Karlien Van Jaarsveld - Sing Vir Liefde

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 เม.ย. 2017
  • Music video by Karlien Van Jaarsveld performing Sing Vir Liefde. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)
    vevo.ly/ADJHTb
  • เพลง

ความคิดเห็น • 560

  • @everythinghair3647
    @everythinghair3647 5 ปีที่แล้ว +11

    Neeeeee!!!! Jy mag maar hoor ....😍🤗
    Meest talent volste vrou wat ek nog ooit gesien het🤗🤗
    En dan beeldskoon ook🙃

  • @Dshumor512
    @Dshumor512 2 ปีที่แล้ว +6

    Karlien jy het n pragtige stem en jou liedjies is amazing 🥰🥰hou aan om musiek te maak.

  • @sarakatrinafredericks7050
    @sarakatrinafredericks7050 4 ปีที่แล้ว +8

    Wie luister nog die song in 2020..?

  • @jeanwaldemarvandorn7271
    @jeanwaldemarvandorn7271 3 ปีที่แล้ว +9

    Karlien, jy is so mooi! Jou stem is uniek.😘😘

  • @annamieferreira4250
    @annamieferreira4250 6 ปีที่แล้ว +15

    Jy KAN SING. Love you lots....1000000 times around the hall univers. Lief jou Karlien Van Jaarsveld😘😘

  • @jenniferlombard5171
    @jenniferlombard5171 6 ปีที่แล้ว +9

    Awe Karlien!!!!Jou musiek is epic!!!!Jy is nog Flippin jonk asb maak nog awe songs!

  • @Pradakingg
    @Pradakingg 6 ปีที่แล้ว +6

    Wat een geweldige muziek heb je Karlien, groetjes uit Nederland!

    • @sssnipergirl6136
      @sssnipergirl6136 3 ปีที่แล้ว

      Is jy van suid africa
      Ek is

    • @Ama-hi5kn
      @Ama-hi5kn ปีที่แล้ว

      @@sssnipergirl6136 Hy/sy kom uit Holland.

  • @margarettina3888
    @margarettina3888 4 ปีที่แล้ว +3

    Karlien jys die beste my skat. Dnki baie mooi musiek. Hou so aan. Liefde is n wonderlike ding. So mooi

    • @MrsViljoen
      @MrsViljoen 4 ปีที่แล้ว

      Great song neh

  • @leone1078
    @leone1078 7 ปีที่แล้ว +17

    my absolute favourite ek hou van dit😀😀

  • @waldoboshoff7017
    @waldoboshoff7017 7 ปีที่แล้ว +44

    Well Done !!!
    Baie geluk met jou Album , Sing Vir Liefde . En dankie dat jy nooit op hou in jouself glo nie..Jy is Stunning!!
    Groete,
    Waldo

  • @helenajade9055
    @helenajade9055 11 หลายเดือนก่อน +3

    Voz maravilhosa , mulher lindíssima e excelente música ✌️💫👌🎂🌟🤩😍👏🎁👏💝✌️👏👏👏💎🛸🤣🤣🤣

  • @dirkramer1789
    @dirkramer1789 7 หลายเดือนก่อน +1

    Schön dass es solche Menschen noch gibt...wie Dich❤

  • @annatjierheeder8213
    @annatjierheeder8213 7 ปีที่แล้ว +13

    Baie baie mooi Karlien!!!!!

  • @jackieriekert8452
    @jackieriekert8452 7 ปีที่แล้ว +8

    karlien ek is map oor jou music 😍😍😍💓💓

  • @milanmostert7304
    @milanmostert7304 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi Karlien
    Baie mooi liedtjie
    Dankie dat jy nooit stop in jou self glo nie. Jou liedtjies is Amazing

  • @jacquescoetzee4686
    @jacquescoetzee4686 4 ปีที่แล้ว +5

    Ek love julle lietjies as ek ver ry luister ek julle liedjies 🌈⛄️🌫☁️🌧🌹🥀🌷🌸🌺😘😘😍😍❤️❤️❤️❤️❤️❤️🌸🌸🌸🌺🌺🌺💕

  • @charlesbuckle5345
    @charlesbuckle5345 6 ปีที่แล้ว +10

    Uitstekend!! Een van my gunstelling liedtjies op hierdie stadium.

