Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 3

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • In hierdie episode van Moer 'n Boer, werk die boere met Morne Visser. Hy is die afrigter van wereld bekende vegter, Dricus Du Plessis. Die boere neem ook deel aan n skiet kompetisie by Safari Outdoor.
    Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de September 2024 by die Heartfelt Arena, Pretoria.
    Koop jy kaartjes nou:
    www.moernboer....
    Besoek ons winkel:
    www.versusmma.....

ความคิดเห็น • 107

  • @francofourie2950
    @francofourie2950 หลายเดือนก่อน +5

    Wat van n Kroonstad of Theunissen, Bultfontein boer💪🤠🚜🤠💪

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +2

      Ons noteer dit vir seisoen 2👊

  • @Bushbaby1977
    @Bushbaby1977 2 หลายเดือนก่อน +10

    Lekker Boertjies. Volgende keer soek ons 'n boer of twee van Namibia ook daar.

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +1

      Great idee!

  • @bruceklette1281
    @bruceklette1281 หลายเดือนก่อน +13

    As a soutie I know how hard the boere bliksem vokit dis eina 😂😂 jrrr this is gonna be interesting and entertaining ……gooi mellies boys….

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +2

      Souties are also welcome to come watch the fight night on the 14th of September. We hope to see you there!😂👊

    • @gavinlocke800
      @gavinlocke800 หลายเดือนก่อน

      @@MoernBoer fuck I wish I was in Pretoria to watch live............shout out from Vryheid boys

    • @mella1040
      @mella1040 หลายเดือนก่อน

      😂

  • @imntg6649
    @imntg6649 หลายเดือนก่อน +6

    Ek hou van elke faset van die kompetisie. Dis n fun manier om die boere van ons land paraat te maak. Hoop elke boer gaan hierby baat. Goeie werk ouens. Gaan groot.

  • @badger9456
    @badger9456 2 หลายเดือนก่อน +26

    The coach is entertaining AF with his take no BS approach. I hope there'll be many more seasons of this. Well done thus far to the organizers and the participating boere.

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      🙏🙏🙏

  • @Adrian_Conradie
    @Adrian_Conradie 2 หลายเดือนก่อน +7

    Lekker Man! This is a great program 💪🏻👊🏻

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      Thank you so much🙏

  • @AlbertVanWyk-kz8sl
    @AlbertVanWyk-kz8sl 2 หลายเดือนก่อน +6

    Manne met baie moed...... lekker man 💯

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +1

      Sterk manne!

    • @AlbertVanWyk-kz8sl
      @AlbertVanWyk-kz8sl 2 หลายเดือนก่อน +1

      Ja nee dit is n ander game waar mee hulle nou besig is. Respek!

  • @indylwth2327
    @indylwth2327 2 หลายเดือนก่อน +11

    Ek het net een klagte: Die episodes is the kort en te min!😜 Dankie, dis ‘n lekker reeks! Sien uit na nog vele meer!

    • @renierrobbertse4189
      @renierrobbertse4189 2 หลายเดือนก่อน

      Ja die program kan maklik 'n uur hardloop.

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      Ons weet nie wat die toekoms in hou nie. Maar ons is vreeslik opgewonde!

    • @Ruuf33
      @Ruuf33 2 หลายเดือนก่อน

      byt vas, dit sal vlam vat!

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits618 หลายเดือนก่อน +2

    Hulle weet nie wat ons weet nie 💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      Net so!

  • @CHIEF-T
    @CHIEF-T หลายเดือนก่อน +3

    Got a buddy that would be perfect for this😂

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +3

      Ek hoop hys afrikaans😂👊

    • @CHIEF-T
      @CHIEF-T หลายเดือนก่อน

      @@MoernBoer jaja, deur en deur😂 Groot bliksem

  • @PapaB911
    @PapaB911 2 หลายเดือนก่อน +5

    Thanks Ouens...this is going to be Epic!!...

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      🙏🙏🙏

  • @brandenvandermerwe5352
    @brandenvandermerwe5352 2 หลายเดือนก่อน +4

    Amazing show. Goed oor gedra. Brits represent!

