Karlien Van Jaarsveld - Dans In Die Reën

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ต.ค. 2024
  • Music video by Karlien Van Jaarsveld performing Dans In Die Reën. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd ZA
    vevo.ly/qide8C
  • เพลง

ความคิดเห็น • 278

  • @borismalden5830
    @borismalden5830 7 ปีที่แล้ว +4

    Heel mooi.Broer en zus van de muziek.Groet uit Nijmegen.

  • @Hello_XDDD
    @Hello_XDDD 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek love jou videos ek is you biggest fan you maak my smile

  • @jessicawilliams7245
    @jessicawilliams7245 7 ปีที่แล้ว +2

    The lady dancing with the guy is my dance teacher Nelmari😱 Absolutely loved this 💕

  • @user-sunflowers435
    @user-sunflowers435 3 หลายเดือนก่อน

    omg love haar vice is so lekker❤ en soet❤

  • @RonalChain-j4v
    @RonalChain-j4v หลายเดือนก่อน

    I love this song 🎉❤

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 9 หลายเดือนก่อน +1

    n Baie mooi lied. Sing dit baie goed en met deernis. Ons praat mekaar se taal. Nst ek en jy en die druppels om. Ons dans in die reen.

  • @selmastrydom8494
    @selmastrydom8494 3 ปีที่แล้ว +1

    ek het groot geword op jou en Bobby van Jaarsveld se musiek

  • @hpblom8654
    @hpblom8654 3 ปีที่แล้ว +9

    Its been 3 years and this song gets me up every time i hear it !! Love it . You are special !!!! KVJ

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 ปีที่แล้ว +1

    Jy is my youtube vriendin, love jou songs🙏🏻💚

  • @dianamagrath3528
    @dianamagrath3528 6 ปีที่แล้ว +8

    Karlien, ek het 1 woord vir jou: WOW!!!! Dis pragtig😊😊

  • @francolubbe5432
    @francolubbe5432 7 ปีที่แล้ว +6

    Ek laaik al jou musiek karlien hou so aan jy hou afrikaanse musiek groot

  • @chantellkleinhans1233
    @chantellkleinhans1233 5 ปีที่แล้ว +3

    Mooi liekie van dans in die reen dan kan niemand sien hoe die trane in die reen van jou gesig af nie rol nie haha dankie baie

  • @amoreyras9526
    @amoreyras9526 3 ปีที่แล้ว +2

    Jy is soooooo mooi ek love jou misiek

  • @RanosProductions
    @RanosProductions 5 ปีที่แล้ว +12

    VERY nice song … VERY well sung … my compliments to the production company & editor who produced this video … VERY well done.

  • @gerardguittat2878
    @gerardguittat2878 7 ปีที่แล้ว +8

    C'est la première fois que j'écoute une chanson en langue afrikaans, c'est jolie, dankie

    • @seamonster936
      @seamonster936 7 ปีที่แล้ว

      Dit is soos om seks the hê vir die eerste keer met 'n vet en lelike vrou, merci.

    • @gerardguittat2878
      @gerardguittat2878 7 ปีที่แล้ว

      Callie sorry i don't understand, ich verstehe nicht , zenzen wakaranai desu yo, je ne comprends pas...

    • @wouterkabouter102
      @wouterkabouter102 6 ปีที่แล้ว

      Sies vir jou Callie! Hoe sleep jy nou ons naam deur die modder vir hierdie Franse man! Dis ook maar goed hy verstaan jou nie

    • @wouterkabouter102
      @wouterkabouter102 6 ปีที่แล้ว

      Vous ne manquez rien si vous ne comprenez pas Gérard, il est un secousse

  • @cornelisrudolph5522
    @cornelisrudolph5522 7 ปีที่แล้ว +5

    Wow ?!!!!! Love al jou music😊

  • @ddiva2410
    @ddiva2410 3 ปีที่แล้ว +1

    Beste lied

  • @Nightwish_angels677
    @Nightwish_angels677 2 ปีที่แล้ว

    het ek nou my gat af gesoek vir die awesome song

  • @Dominique632
    @Dominique632 6 ปีที่แล้ว +6

    Trots op afrikaanse musiek soos die🤘👏

  • @leenemouton9209
    @leenemouton9209 7 ปีที่แล้ว +3

    Cool 😁💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖💝😘

  • @carieneksteen5696
    @carieneksteen5696 3 ปีที่แล้ว +2

    Love your songs

  • @karlheinzbachmann
    @karlheinzbachmann 2 ปีที่แล้ว +1

    Vir al die keer wat Karlien sê dat sy wil dans in die reën kon sy ten minste een keer in hierdie video in die reën gedans het.
    Die enigste mense in die video wat dans dans nie eers volgens die ritme nie.
    Wat 'n tragiese video!

