Danie Botha - Live from 180 minutes of Hope Concert

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ต.ค. 2022
  • Danie Botha performing some of his classic hits at the 180 minutes of Hope Concert, Live from De Hoop.
  • เพลง

ความคิดเห็น • 49

  • @willemienventer8096
    @willemienventer8096 ปีที่แล้ว +5

    Oom Danie...Ons staan saam. Dankie Jesus vir U werk in hierdie man van God. Ons volk het U nodig om op hierdie gewillige donkie een vir een van ons se harte aan te raak. Ons bid U salwing af op ons geliefde land Suid Afrika🙏

  • @charlotteolivier1149
    @charlotteolivier1149 ปีที่แล้ว +9

    Danie ek dank die Here vir jou bediening. Dankie dat jy so opreg is. Here jou bediening in oorvloed seen. Prys die Here vir als

  • @josevieira1842
    @josevieira1842 ปีที่แล้ว +3

    Awesome God we serve and Worship. 🥰❤️wish I where there, would’ve love to stand- up and just enjoy the time there with you Daniie Botha. 🙏

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว +7

    Baie dankie Danie!! Geniet elke dag om op youtube na jou musiek/liede/preke te luister!! Waardeer jou en jou gesin baie...sterkstaan! Ons kyk uit Sy verskyning op die wolke van die hemel...seëninge uit die Bosveld...🤗🤗🤗

  • @ritadeklerk3932
    @ritadeklerk3932 ปีที่แล้ว +8

    Dit is so awesome. Prys die Here vir mense soos Danie wat die wonderlike woord van God so met sy lieflike sang bedien.

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 ปีที่แล้ว +7

    Jou teachings is reguit van die HG....sooo awesome....

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 5 หลายเดือนก่อน

    Ek is so dankbaar dat ek op hierdie pragtige boodskap af gekom ek het dit so geniet ek sê baie dankie dit beteken so baie vir my baie lief vir julle ❤️

  • @ianadriaanse8705
    @ianadriaanse8705 ปีที่แล้ว +5

    Baie dankie Danie mag jou seen. Amen 🙏

  • @ernaengelbrecht6715
    @ernaengelbrecht6715 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Heer vir Danie wat met sy sang en preek my Nader aan U laat voel en wees

  • @adrioosthuizen6535
    @adrioosthuizen6535 ปีที่แล้ว +4

    Hi Danie ek is absoluut verslaaf aan jou sang... Jou sang is so vol van die HG.

    • @granlund58
      @granlund58 ปีที่แล้ว +1

      Kjell Åke's Praise band Pinsekirken Kirkegaten 48 2600 LILLEHAMMER

  • @kappaj01
    @kappaj01 ปีที่แล้ว +4

    Wow - hoe mis ek ons dae saam in Pretoria. So lekker gekuier rondom die Woord. Amazing kennis Danie - James 1:5

  • @wilmaconradie8382
    @wilmaconradie8382 ปีที่แล้ว +5

    Hallelujah. Amen 🙏 🙌 🙌 💜 ❤️ 🔥 👑

  • @tunestring7423
    @tunestring7423 ปีที่แล้ว +2

    Amen prys die Here ja die Here het vir ons sondes op die houdkruis gesterf Prys die Here se kosbare Naam Hallelujah dankie vir U liefde

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 5 หลายเดือนก่อน

    So mooi jy is pragtig

  • @benhuman2685
    @benhuman2685 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Stuur Vir my n boodskap oor hoe jy Kersfees beleef asb

  • @elmaels9697
    @elmaels9697 ปีที่แล้ว

    Danki Jesus danki!!

  • @elsapieterse6065
    @elsapieterse6065 ปีที่แล้ว +2

    Prys die Here. Dankie Danie.

  • @petramundell8440
    @petramundell8440 ปีที่แล้ว

    "Het in Vredenburg jre terug in die Hoerskool 'n "Praise & Worship" van Danie so geniet en ons het saam gesing ook, maar in die video is almal so dood en nie meelewend nie! Ai!"

