Wow. Dit was nou n baie interresante gesprek. Het dit baie geniet. Dankie Twonita dat daar nou nog n dame aan boord is. Ons was nou al moeg vir al die lelike Omies se gesigte(tong in die kies. Net Koos is lelik😂). Sien uit na jou onderhoude met die "regte" offisiere. God bless
Dag Koos en Twonita dit is weer 'n baie nice program....
Welkom Twonita... geniet die pret hier op Legacy!!
Welcome Twonita
Wow. Dit was nou n baie interresante gesprek. Het dit baie geniet. Dankie Twonita dat daar nou nog n dame aan boord is. Ons was nou al moeg vir al die lelike Omies se gesigte(tong in die kies. Net Koos is lelik😂). Sien uit na jou onderhoude met die "regte" offisiere. God bless
Jy is te snaaks Kemp. Tenminste skree ek nie vir die Blou Bulle nie. Ha, Koos
Kemp, we’re just about outnumbered
Dankie Kemp... ek is bly ek is een van die mooies!!😁😁
@@vossierebel
Ek sê maar niks😂🤣😂
Salute/ Saluut.
I could have used a 'tannie' connection back in 1968!
Welcome
Koos 100 m loop of hardloop???
Hardloop asof die RSM jou jaag, Koos
@@LegacyConversations 😁😁
Dink MK was bietjie lig in die broek om uit Botswana, Suid-Afrika aan te val. 🤣🤣🤣
Kan nie wag vir jou onderhoude nie. Wil die skinner agter die skinners hoor.
I reckon there could be some worried high ranking officers
@@andrewwhitaker7313 😬🤣
@@vossierebel true
ek het in 2 jaar ,ok behalwe 1 slegte kombuis insident, nooit padre of sieltuffies raakgeloop nie