Pretoria FM
Pretoria FM
  • 522
  • 2 421 100
19 Junie 2024 Nuus
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners het hulle wense in die afgelope verkiesing duidelik gemaak.
มุมมอง: 7 489

วีดีโอ

18 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 7K2 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Staatshoofde kom in Suid-Afrika aan voor môre se presidensiële inhuldiging.
Naweeknuus 15 Junie 2024
มุมมอง 7K12 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Ramaphosa weer as president verkies.
14 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 8K12 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Die DA en die ANC het op nommer 99 'n samewerkingsooreenkoms bereik.
13 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 8K14 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Nuwe parlementslede word môreoggend ingehuldig.
12 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 8K16 ชั่วโมงที่ผ่านมา
abulani Khumalo mag nie as MK-leier heraangestel word nie.
11 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 8K19 ชั่วโมงที่ผ่านมา
President Cyril Ramaphosa staan Solidariteit se NGV-hofaansoek teen.
Fokus - Hoe gaan 'n regering van nasionale eenheid werk?
มุมมอง 6K19 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Anton Meijer gesels oor die week se grootste nuusgebeure.
10 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 8K21 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Die DA se federale raad het vandag vergader oor die magsdeling van 'n Regering van Nasionale Eenheid.
Naweeknuus 8 Junie 2024
มุมมอง 8Kวันที่ผ่านมา
Business Leadership South Africa verwelkom die ANC se besluit om ’n regering van nasionale eenheid te vorm, maar MK sê hulle sal nie met die DA saam werk nie.
07 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 7Kวันที่ผ่านมา
Daar is uiteenlopende reaksies op die ANC se aankondiging dat ’n regering van nasionale eenheid Suid-Afrika se voorland is.
Amicus - Boekbespreking - Eie Rigtig deur Willie Spies
มุมมอง 217วันที่ผ่านมา
Amicus - Boekbespreking - Eie Rigtig deur Willie Spies
06 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 8Kวันที่ผ่านมา
Solidariteit Beweging gee voorwaardelike steun aan ʼn veelpartyregering.
05 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 7K14 วันที่ผ่านมา
Die minister van sport, kuns en kultuur, Zizi Kodwa bedank.
04 Junie 2024 Nuus
มุมมอง 8K14 วันที่ผ่านมา
Suid-Afrika moontlik weer op die rand van ‘n resessie.
Fokus 3 Junie
มุมมอง 2.4K14 วันที่ผ่านมา
Fokus 3 Junie
03 Junie 2023 Nuus
มุมมอง 10K14 วันที่ผ่านมา
03 Junie 2023 Nuus
Naweeknuus 1 Junie 2024
มุมมอง 6K14 วันที่ผ่านมา
Naweeknuus 1 Junie 2024
31 Mei 2024 Nuus
มุมมอง 7K14 วันที่ผ่านมา
31 Mei 2024 Nuus
John Steenhuisen oor moontlike koalisies.
มุมมอง 8K14 วันที่ผ่านมา
John Steenhuisen oor moontlike koalisies.
30 Mei 2024 Nuus
มุมมอง 10K14 วันที่ผ่านมา
30 Mei 2024 Nuus
Nasionale Verkiesing
มุมมอง 4K21 วันที่ผ่านมา
Nasionale Verkiesing
Waarom stem kiesers?
มุมมอง 72121 วันที่ผ่านมา
Waarom stem kiesers?
28 Mei 2024 Nuus
มุมมอง 7K21 วันที่ผ่านมา
28 Mei 2024 Nuus
Fokus 27 Mei
มุมมอง 2.4K21 วันที่ผ่านมา
Fokus 27 Mei
27 Mei 2024 Nuus
มุมมอง 8K21 วันที่ผ่านมา
27 Mei 2024 Nuus
Verkiesingsdebat: John Steenhuisen en Pieter Groenewald
มุมมอง 14K21 วันที่ผ่านมา
Verkiesingsdebat: John Steenhuisen en Pieter Groenewald
Naweeknuus 25 Mei 2024
มุมมอง 6K21 วันที่ผ่านมา
Naweeknuus 25 Mei 2024
Hoe werk die stembriewe met vanjaar se verkiesing?
มุมมอง 1.8K21 วันที่ผ่านมา
Hoe werk die stembriewe met vanjaar se verkiesing?
24 Mei 2024 Nuus
มุมมอง 7K21 วันที่ผ่านมา
24 Mei 2024 Nuus

ความคิดเห็น

  • @maggs6737
    @maggs6737 19 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Ure se drama in 3:26 minute 😳😳🤷🏼‍♂️🙏🏻🇿🇦

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 20 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Baie dankie Sarina. Seenwense vir julle.

