Ek en my man is al meer as 30 jaar getroud en hierdie is baie ware woorde!!! Veral die stukkie wat sê "sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet" - het al te veel mans gesien wat dit nie doen nie. Raak elke keer van vooraf verlief op my man as hy dit doen!!
So hartseer... Nou skei jul... Soos my liefling seun ook het, soos ek ook het. 😢Hoekom, gebeur dit? Hoe kan 2 mense wat mekaar so liefhet, net op n dag nie meer saam wees nie
My kerel het my op die song uitgevra en ons is nou al 3 maande saam maar al 4 jaar friende. Ek het trane in my oë gekry. Die is die mooiste liedjie ooit
Praat sag, vermy harde woorde. Bly lief want jy"t haar belowe. Wees sterk want sy het jou nodig. Wees vir haar lig, bly leer om te vergewe. Bly glo daar"s goed in die lewe. Bly hoop want sy verwag dit van jou. Sy wil raak aan jou hart, sy wil vat aan jou siel. Sy wil als met jou deel, sorg dat jy haar nie verniel. Sy wil weet wat jou pla, wat"s jou heel diepste vrae. Moenie stil bly want "n vrou wil dit hoor. Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet. Sy wil glo sy"s die vuur wat nog steeds in jou woed. En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor. Maak net seker dat jy haar nooit verloor. Want "n vrou wil dit hoor..... Sien raak waarna sy strewe. En as haar moed haar begewe. Wees daar en se vir haar dat sy kan. Wys haar die groter plan. Se meer dit wat haar opbou. Se weer dit waarvan sy hou. Kyk mooi na haar want sy"s lief vir jou. Elke hartklop, elke asem, "n Vrou wil dit hoor. Elke hartklop, elke asem, "n Vrou wil dit hoor. Sy wil raak aan jou hart. Sy wil vat aan jou siel. Sy wil als met jou deel, sorg dat jy haar nie verniel. Sy wil weet wat jou pla, wat"s jou heel diepste vrae. Moenie stil bly want "n vrou wil dit hoor. Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet. Sy wil glo sy"s die vuur wat nog steeds in jou woed. En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor. Maak net seker dat jy haar nooit verloor. Want "n vrou wil dit hoor.
Bobby dit is jou beste. So waar, die mooiste song wat ek nog ooit gehoor het. My man stem saam met elke woord. Ek se net dankie vir my Hemelse Vader vir my goeie man! :)
wow!!! Pragtige music video! Ek sal dit oor en oor kyk! Bobby jy het 'n ongelooflike geseende mooi stem, en sulke mooi woorde! Elke man moet hierna luister!!!!
Ongelooflike mooi! En die feit dat jy dit verpersoonlik het deur jou eie vrou deel te maak van die video was great!!!! Ai, dis darem lekker om lief te kan wees vir iemand en jonk te wees! Love die woord en ek sê dat hierdie woorde net so baie vir ons vroumense van toepassing is as vir die manne! Alle voorspoed met jou loopbaan, hou so voort!
I used to have a lot of v neck shirts when I was younger. One of them was a shirt with flowers and birds on it in a turquoise colour. That shirt my mom bought for me when I was 14. I then grew out of it. I had some other v neck shirts when I was younger but by the time I was 17 I had a growth spurt and they all disappeared. I have a similar leather jacket to his and still wear it. Good job Bobby, you the best. I named the fish at my house after you. Greetings from Canada.
As elke man die liedjie volg sal daar nie skeidings wees nie ek baie seker daarvan... so baie miskommunikasies. Ons mans moet mos manlik wees en ons vertel nie ons vrouens als diep in ons hart nie......
Apesar de falar muito pouco inglês. Eu vou para Cidade do Cabo conhecer essa cultura maravilhosa que a África do Sul têm. Espero de coração de lá poder conhecer outras cidades. Estou encantado pelo idioma local e espero aprender um pouco.
Dit is so waar wat Bobby daar sing, en daar is n paar mans daar buite wat enige iets vir hulle enigste sal doen maar soos die gesegte se nice guys always finshes last..........
Ek en my man is al meer as 30 jaar getroud en hierdie is baie ware woorde!!! Veral die stukkie wat sê "sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet" - het al te veel mans gesien wat dit nie doen nie. Raak elke keer van vooraf verlief op my man as hy dit doen!!
