TOLLIE EN MARINDA GESELS OOR WIELE

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024
  • Marinda Engelbrecht gesels oor haar vrese en haar GROOTSTE vreugde. Tollie forseer haar ook om die tannie toets te skryf ...

ความคิดเห็น • 26

  • @wikussedze9292
    @wikussedze9292 11 หลายเดือนก่อน

    Marinda is n beautiful siel. Het show so geniet. Skitterend! Dankie. Was self op my Dae een v d oorspronklike Brunswick follies gewees.

  • @nicolaasc.bbrits2929
    @nicolaasc.bbrits2929 10 วันที่ผ่านมา

    Ek is absoluut versot op Marinda en haar suiwer taalgebruik.
    Die woordeskat is fokken amazing.
    Tollie my skat, dankie weereens vir n lekker lag sessie.
    Hou aan doen wat jy doen!

  • @Melkrugel
    @Melkrugel 17 วันที่ผ่านมา

    Marinda is ‘n wonderlike mens!! ❤

  • @rozelle.art.nature
    @rozelle.art.nature 4 หลายเดือนก่อน

    Geniet dit en ek leer elke keer iets nuut ❤

  • @hannahpaton530
    @hannahpaton530 ปีที่แล้ว

    Uitstekend!!!

  • @renkenmeiring8530
    @renkenmeiring8530 ปีที่แล้ว +2

    Absolute idols van mense die🫶👐

  • @andrewdekoker4370
    @andrewdekoker4370 ปีที่แล้ว +1

    Awesome awesome Show ❤

  • @user-hg8xn7hq2d
    @user-hg8xn7hq2d ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie weer n mooi mooi show 💛

  • @wandakritzinger820
    @wandakritzinger820 ปีที่แล้ว

    Bly die beste dankie vir ons weeklikse vermaak👏👏 amazing!

  • @GimmeKissFam
    @GimmeKissFam ปีที่แล้ว +1

    Weereens well done op nog n baie awsome Podcast! Tollie 😊❤😊

  • @LILLYSLAPTSILLI
    @LILLYSLAPTSILLI ปีที่แล้ว

    THAT NAIL

  • @adriaanserrao2016
    @adriaanserrao2016 ปีที่แล้ว

    So bly om vir Marinda se interview te sien. Fantastiese vrou. Dink baie aan jou juffrou vlooi.

  • @stephaniebell3200
    @stephaniebell3200 ปีที่แล้ว

    Weer 'n fabulous show! ❤

  • @tracy-quirkybezuidenhout8178
    @tracy-quirkybezuidenhout8178 11 หลายเดือนก่อน

    Lmao 😂😂 julle is hilarious! Brilliant 🎉❤

  • @matthewterblanche2529
    @matthewterblanche2529 ปีที่แล้ว +1

    Was awesome, lovee die tannie, hoeveel gram bruismeel is dit vir die scons?

  • @marcospangenberg1213
    @marcospangenberg1213 ปีที่แล้ว

    Die is my sielskos!!! Dankie Tollie

  • @janbouwer1440
    @janbouwer1440 ปีที่แล้ว +1

  • @mmm.vwgermiston
    @mmm.vwgermiston 11 หลายเดือนก่อน

    Ek love hierdie vrou. Dit was nou n great show hoor.

  • @juanphillipjansevanrensbur546
    @juanphillipjansevanrensbur546 ปีที่แล้ว

    Ek het nou lekker saam gelag 😂 Baie Dankie

  • @GimmeKissFam
    @GimmeKissFam ปีที่แล้ว +1

    Dit wat in,moet uit😂😂😂😂😂

  • @user-li6hf9nz3h
    @user-li6hf9nz3h ปีที่แล้ว

    Weereens n great show. Marinda is een spesiale vrou❤❤❤❤😂

  • @deongroenewald7604
    @deongroenewald7604 8 หลายเดือนก่อน

    Seker die beste juffrou wat ek al ooit gehad het. Ek en my vrou gereeld oor haar

  • @eliznaalbertse1971
    @eliznaalbertse1971 11 หลายเดือนก่อน

    Mal oor jou show. Ek lag my klaar!

  • @joannevdm6437
    @joannevdm6437 10 หลายเดือนก่อน +1

    Ek stem saam

  • @jakkiehees9741
    @jakkiehees9741 ปีที่แล้ว

    Ek dink n man is soos jou PA😂🤣😂🤣😂

  • @susaneichmann7015
    @susaneichmann7015 ปีที่แล้ว

    Hierdie vrou is my tweeling suster behalwe as dit by die seks kom 😂❤