Wanneer trek jy Orania toe? ~ Die geskiedenis en toekoms van Orania - Joost Strydom

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2024
  • Tiaan Theron, van Boermedia, gesels in hierdie onderhoud met Joost Strydom, die uitvoerende hoof van die Orania Beweging. Na hierdie onderhoud sal jy beter verstaan wat Orania se doel en plan is.
    Joost verduidelik in diepte die geskiedenis waaruit die Orania Beweging ontstaan het, en hoe hulle poog om selfbeskikking vir ons volk te verwesenlik.
    #boermedia #orania #vryheid

ความคิดเห็น • 142

  • @boermedia
    @boermedia  7 หลายเดือนก่อน +7

    As jy hou van die werk wat Boermedia doen, koop gerus vir ons 'n virtuele koffie!
    Gebruik gerus hierdie skakel:
    leefinafrikaans.co.za/products/virtuele-koffie/

    • @ChristoffHavenga
      @ChristoffHavenga 7 หลายเดือนก่อน

      Vir die groot besigheids mense daar buite is daar 'n geleentheid met Wes-groei om afree oorde te bou wat dan dienste nodig het en dus jonger demografie ook trek met werksgeleenthede. Dit lei na aanvraag vir massa produksie (fabrieke) en logistieke stelsels. Wes-groei is noodsaaklik om tot teen die kus te bou om later 'n hawe te vestig wat ook krities is ter oorlewing van meeste lande. Sonder 'n hawe vir handel en kusgebied vir soveel ander aktiwiteite, stagneer lande meestal en word ook afgekou en onderdruk deur lande om dit.

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 2 หลายเดือนก่อน +2

    Orania het vir ons BEWYS dat SAAMSTAAN n GROOT SUKSES IS!!!!! Welgedaan Oraniers!!!!

  •  7 หลายเดือนก่อน +13

    Ek sal heel waarskynlik nie toegelaat word in Orania nie, met die dat ek nie in gode glo nie. Ek stem egter heelhartig saam dat die Afrikaner se enigste kans op vryheid in die Noord - Kaap lê. Wel gedaan Orania, ek is trots op julle!

    • @nedor64
      @nedor64 7 หลายเดือนก่อน +2

      "met die dat ek nie in gode glo nie" Watse gode praat jy van?

    • @adischlebusch1180
      @adischlebusch1180 7 หลายเดือนก่อน +5

      Hy bedoel hy glo nie in die God van die Bybel nie en die mense van Orania glo wel in die God van die Bybel, daarom sal hy ongelukkig nie welkom wees nie.

    • @donovanarndt4606
      @donovanarndt4606 7 หลายเดือนก่อน

      Die " God van die Bybel" is Gode...Elohyim beteken meervoud. Dis die vertalers wat dit gekompliseer het. @@adischlebusch1180

    • @whitemandarin2043
      @whitemandarin2043 5 หลายเดือนก่อน +1

      😂Ek sal ook nie welkom wees om daar te woon nie weens my geloofs oortuigings, daarom dat ek self grond gebiede gaan opkoop om gemeenskappe te vestig. Dankie vir U mooi voorbeeld om bereid te wees om die mense van Orania te prys selfs al stem U nie saam met hulle geloofs oortuigings nie. Ek weet hulle sal my nie aanvaar nie, maar ek aanvaar dit so en het begrip daarvoor. "Aan hulle vrugte sal jy hulle ken", en die mense van Orania dra goeie vrugte.

  • @ConsciousCaracal
    @ConsciousCaracal 7 หลายเดือนก่อน +7

    Fantastiese, insiggewende, toekomsgerigte gesprek, dankie BM.

  • @anna-mariedupreez542
    @anna-mariedupreez542 7 หลายเดือนก่อน +6

    Goeie gesprek gewees.

  • @walterberger5311
    @walterberger5311 7 หลายเดือนก่อน +5

    The best line from the movie Field of Dreams is "build it and they will come".

