Konsertina is net 1 van 13 vir Kosie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 เม.ย. 2017
  • Kosie Beukes, sover vas gestel, is die jongste Konsertina spelertjie in Suid-afrika. Kosie kan 13 instrumente speel, met geen opleiding het hy homself geleer om al die instrumente te speel. Hy is ‘n erelid van die Boeremusiekgilde van Suid Afrika.

ความคิดเห็น •