Dawie die minister van gesondheid en onderwys is daar vir die bespreking van Desease 'X' -- hoe dit die bevolking; medici; hospitale; nooddienste en ook skole & onderrigting metodes in die geheel gaan raak. Margaret
WEF - They will own everything, and they will be happy (you will own nothing and you will ve happy) dus het ons ministers die laaste bietjie van SA aan (Klaas die Swaap) gaan smous
Dis waar wat jy sê. Mense weet nie wat regtig daar aangaan in Davis nie. Die minister van gesondheid moes moontlik saamgaan om die volgende plandemie op die wêreld te bespreek?
Meet Stupid...SA het nog NOOIT n sterk regering gehad nie....anders sou SA nooit in die gemors beland het nie.Hoe moeilik kan dit nou wees om dit uit te figure ????
Dankie vir n puik gesprek met Dawie!
Dawie die minister van gesondheid en onderwys is daar vir die bespreking van Desease 'X' -- hoe dit die bevolking; medici; hospitale; nooddienste en ook skole & onderrigting metodes in die geheel gaan raak.
Margaret
Ek stem saam: Julle het 'n swak regering.
WEF - They will own everything, and they will be happy (you will own nothing and you will ve happy) dus het ons ministers die laaste bietjie van SA aan (Klaas die Swaap) gaan smous
Dis waar wat jy sê. Mense weet nie wat regtig daar aangaan in Davis nie. Die minister van gesondheid moes moontlik saamgaan om die volgende plandemie op die wêreld te bespreek?
@@anna-mariedupreez542 100% korrek my vermoede is die stront sal ons so einde April tref net voor die verkiesing
Dis erg..en anc gaan nie verloor nie..so die afdaende pad hou aan...nie dat daar enige pad oor is nie
Regering is nie swak nie..daar is net diewe nie n regering nie..besigheidsmense belee nie in krimineele nie
Dit is n klomp hooligans
Dit is juis wat nou gebeur. Leiers moet swak wees, kyk na US, Duitsland, Frankryk (Weste) ens.
In vergelyking met Oosterse Leiers, sterk.
Wat het gebeur dat die ANC skielik weer vol geld is, nadat hulle 'n paar maande terug tegnies bankrot was? Buitelandse beleid verkoop aan Iran/China?
Ek glo nie dat die ICJ ding enigsins gaan help nie, maar nou ja
Meet Stupid...SA het nog NOOIT n sterk regering gehad nie....anders sou SA nooit in die gemors beland het nie.Hoe moeilik kan dit nou wees om dit uit te figure ????
Tsek jou gemors