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      🫡🙏

  • @Bosgemors
    @Bosgemors หลายเดือนก่อน

    Love dit .Uitstekende program. Hulle moet net plan maak ons almal het nie 'n viva tv nie

  • @jacomouton9338
    @jacomouton9338 2 หลายเดือนก่อน +5

    Sien uit na die event. Die show is ñ great idee. Well done

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      🙏🙏🙏

  • @PaulFenwick-t4x
    @PaulFenwick-t4x หลายเดือนก่อน +3

    Nice....wens dit was Langer!!

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +1

      Dalk 1 uur episodes vir seisoen 2?🙏👊

  • @Kroonhuntingadventures
    @Kroonhuntingadventures 2 หลายเดือนก่อน +6

    Yes please amper tyd. Kaartjies geboek

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +1

      Sien julle daar!!!

  • @Westcoaster54
    @Westcoaster54 2 หลายเดือนก่อน +4

    excellent concept. i really can see this show going very far. love it.

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      🙏🙏🙏

  • @superfr1k1
    @superfr1k1 2 หลายเดือนก่อน +4

    Kaartjies geboek. Sien julle manne die 14de!

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      Sien julle daar!!!

  • @barendjvosloo9059
    @barendjvosloo9059 2 หลายเดือนก่อน +6

    Sien verseker uit na hierdie "event". 👊🏻👊🏻

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +2

      Ons sien julle daar👏🙏

  • @WMstrengthcoach
    @WMstrengthcoach 2 หลายเดือนก่อน +3

    Jis boys, dis awesome! Well done, goeie show!

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      🙏🙏🙏

  • @damario1972
    @damario1972 หลายเดือนก่อน +1

    Baie nice program boys! 🎉

  • @UncleMorne
    @UncleMorne 2 หลายเดือนก่อน +5

    Meintjies teen Nel is my persoonlike main event. Die ander gevegte is net so in die kol. Kan nie wag nie.

    • @renierrobbertse4189
      @renierrobbertse4189 2 หลายเดือนก่อน +1

      Ek dink mense onderskat vir Jannie maar kyk ek weet daai Meintjies boeties is nie grappe nie

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +1

      Ons gunstelling vir fight of the night virseker!

  • @seamus9750
    @seamus9750 หลายเดือนก่อน

    Was hoping Morne would bring out the cattle prod😂😂

  • @witwolfdebruin
    @witwolfdebruin หลายเดือนก่อน

    Ek love dit ! vat dit boys gaan groot

  • @thewebsiteguysouthafrica
    @thewebsiteguysouthafrica 2 หลายเดือนก่อน +3

    🏆

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      🙏🙏🙏

  • @podcastvibe007
    @podcastvibe007 2 หลายเดือนก่อน +5

    I'm South African and of African descent. It looks fun, how does one get to attend these events?

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +2

      14 September at the Heartfelt Arena in Pretoria!

  • @llewellynnel3088
    @llewellynnel3088 2 หลายเดือนก่อน +2

    Epic, wys hulle

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +1

      Die manne kan!

  • @IlsaTheLion
    @IlsaTheLion 2 หลายเดือนก่อน +4

    🇿🇦🇿🇦🦁🇿🇦🇿🇦

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +1

      🇿🇦♥️

  • @joshuaheydenrych4655
    @joshuaheydenrych4655 2 หลายเดือนก่อน +1

    🔥🔥🔥

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      👊👊👊

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 2 หลายเดือนก่อน +3

    Asb! Gee ons ook n kans.

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      Is jy n boer?

    • @reynardkruger6143
      @reynardkruger6143 หลายเดือนก่อน +1

      @@MoernBoer Ek sê dan, ons dorps japies het 'n appeltjie te skil met die windgat boer seuntjies in Brits. Dis nie net die boere wat hard werk nie.

  • @Andre.451
    @Andre.451 2 หลายเดือนก่อน +3

    Dit gaan moer goed wees😅

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      🙏🙏🙏

  • @kjbergemann
    @kjbergemann 2 หลายเดือนก่อน +3

    I'm worried for the manne that are fighting those Brits brothers 😵

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +1

      Time will let🤘👊

    • @MsChelly8
      @MsChelly8 หลายเดือนก่อน

      Dis al wat hulle in Brits doen :)