  • @sanetsusanvandyk1447
    @sanetsusanvandyk1447 ปีที่แล้ว +4

    Dit maak dat ek al my Hoop op Jesus plaas.Ek het hom soooo nodig

    • @hesterdupreez5429
      @hesterdupreez5429 ปีที่แล้ว

      Pragtig eerste keer wat ek jou op you tube luister maar dis amazing dankie

  • @MJ-lz1km
    @MJ-lz1km ปีที่แล้ว +1

    Dit is so interessant om die voorste mense dop te hou, hulle sit soos houtpoppe......as hulle na die video kyk gaan hulle wens hulle het agter gesit! Dankie Danie, jou entoesiasme vir die Here is aansteeklik!

  • @chrisandragrobbelaar5341
    @chrisandragrobbelaar5341 ปีที่แล้ว +3

    Dankie Jesus

  • @user-ke7hi3pf7r
    @user-ke7hi3pf7r 2 หลายเดือนก่อน +1

    DIE WAARHEID SNY DIEP....AMEN❤❤❤

  • @kathrinabierman4746
    @kathrinabierman4746 ปีที่แล้ว +1

    Hy is n blessing kom net spontaan verhoog ons Koning

  • @firerockfirerockextreme3667
    @firerockfirerockextreme3667 ปีที่แล้ว +1

    Full of Passion ❤
    🙏🙌

  • @petramundell8440
    @petramundell8440 ปีที่แล้ว

    "Wanneer kom jy eendag optree in Bloemfontein, Danie?" Xooo petra van Blmft.

  • @elvinostalmeester9412
    @elvinostalmeester9412 ปีที่แล้ว +6

    Danie Botha raak ook nie oud nie

    • @hettiebotha8901
      @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว +1

      Danie en andere word nie eintlik oud nie, want die salwing van die Here hou mens jonk! Loof Sy Naam!! 😍😍

    • @joeykoen7395
      @joeykoen7395 ปีที่แล้ว

      Ba Danki, Dankie Danie.

  • @annelizealbertse6018
    @annelizealbertse6018 ปีที่แล้ว +9

    Is dit Danie Botha wat Wenners ook sing? 🎼🎸❤

  • @eekay5710
    @eekay5710 ปีที่แล้ว +2

    23:12 Djy moenie worry nie, watch net. Amen! 👌

  • @japiebloementhal3885
    @japiebloementhal3885 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Jesus amen

  • @mariekruger39
    @mariekruger39 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi Amen en Amen Shalom.

  • @estellekriel7960
    @estellekriel7960 ปีที่แล้ว +1

    Amen 🙏 hallelujah 👏

  • @granlund58
    @granlund58 ปีที่แล้ว +2

    Great Senior

  • @anna-mariemeisievantonderh2780
    @anna-mariemeisievantonderh2780 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir mooi boodskap. Groot guns
    Plaas asb jou Openbaring uitleg op wat jy op cd kombo geplaas het. Ek glo baie mense sal met ander oog en hart na ons BYBEL se OPENBARING kyk en ervaar.

  • @firerockfirerockextreme3667
    @firerockfirerockextreme3667 ปีที่แล้ว

    ❤🎉

  • @williamlabuschagne3035
    @williamlabuschagne3035 ปีที่แล้ว +1

    Ons kan niks uit onsself doen nie. Maar met SY Gees in my is ek tot alles instaat.

  • @salomienste
    @salomienste 3 หลายเดือนก่อน

    Hello
    Danie eks opsoek na die lied You're my resting place. Waar kan ek dit kry? Ek dink dis fie lied se naam

  • @annetjiejansevanrensburg5434
    @annetjiejansevanrensburg5434 ปีที่แล้ว +1

    Ja

  • @ernaengelbrecht6715
    @ernaengelbrecht6715 ปีที่แล้ว +1

    Prys U Heilige Naam God Vader Sy seun en Die Geilige Gees

  • @cardolvanzyl690
    @cardolvanzyl690 ปีที่แล้ว +1

    Amen blessings