My getuienis Eendag stap ek kleedkamers toe vir die soveelste keer en ek bid "Vader, as ek maar net aan U ie soom vat U kleed kan raak! Dit was die laaste keer. Volkome genees. Graaitjie, met die geloof van n mosterdsaaitjie.
I am heartbroken when i listen to the song's co's i can't take that evil killers out of my mind who so brutally killed that baby on the farm,Lord,may their souls rest in peace
Vreselijk en nog eens vreselijk wat u en uw familie heeft doorgemaakt, en wonderlijk dat u het in Gods handen geeft. Sterkte, Gods nabijheid, en Gods liefde en Zijn vrede toegewenst. Jezus zegt : "indien gij niet wordt gelijk een kind, gij kunt het Koninkrijk der Hemelen niet binnen gaan ".
Sooooooo mooi!!!!!❤❤
Pragtig Piet, doen so voort, dankie.
Absoluut asemrowend mooi, 'n godgegewe talent!!!!!!!!!
Dis n wonderlike getuienis van Vader se genesing😊😊😊
Dank jewel Piet voor dit prachtige lied,God bless you ,
Wow...pragtig gedig en mooi gesing. Die lied praat met n mens
My getuienis
Eendag stap ek kleedkamers toe vir die soveelste keer en ek bid "Vader, as ek maar net aan U ie soom vat U kleed kan raak!
Dit was die laaste keer. Volkome genees.
Graaitjie, met die geloof van n mosterdsaaitjie.
Baie dankie Piet dit is so mooi. ❤❤
Wat een mooi lied geweldig gezongen door piet
My hart is so seer as hy sing v d growwe hande.
Amen en amen !
WOW. Piet wat 'n lied. Dit is een van my man se gunstellinge.
Amen pragtig
O, dis so 'n pragtige lied hierdie, wat 'n mens se hart behoorlik aanraak! Dankie Piet xxx
Wonderlik ons lewende god
Sp beautiful. Pragtige lied piet. God bless
Kom ons prys Hom met 'n lied want Hy is die Heer.
Garnett Nel
Pragtige lied!!
pragtig Piet lifelike lied
Lanklaas hierdie
Ignoreer my boonste kommentaar asb. Te vinnig gedruk. Baie dankie, dis die mooiste wat ek hierdie opname gehoor het 🙏🙏
I am heartbroken when i listen to the song's co's i can't take that evil killers out of my mind who so brutally killed that baby on the farm,Lord,may their souls rest in peace
Vreselijk en nog eens vreselijk wat u en uw familie heeft doorgemaakt, en wonderlijk dat u het in Gods handen geeft. Sterkte, Gods nabijheid, en Gods liefde en Zijn vrede toegewenst. Jezus zegt : "indien gij niet wordt gelijk een kind, gij kunt het Koninkrijk der Hemelen niet binnen gaan ".
Dankie
Waar kan ek dvds te koop kry . Martie swanepoel
Mulțumesc