Hierdie lied se woorde is diep en dit is so waar! ! Ons kan ons self versterk teen enige storms in die lewe as ons ons innerlik versterk met die Here se Woord en te besef dat ons waarlik kinders van die Here is. Ons is duur gekoop met die kosbare Bloed van Jesus Christus. Ons het niks te vrees nie Sien PSALM 23! !
Die liedjie sê vir my dat ek moet nie bekommer oor wat die mense van my sê nie. Dit sê ook vir my dat ek moet sterk bly as mense met my lelik is en ek soos ń storm moet wees want ń storm is sterk.🤗
Google translate to English Keep hope Hou aan hoop Keep believing Hou aan glo There's something up there Daar’s iets daarbo Keep feeling Hou aan voel Keep giving Hou aan gee Do not let fear make you forget Moenie laat die vrees jou laat vergeet And the storm says he's going to ruin you En die storm sê hy gaan vir jou verniel There will be nothing left Daar gaan niks oorbly Not even a piece of soul Nie eers n stukkie siel But you need to know Maar jy moet weet You are the storm (You are the storm) Jy is die storm (Jy is die storm) And there is nothing that can tear you apart En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur Not the scare stories or the thunder Nie die bangmaakstories of die donderweer Because you need to know Want jy moet weet You are the storm Jy is die storm You are the storm Jy is die storm Be the light Wees die lig Deep into the night Diep in die nag Because there is so much waiting for hope Want daar’s soveel wat vir hoop lê en wag Come show the way Kom wys die pad Over the mountains Oor die berge Because at our own end of the day we have each other Want op eie einde van die dag het ons mekaar And the storm says he's going to ruin you En die storm sê hy gaan vir jou verniel There will be nothing left Daar gaan niks oorbly Not even a piece of soul Nie eers n stukkie siel But you need to know Maar jy moet weet You are the storm (You are the storm) Jy is die storm (Jy is die storm) And there is nothing that can tear you apart En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur Not the scare stories or the thunder Nie die bangmaakstories of die donderweer Because you need to know Want jy moet weet You are the storm Jy is die storm You are the storm Jy is die storm And your enemy will never forget your name En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet You need to know Dit moet jy weet You are the storm Jy is die storm The smallest bottles that measure the biggest poison Die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet Measuring the poison Die gif opmeet And the storm says he's going to ruin you En die storm sê hy gaan vir jou verniel There will be nothing left Daar gaan niks oorbly Not even a piece of soul Nie eers n stukkie siel But you need to know Maar jy moet weet You are the storm Jy is die storm And there is nothing that can tear you apart En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur Not the scare stories or the thunder Nie die bangmaakstories of die donderweer Because you need to know Want jy moet weet You are the storm (You are the storm) Jy is die storm (Jy is die storm) And the storm says he's going to ruin you En die storm sê hy gaan vir jou verniel There will be nothing left Daar gaan niks oorbly Not even a piece of soul Nie eers n stukkie siel But you need to know Maar jy moet weet You are the storm (You are the storm) Jy is die storm (Jy is die storm) And there is nothing that can tear you apart En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur Not the scare stories or the thunder Nie die bangmaakstories of die donderweer Because you need to know Want jy moet weet You are the storm Jy is die storm You are the storm Jy is die storm
Hierdie liedjie het my lewe verander. Ek kon nooit rerig vir myself opstaan nie en elke keer as ek dit luister kry ek n bietjie meer selfvertroue en guts by.
Hierdie lied se woorde is diep en dit is so waar! ! Ons kan ons self versterk teen enige storms in die lewe as ons ons innerlik versterk met die Here se Woord en te besef dat ons waarlik kinders van die Here is. Ons is duur gekoop met die kosbare Bloed van Jesus Christus. Ons het niks te vrees nie Sien PSALM 23! !
Die liedjie sê vir my dat ek moet nie bekommer oor wat die mense van my sê nie. Dit sê ook vir my dat ek moet sterk bly as mense met my lelik is en ek soos ń storm moet wees want ń storm is sterk.🤗
Tbh, this was my favourite song when i was little and still is. This video deserves more likes
God bless South Africa ! Hats off...