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 2 หลายเดือนก่อน +1

    Dis BAIE Lekker om te sien hoe n groep mense saamwerk vir n gesamentlike projek!!!!!

  • @BogusBolloks-mf4wq
    @BogusBolloks-mf4wq 7 หลายเดือนก่อน +15

    Kan nie net sommer na Orania trek, dis privaat eiendom en jy moet eers deur 'n kommitee goed gekeur word.

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 7 หลายเดือนก่อน +13

      Dis goed so. Moegoes word só daar uitgehou.

    • @anitapretorius4124
      @anitapretorius4124 7 หลายเดือนก่อน +11

      Dis goeie nuus. Dankie tog! Ek verstaan mense sluit nie hulle huise en hulle duld glag nie dwelms nie soos zero! Wonderlik.

    • @roeteroestof3896
      @roeteroestof3896 7 หลายเดือนก่อน +3

      Goedkoop is erf nie en dit is nie kaart en transport niè bly 'n BESIGHEID eerste...

    • @fransdeklerk6284
      @fransdeklerk6284 7 หลายเดือนก่อน +7

      Afrikaners se eie grondgebied waar net Afrikaners mag besluit wie daar bly? Klink soos 'n voklstaat!

    • @pietmuskiet5586
      @pietmuskiet5586 7 หลายเดือนก่อน +3

      As jy terugkeer na God,dan is jy in die laer!!🙌🙌

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 7 หลายเดือนก่อน +4

    Oraans EENSGESINDHEID is ons Denkwyse DANKIE

  • @germaineludik
    @germaineludik 7 หลายเดือนก่อน +4

    Wish I was Afrikaans. I hope you guys will start doing educational tours so that people can come and learn from you. What you have basically created is an intentional community, something like what the Amish and Broederhof do. I have a vision of creating similar communities around the world for people who have the same values to live in harmony with each other. Communities that respect the earth, each other and God. Where everyone has value and where everyone has a place to contribute their skills and build abundance for each other. Thanks for sharing your space with everyone

    • @ruaanmeintjies4479
      @ruaanmeintjies4479 6 หลายเดือนก่อน

      They already do tours as such! ❤

  • @reuelmelville5232
    @reuelmelville5232 7 หลายเดือนก่อน +3

    What he is saying about the primary importance of systems and institutions (which sound so boring)- is exactly right. One of the huge advantages that the nascent state of Israel enjoyed was that they had established a properly organised military(the haganah and Tsahal) a government (the JNF) etc all before the state of Israel was established. They established the necessary institutional framework long before the state was a reality. Wens maar net ek kon dit in Afrikaans (die taal van my voorvaders) ordentlik uitdruk.

  • @InalleErnst
    @InalleErnst 7 หลายเดือนก่อน +2

    Korrek, Joost. Reeds in die 1950’s het N.P. van Wyk Louw gewaarsku teen die verafgoders van die Daad (sy eie hooflettergebruik):
    "Van die woord “Daad” het ons reeds ’n soort afgod gemaak. En by die kleinste aanleiding tot grootspraak praat ons van ’n Daad “wat soos ’n donder slaat”. Maar wat sou dan die dade wees wat so ’n meteorologiese uitwerking het, so ’n groot geluid maak: ’n geweer gryp en skiet? Kommando-ry? Skreeu op vergaderings? ’n Vuishou slaan? Die wat dit glo, is verlore …"

  • @atkruger7840
    @atkruger7840 9 วันที่ผ่านมา

    Baie Sterkte. Voorspoed en bou julle toekoms.

  • @donovanarndt4606
    @donovanarndt4606 7 หลายเดือนก่อน +7

    Met alle respek. Ons het gehoor van die agteraf konkelling van die mulder en boshof plan om geld te maak met eiendom.

    • @anitapretorius4124
      @anitapretorius4124 7 หลายเดือนก่อน +3

      Feite asb. Ons wag.

