ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Geweldig.....Groeten van de familie van Niekerk. Nederland.
2024... Wens ons kan weer sulke lekker musiek kry.
Lekker ou boeremusiek dit laat my so verlang na my dae in ouerhuis. Lekker Thanks for sharing
dont speak afrikaans....but i can appreciate a good tune
Net soos Zak kon. Rikus het mooi geleer by n Legende . RIV legende
2022 en hy klap nog!!🔥
Heel mooi groeten uit Geleen.
Hy was te dierbaar en so snaaks het sy musiek baie geniet.
Hy was ʼn yster. My oudste dogter was saam hom op skool in Springbok, en hy het by ons kom kuier op Ageneys.
Ai, ou Zak elkekeer wat ek hier luister dan huil ek in my hart! Jy is so ongelooflik gewees! Hoekom?????
Rus in Vrede my Maaitjie.Ons mis jou talent baie.
Briljant! Jammer hy is heeltemal te vroeg weg... Het hom eenmaal op Vryburg sien optree - my gate uit geniet!
rus in vrede my maat,jou legend leef foort
Wow dit AMAZING
Jammerte vir julle wat hom nie live kon sien nie, ou Zakkie was finominaal op 'n verhoog, ek het hom in Thabazimbi en Hartswater gesien.
wel.. . aandag sal jy soek .. .
Rus in vrede champ... 💪😇📴
Very good
Seker hy maak met sy bekfluit musiek vir die Engele!
Hy rus in sy graf en weet niks. Totat Jesus weer kom
Is dit nie Rikus Nel op banjo nie?
Dit was hy in jonger dae gewees.
Julle is heel te mal vikeerd 😂
@wesselvdwesthuizen9987 dit is Ricus Nel toe hy jonger was.
dis baie jammer van ou jak,ons het n goeie mens en n legende verloor,soos amerikaners se...........rest.in.peace
Ezekwesili
Fantastic.
Ja ou Zak het slegs 'n paar dae voor my seun Dewald ook die aarde verlaat.
Hy het n lisensie gehad vir mondfluitjie speel
Zak ek mis jou verskriklik
Amazing 👊👊
2020 en moer nou nog :)
Mer misiek van jan vermak
is dit nie Ricus Nel wt die banjo daar speel nie?
Is jy poes mal?
@@barenddorfling1448 jammer man nie appel nie. Dis ricus nel. Ekt net die virkeerde naam gebruik. Dis Ricus nel daai
Hahahaha
Tekkies
dink net watse goeie musiek sou hulle vandag maak.
Fok ou Zak. Ons mis jou
Klipwerf too electronic
waar jeen is hy
boer seun for life hys dood
absoluut briljant jammer hy is vroeg weg
Geweldig.....
Groeten van de familie van Niekerk.
Nederland.
2024... Wens ons kan weer sulke lekker musiek kry.
Lekker ou boeremusiek dit laat my so verlang na my dae in ouerhuis. Lekker
Thanks for sharing