Love this song❤
Sjoe, dit is baie mooi! Dewald is my gunsteling Afrikaanse sanger. Baie diep man - baie diep woorde!!
Dewald die storm hou my bo alles wat dreig om my onder te kry. Die eerste song waarna ek luister elke oggend. dankie
Die storm het my bietjie verniel maar dis beslis nie waar dit eindig nie, inig danknbaar🙏❤👊
Awesome!!! Het ń belangrike boodskap en hierdie song het my deur ń vrek moeilike tyd gehelp!!
lekker ou Dewi jou ou bul
Baie diep song Dewald.Maak mens somer lus vir die lewe.Wow.
love die liedjie. Dewald Wasserfall - Jy Is Die Storm ROCK
Die liedjie help my om beter te drink. Dankie Dewald
my gunsteling afrikaanse sanger! beste live show, love love love
Die beste song ooit!!! Geniet elke sekonde van hierdie lied. Wat 'n motivering inderdaad. Dankie Dewald
awesome song dewald
This is the best music video I have ever seen...
love this song
Love die song
wonderful, awesome, marvelous i am out of word this moves me
Beautiful song .. Gee my nuwe lewe ..
I don't understand a word he's saying. But I love this song. 😊
🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Really inspirational all u need to know
Then you should really listen again till you understand
His music brings me peace 💞
Google translate to English
Keep hope
Hou aan hoop
Keep believing
Hou aan glo
There's something up there
Daar’s iets daarbo
Keep feeling
Hou aan voel
Keep giving
Hou aan gee
Do not let fear make you forget
Moenie laat die vrees jou laat vergeet
And the storm says he's going to ruin you
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
There will be nothing left
Daar gaan niks oorbly
Not even a piece of soul
Nie eers n stukkie siel
But you need to know
Maar jy moet weet
You are the storm (You are the storm)
Jy is die storm (Jy is die storm)
And there is nothing that can tear you apart
En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur
Not the scare stories or the thunder
Nie die bangmaakstories of die donderweer
Because you need to know
Want jy moet weet
You are the storm
Jy is die storm
You are the storm
Jy is die storm
Be the light
Wees die lig
Deep into the night
Diep in die nag
Because there is so much waiting for hope
Want daar’s soveel wat vir hoop lê en wag
Come show the way
Kom wys die pad
Over the mountains
Oor die berge
Because at our own end of the day we have each other
Want op eie einde van die dag het ons mekaar
And the storm says he's going to ruin you
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
There will be nothing left
Daar gaan niks oorbly
Not even a piece of soul
Nie eers n stukkie siel
But you need to know
Maar jy moet weet
You are the storm (You are the storm)
Jy is die storm (Jy is die storm)
And there is nothing that can tear you apart
En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur
Not the scare stories or the thunder
Nie die bangmaakstories of die donderweer
Because you need to know
Want jy moet weet
You are the storm
Jy is die storm
You are the storm
Jy is die storm
And your enemy will never forget your name
En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet
You need to know
Dit moet jy weet
You are the storm
Jy is die storm
The smallest bottles that measure the biggest poison
Die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet
Measuring the poison
Die gif opmeet
And the storm says he's going to ruin you
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
There will be nothing left
Daar gaan niks oorbly
Not even a piece of soul
Nie eers n stukkie siel
But you need to know
Maar jy moet weet
You are the storm
Jy is die storm
And there is nothing that can tear you apart
En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur
Not the scare stories or the thunder
Nie die bangmaakstories of die donderweer
Because you need to know
Want jy moet weet
You are the storm (You are the storm)
Jy is die storm (Jy is die storm)
And the storm says he's going to ruin you
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
There will be nothing left
Daar gaan niks oorbly
Not even a piece of soul
Nie eers n stukkie siel
But you need to know
Maar jy moet weet
You are the storm (You are the storm)
Jy is die storm (Jy is die storm)
And there is nothing that can tear you apart
En daar’s niks wat jou uitmekaar kan skeur
Not the scare stories or the thunder
Nie die bangmaakstories of die donderweer
Because you need to know
Want jy moet weet
You are the storm
Jy is die storm
You are the storm
Jy is die storm
Die song is so diep en kry elke keer n knop in my keel. Die song reflekteer so baie dele in my lewe dis hoekom dit my diep raak.🌼
Pragtige song 👌
Ek ook harde werkies
X44
Awesome love love it
God ek is lief vir jou xxxx
Dis n baie mooi liedtjie....Dewald jy kan baie mooi sing
Baie mooi soos alles ander afrikaanse leitjies ❤ Afrikaans sal bly.