    • @WillemCelliers-ec9vh
      @WillemCelliers-ec9vh 5 หลายเดือนก่อน

      Wa was jy toe sy op crone was asb kom reg wa was jy klim onder di klip uit word wakker

  • @charlized.3238
    @charlized.3238 7 ปีที่แล้ว +2

    Beste song ooit

  • @lizaangroenewald4127
    @lizaangroenewald4127 6 ปีที่แล้ว +2

    Love you museum Karlien

  • @bertavanloggerenberg4918
    @bertavanloggerenberg4918 4 ปีที่แล้ว +1

    Wow jy is die beste

  • @shanzeberry7871
    @shanzeberry7871 7 ปีที่แล้ว +18

    Ek love jou song karlien 💜💜💜💜💟💟💟

  • @biancareabow5495
    @biancareabow5495 6 ปีที่แล้ว +8

    Love this song

  • @shadejansen7135
    @shadejansen7135 4 ปีที่แล้ว +2

    Ek voel jou karlien 😗😙

  • @TerentoDelange
    @TerentoDelange 2 หลายเดือนก่อน

    Love joy

  • @juanmaridebeer2079
    @juanmaridebeer2079 6 ปีที่แล้ว +1

    jy is die mooiste sanger ek hou baie van kjou

  • @michellekoekemoer575
    @michellekoekemoer575 7 ปีที่แล้ว +1

    Beste song ever ❤

  • @teadenvaneeden3662
    @teadenvaneeden3662 6 ปีที่แล้ว

    Jou musik is die mooiste song ooit

  • @daniehavenga9286
    @daniehavenga9286 3 ปีที่แล้ว +2

    En daar Dan's ek en my liefste vrou in die reën skoon Uit haar skoene love u my lief kom ons Dan's

  • @jeaneroux7794
    @jeaneroux7794 7 ปีที่แล้ว +10

    Love love love die song!!!! Jy is super cool Karlien

  • @anickameyer5184
    @anickameyer5184 7 ปีที่แล้ว +21

    1million likes from me!🖒

    • @idontcare16689
      @idontcare16689 2 วันที่ผ่านมา

      Nee fok trek jou bek reg

  • @WillemCelliers-ec9vh
    @WillemCelliers-ec9vh 5 หลายเดือนก่อน

    Die beste ooit love ❤️

  • @cj6434
    @cj6434 7 ปีที่แล้ว +3

    Awesome song Karlien ,nog net a mooi dame wat skort in my lewe !!!!

    • @Ruanex19
      @Ruanex19 7 ปีที่แล้ว

      Jacques hahahahahahahahaha is jy alleen?

  • @joepiejoubert2931
    @joepiejoubert2931 5 ปีที่แล้ว

    ek hou reig van jou song maar sing vir liefde is ook n baie amazing song ek kan die heel dag na jou musiek luister

  • @danielgoosen2693
    @danielgoosen2693 7 ปีที่แล้ว +2

    Karlien is die Night Queen

  • @adrimarais431
    @adrimarais431 5 ปีที่แล้ว +1

    Ek love jou songs karlien

  • @burgerfourie5888
    @burgerfourie5888 5 ปีที่แล้ว +3

    karlien ek love jou musiek + jou stem is awesome hou so aan

  • @zakoberholzer5364
    @zakoberholzer5364 ปีที่แล้ว +1

    Mooi.

  • @veroniekadurand6125
    @veroniekadurand6125 6 ปีที่แล้ว +4

    Amazing!!!!!!!

  • @renettevanwyk6864
    @renettevanwyk6864 4 ปีที่แล้ว +1

    Love die song

  • @jacocronje8273
    @jacocronje8273 7 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi karlien. Jy sing so pragtig

  • @kieranbaileyofficialchanne
    @kieranbaileyofficialchanne 5 ปีที่แล้ว +1

    l love Dans ln Die Reen Karlien Van Jaarsveld

  • @alexapotgieter1101
    @alexapotgieter1101 6 ปีที่แล้ว +3

    L💗ve die song!

