Love your voice ! I’m not Afrikaans, and although I cannot speak your language , music is universal!👍. You have a God given and wonderful talent to sing. God Bless.
As daar nog nie n lied geskryf was vir n gebroke hart nie was hierdie lied die cherrie op die koek! Well done girl! fantasties! Jy het dalk nie my huwelik gered nie maar jy het my duidelik laat besef hoe belangrik elke oomblik in ons lewens is....
amazing ... 😢😢 om te sien daar is liefde daar buite ... or when words can't speak music does and at the end of the day it is the only thing that stays ... ✌
Stunningly beautiful. Die video einde is net te sad. Did net na middenag hier in Calgary, Canada. Ek kon nie wag om die music video te sien nie. Jy is baie talentvol👌👌👌👌👌👌💜💜🧡💛💚
Jyt die beste stem ek love dit en ek lpve al juw songs niemand het n beter stem.as jy en karlien ni julle beat die stemme van ale sanger ek love it 💖💖💖💖💖💖💞💖
LYRICS : Jy sê jy soek mos nog ń love song Een wat net oor my en jou gaan Maar die woorde raak al minder As die aande eers begin Ek ken jou beter as wat jy dink As jy sê gaan net nog een drink Sien jy kyk nie meer na my met daai Liefde wat ek kry as jy wakker raak langs my So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my Ek wil weet hoe jy dit regkry om my sag te maak soos net jy Kan partykeer wil ek mal raak oor die foute wat jy bly maak Maar ek sien die ander dinge Ken jou buite, ken jou binne Dalk het ek ook ń probleem want ek kan dit Net nie keer nie so verslaaf ek soek net meer So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my O-e-e ń slukkie van my So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my
@Shaina Robbins You say you're still looking for a love song One that's just about me and you But the words are getting less Once the evenings start I know you better than you think when you say just one drink. See you do not look at me with that Love I get when you wake up next to me So make me your tequila Take my salt and take my sours Drink me until the morning hours Feel how I break down all your walls Every drop you can get Drink the whole bottle and before you take another sip, my darling Take a sip of me I want to know how you manage to make me soft like just you Can sometimes I want to go crazy about the mistakes you keep making But I see the other things, Know you outside, know you inside Maybe I have a problem too because I can't stop myself so addicted I just look for more So make me your tequila Take my salt and take my sours, Drink me until the morning hours Feel how I break down all your walls Every drop you can get Drink the whole bottle out and before you take another sip, my darling Take a sip from me Oee a sip from me So make me your tequila Take my salt and take my acids Drink me until the morning hours Feel how I break down all your walls Every drop you can get Drink the whole bottle out and before you take another sip, my darling Take a sip from me
Hi Demi so Ek is verlief op jou liedjies Ek is n Groot fan so Ek Gaan vir my verjaarsdag Na jou Kom Kyk die 29 maart Kan rrg nie wag massive fan lief vir jou baie♥️🥰
Love your voice ! I’m not Afrikaans, and although I cannot speak your language , music is universal!👍. You have a God given and wonderful talent to sing.
God Bless.
😂❤🎉
As daar nog nie n lied geskryf was vir n gebroke hart nie was hierdie lied die cherrie op die koek! Well done girl! fantasties! Jy het dalk nie my huwelik gered nie maar jy het my duidelik laat besef hoe belangrik elke oomblik in ons lewens is....
So waar wat jy se JJ luister die lied so baie.Dit raak so diep binne mens. Sowaar die regte lief vir ware liefde
Soveel van ons kan vereenselwig met dit😢 Great song!
Dis so waar wat jy sê👌
I do not understand anything in this song, but it's hard for me to skip! Talented. I wish you make us an English version, it must be so nice!
They say music speaks all languages, I swear listening to this I can understand it! ❤️❤️❤️
Hi Big Fan
OMG! Love love love ... It doesn't matter what language you talk or who u are love is just love... Thank you 🥰🥰🥰
Why u guys from South Africa never activating the English subtitles? We all would like to understand all these great songs. Please 🤍
Whe are waiting for english to arive, delivery is agter
I have no idea what she’s saying! But I’m a fan!!!!
Not just "another love song" but one so many can relate to.. just beautiful...💔❤
Best of you...ek is lief vir hier een 💯🔥🔥🔥
Wow!!!Jou stem is so vrek beautiful!🥰🥰
BEAUTIFUL. Demi you are phenominal.
The model / actress has such a soft beauty and smile
Amazing liedtjie met soveel betekenis waaraan baie hulself kan verbind en tog ja......waneer is dit ooit genoeg??