  • @maseratifittipaldi
    @maseratifittipaldi 21 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Was die Zimbabwese verkiesiengsraadgewer Emmerson Mnangagwa dan nie hier om seker te maak dat alles tydens die verkiesing volgens plan verloop nie?

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 21 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Middag Sarina en Pretoria FM nuusspan, dankie vir die middag nuus. Julle is altyd netjiese en smaakvol geklee. Altyd n wenner.

  • @charlestellis7021
    @charlestellis7021 วันที่ผ่านมา

    En so styg kos pryse 🤔

  • @Harryup50
    @Harryup50 วันที่ผ่านมา

    Dankie baie lekker aand

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o วันที่ผ่านมา

    Middag Sarina en Pretoria FM nuusspan dankie vir die middag nuus. Geseende aand vir julle.

  • @mljcombrink8484
    @mljcombrink8484 วันที่ผ่านมา

    Dankie ...❤

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie Sarina. Seenwense vir julle

  • @joshuacupido5357
    @joshuacupido5357 2 วันที่ผ่านมา

    😢😢😢😢🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @treasureawingura2630
    @treasureawingura2630 4 วันที่ผ่านมา

    he had the best face move Eva.. i❤❤❤❤ him

  • @faanbothma2962
    @faanbothma2962 4 วันที่ผ่านมา

    Weep my beloved Country!

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 4 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie James seenwense vir julle.

  • @user-ww7bk2in8e
    @user-ww7bk2in8e 5 วันที่ผ่านมา

    😮

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie 5 วันที่ผ่านมา

    Nie LEINster nie, maar LENster, asb.

    • @user-pe9wc4il5o
      @user-pe9wc4il5o 5 วันที่ผ่านมา

      Jy is dom onosel dus LEINSTER gaan leer jou spelling swaap.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie 5 วันที่ผ่านมา

    Nie LoTRIET nie, maar LOtriet, asb.

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 5 วันที่ผ่านมา

    More James dankie vir die naweeknuus. Geniet jou naweek. Hier ko n deng!!

  • @sareljacobusoberholzer1346
    @sareljacobusoberholzer1346 5 วันที่ผ่านมา

    Nou Toe Nou. Toe is die DA stemmers altyd Undercover anc stemmers.😂😂

    • @Noyota2
      @Noyota2 5 วันที่ผ่านมา

      Jy verstaan verkeerd. Mens sink die ark van binne af. Hou net 'n houtkapper aan.

  • @danielnel7974
    @danielnel7974 5 วันที่ผ่านมา

    Goed gedoen

  • @gertcroukamp5287
    @gertcroukamp5287 5 วันที่ผ่านมา

    Klank is sleg bandag. 😅

    • @Noyota2
      @Noyota2 5 วันที่ผ่านมา

      Spelling ook. 😂😊

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136 5 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir die nuus, hier vanuit Engeland!

  • @user-ww7bk2in8e
    @user-ww7bk2in8e 5 วันที่ผ่านมา

    😮sarina

  • @chrisoutofafrica2850
    @chrisoutofafrica2850 5 วันที่ผ่านมา

    Dankie Pretoria FM. Ek geniet julle kort berigte hier in Skotland.

  • @Homoprimatesapiens
    @Homoprimatesapiens 5 วันที่ผ่านมา

    Sou dit dalk moontlik wees vir Pta FM om julle klank volume so paar desibels harder te stel?? Sarina se stem kom baie dof oor invergelyking met vroeëre uitsendings.

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 5 วันที่ผ่านมา

    Middag Sarina en Pretoria FM nuusspan dankie vir die nuus. Geseende dag.

  • @user-hu8gv3cf1n
    @user-hu8gv3cf1n 6 วันที่ผ่านมา

    Waarmee moet ons dan vensters was?

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 6 วันที่ผ่านมา

    Naand Sarina en Pretoria FM nuusspan dankie vir die nuus. Laat ,maarnska nooit my nuus mus nue. Sarina jy is baie smaakvol geklee kyk pragtig baie stylvol met jou kopdoek baie smaakvol.

