Kruissteek saam: Ambilight

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 5

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 2 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, jou kruissteek lekker en Ek dot lekker. Ek was vir 21 jare by die VLU, die voorsitter sal party keer iemand stuur om te help. Ek was betrokke by fotos neem en deel neem aan kos en kuns goed van VLU. Geniet jou naweek en week wat voorle.... ❤❤❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  2 หลายเดือนก่อน

      Nou sien dit is wat ek voel die VLV moet wees. Hulle moet bymekaar kom en mekaar help. Ek sal hou daarvan om aan so iets te behoort.

  • @some.craftz
    @some.craftz 2 หลายเดือนก่อน

    Ek werk aan my Summer With The Masters dot. Die groot een met die min kleure, wat my teen die muur uit dryf maar mooi is 😂 Dit gaan darem so bietjie vinniger as ek luister na jou gesels.
    O genade nee. My ouma was jare lank by die Greyton/Jongensklip VLV gewees toe my oupa nog geboer het. Hulle het 'n demonstrasie gekry van wat of hoe jy moet maak. Klink of julle VLV of nie lekker is nie, of die VLV oor die algemeen versleg het.
    Dis lekker koud en nat hier by ons (alweer) en die tuin lyk al soos 'n ekstra swembad, maar ons het darem nie skade nie en dit het nie so erg geflood soos in die Kaap self nie.

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  2 หลายเดือนก่อน

      Is dit die een wat jy die foto's op faceboek gesit het? Die een met die bome? Ek hou so van daardie prent van jou. Dit lyk so mooi.

    • @some.craftz
      @some.craftz 2 หลายเดือนก่อน +1

      @@tanyadotsa6705 dis hy daai. Dis vir my 'n baie mooi prent, maar ek is nou baie lus om dit klaar te maak 😅 Daai monotone kleure maak my nou moeg