Wêreldkampioen, Dricus du Plessis, jag 'n buffel saam met Adam Tas net voordat hy sy huidige titel teen Isreal Adesanya gaan verdedig | BYT & BUSKRUIT |
I am a big fan Dricus and I will be pulling for you against sweet little IZZY just keep the pressure on him and by the way love the safari action there in your homeland I watch it on you tube all the time good luck!!
Well done boys, great video soos altyd
We love you Dricus, go make us proud.
Wen!
Voorspoed!
Ek love die boer kultuur❤ beautiful om te sien.
why does boer translate to peasant lmao fu google
@@eugenesamsonsa6445 net so beautiful soos om die language te speak, nè?
Lol verseker my moeder taal.
Skool werk ! Ek kan nou uiteindelik afrikaanse programme kyk
Dankie vie die video julle. Was lekker om te kyk.
I am a big fan Dricus and I will be pulling for you against sweet little IZZY just keep the pressure on him and by the way love the safari action there in your homeland I watch it on you tube all the time good luck!!
You're as sick as he is
Lekker...Eina! Jy sê nie vir my nie 😂
Wat n voorreg. ❤
Geluk. Dit lyk mos nou lekker
Wel gedaan Drikus.
king dricus
Liked the "Waidmans Heil" gesture.
lekker man sien uit
Hi. ek sien toe julle by die buffel sit en praat het julle n blikkie vas gehou wat op 375 staan, wat is dit?
Vat ‘n dop elke keer as Adam “legendariese suid-afrikaner” sê 😂
eks al kla te dronk om te hoor waneer hy dit se xD
Telling verloor
Ek is nou so gesuip nê...
go DDP!! slat daai man Fup 🥊 laat hom val soos die 🐃
Watse bier drink hulle na die tyd? 375?
Wil ook weet
Lekker! Waar is die Triggercam footage van die Sable?
Buffel jag maak van groot manne klein seuntjies.
Rerig?
En die kos...
Ja nee, die kos lyk uitstekend. Een van my gunsteling disse is nogals buffel stert pot.
3 skote...nee nee neee...
Mens sukkel nie met buffels nie. Solank hy beweeg, wees baie versigtig en skiet nog.
Merkel 375H&H double? Died,and gone to Heaven!
Esibizionisti. Non cacciatori
Cosa ne sai tu? Questa non è una caccia al cinghiale in cui si usano i cani per fare il lavoro duro al posto vostro e spaventare a morte l'animale.
😂🙄🤡
The worlds ugliest language....so ugly they decided to forego subtitles
Jou hol man. Julle weet nie wat ons weet nie.
Great video though...love Dricus, one of my favorites at ufc
I feel you could have kept that to yourself
@@bwarrior6340 Haha, mooi gesê in 'n mooi taal.
Chest pains😂