  • @martinjensen4763
    @martinjensen4763 ปีที่แล้ว

    Still the Best

  • @leenemouton9209
    @leenemouton9209 6 ปีที่แล้ว +2

    Loveeeee!!!!! Die liekie😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘💧☔

  • @annetteoosthuizen6890
    @annetteoosthuizen6890 7 ปีที่แล้ว +1

    😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘
    love you karlien ......😍😍😍😍😍😍

  • @ufc4life714
    @ufc4life714 4 ปีที่แล้ว +2

    Daai mense lyk soos regete zombies joh maar ek love dit on in die reun te dans

  • @zalphiavdwesthuizen2107
    @zalphiavdwesthuizen2107 6 ปีที่แล้ว

    Jy sing baie mooi jy is n mooi sanger karlien 😍😍😍😍😍😘😘😘😘

  • @elnistrumpher5573
    @elnistrumpher5573 6 ปีที่แล้ว

    Ek is lief vir jy daans in die reën

  • @marizefourie6048
    @marizefourie6048 7 ปีที่แล้ว +5

    Baie mooi karlien 👏🎤beste sanger

  • @Sam-cs5wt
    @Sam-cs5wt 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie lief vir dit ❤❤❤

  • @jacodevnik9883
    @jacodevnik9883 2 ปีที่แล้ว

    Great song, but Big Bens version is best haha :D "Braai in die Reën" more of an Afrikans spirit!

  • @mariaviljoen3966
    @mariaviljoen3966 5 ปีที่แล้ว +2

    Lief misiek❤

  • @YAB717
    @YAB717 2 ปีที่แล้ว

    Hi Karen Hoop dit gaan goed. Yvonne en Lisbeth hier in Denmark.

  • @carlafourie5870
    @carlafourie5870 7 ปีที่แล้ว +3

    ek love die song xx love u

  • @lyndondavy8010
    @lyndondavy8010 3 ปีที่แล้ว

    I like this song

  • @jessy144
    @jessy144 7 ปีที่แล้ว +10

    Love die song en ritme! Beste sanger in die wereld. Goed uitgedink vir die musiek video, dit pas.

  • @lizzyvanbrakel2298
    @lizzyvanbrakel2298 5 ปีที่แล้ว +1

    Love jou songs eks n Groot fan jys pragtig ek sal like om jou weer te sien

  • @Calyx
    @Calyx 6 ปีที่แล้ว +2

    Weird listening to this as a Dutch guy.
    Mooi taal

    • @flightisallright
      @flightisallright 5 ปีที่แล้ว +1

      Guess how weird it is to listen to this as a Luxembourgish guy.

    • @jacopotgieter7222
      @jacopotgieter7222 ปีที่แล้ว

      Don't be stupid!If you don't like it,don't listen!Easy,no need for rocket science

  • @santiebronkhorst3234
    @santiebronkhorst3234 6 ปีที่แล้ว +4

    Baie mooi!!!

  • @helenabester634
    @helenabester634 7 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi liedjie

  • @elsabevanniekerk302
    @elsabevanniekerk302 3 ปีที่แล้ว

    Sy sing vreeslik Mooi.

  • @claudiakritzinger6690
    @claudiakritzinger6690 5 ปีที่แล้ว +8

    Prahtige song Karlien!
    👌💗

  • @martiebotes1072
    @martiebotes1072 7 ปีที่แล้ว +4

    Awesome Karlien 💖💖💖💖💖💖💖💖💖💖

  • @riaanenlizellebarnard9382
    @riaanenlizellebarnard9382 7 ปีที่แล้ว +1

    love it Karlien jy straal....

  • @alexapotgieter1101
    @alexapotgieter1101 6 ปีที่แล้ว +2

    L💗ve die song!