  • @elsabadenhorst9746
    @elsabadenhorst9746 6 วันที่ผ่านมา

    🌹

  • @reginaldstephen5078
    @reginaldstephen5078 6 วันที่ผ่านมา

    Klank Baie swak

  • @AntonRautenbach
    @AntonRautenbach 6 วันที่ผ่านมา

    Toe ek aansoekdoen vir werk moes ek psogometriese toetse ondergaan en daarna 'n onderhoud bywoon. Nuwe parlementslede kan met 'n kriminele rekord, geen kwalifikasies en geen ondervinding ingehuldig word. Al wat hulle moet weet is wanneer om te rumoer.

  • @johannel6337
    @johannel6337 6 วันที่ผ่านมา

    Hulle is in hegtenis geneem en weer vrygelaat

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 6 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie Sarina. Seenwense vir julle

  • @thomasbisschoff7136
    @thomasbisschoff7136 6 วันที่ผ่านมา

    Hou van die kopdoek - so Afrika!

  • @psel2501
    @psel2501 7 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir die nuus

  • @Noyota2
    @Noyota2 7 วันที่ผ่านมา

    Temperature kan laer wees, nie koeler nie. Die klimaat is egter koeler.

  • @jeanettevorster9293
    @jeanettevorster9293 7 วันที่ผ่านมา

    My vriendin is Gister in Port Alfred dood van Vark griep. Die Kleindogter het op vliegtuig van Durban vir haar Gaan kuier en virus op gedoen. Drie Dae daarna is Denise oorlede. Haar Neuse het begin blooi en baie gebraak. Waarsku asb . Dit neem 3 Dae as jou immune stelsel af is as jy Nie dadelik optree nie😢.

  • @user-uo4ld6rt9o
    @user-uo4ld6rt9o 7 วันที่ผ่านมา

    sien ons het gesê hulle lieg net oor krag

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 7 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie Sarina. Seenwense vir jou en span

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 7 วันที่ผ่านมา

    Middag Sarina en Pretoria FM nuusspan dankie vir die middag nuus. Lyk vandag of dit warmer is as gister, geseende aand vir julle.

  • @psel2501
    @psel2501 8 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir die nuus

  • @Lukha21
    @Lukha21 8 วันที่ผ่านมา

    Goeie onderhoud. Baie dankie

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 8 วันที่ผ่านมา

    Uitstekende Gesprek!!!

  • @gertvanniekerk46
    @gertvanniekerk46 8 วันที่ผ่านมา

    Correct blame colonialism and apartheid-EXKOM and Municipalities simply indiscriminately increase Electricity, Water and all other utilities because and due to big business/private sector is generating their own electricity, electricity and water is stolen, and 50% to 60% of persons in SA simply don’t PAY, thus the prices are hiked to pay the massive salaries of all the over staffed and over paid governmental ‘personnel so as they can live their luxurious lives. The Law-Abiding citizens must just pay for the Loss of SALES and ALL the Cr..!

  • @georgestegmann5155
    @georgestegmann5155 8 วันที่ผ่านมา

    Sarina, jy kan mos by Kyknet en SABC se nuus gaan lees.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 8 วันที่ผ่านมา

    What a arrogant man

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 8 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie Sarina. Seenwense vir julle.

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 8 วันที่ผ่านมา

    Naand Sarina en Pretoria FM nuusspan dankie vir die nuus. Sarina jy is knoesig en warm asngetrek janee Winter is in volle swang.geseende aand.

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 8 วันที่ผ่านมา

    Die ANC wil 'insluit om uit te sluit'. Dis die tweede keer vandag wat ek dit hoor en ek vertrou dat die DA en ander partye baie wakker gaan wees. Die MK het nie 58 geskikte lede om parlement toe te gaan nie. In die verlede het die EFF al met dieselfde probleem gesit en uiters onbekwame persone gestuur wat niks weet van die politiek nie.

  • @martindekock4719
    @martindekock4719 8 วันที่ผ่านมา

    Mk het national 14%stem hulle is nie die. Meerderheid nie so hulle Kan nie dit meer nie😅

  • @kwaggapoot9834
    @kwaggapoot9834 8 วันที่ผ่านมา

    Hier in Noord Ierland steel hulle die ATM's met diggers