I cant stop listening to this song😍😍
Absolutely love this song
WOW! Daai stem ... my hart!! Trots SA-kaner Demi just wow!
Hi Big Fan
amazing ... 😢😢 om te sien daar is liefde daar buite ... or when words can't speak music does and at the end of the day it is the only thing that stays ... ✌
Wow! 'You Sounds so great Demi'. I just love listening to your angelic voice.💖💖
been listening to this on repeat for soo long like its Tequila keke
Absolutely breath taking. Wow wow wow. You are the best.
Breek my hart sopas 😢😢 Dis so mooi
Letterlik, my beste Afrikaanse sageress🤩❤️
Beste song wat ek nog hierdie jaar gehoor het✨
Ek is mal oor hierdie liedjie, dit vat so aan my hart veral die einde van die video.
My all time favourite singer #Demi❤️❤️❤️
Love your music
Jys een ongelooflike inspirasie vir my dankie Demi !
She has the voice of an angel and the body of a real woman....
Hi Big Fan
I don't understand that language but I can feel the vibe in the song 🎶🎶🔥🔥
Let me translate
@@gabriellademendonca74 Pleeeease do
Its afrikaans. One of the 11 languages South Africans speak in.
@@MILK_________ That song is very sweet. ❤️ They should include the lyrics in the description.
@@MILK_________ bra did een van die meeste gepraat tale
Wow wow wow Amazing work my favourite SA artist
Hi Big Fan
Hello, how are you today
My hart!!! Hierdie is soooo mooi!!!
Ja ...ek stem saam met jou Madelein. Dis onsetlik mooi.
Why is this soo soothing and I can't even understand a word❤❤
This is South Afrikaans, it is a sort of Dutch. I'm from the Netherlands i can understand it
Haha awe ... it's just called Afrikaans...
Sjoe.. die vrou se stem😍... mal oor Demi Lee... haar liedjies en stem ...
Absolute wonderful! I am honored and I love the song, your voice, you
Love die song, dis great. Dankie Demi Lee.......Hou so aan....
Amazing song
WOW WOW what a beautiful song
Beautiful 🌹greetings from Ireland ☘
How do you understand the words?
@@dihani6790 I am South African.
Obsessed over this song
Geluk Demi, dis oorspronklik en wragtig pragtig!!!!!
Waouh magnifique 🎊💖🎊💖🥂
Die song het my so aan my ex man laat dink😥baie aande het het gevra hoekom ek nie so belangrik was soos daai bottel nie....beautiful song!!
Ja nee maak so van ons
Stem saam maak so baie van ons. Bly hy is jou ex🥳
❤Dit is beautiful❤
Demi lee Moore jy is my ginsteling Sangerres die liedjie is vir my soo mooi love Jou so much.😍😍😘😘
My
Hey
This is beautifull
Demi jy sing rrg baie mooi love die lietjie rrg baie ... ❤️❤️❤️❤️❤️
Classic timeless 👌 ✨
EK IS MALLLL OOR DIE SONG ....** 😍 dankie vir die liekie
Perfect song 😢
Een woord,Amazing! Meer as dit is nie nodig nie
Super. ..Heute das erste mal gehört und super Toppppp. ..
Stunning Demi 💛 x
Nnbj njnjb 😤😤😥
Demi Lee is ongelooflik mooi !! 😍😍✨
Beautiful
Fell in love with your voice though I can't understand the language
Afrikaans , the words makes this song even more beautiful
U can teach u?
I*
@@reinhardtvlooh3392 ..
.
Seker om dat jy dom is.
My bure gaan nou aan my deur klop jys op repeat in my huis jou stem is amazing.
Dankie.. a nuwe liedjie wat ek kan speel netnou op die Gemaksone Program op ons plaaslike radio stasie Ek is mal oor jou musiek...💐💐
Refrig Stunning Video , en die Lyrics WOW WOW ♥️🔥🔥🔥🔥...
Wow, so mooi song Demi!!
Een van jou beste song verseker. Ek is so bly ons het jou konsert gaan kyk by Jeffrey's Baai. Baie goed gewees.
Didn't understand a thing
But, very very very beautiful voice 👌❤️🌹🌹🌹💕
stunning.... love daai wit rok
I ado love afrikaans but Iam not perfect. I love her beautiful voice always listening to her songs. Keep singing beautiful to the universe
love di nuwe song jyt een asemroowende amazing stem love juw
go !! demi
My fav of all time 😍❤️...