    • @donovanarndt4606
      @donovanarndt4606 7 หลายเดือนก่อน

      As dit waar is, Dink jy nou regftig n politikus en gierigaard gaan bewyse agter los? Soos ek gese het, " ons het gehoor". Dit kan vals ook wees, maardis feitelik interessant dat die afrikaner akoord stil gehou was tot onlangs omdat mense wat van beter weet dit aan die lig gebring het. Plus Gauteng en spesefiek pretoria is waar ons die meerderheid is, waarom trek eerder as om te baklei vir wat jy reeds het aangesien ddar n akoord is? Boonop... Ek het al vir n paar afrikaners gewerk... Nie almal is die selfde nie, maar die wat ek ken is geneig om hul eie mense in te doen en gat te vat by hul naaste as hul dink hul kan wegkom daarmee, veral as daar geld betrokke is...Feite. Afrikaners hardloop vir geld dis hul groot god, en as dit swaar gaan wil hulle maak of hul die bybel studeer en bid vir die lewende God... Dis FEITE. Hule wil vermakers hul leiers maak ( steve hofmeyer0 WAT N ATHEIST was in die vroee 2000s toe dit poluler was, maar nou dat hy weet dit gaan nie werk onders die blankes nie is hy kastig n christen...Elke boom word aan sy vrugte geken. @@anitapretorius4124

    • @donovanarndt4606
      @donovanarndt4606 7 หลายเดือนก่อน +1

      Die mense vertrou nie die leiers nie, dis die punt. Omdat ons hehoor het van die geskiedenis van die akoord, maar ook omdat ons WEET hoe geld ALTYD n bose siekte is onder mense.@@anitapretorius4124

    • @pietercelie
      @pietercelie 6 หลายเดือนก่อน +4

      Jy het verkeerd gehoor

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 2 หลายเดือนก่อน +2

    Hoeveel persone is nodig om as STAD te kwalifiseer?

  • @anitapretorius4124
    @anitapretorius4124 7 หลายเดือนก่อน +4

    Eendag in Orania

  • @barend4803
    @barend4803 6 หลายเดือนก่อน

    Pragtige humor, goeie plan en geloof in God. Asseblief hou so aan, julle bemoedig ons wat op die oomblik net kan bydra. Mag die Here jul harde werk beloon.

  • @CptRumcan
    @CptRumcan 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ek wonder sommer of hulle mense toelaat om orania toe te trek wat nie APK christen is nie. Van wat ek gesien het, is dit belangrike deel. Ek dink dit sal baie meer mense ooreed om soontoe te trek as geloof belangrik is en nie noodwendig Godsdiens nie

  • @Podlitiek
    @Podlitiek 7 หลายเดือนก่อน +2

    'n Baie nugter gesprek.

  • @janlum8509
    @janlum8509 7 หลายเดือนก่อน +3

    Daar is ñ boek wat sê hoe dit gedoen moet word en dit is die verenigde verklaring van Majesteit Jahweh. Julle ken dit as die Bybel.

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 7 หลายเดือนก่อน +1

      Mmmm ok. Jy besef seker dat daai naam in die bybel ingevoeg is baie later.

    • @bloembloem7820
      @bloembloem7820 7 หลายเดือนก่อน

      Daai selfde boek sê dat daai naam oor geen mens se lippe mag vloei nie, want dis n sonde teen God en ons sal nie bevooreg wees om dit te gebruik nie.

    • @jacques7611
      @jacques7611 7 หลายเดือนก่อน

      Watter naam? Die EK IS WAT EK IS, יהוה (YHWH) wat korrek is of die 3 susters kerke wat nog bindend optree met die hoer in Rome se weergawe wat hulle by nicea in 325 die algemene Christelike kerke gemaak het uit hordes Ander gelowe.

