Klipwerf In the Mood

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 มี.ค. 2014
  • In the mood, hierdie weergawe word deur Klipwerf gespeel.

ความคิดเห็น • 58

  • @ashleyquinton1409
    @ashleyquinton1409 6 หลายเดือนก่อน +4

    Amazing 👏 ❤

  • @cormiddelweerd8521
    @cormiddelweerd8521 3 ปีที่แล้ว +5

    wij zijn wel in NL maar geniet van ZA musiek, mooiman

  • @Garymt123
    @Garymt123 6 ปีที่แล้ว +17

    Al is ek 'n Engelsman, hierdie musiek is fantasties hoor. Ek sien die beste kant om Suid Afrikaner te wees en verskriklik trots om te se ek is 'n boerseun van Afrika.

  • @sarelvandenberg5848
    @sarelvandenberg5848 7 ปีที่แล้ว +8

    Elke jaar in Vereeninging stadssaal saam Laerskool Japie Greyling vir fondsinsameling...Dankie Klipwerf ....

  • @elmariesteenberg8916
    @elmariesteenberg8916 6 ปีที่แล้ว +19

    ai mis ek nou my ma en pa daar in SA, sit hier in die verre Nz, goeie ou dae, my male altyd dit flou gekap op die dans vloer. Dankie vir die goeie kinderdae my liewe ouers.

    • @pierrejoubert681
      @pierrejoubert681 3 ปีที่แล้ว

      So sit 'ons mense' nou orals oor die wêreld en mis soms die ou land. Toe jy geskryf het, het die wêreld nog niks van Covid-19 geweet nie, en kyk nou! Groete van 'n ander virus-vrye eiland! (Tasmania)

  • @neerannaidoo3781
    @neerannaidoo3781 2 ปีที่แล้ว +3

    Wow mind blowing, takes you to another world

  • @foreignwarren7361
    @foreignwarren7361 ปีที่แล้ว +2

    Takes me back to caravaning 😂

  • @pieterlagrange5213
    @pieterlagrange5213 2 ปีที่แล้ว +4

    Awesome!

  • @martiedique6872
    @martiedique6872 4 ปีที่แล้ว +3

    Daar is niks so mooi soos boere musiek nie ..balke toe ..

  • @andrekoen2539
    @andrekoen2539 6 ปีที่แล้ว +4

    25 December 2017 ons is so emosioneel as ons Boere musiek Luister.

  • @kruger523
    @kruger523 2 ปีที่แล้ว +2

    Bly maar op die boonste rakke ek dink aan my ouers wat so lief was vir dans.

  • @neerannaidoo3781
    @neerannaidoo3781 2 ปีที่แล้ว +1

    I love Boer music

  • @calliemaritz3401
    @calliemaritz3401 5 ปีที่แล้ว +6

    Man,dis die medisyne die!!,puik

  • @enriquevanwyk8807
    @enriquevanwyk8807 6 ปีที่แล้ว +6

    Ek kom nie uit die ou suid-afrika nie maar boeremusiek bly die beste kyk waar staan ons land nou..

  • @sandradewet-vandenberg3396
    @sandradewet-vandenberg3396 6 ปีที่แล้ว +7

    Klipwerf is die beste!

  • @igorbrille8222
    @igorbrille8222 2 ปีที่แล้ว +1

    Ich geniesse von der Musik

  • @christianalinks320
    @christianalinks320 ปีที่แล้ว

    I love your music....❤

  • @bukstheron2461
    @bukstheron2461 2 หลายเดือนก่อน +1

    Ek mis die song😂

  • @tinahels2458
    @tinahels2458 8 ปีที่แล้ว +10

    Aai aai......waars die dae to ons nog 'n hele aand aanmekaar kon dans op sulke lekker boeremusiek !!

    • @corne2711
      @corne2711 7 ปีที่แล้ว +1

      O definitief! Waar is daardie goeie ou dae!!!

  • @davidrees7299
    @davidrees7299 6 ปีที่แล้ว +7

    A friend of mine from SA sent me a link to this music. sounds pretty neat

    • @jeandrephilip3738
      @jeandrephilip3738 5 ปีที่แล้ว

      Where you from

    • @diaanblaauw3724
      @diaanblaauw3724 3 ปีที่แล้ว +1

      Your friend has quite good taste sir, may I recommend "Kalfiewals" to you or "Dis 'n lekker ou Jan"!