Gelukkige 40 jaar tannie
Dit is ware woorde
Baie oulik
So hartseer... Nou skei jul... Soos my liefling seun ook het, soos ek ook het. 😢Hoekom, gebeur dit? Hoe kan 2 mense wat mekaar so liefhet, net op n dag nie meer saam wees nie
My kerel het my op die song uitgevra en ons is nou al 3 maande saam maar al 4 jaar friende. Ek het trane in my oë gekry. Die is die mooiste liedjie ooit
Afrikaans praat darem met n mens se hart.Die liefde vir n vrou bly alles in GOD !
Zhktjc
Xjrk❤
Bobby, well done!!! Dankie dat jy jou eie vrou so ophef! Mag Yahuah julle ryklik seen! Shalum.
So pragtige lied, party vrouens hoor dit te min, ek koester die lied se woorde
Baie mooi ja. Vat so aan 'n man se hart. Ware woorde. Wil hom vir my vrou ook wys.
Mooiste afrikaanse liedtjie ,my vrou hoor dit elke dag
Ons bid vir jull, Bobby, mooi lied, skryf nog sulkes as jy wil😊
Die lietjie is al 8 jaar oud en dit is nogsteeds n treffer❤️
Bobby u het my hart met die liedjie laat melt ons nodig manne wat meer om gee vir ons want n vrou wil dit hoor en ook sien dankie .
Praat sag, vermy harde woorde.
Bly lief want jy"t haar belowe.
Wees sterk want sy het jou nodig.
Wees vir haar lig, bly leer om te vergewe.
Bly glo daar"s goed in die lewe.
Bly hoop want sy verwag dit van jou.
Sy wil raak aan jou hart, sy wil vat aan jou siel.
Sy wil als met jou deel, sorg dat jy haar nie verniel.
Sy wil weet wat jou pla, wat"s jou heel diepste vrae.
Moenie stil bly want "n vrou wil dit hoor.
Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet.
Sy wil glo sy"s die vuur wat nog steeds in jou woed.
En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor.
Maak net seker dat jy haar nooit verloor.
Want "n vrou wil dit hoor.....
Sien raak waarna sy strewe.
En as haar moed haar begewe.
Wees daar en se vir haar dat sy kan.
Wys haar die groter plan.
Se meer dit wat haar opbou.
Se weer dit waarvan sy hou.
Kyk mooi na haar want sy"s lief vir jou.
Elke hartklop, elke asem,
"n Vrou wil dit hoor.
Elke hartklop, elke asem,
"n Vrou wil dit hoor.
Sy wil raak aan jou hart.
Sy wil vat aan jou siel.
Sy wil als met jou deel, sorg dat jy haar nie verniel.
Sy wil weet wat jou pla, wat"s jou heel diepste vrae.
Moenie stil bly want "n vrou wil dit hoor.
Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet.
Sy wil glo sy"s die vuur wat nog steeds in jou woed.
En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor.
Maak net seker dat jy haar nooit verloor.
Want "n vrou wil dit hoor.
dankie vir die mooi liedjie😢
dié man weet wat 'n vrou wil hoor👍👍😻
dankie dat afrikaans wat jy maak , afrikkans is nie duiwel , los dit daar
@Regardt Smith LOVE ek subscribe en like
want hy is n vrou
Dit is so waar
klippie kopfees het Bobby gesien daar met al die toeskouers dit is n mooi song nogsteeds lief vir jou meer my man 🤓💕💋💘💌💥
Baie mooi Bobby. Baie vir ons beteken al is ons 31 jaar getroud!
Bobby dit is jou beste. So waar, die mooiste song wat ek nog ooit gehoor het. My man stem saam met elke woord. Ek se net dankie vir my Hemelse Vader vir my goeie man! :)
Bxmncfmbxfbsgvcshhcdwjjccsjjgcsjhccsjhcfdhsghjgdjdjcdhsmmsnvhnnnnjfjjhdj😊
P
Pp⁰ppp
Luister dit nogsteeds in 2025 ❤️
Sterkte Bobby, ons bid dat jy gou gesond word, love die song, my gunsteling v jou.... 💛🙏🙏🙏🙏👌
WOOW, verseker een van die mooiste songs ooit!!! Jy Ken n vrou hoor 👌❤️
baie mooi video. die woorde is so waar en pragtig. ek kan heeldag na die song sit en luister
wow!!! Pragtige music video! Ek sal dit oor en oor kyk! Bobby jy het 'n ongelooflike geseende mooi stem, en sulke mooi woorde! Elke man moet hierna luister!!!!
