Verkiesingsdebat: Veiligheid, sekuriteit en grensbeheer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 พ.ค. 2024
  • In die vyfde debat in ons reeks verkiesingsdebatte gesels Esté Gross met Ian Cameron van die DA, John Moodey van ActionSA en Dulton Adams van die ACDP oor veiligheid, sekuriteit, grensbeheer en die doodstraf.

ความคิดเห็น • 10

  • @anthonyplomaritis9718
    @anthonyplomaritis9718 24 วันที่ผ่านมา

    Welgedaan met die debate!💯👌

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 26 วันที่ผ่านมา +2

    Goed gedoen Este........Cameron is 'n knap jong man

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 26 วันที่ผ่านมา +2

    Estè en paneel dankie vir goeie gesprek ,stem saam

  • @vonniecronje3914
    @vonniecronje3914 26 วันที่ผ่านมา +1

    Sal graag ñ onderhoud met n lid van OHM wil hoor asb.

  • @gerritvandermerwe3899
    @gerritvandermerwe3899 26 วันที่ผ่านมา +1

    ooo Popcru gaan hulle besig hou . Lekker gesprek gewees maar niemand hou vir Popcru ingedagte nie.

  • @elizeoosthuizen1875
    @elizeoosthuizen1875 26 วันที่ผ่านมา

    Waar, crime pays.

  • @user-pv4qx3tt4e
    @user-pv4qx3tt4e 23 วันที่ผ่านมา

    Jy kan John nie glo nie en is glad nie betroubaar nie