Who dislikes this song? Wow🤔, this song is so deeppp... She wants to be her mans obsession, his addiction. ❤️
Beautiful song!
So amazing song
wow demi great
Stunningly beautiful. Die video einde is net te sad. Did net na middenag hier in Calgary, Canada. Ek kon nie wag om die music video te sien nie. Jy is baie talentvol👌👌👌👌👌👌💜💜🧡💛💚
Die einde is hoe soveel van ons vrouens daagliks voel 😥
Sjoe wat n mooi song en daai stem is soos n engel!!!
greatest song .
Die liedjie kan ek oor en oor luister.. haar stem en liedjies😭👌😁😱❤
Ek is lief Vir hierdie song en Vir Demi lee moore😊❤🤍🫂
Baie Baie Mooi Demi. Geen worde kan verduidelik!!
Stunning,Well done
Hi
LOVE DIE SONG!!!
Praat van dit ...maak my ju ...❤
Pragtige en treffende liedjie! Demi Lee jy het 'n engel stem!🤗
Jou stem is pragtig, n mens wil nie he jy moet ophou sing nie. Asemrowend!
Goeie musiek en uitstekende stem. Wel gedaan Demi!
lovely 🌹 song never stop singing
Dit is so lekker, wonderlik om die beste musiek te lewer
This girl needs to go to Nashville. Sys te goed om net hier te bly.
Nee fok amerika 😂
So, so beautiful Demi,God Given Talent.
Sing soos 'n engel
Jyt die beste stem ek love dit en ek lpve al juw songs niemand het n beter stem.as jy en karlien ni julle beat die stemme van ale sanger ek love it
💖💖💖💖💖💖💞💖
Demi's so fantastic..
Thanks from Indonesia.
LYRICS :
Jy sê jy soek mos nog ń love song Een wat net oor my en jou gaan Maar die woorde raak al minder As die aande eers begin Ek ken jou beter as wat jy dink As jy sê gaan net nog een drink Sien jy kyk nie meer na my met daai Liefde wat ek kry as jy wakker raak langs my
So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my
Ek wil weet hoe jy dit regkry om my sag te maak soos net jy Kan partykeer wil ek mal raak oor die foute wat jy bly maak Maar ek sien die ander dinge Ken jou buite, ken jou binne Dalk het ek ook ń probleem want ek kan dit Net nie keer nie so verslaaf ek soek net meer So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my O-e-e ń slukkie van my So maak my jou tequila Vat my sout en vat my sure Drink my tot die oggend ure Voel hoe breek ek al jou mure af Elke druppel kan jy kry Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat Vat ń slukkie van my
Dit was so helpvol baie dankie!
@Shaina Robbins
You say you're still looking for a love song One that's just about me and you But the words are getting less Once the evenings start I know you better than you think when you say just one drink. See you do not look at me with that Love I get when you wake up next to me
So make me your tequila Take my salt and take my sours Drink me until the morning hours Feel how I break down all your walls Every drop you can get Drink the whole bottle and before you take another sip, my darling Take a sip of me
I want to know how you manage to make me soft like just you Can sometimes I want to go crazy about the mistakes you keep making But I see the other things, Know you outside, know you inside Maybe I have a problem too because I can't stop myself so addicted I just look for more
So make me your tequila Take my salt and take my sours, Drink me until the morning hours Feel how I break down all your walls Every drop you can get Drink the whole bottle out and before you take another sip, my darling Take a sip from me Oee a sip from me So make me your tequila Take my salt and take my acids Drink me until the morning hours Feel how I break down all your walls Every drop you can get Drink the whole bottle out and before you take another sip, my darling Take a sip from me
Hi Demi so Ek is verlief op jou liedjies Ek is n Groot fan so Ek Gaan vir my verjaarsdag Na jou Kom Kyk die 29 maart Kan rrg nie wag massive fan lief vir jou baie♥️🥰
Die woorde van die lied vertroos n hardseer siel net soos tequila. Fantasties!
Love jou stem/styl! Jy kan daar kom die alibaba sing en dit sal awesome klink
Very cool ⭐️
So mooi musiek
So diep. Mal oor die song xx🥰
Ek luister die liedtjie 10 keur n dag eks mal oor dit...!!
Wow dit is baaie mooi👌
Kan ure en ure na Demi Lee se musiek luister❤️
Amazed... dankie vir die goie musiek
Demi jou stem is net AMAZING!!!! Great song!! ❤ Nou verlang ek!!! 😊