Ongelooflike mooi! En die feit dat jy dit verpersoonlik het deur jou eie vrou deel te maak van die video was great!!!! Ai, dis darem lekker om lief te kan wees vir iemand en jonk te wees! Love die woord en ek sê dat hierdie woorde net so baie vir ons vroumense van toepassing is as vir die manne! Alle voorspoed met jou loopbaan, hou so voort!
Love this song Bobby. From Canada to South Africa :)
ek is mal daaroor
Dit is darem so mooi hierdie, die woorde maak soveel sin - dis mos maar wat ons vrouens almal wil he?
Vanuit Nederland. Jouw roots. Ek lief julle en julle musiek zuid Afrikaner boere
Dis n nice lietjie
Ha nog een nedelander, afrikaanse muziek is echt top
Tsgvojvwgwhwhedbdbbdhdbsbsbsbdbdhdhdh😦
Baie mooi liedtjie. Die seun vra, "Maar oupa se wys ek vir haar hoe ek oor haar voel."
Baie dankie Bobby. Alle mans moet hierna luister.
Annatjie is 'n pragtige vrou - Bobby is baie bevoorreg! Stunning song :)
sjoeweeeee, bobby het n baie mooi vrou, en hy is ook sag op die oog, love jou musiek dis so waar die woorde
I used to have a lot of v neck shirts when I was younger. One of them was a shirt with flowers and birds on it in a turquoise colour. That shirt my mom bought for me when I was 14. I then grew out of it. I had some other v neck shirts when I was younger but by the time I was 17 I had a growth spurt and they all disappeared. I have a similar leather jacket to his and still wear it. Good job Bobby, you the best. I named the fish at my house after you. Greetings from Canada.
You got to love this man nice music I might not understand BT its nice
I love this song it has a nice message❤❤😢
Beste song van alle tye.....sjoe kan duisend keer daarna luister....definitief my ultimate favourite.
Lizelle Clappen-Crafford vbobby
Bobby is the best. In SA
Het dit vandag op die radio gehoor... Raak aan 'n man se hart. :) LOVE die song!!
Bobby dis letterlik die beste song wat ek nog ooit geluister het as ek na my meisie verlang dan sing ek die liedjie saam op TH-cam love die song
Mooiste liedjie wat ek al ooit gehoor het van n Afrikaanse sanger. :')
Makes me proud to be South African 😭😆
Kyk as daar enige woorde wat waar is, is dit nou die song se woorde. So geseënd met 'n man aan my sy wat die woorde verstaan.
Fantasties! (en spot on!) Ons wil dit hoor!
Dankie Bobby jy is n baie mooi sangar en my seun kyk baie op na jou😄
Bobby, LOVE jou musiek weet nie hoekom my nou begin tonneel speel in plaas van sing nie.
Ek is verlief op jou musiek. Ek wens jy was my boetie.
Wat 'n pragtige paartjie...sjoe...regtig gorgeous....
jyt 'n pragtige vrou en dis 'n gr8 song
dis wt n man moet hoor🔥🔥🔥
ok eks nou eerlik,ek luister glad nie afrikaanse musiek so baie.. mar joh!!! hierdie song ht dt verander!!:)))
SJOE,,,julle lyk Stunning,,,,Baie mooi liedjie!
A very beautiful song xx thank you for sharing 💖💙💞xx
Die liedjie is so so waar. Het regtig my hart geraak :)
Pragtig ❤
Wees n man vir Jesus en dit sal volg ou bobby.... Dis alles fluffy dovey wat great is maar n vrou sou eerder karakter vat voor sy n mommies boy vat.
#Beste Afrikaanse sanger!
Amazing song
Bobby ek haal my hoet af Vir jou jy mag ma sing bly sing👍👍
Mooiste liedjie en die woorde is so waar!!!!!
