Ambilight : Ek begin met my groot kruissteek😄

āđāļŠāļĢāđŒ
āļāļąāļ‡
  • āđ€āļœāļĒāđāļžāļĢāđˆāđ€āļĄāļ·āđˆāļ­ 11 āļ.āļĒ. 2024
  • Hallo julle,
    Ek wil al lankal aan die kruissteek begin werk het en het toe besluit ek gaan wag totdat die een vrou wat ek op TH-cam volg begin en dan saam met haar werk. Dit gaan definitief 'n paar jaar projek wees maar dit maak nie saam nie. Dit gaan so mooi lyk as dit klaar is.
    Hier is die links vir die een wat ek het:
    Ambilight: www.paintsomew...
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n fantastiese dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

āļ„āļ§āļēāļĄāļ„āļīāļ”āđ€āļŦāđ‡āļ™ • 1

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 2 āļŦāļĨāļēāļĒāđ€āļ”āļ·āļ­āļ™āļāđˆāļ­āļ™

    Hi Tanya, dit was lekker om jou te luister terwyl Ek gedot het.. Geniet dit baie âĪâĪâĪ