  • @citizenstephen4928
    @citizenstephen4928 5 ปีที่แล้ว +8

    Jisie! Lus ek dam nou n branawyn😉

  • @josiedebeer
    @josiedebeer ปีที่แล้ว +1

    💖&💖

  • @chrisblom1927
    @chrisblom1927 5 ปีที่แล้ว +2

    Jou lekker ding!!!!

  • @glenblignaut9977
    @glenblignaut9977 6 ปีที่แล้ว +3

    Lekker musiek my vriend het verdwyn in Angola jare terug ongeluk rivier nooit gekry nie die is vir ju Errol Moolman. My ouma het die tune geklap op die klavier in 1968 al. Rus in vrede ou pl..Glen Blignaut..ps ..ons sal weer by mekaar uitkom

  • @tommiewhite8812
    @tommiewhite8812 9 ปีที่แล้ว +3

    Ek is so lief vi boeremusiek

  • @martinvanzyl4454
    @martinvanzyl4454 4 ปีที่แล้ว +6

    Bly fantastiese musiek, Klipwerf. Jul ritme is iets baie besonders en jul aanbiedings, puik. Sterkte en baie geluk.

  • @derekfranken7907
    @derekfranken7907 2 ปีที่แล้ว

    Mooi man

  • @dawidgermishuys2668
    @dawidgermishuys2668 4 ปีที่แล้ว +2

    Nie mand kane onse klaar maak nie 👌

  • @ravenmad6965
    @ravenmad6965 3 ปีที่แล้ว +1

    Hoe verlang ek nou na my fam terug in SA 💔

  • @stoffelsmit2316
    @stoffelsmit2316 ปีที่แล้ว

    Spoegwolf

  • @mariedejager1435
    @mariedejager1435 4 ปีที่แล้ว +1

    Daar is net een orkes wat sulke lekker boeremusiek kan maak en dis die Klipwerf boereorkes

  • @flipcoetzee4848
    @flipcoetzee4848 ปีที่แล้ว

    Dankie

  • @zp1167
    @zp1167 4 ปีที่แล้ว +5

    Lekker skoffel ek nou terwyl ek pannekoeke maak en droewors eet lol

  • @andrevantonder1926
    @andrevantonder1926 6 ปีที่แล้ว +1

    Lekker ou Jan ....

  • @lorriemamoet9406
    @lorriemamoet9406 4 ปีที่แล้ว +3

    Mieliemeel op die vloer en laat waai

  • @martiedique6872
    @martiedique6872 4 ปีที่แล้ว

    My man geniet nou sy eerste brannas van die lockdown begin het...daar val hy..

  • @dawidgermishuys2668
    @dawidgermishuys2668 5 ปีที่แล้ว +2

    Niemand Kan ons klaar maak nie

  • @danielharmse8862
    @danielharmse8862 6 ปีที่แล้ว +3

    Boeta nou is dit vir vastrap

  • @regardtvanniekerk9095
    @regardtvanniekerk9095 6 ปีที่แล้ว +4

    julle is ysters!!!!!!!!!!

  • @stiaanbuys7867
    @stiaanbuys7867 7 ปีที่แล้ว +1

    :-))))))

  • @abelpretorius6633
    @abelpretorius6633 ปีที่แล้ว

    Bevok

  • @johannel547
    @johannel547 3 ปีที่แล้ว

    Haha

  • @martinvanzyl4454
    @martinvanzyl4454 2 ปีที่แล้ว +1

    Kuier tans in die pragtige bosveld en hoe kan iemand vra vir beter ritme, musiek, en somer lekker rustige kuier? Absoluut puik, Klipwerf. 👍😀😂

  • @jamesritchie2167
    @jamesritchie2167 6 ปีที่แล้ว +9

    The days when asking a girl to dance did not mean sex! Oh Lord!

  • @jamesritchie2167
    @jamesritchie2167 6 ปีที่แล้ว +1

    Real dancing not having sex standing up!

  • @martinvanzyl4454
    @martinvanzyl4454 2 ปีที่แล้ว

    Kuier tans in die pragtige bosveld en hoe kan iemand vra vir beter ritme, musiek, en somer lekker rustige kuier? Absoluut puik, Klipwerfth-cam.com/video/yAqNe-m0a8s/w-d-xo.html&feature=share. 👍😀😂

  • @that_swiftie13
    @that_swiftie13 3 ปีที่แล้ว

    Awful!

  • @martinvanzyl4454
    @martinvanzyl4454 2 ปีที่แล้ว

    Kuier tans in die pragtige bosveld en hoe kan iemand vra vir beter ritme, musiek, en somer lekker rustige kuier? Absoluut puik, Klipwerf. 👍😀😂