Pragtige liedjie
hulle se as jy bang is vir spinnekoppe is die kanse groot jy sal een in jou kamer kry. ek is vrek bang vir bobby
elke keer luister ek die song dan loop die trane....nie alle mans sal die verstaan...n vrou wil dit hoor! :-(
Bernadette Erasmus dis waar
Sommige wil dit nie verstaan nie. Volgens my is dit tog nie so dat hulle by 'n Nederlander (ek) les moet kry;)
Bernadette Erasmus jj
Bernadette Erasmus 😊😊😊
@@xXTheoLinuxXx ek stem saam. Meeste dink net aan hulself.
Nice one Bobby, great song!
Awsome Song, well done Bobby!
Wow Bobby jy is vantasties ❤☺️
as ek die song hoor begin ek hoender vleis te kry bobby dis wone amazing song keeep in doing good word buddy
Pragtige woorde! Awesome video!
absoluut fantasties. Hou so aan Bobby!
100% die BESTE liedjie ooit!
Beautiful!!
As elke man die liedjie volg sal daar nie skeidings wees nie ek baie seker daarvan... so baie miskommunikasies. Ons mans moet mos manlik wees en ons vertel nie ons vrouens als diep in ons hart nie......
My ma het altyd vir my vir my pa gese "n vrou wil dit hoor"
Baie diep die woorde mooi .
Love die song...beautiful woorde!!!
Sjoe dis vreeslik mooi!! Sou verseker nie gewerk het as hy nie sy eie vrou gebruik het in die video nie :) Go Bobby!!!!
dit maak tot vandag sense🎉🎉
Baie mooi! Ek het die album gekoop! Groete uit Amsterdam.
DIS AL WAT N VROU NODIG HET NET LIEFDE EN GELUK
Apesar de falar muito pouco inglês. Eu vou para Cidade do Cabo conhecer essa cultura maravilhosa que a África do Sul têm. Espero de coração de lá poder conhecer outras cidades. Estou encantado pelo idioma local e espero aprender um pouco.
vá em frente - apenas tome cuidado
He never disappoints, this is gorgeous!:)
Die mooiste liedjie!
Bobbie ons raak mal oor jou stem🎉❤😊
stunning! ek is mal hieroor.. raak aan my hart snare ... tog alles so waar ... Gatskop enetjie die!
die beste ding om vir jou meisie te se om haar te maak bloos en weet j sal haar nie verloor want n vrou wil dit hoor
Beautiful. ENGLISH SPEAKING S.AFRICAN....BUT AFIKAANER IN MY HART!!!!LOVE OUR BEAUTIFUL AFRIKAANS 🎵SONGS/MUSIC
Pragtige liedjie - vertel baie van 'n vrou in 'n paar kort minute
n vrou wil dit hoor is n fantastiese lied tot binne die hart
Dis nogsteeds di mooiste liedtjie v my ek wil graag met hom 'n duet sing.
mooi woorde wat kom uit in hierdie liedjie.
al pad van Namibië
Beautiful Video, wish I knew what your singing. Plz make a video in English. Beautiful voice!
Mooi Bobby mooi nommer
awesome song bobby een van jou bestes
Bobby die liedjie is mooi
Hallelujah. Amen. Shalom!
Die liedjie gee my goosebumps😂❤
Ek is mal oor dit 😊
Bobby jy ht alles wat ek in n man soek ek hoop hulle luister hier na
El hoy van iemand en by is altyd daar vir my. 😍
El hoy ook daarcam om verkeetd tw sp3l
Ons vrou wil dit hoor
ń vrou Wil dit hoor 😁ek Hou Baie! !!! van die song😍😍
Dit is so waar wat Bobby daar sing, en daar is n paar mans daar buite wat enige iets vir hulle enigste sal doen maar soos die gesegte se nice guys always finshes last..........
Steek alles wat jy het in jou vrou - jou woorde - TYD - geldjies - geheimpies - stout wees woordjies - raak aan haar siel!
ek stem
Baie waar , elke vrou wil dit hoor :)
Ek wish people would know how much we love them
Dit is baie mooi
I have no idea what he is signing about but I love it anyway. 🥰
Same here ❤️❤️❤️