Gives hope..thats for sure
Mal oor die liedjie....dis hoendervleis mooi.
Diep song Dewald!
Pragtige song sterk en kragtig 💗👌
stunning
love it
great song die beste
Great song🙏👣
Awesome vriend
Die beste liedjie en musiek video ooit!!!!!
Hierdie liedjie het my lewe verander. Ek kon nooit rerig vir myself opstaan nie en elke keer as ek dit luister kry ek n bietjie meer selfvertroue en guts by.
Go for it
Jy is die best
awesome liedjie mal daaroor
Love it
baie mooi song love dit ...
Stunning song raak mens se lewe op so baie maniere! Dankie baie vir die song gee mens weer moed!
JY is die storm !!!!
So inspirerend!!! ♡♡
Die liedjie spreek na my siel. As jy ooit in jouself twyfel luister hierna en weet jy kan dit doen wat ookal dit mag wees.
Retha van Straaten
AWESOME WERK 👍👍👍
fire 🔥🔥🔥🔥👌😎
dewald wasserval
Ja dis n mooi song 😚
Love die lied ❤❤❤❤❤
Love dit
Perfeksie!!
Die beste song ooit dewald
Die beste lietjie op die planeet
LOVE IT🙈♡
Well done love it !!!!!
Great soos altyd!
Baie MOoi!!!!!!!!!!!!!!xxxx
ek is die storm!
awesome D!!
Best song i ever heard it stil give me goosebumps
Baie mooi - SONG
Jy is so reg dit is n mooi song
Dankie, die woorde sny diep....
dewald awesome song awesome woorde awesome musiek video jy rock dude jys awesome jou musiek is amazing jou musiek videos amazing verby
so awesome Dewald dankie dat jy my c.d geteken het Vrydag by Barberspan jy is super awesome
💙💙❤❤😱😱awesome
ek love die song die beste
Dis n mooi lied
Baie mooi My droom is om jou in die regte lewe te sien
Kelsi Stofberg ja ek wil ook baie graag hom ontmoet hy is cool 😎
Elsje Venter
ja ....
awesome liejie love hom 💕
Mooi
love jou songs
Amen. Dankie Heer. 20 Oktober 2021.
❤❤❤❤ ek love die lietjie❤❤❤❤
Lekker man...
lekker song
Dis baiebaie mooi trots op julle
Ek is verlief op hierdie liedjie!
Jy is die Storm
Hoendervleis mooi
puik !!!! vat 5 Dewald
Die lied beteken baie dankie🙏
wow this is awesome mense
baie mooi
Angelique Bezuidenhout dit is
Het Dewald hierdie liedjie gister by Innibos aan die brand sien sing! Uitstekend!
Jy sing baie mooi
Wel ek gaan my beste gee dankie die video kan nog handig in kom
Prigtig
mooi😗😘😙😚🤗😄😍🤑
klas musiek!!!
Die ander kant van liefde is nerens beskikbaar behalwe op Itunes nie - Is daar n moontelikheid dat dit op TH-cam gesit gaan word?
my gunsteling liedjie
😭😭😭😭
🌹🙏🙏🌹
Die storm sê ek gaan vir jou verniel.
Daar gaan niks oorbly nie eers ñ stukkie siel.
Maar ju moet weet jy is die storm?
Ek hou baie van hierdie song! Mense wat Afrikaans Ken is hierdie nie awesome nie?
Ja, ek hou ook baie van hierdie liedjie. Elke song van Dewald Wasserfal is 'n storie binne liedjie. Ek hou van hierdie liedjie baie!
Hierdie is super awesome nê
Die winde waai
mal oor die liedjie
As jy af voel of selfs bang luister
PUIK
😮
Ek hoe van jou liedjie.
Die song is Opel