    • @whitemandarin2043
      @whitemandarin2043 5 หลายเดือนก่อน

      Jy weet ook sekerlik dat daar al meer as 20 000 verskillende Christelike kerke wereldwyd gestig is en almal van hulle lees die Bybel en glo hulle is reg en die ander het die kat aan die stert beet.🤣🤣

  • @KobusSwart1260
    @KobusSwart1260 7 หลายเดือนก่อน +6

    Ek wil nie verder luister nie, stop my debiet order net hier. Waar is 235. Die jong mense verstaan niks

    • @cmarais-ks3kd
      @cmarais-ks3kd 7 หลายเดือนก่อน +4

      Verduidelik asb.waarom wil u nie verder luister en wat verstaan jongmense nie?
      U het ander opmerking ook gemaak ivm 1948 ..u gebore. U opinie?

    • @christobosman5710
      @christobosman5710 7 หลายเดือนก่อน

      C​@@cmarais-ks3kdOrania kan nooit werk nie hulle kan total en al afgesluit word van die wereld en die nuwe suid afrika , sonder n hawe kan Orania nie suksesvol bestaan nie .

    • @karelschutte5563
      @karelschutte5563 7 หลายเดือนก่อน +1

      Doen bietjie self studie en lees oor artikel 235 in die grondwet en die wetgewing wat ter tafel gelê moes word om gestalte te gee aan artikel 235. Dis die taak van VF+ om die wetgewing ter tafel te lê. Die konserwatiewe Zoeloes, Xhosas, Tswanas, Noord Sothos en Bühre is baie bewus hiervan en wetgewing moes al in 1994 ter tafel gelê gewees het.
      Die Blanke Afrikaner het Oranie begin en is ligjare voor die ander groeperinge.

    • @roeteroestof3896
      @roeteroestof3896 7 หลายเดือนก่อน

      Hier aan einde van video...'n DING daai DING julle DING ?x3 ...Kan jy nou meer, Joos? Uit sy eie mond...
      Wat is die DING?, die NALOOP van waar jy nou sit? "nanni staate" wyse gesegde, as jy agter deur staan/wegkruip, moet nie ander ook daar soek.. tensy jul familie is??? Is NANNIE Suiwer Moedertaal??? "Smart" =olike "City" =Stad? vra maar net.... MARANATHA AMEN.

    • @fransdeklerk6284
      @fransdeklerk6284 7 หลายเดือนก่อน

      As jy verder geluister het sou jy die gesprek rondom 235 gehoor het.
      Haastige hond verbrand sy mond.

  • @judymeyer7141
    @judymeyer7141 7 หลายเดือนก่อน +2

    Nooit nie want jy kan nie 'n titelakte vir jou eiendom kry nie.

  • @whitemandarin2043
    @whitemandarin2043 5 หลายเดือนก่อน

    Ek gaan nooit Orania toe trek nie. Ek gaan nog Oranias skep op ander dele van die land. Ek haal my hoed af vir die mense van Orania, om in 'n woestyn so 'n prag plek te kon skep, maar dis sommer bog hierdie dat ons die barre woestyn moet opbou as erfenis. Ons kan die beste en mooiste dele koop en dit ook opbou. Ek en my vrou het geen kinders wat kan erf nie...maar ons het 'n hele volk wat kan erf.

  • @mankaner
    @mankaner 7 หลายเดือนก่อน +1

    toestemming en feit dat mens nie die eiendom besit nie omdat jy uitgegooi kan word sit moerse twyfeling in my oor orania. verduidelik gerus as ek dit verkeerd het.

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 7 หลายเดือนก่อน

      Beste is: kom besiek Orania, kom kyk self wat daar aangaan. Besluit dán of jy daarmee kan saamgaan of nie.

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 7 หลายเดือนก่อน

      Regstelling: besoek.

    • @mankaner
      @mankaner 7 หลายเดือนก่อน +4

      @@anna-mariedupreez542 ek het geen twyfeling in die feit dat ek sal hou van Orania nie. Maar ek stem nie saam met die einaarskap van eindom as dit is hoe dit werk nie, ek wil nie in 'n besigheid inkoop nie, ek wil in my eie vryheid inkoop. Orania klink vir my meer na 'n afrikaner idee as 'n boer idee. Ek sal wel beslis 'n draai eendag maak en kom gesels om meer te leer. Ek smag om met my volk wat my waardes deel te lewe. Alles van die beste vir julle!

