Sondag middag diens saam met die KFS orkes en Danie Botha

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ต.ค. 2024
  • Geniet sang en musiek asook 'n woord deur Danie Botha

ความคิดเห็น • 10

  • @wendyjulies6272
    @wendyjulies6272 ปีที่แล้ว +1

    Die woord is die waarheid en niemand sal of kan dit verander of uitvee nie dit wat danie gespreek het staan in God se woord en daarop se ek AMEN

  • @lorrainescheepers579
    @lorrainescheepers579 ปีที่แล้ว

    Wow Danie, weer baie geleer vanaand.
    Dankie Clemens.
    Blessings
    Lorraine, Hermanus.

  • @Nokkiedutoit
    @Nokkiedutoit 6 หลายเดือนก่อน

    Ag dankie Danie dit was goed om na jou te luister jy breek die skrif oop dat almal kan verstaan

  • @adinaventer6603
    @adinaventer6603 ปีที่แล้ว +2

    Loof Hom prys Hom Hallelujah Loof Hom prys Hallelujah Hy is Koning Hy is Heer. Amen Hallelujah 🙏🏻👐🏻🙏🏻

  • @judinevandervent8701
    @judinevandervent8701 ปีที่แล้ว

    Amen,amen die.woord is waarheid ek Eer Jesus vir wie Hy is

  • @magdavanrhyn6257
    @magdavanrhyn6257 ปีที่แล้ว

    So blessed❤

  • @MathildaLensley
    @MathildaLensley 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie vd mooi musiek Waar is jou gemeente

  • @sonjeviviers9773
    @sonjeviviers9773 ปีที่แล้ว

    Amen Amen

  • @GillianeBent
    @GillianeBent ปีที่แล้ว +1

    Prys die naam van die here

  • @chrissmit2614
    @chrissmit2614 ปีที่แล้ว +1

    Die Pre-trib Rapture staan ook nie in die Bybel nie en tog leer jy dit. Jesus het nie n Pre-trib Rapture verkondig nie maar dwaalleraars leer dit.!!!!!!!!!!!!!