Biggest Craft pakkie....jinne maar dit is mooi😍

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 ก.ย. 2024
  • Hallo julle,
    Ek het 2 pragtige kruissteke van Biggest Craft gekoop en vandag maak ons die 1ste een oop. Ek is so opgewonde😉
    Hier is die link as julle dalk ook een wil hê:
    www.biggestcra...
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 2

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, welkom terug, jou kruissteek prentjie is pragtig as dit een dag gaan keer wees. Geniet dit baie ❤❤❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  หลายเดือนก่อน +1

      Ag dankie vriendin. Dit was nogal anders om so afgesonder te wees. Jy sien dit is daardie as dit eendag klaar is wat die probleem is.......daardie eendag gaan nog laaaank vat😉😂