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 7 หลายเดือนก่อน +3

      @@mankaner op die stadium is dit net te groot waagstuk om iemand daar kaart en transport te gee. Dit beteken daai persoon kan dit aan ENIGE IEMAND in die land weer verkoop...

  • @AnnetteAppel
    @AnnetteAppel 6 หลายเดือนก่อน

    Ek dink die is baie goed, maar dis net vir mense wat geld in bank het om op terug te val en gate toe te stop. En dan nog ook geld kan gee vir 'n blyplek. Mense wat daar gaan bly moet remote werk he wat hul betaal, of kapitaal om 'n gebou te laat bou vir vervasrdiging en klaar internasionale kontrak/nasionake kontrak he vir vervaardiging van iets.

  • @aubrey-io8rh
    @aubrey-io8rh 6 หลายเดือนก่อน

    Kan ek 'n huis huur en daar bly?? Wat sal die huur per maand wees??.

  • @anarchy5395
    @anarchy5395 6 หลายเดือนก่อน

    Nugter, prakties maar reg ideologies. Laat my hart warmer klop, maar hou dit tred met globale vooruit gang op tegnologie en ook humanitere vlakke? Maar die idee van Orania gee hoop en skep trots wat afgebreek is... Sterkte Joost!

  • @lupen0076
    @lupen0076 7 หลายเดือนก่อน

    Can you put English subtitles it would be interesting for people abroad to understand the discussion!

  • @martinvanvuuren
    @martinvanvuuren 7 หลายเดือนก่อน +1

    besteel nie besteek(of dalk innie rug gesteek) baie lank terug

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 7 หลายเดือนก่อน +1

    Ja my sus se dogter en haar man het verlede jaar orania toe getrek en hy het ook daar gewerk maar dis probleem. Min salaries en ook daar amper niks orals nie. Dan hy het weer by sy werk in orania bedank. Hul het weer terug mpumalanga toe getrek. Hulle het gese orania was lekker plek maar dis probleem geld so min.

  • @paulrautenbach7854
    @paulrautenbach7854 7 หลายเดือนก่อน +7

    Die eerste twee comments vertel die hele Orania storie, uitverkoop deur Carel Boshoff en sy gladde pelle.

    • @roeteroestof3896
      @roeteroestof3896 7 หลายเดือนก่อน +1

      @paulrautenbach daardie probleem hoe meer waarheid toegesmoor word hoe meer gaan dit oral uitpeul.

    • @hermanfyfer5990
      @hermanfyfer5990 7 หลายเดือนก่อน +2

      Liegstorie,het jy al met Orania bestuur gepraat?Het jy die hele video gekyk?

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 7 หลายเดือนก่อน +4

      Gelukkig word niemand gedwing om daar te bly nie. As jy só voel, bly weg.

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 7 หลายเดือนก่อน +1

      @@hermanfyfer5990 Grootste lieg stories kan in n video opgedis word. Moet nie alles wat jy hoor en sien glo nie. Ondersoek verder as wat vir jou vertel word.

    • @pietercelie
      @pietercelie 6 หลายเดือนก่อน

      Laat ons hoor. Jy weet dalk meer as Orania self! Jou skinderstorie kom van Briekmerke en sy enkele 'geheime bron'. Ek is stomgeslaan dat mense so graag slegte goed van Orania wil glo.

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 7 หลายเดือนก่อน +1

    SALUUT,

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 7 หลายเดือนก่อน +1

    As ons Orania toe trek hoe werk dit as dit kom van oorlewing. Of moet almal self n inkomste inwin. Soek bietjie meer besonderhede.

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 7 หลายเดือนก่อน +1

      Jy moet vir jouself kan sorg.

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 7 หลายเดือนก่อน

      @@anna-mariedupreez542 Jy gaan basies soontoe, met baie geld, koop n 500 vierkante erf vir 1 miljoen, bou n huis, en sit op jou gat todat die Here jou kom haal.

