Piet Smit - Seilboot.mp4

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 25

  • @martinswart896
    @martinswart896 3 หลายเดือนก่อน

    Een van Piet se beste.. geseënde lied 😊

  • @annvaneeden2630
    @annvaneeden2630 ปีที่แล้ว +2

    Het jare gelede die lied die eerste keer gehoor. Dit bly n mooi lied met Piet Smit se stem waarna ek ook al baie jare luister.

  • @joeypotgieter5304
    @joeypotgieter5304 ปีที่แล้ว +1

    Een van my geliefkoosde liedjies. Dankie Piet

  • @geertjewind-ruiter9673
    @geertjewind-ruiter9673 4 ปีที่แล้ว +3

    Wat houd ik van deze taal, van deze zanger en deze mooie liederen . Gods zegen br. Piet Smit.

  • @jooslouw2780
    @jooslouw2780 2 ปีที่แล้ว

    Woorde wat spreek. Soms ons so nodig om net stil te raak en te weet. Baie dankie so pragtig. God seen jou.

  • @11Renske
    @11Renske 12 ปีที่แล้ว +3

    Piet jy is Jesus se boodskapper vir die wat Sy boodskap benodig en ontdek op die tyd wat Hy weet ons dit nodig het. Dankie Jesus vir mense wat gertou is aan U opdragte tot seen van U Naam en onderskraging van ons, U skepsels!

  • @janvanrooyen363
    @janvanrooyen363 2 ปีที่แล้ว +1

    Piet jy mag want jy kan. Dankie

  • @naomibuys8433
    @naomibuys8433 3 ปีที่แล้ว +1

    Uitstekend. Ons almal is in seilboot. Dankie dat die Here my seilboot bestuur.

  • @teresadelange8073
    @teresadelange8073 4 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig

  • @barbarawright5774
    @barbarawright5774 3 ปีที่แล้ว

    Baie, baie dankie.

  • @joekieludik1338
    @joekieludik1338 5 ปีที่แล้ว +1

    Sal altyd my mooiste lief wees. Dankie Here dat U altyd aan die Stuur is van my lewe.

  • @naomibuys8433
    @naomibuys8433 2 ปีที่แล้ว +2

    Was my troos na groot hartseer

  • @liesstrijker
    @liesstrijker 6 ปีที่แล้ว +2

    Dit lied draaide ik voor de luisteraars van radio Hoogeveen in Nederland

  • @joeydeklerk3938
    @joeydeklerk3938 8 ปีที่แล้ว +7

    sulke mooi geestelike voedsel! seen vir jou Piet!

  • @lenievanheerden5490
    @lenievanheerden5490 10 หลายเดือนก่อน

    So pragtig

  • @maureenbernhardt1934
    @maureenbernhardt1934 5 ปีที่แล้ว +2

    Love this guy. A wonderful voice

  • @ALEXSMIT01
    @ALEXSMIT01 13 ปีที่แล้ว +2

    Ek voel soms soos hierdie seilboot, maar ek wil graag Sy wil doen en aanvaar Sy pad. Ek vra en bedank Hom vir sy Genade. Dankie Piet, jou woorde maak my sterkter vir die pad!!! Seënwense

  • @07520janelia
    @07520janelia 9 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig soos al jou ander musiek

  • @belindaneyschens1413
    @belindaneyschens1413 8 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi jys geseen met God se talent

  • @CharlesSkeenTearlach
    @CharlesSkeenTearlach 8 ปีที่แล้ว +2

    Wonderlike talent uitgelewe!

  • @gvanro
    @gvanro 11 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Jesus, u is in beheer

  • @braamcoetser159
    @braamcoetser159 9 ปีที่แล้ว +2

    Baie dankie Heer.

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 2 ปีที่แล้ว

    Play my three in god

  • @amandafourie4236
    @amandafourie4236 3 หลายเดือนก่อน

    Iieflik