    • @lizakoen5932
      @lizakoen5932 2 ปีที่แล้ว

      Llsadu3uu3heuqhwjejhehruehh3he

  • @bernisediedericks161
    @bernisediedericks161 7 ปีที่แล้ว +13

    Wow karlien eks mal oor jou song jys rrg awesome GO KARLIEN

  • @juliusdupreez3800
    @juliusdupreez3800 7 ปีที่แล้ว +7

    luv jou lietjies !!!!!!!!!😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘

  • @jean-marieroos2940
    @jean-marieroos2940 4 ปีที่แล้ว +2

    Een van die beste liedjies wat ek nog ooit gehoor het

  • @teagenbotes4546
    @teagenbotes4546 7 ปีที่แล้ว +44

    Dis baie mooi sy moet sing.

  • @marcelh.j.schippers7207
    @marcelh.j.schippers7207 3 ปีที่แล้ว +7

    Prachtig! Mooie tekst en ook wij hier in Nederland houden hier van!

  • @alexavanzyl3684
    @alexavanzyl3684 4 ปีที่แล้ว +4

    Karlien jy is awsim love jou misiek👍👍👍👍👍👍

  • @caylaswats1682
    @caylaswats1682 7 ปีที่แล้ว +8

    karlien i like you and i love your voice

  • @SiyandaNdzuzo
    @SiyandaNdzuzo 7 ปีที่แล้ว +10

    Love it! Baie mooi!

  • @johanthiart6728
    @johanthiart6728 7 ปีที่แล้ว +5

    Karlien Van Jaarsveld Hoe het tannie al daai kids gekry,ek is 13,maar wil nie vir tannie se wat my naam is nie...😁Dis n BAIE mooi liedjie die,wel so Groot fan soos ek love al tannie se liedjies!!😘😘😍Ek kan die dag gladnie Lus wees vir die dag nie,dan kyk ek n video en om eerlik te wees,dis AL wat my maak smile!!Vir ingeval tannie nie nou antwoord nie en hom nou lees,lekker aandjie verder, weet tannie is BAIE besig,so sal verstaan as tannie nie nou die tyd het om my te antwoord nie...

  • @liz-mariemuller5119
    @liz-mariemuller5119 7 ปีที่แล้ว +10

    as ek 10000 keer die song kon like op TH-cam het ek gooie een

  • @kylepotgieter3850
    @kylepotgieter3850 7 ปีที่แล้ว +3

    ek love jou musiek Karlien....jy is awesome

  • @cornelbasson1630
    @cornelbasson1630 7 ปีที่แล้ว +9

    love you karlien

  • @meetbonny
    @meetbonny 5 ปีที่แล้ว +3

    Lots of love Karlien🌸

  • @maricedewit989
    @maricedewit989 6 ปีที่แล้ว +5

    Love you karlien♥♥

  • @jeaneroux7794
    @jeaneroux7794 7 ปีที่แล้ว +74

    Love die song! Ek is mal oor jou Karlien

  • @lizelife4029
    @lizelife4029 3 ปีที่แล้ว +2

    Dit is pragtig!!! Lief vir jou Karlien...😙

  • @marlicurrie5548
    @marlicurrie5548 6 ปีที่แล้ว

    Karlien jy is die beste ek hou van al jou liedjies kan nie wag om jou eendag te sien nie .Jy is so mooi en altyd vriendelik.❤❤Ek is baie lief vir jou 😘❤

    • @bettieels7668
      @bettieels7668 2 ปีที่แล้ว

      Ek love al die liedjies oor en oor ,elke keer nuwe betekenis hou vas Afrikaans

  • @malosefrans3933
    @malosefrans3933 2 ปีที่แล้ว

    wie sal my vashou ,want jy is nie meer nie as ek luister Theuns musiek my oe voi traan.

  • @charlesbuckle5345
    @charlesbuckle5345 5 ปีที่แล้ว +3

    Dit is uitmuntend. Knap gedaan Karlien, jy het jouself oortref. Hierdie is een van my gunstelling liedtjies op die oomblik.

  • @kayliepretorius2162
    @kayliepretorius2162 7 ปีที่แล้ว +1

    Love jou musiek KARLIEN jou musiek is lekker om te luister

  • @innamanjoubert9881
    @innamanjoubert9881 5 ปีที่แล้ว +4

    Die oorspronklike liedjie weergawe is Kelly Clarkson se "Second hand heart".

