Junk Journal....kom ons sit my nuwe goedjies in my boek

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ต.ค. 2024
  • Hallo julle,
    Ek het die afgelope tyd 'n hele paar goedjies gemaak vir my Junk Journal en gedink dit sal lekker wees om dit saam met julle in my boek te sit.
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n fantastiese dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 1

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 2 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, dis is pragtig verby ❤❤❤en ek geniet dit baie.... maar nie vir my nie...