  • @nicolettelotter1037
    @nicolettelotter1037 6 ปีที่แล้ว +2

    Love di song😍

  • @ilnedelport3003
    @ilnedelport3003 7 ปีที่แล้ว +2

    Dis mooi ek hou die liekie

  • @lee-anngriffin9241
    @lee-anngriffin9241 6 ปีที่แล้ว

    Ek wol jou eendag ontmoet ek is mal oor joy en jou boetie se songs julle rock

  • @jayzochen
    @jayzochen 5 ปีที่แล้ว +4

    Ek kan nie vir jou verduidelik
    Hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel
    So staan 'n bietjie naby my
    Kan jy my lippe lees?
    Voel jy die musiek se ritme
    Soos druppels op 'n sinkdak
    Hoe jy aan my hart vat
    Dis asof jy regdeur my kyk
    Dis wat jy aan my doen
    Ek wil net dans, dans in die reën
    Ek dans tot jy omkyk
    Al dans ek alleen
    Ons hoef nie te praat nie
    Niks maak meer saak nie
    Kom ons dans in die reën
    Ek staan vas in hierdie oomblik
    Mense stap verby my
    Ek kan nie my oë kry
    Om van joune weg te kyk
    Ons praat mekaar se taal
    Jy kom aangestap na my toe
    Ek hoor hoe reën dit harder
    Musiek word al hoe sagter
    Dit is nou net ek en jy
    En die druppels rondom ons
    Ek wil net dans, dans in die reën
    Ek dans tot jy omkyk
    Al dans ek alleen
    Ons hoef nie te praat nie
    Niks maak meer saak nie
    Kom ons dans in die reën
    Ek wil net dans, dans in die reën
    Ek dans tot jy omkyk
    Al dans ek alleen
    Ons hoef nie te praat nie
    Want niks maak meer saak nie
    Kom dans in die reën
    Na na na...
    Dans in die reën
    Ek wil net dans, dans in die reën
    Ek wil dans tot jy omkyk
    Al dans ek alleen
    Ons hoef nie te praat nie
    Niks maak meer saak nie
    Kom ons dans in die reën
    Ek wil net dans, dans in die reën
    Ek dans tot jy omkyk
    Al dans ek alleen
    Ons hoef nie te praat nie
    Want niks maak meer saak nie
    Kom dans in die reën
    Kom ons dans in die reën

  • @waldoboshoff_8554
    @waldoboshoff_8554 7 ปีที่แล้ว +13

    Wowwwwww!! Baie mooi video

  • @esmoenelubbe6364
    @esmoenelubbe6364 7 ปีที่แล้ว +1

    Ek love dit baie ek wens ek was so mooi soos jou

  • @daniellahnel963
    @daniellahnel963 7 ปีที่แล้ว +3

    love jou song👌🔥🌟

  • @samanthahaywood7476
    @samanthahaywood7476 ปีที่แล้ว +1

    love it

  • @jean-neldekock2090
    @jean-neldekock2090 7 ปีที่แล้ว +4

    So cool

  • @joeyleanstokes2941
    @joeyleanstokes2941 7 ปีที่แล้ว +4

    Love die song♡

  • @thisislife4297
    @thisislife4297 3 ปีที่แล้ว

    Karlien kan ek ASB jou rok kry van die liedjie vir my sussie se matriekafskeid

  • @noahofmeyr9956
    @noahofmeyr9956 6 ปีที่แล้ว +1

    Karlien jys beautiful

  • @estevanvanheerden5595
    @estevanvanheerden5595 7 ปีที่แล้ว +8

    Jy is so mooi en Ek hou van jou musiek ek wil jou ontmoet

  • @elmonemeiring1966
    @elmonemeiring1966 7 ปีที่แล้ว +4

    Dit is cool lied

  • @justindebruin5903
    @justindebruin5903 4 ปีที่แล้ว +2

    Like it

  • @pjswanepoel2046
    @pjswanepoel2046 2 ปีที่แล้ว

    Daans die song nou lekker.....

  • @obakengbaki4279
    @obakengbaki4279 2 ปีที่แล้ว

    Hey karlien livf jou😘

  • @mariskareichel3852
    @mariskareichel3852 4 ปีที่แล้ว +4

    Jys so beeldskoon en pragtige mens love om jou mesiek teluister

  • @jenniferpaul2982
    @jenniferpaul2982 7 ปีที่แล้ว +9

    Jy is die mooiste Sanger en love die vid dis my fav liedjie op jou album...#go dans in die reën

  • @carolinefionandlovu1330
    @carolinefionandlovu1330 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi

  • @charlenedefin615
    @charlenedefin615 3 ปีที่แล้ว

    Nog vir my 1 van haar bestes !!!!! ♡

  • @brittyrath3257
    @brittyrath3257 7 ปีที่แล้ว +2

    Love ittt

  • @blondieblond6866
    @blondieblond6866 7 ปีที่แล้ว +1

    amazing song

  • @aliciacombrink5504
    @aliciacombrink5504 7 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi😗

  • @pieterfourie4320
    @pieterfourie4320 5 ปีที่แล้ว +1

    Awesome

  • @isabelgerber6465
    @isabelgerber6465 7 ปีที่แล้ว +4

    Dit is mooi

  • @Rental-Buddies
    @Rental-Buddies 7 ปีที่แล้ว +10

    Baie mooi 😍

  • @sunedewiit8538
    @sunedewiit8538 7 ปีที่แล้ว +2

    Dis is lekker musiek

  • @luanevanstaden2841
    @luanevanstaden2841 7 ปีที่แล้ว +3

    Cool

  • @maridascheepers8541
    @maridascheepers8541 7 ปีที่แล้ว +1

    Love jou lots love you muick