  • @trouserminnow1
    @trouserminnow1 2 หลายเดือนก่อน +1

    Wow 🎉

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน

      🙏🙏🙏

  • @spacemuis
    @spacemuis 2 หลายเดือนก่อน +5

    Miskien n opvolg ....Boer moer n Engelsman

    • @kjbergemann
      @kjbergemann 2 หลายเดือนก่อน

      😂😂😂

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      Hy loop nie so mooi op die tong nie😂

    • @kjbergemann
      @kjbergemann หลายเดือนก่อน +2

      @@MoernBoer Stamp 'n Soutie! 😂

    • @ziskabrits618
      @ziskabrits618 หลายเดือนก่อน

      😂😂😂

  • @JKearns98
    @JKearns98 หลายเดือนก่อน +1

    Gaan daar n ppv wees of net n live event die 14de

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      Ppv ook🤘👊

  • @edwinreid980
    @edwinreid980 หลายเดือนก่อน +2

    Wat is die vereistes om inteskryf?

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +2

      1. Moet kan skryf
      2. Moet bereid wees
      Ja ek dink dis dit😂🤘

  • @UITGEWISAI
    @UITGEWISAI หลายเดือนก่อน +1

    🎉🥊🇿🇦🔥

  • @oom256
    @oom256 2 หลายเดือนก่อน +3

    kan mens bet op die fights

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      Ons weet nog nie🙃😂

  • @theuniscbravo
    @theuniscbravo หลายเดือนก่อน +2

    Nee manne,ons boere slat mos nie mekaar nie.Ons is almal dan nou maatjies.Die vrouens en kinders gaan ook niks daarvan hou nie.Pak eerder die organiseerders wat julle so lekker teen mekaar stook.Hou liefs n lekker ope dag braai vir familie en vriende om hartlik saam te sing en saam te kuier.

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 หลายเดือนก่อน

      Jy wil net fokken suip !!!!

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +3

      Oom kan gerus dit doen terwyl ons en 3500 ander mense eerder die fights geniet🙏👊

    • @theuniscbravo
      @theuniscbravo หลายเดือนก่อน

      @@MoernBoer Wreedaard.😟

    • @carlruppert7324
      @carlruppert7324 หลายเดือนก่อน

      ​@@theuniscbravo die beste manier om jou veg vaardighede te verbeter is om te "spar" (FIGHT) met jou spanmaats tydens oefening. Dit beteken nie hulle is vyande nie - hulle help mekaar om voorbereid te wees vir kompetisies 💪🏻

    • @MsChelly8
      @MsChelly8 หลายเดือนก่อน

      Moet nou nie 'n mofkop wees nie toe - sulke lekker vermaak!

  • @die_regte_vicks
    @die_regte_vicks หลายเดือนก่อน +1

    sterkte boys😂

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      Kom kyk jy?🙏👊

  • @hennievandenberg7865
    @hennievandenberg7865 2 หลายเดือนก่อน +4

    Help asb die maatjie reg wat die pistool teacup

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +2

      Hyt seker gedog dis soos krieket. Palms onder die bal😂

  • @spacemuis
    @spacemuis 2 หลายเดือนก่อน +2

    Hoekom was dit nie BOER moer n AFRIKANER nie?

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +2

      Want Moer n Boer loop mooi op die tong en dit maak die ou tannies kwaad😂👊

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 2 หลายเดือนก่อน +2

    Ons Brits dorps japies het 'n appeltjie te skil met die windgat boere in die dorp.

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +1

      Huh?

  • @Dej_0
    @Dej_0 หลายเดือนก่อน +2

    Sit asseblief die boere se name meer gereëld op die skerm sodat ons kan onthou wie is wie wanneer hulle op is😂

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      Kyk weer episode 1 en 2 😂😂😂

  • @renierrobbertse4189
    @renierrobbertse4189 2 หลายเดือนก่อน +4

    Ja die manne van Brits kan nie net bliksem nie maar hulle kan skiet ook. Ek reken 3-0 daai aand vir die manne van Brits

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  2 หลายเดือนก่อน +1

      👊👊👊

  • @Jons_broken_toe
    @Jons_broken_toe 2 หลายเดือนก่อน +3

    DDP about to fold some laundry this weekend

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน +1

      100%

  • @Gigatechi7
    @Gigatechi7 หลายเดือนก่อน +1

    Hahaha damn I wish I could enter 😂 sounds like fun

    • @MoernBoer
      @MoernBoer  หลายเดือนก่อน

      🙏👊