  • @hendrikreyneke2503
    @hendrikreyneke2503 7 ปีที่แล้ว +2

    sing vir liefde n baie amazing song

  • @rieniecornelissen5508
    @rieniecornelissen5508 3 ปีที่แล้ว

    een van haar ooiste songs

  • @chelizehawkins3524
    @chelizehawkins3524 7 ปีที่แล้ว +9

    ek love die song

  • @willenesauls810
    @willenesauls810 6 ปีที่แล้ว

    Beste liedjie ooit Karlien!!!!!

  • @MianePeterson-ei6qf
    @MianePeterson-ei6qf 7 หลายเดือนก่อน

    Jou music is wat almal kort...Ons is mal oor jou music❤❤❤😊😊😊

  • @fredericklabuschagne9442
    @fredericklabuschagne9442 ปีที่แล้ว +2

    Ek hou van musiek.❤

  • @kathleenmatthee5245
    @kathleenmatthee5245 ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤❤❤❤❤mooi en jy is mooi

  • @gavinerasmus4177
    @gavinerasmus4177 7 ปีที่แล้ว +2

    Love die lietjie ♥♥♥

  • @gertdreyer3660
    @gertdreyer3660 4 ปีที่แล้ว

    dankie vir jou awsome musiek

  • @Emma-sl4if
    @Emma-sl4if 5 ปีที่แล้ว +3

    Love jou!!!!

  • @crushandaburger5364
    @crushandaburger5364 7 ปีที่แล้ว +2

    ek love jou songs . Ek is verlief op die lied

  • @chrissiedewit3667
    @chrissiedewit3667 ปีที่แล้ว +1

    Yes 🥰

  • @crystaluys3476
    @crystaluys3476 7 ปีที่แล้ว +5

    ek love jou song

  • @cornelbasson1630
    @cornelbasson1630 7 ปีที่แล้ว +23

    sing vir liefde is baie cool

  • @jessicaengelbrecht8372
    @jessicaengelbrecht8372 7 ปีที่แล้ว +1

    Karlien jy is super cool ek hou van jou musiek en jou stem wie sal jou ooit mis loop

  • @mietjiefransman136
    @mietjiefransman136 5 ปีที่แล้ว +1

    love die song!!

  • @alanholloway3992
    @alanholloway3992 5 ปีที่แล้ว +1

    WOW WOW WOW OH moer ma se moer die mooiste bok ooit!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @luanevanstaden2841
    @luanevanstaden2841 6 ปีที่แล้ว +2

    Dis n BAIE MOOI video .... super MOOI

  • @miabotha8014
    @miabotha8014 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek love it karlien van jou grootste fan🥰🥰

  • @nkzsquad3531
    @nkzsquad3531 7 ปีที่แล้ว +5

    Amazing song

  • @user-xn4ds2bc9e
    @user-xn4ds2bc9e 3 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die wonderlike lied

  • @neheposikongo1029
    @neheposikongo1029 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi...love the song🇳🇦

    • @MoiraDelie
      @MoiraDelie 2 ปีที่แล้ว

      Nehepo Sikongo..... bly om n Namibiër hier raak te lees!!!!

  • @koco19tkb54
    @koco19tkb54 7 ปีที่แล้ว +5

    Sing vir liefde sing💃❤

  • @chanelsteyn860
    @chanelsteyn860 7 ปีที่แล้ว +25

    love die song

  • @janniedewet8795
    @janniedewet8795 7 ปีที่แล้ว

    Karlien van Jaarsveld, sing vir liefde is my ginstiling liekie

  • @dimphleteba7471
    @dimphleteba7471 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi ❤️❤️

  • @salomekapp2188
    @salomekapp2188 4 ปีที่แล้ว +2

    Beautiful song! Jys pragtig Karlien.🌸

  • @hansj2009
    @hansj2009 5 ปีที่แล้ว +1

    zo mooiiiii

  • @victormolutsi4442
    @victormolutsi4442 6 ปีที่แล้ว

    baie mooi .....
    lekker song

  • @warwickvaneeden4917
    @warwickvaneeden4917 7 ปีที่แล้ว +4

    AWESOME SONG

  • @twanemostert5947
    @twanemostert5947 7 ปีที่แล้ว +1

    Dit is so mooi song sing vat nou jou naaste vriend se hand endaans op die maat van jou hart

  • @vodacomvodacom9917
    @vodacomvodacom9917 2 ปีที่แล้ว

    Beautiful karlien

  • @quintonskrywer1948
    @quintonskrywer1948 10 หลายเดือนก่อน

    Namibia, Windhoek.. Eks nog steeds mal oor die snit

  • @simoneferreira9983
    @simoneferreira9983 7 ปีที่แล้ว +4

    Jys awesome karlien

  • @moniquelangerman2157
    @moniquelangerman2157 6 ปีที่แล้ว +2

    Love it

  • @jenicapiper8428
    @jenicapiper8428 6 ปีที่แล้ว +1

    Love jou music

  • @itisdylicia2033
    @itisdylicia2033 5 ปีที่แล้ว +1

    Sy is so mooi en sy is my gingeling singer love you karlien

  • @jnjoubert9794
    @jnjoubert9794 7 ปีที่แล้ว +6

    love al jou songs

  • @kylevanniekerk3553
    @kylevanniekerk3553 2 ปีที่แล้ว

    Love dit😉😁

  • @zuaneholtzhausen8256
    @zuaneholtzhausen8256 7 ปีที่แล้ว +5

    ek hou van jou liedjies

  • @santjieolivier219
    @santjieolivier219 3 ปีที่แล้ว +1

    Love die liedjie

  • @cleopeterson910
    @cleopeterson910 4 ปีที่แล้ว +2

    Ek is so Lief vir karlien
    WELL DONE KARLIEN

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 5 ปีที่แล้ว +2

    Runs deep.... pragtig

  • @annetteoosthuizen6890
    @annetteoosthuizen6890 7 ปีที่แล้ว +6

    Karlien jy is my grootste van
    I love you 😍

  • @strwbrryjmn2709
    @strwbrryjmn2709 6 ปีที่แล้ว

    jou liekies is so lekker om na te luister!!!

  • @moniquefourie9231
    @moniquefourie9231 7 ปีที่แล้ว +5

    Goeie video!!

  • @candicevandermerwe7372
    @candicevandermerwe7372 ปีที่แล้ว

    Love jou songs

  • @ashlynnlubbe7206
    @ashlynnlubbe7206 7 ปีที่แล้ว +5

    Ek wens ek is so mooi soos jy

  • @steve910205
    @steve910205 7 ปีที่แล้ว +11

    Ek love jou en ek is mal oor jou karlien jy is die beste en ek is maar net 8 my naam is Annebelle Strydom

  • @chanteflorence8146
    @chanteflorence8146 6 ปีที่แล้ว +4

    like your song karlien love iit

  • @chrissiekruger7715
    @chrissiekruger7715 7 ปีที่แล้ว +5

    jy is die beste 😘😍

  • @lizedowling7915
    @lizedowling7915 6 ปีที่แล้ว

    Love you Karlien

  • @juanmarais2140
    @juanmarais2140 6 ปีที่แล้ว

    Mooiste vrou in die wereld.

  • @kennedyjosephine4458
    @kennedyjosephine4458 6 ปีที่แล้ว

    Karlien ek love jo songs dnki vi di mooi liedjies

  • @hdhdh5178
    @hdhdh5178 ปีที่แล้ว

    Mooi meisje hoor. Goed bloed. Goede mensen daar. Staan nog sterk daar ons. Mooi blanke kindjes. Groetjes uit Nederland (ons nie almal gek nie)

  • @kathleenmatthee5245
    @kathleenmatthee5245 ปีที่แล้ว +2

    Jou stem is mooi😊😊😊😊😊😊😊😮😅😂❤

  • @madeleinkruger1835
    @madeleinkruger1835 7 ปีที่แล้ว +6

    ek hou baie van die liedjie

  • @ashlinmarinus655
    @ashlinmarinus655 7 ปีที่แล้ว +13

    ❤ ❤ ❤ baie mooi 😉 😉 😘

  • @leoneduplooy6238
    @leoneduplooy6238 4 ปีที่แล้ว

    Love it hou van jou

  • @crystaldeponte1561
    @crystaldeponte1561 7 ปีที่แล้ว +1

    karlien ek se vir jou jy is die beste liekies

  • @angesaayman1280
    @angesaayman1280 3 ปีที่แล้ว +4

    Ek is lief vir jou liedjies 💋❤️🍪💕

  • @jadebok3575
    @jadebok3575 4 ปีที่แล้ว

    Baie mooi liedjies wat jy maak mal oor alles Karlien VAN JAARSVELD😘😘😘😘😘😍😍 BAIE LIEF VIR JOU BAIE PRAGTIGE VAN JAARSVELD DOGTER😘😘😘😘😍😍😍😚😚😘