    • @HenkduPlooy-ym3ed
      @HenkduPlooy-ym3ed 6 หลายเดือนก่อน

      Baie mense is nie besiheids mense nie maar goeie werkers.

    • @pietercelie
      @pietercelie 6 หลายเดือนก่อน +1

      Goeie werkers is hoog in aanvraag👍🏻

  • @jacques7611
    @jacques7611 7 หลายเดือนก่อน

    Ek is in lugvaart, "ground ops" laat weet wanneer julle die stof streep wil verander in ñ lughawe.

  • @elenagrobler9407
    @elenagrobler9407 7 หลายเดือนก่อน

    S A L U U T !!!

  • @elsabadenhorst9746
    @elsabadenhorst9746 7 หลายเดือนก่อน +5

    😂😂😂😂😂😂 Grappie jy moet baie geld hê en dan nog !!

    • @anitapretorius4124
      @anitapretorius4124 7 หลายเดือนก่อน +3

      Kan jou n lys van plekke gee waar jy nie geld nodig het om te bly nie. 😅😅😅😅😅😅😅

    • @JUAN_OLIVIER
      @JUAN_OLIVIER 7 หลายเดือนก่อน +1

      Met ander woorde soos enige ander plek.

    • @elsabadenhorst9746
      @elsabadenhorst9746 7 หลายเดือนก่อน +1

      @@anitapretorius4124 Gee asb. want hulle huise is duurder as my strand huis drie erwe van die see af !

    • @elsabadenhorst9746
      @elsabadenhorst9746 7 หลายเดือนก่อน

      @@JUAN_OLIVIER Orania se rede vir duur lewenstyl en huise is dat hulle van blanke arbeid gebruik maak en hulle ñ behoorlike salaris betaal en bou materiaal van vêr af in ry. Hulle sal jou nuttelose rand omruil vir n meer nutelose ora kupon geld. Orania is net n koue harde besigheid wat geld maak uit blanke vrees uit.

    • @anitapretorius4124
      @anitapretorius4124 7 หลายเดือนก่อน +2

      ​@@elsabadenhorst9746op al die volgende plekke het jy geen geld nodig om te bly nie: . Orania, is meer as net 'n plek. Orania is 'n ideaal en dit is prysloos

  • @braamswanepoel5485
    @braamswanepoel5485 7 หลายเดือนก่อน +1

    Ek het nou nie die vidoe gekyk nie. Ek wil ook nie negatief klink nie ...daardie tyd toe ORANIA net begin het wou ek vreeslik graag deel raak self en finansieël. Met 'n groot hartseer het niemand my gekontak nie. Ek het tot die besef gekom dat dit weereens net vir sekere ELITE Afrikaners tot beskikking is. Om daardie rede boel ek dit het net nog 'n kraak / verdeling in ons boervolk gebring. Net my 2 sente
    Alle beste vir julle toekoms

  • @danielgouws1470
    @danielgouws1470 6 หลายเดือนก่อน

    Dit is net die ryk mense wat daar kan koop dit is net 'n jammer om die suiwer Afrikaans spreekende mens om daar te gaan woon.

  • @KobusSwart1260
    @KobusSwart1260 7 หลายเดือนก่อน +1

    1948 toe is ek gebôre

  • @elsabadenhorst9746
    @elsabadenhorst9746 6 หลายเดือนก่อน +1

    Te duur. Net ryk mense kan daar heen trek.

    • @pietercelie
      @pietercelie 6 หลายเดือนก่อน

      Meerderheid mense in Orania is gewone werkers.

  • @wimcoetzee2484
    @wimcoetzee2484 6 หลายเดือนก่อน

    Bou ‘n internasionale lughawe

  • @wimcoetzee2484
    @wimcoetzee2484 6 หลายเดือนก่อน

    Waar is orania se naaste lughawe?

  • @Tjorriemorrie
    @Tjorriemorrie 7 หลายเดือนก่อน

    Kan hulle nie emansipeer nie?

  • @hanneliewiese3477
    @hanneliewiese3477 3 หลายเดือนก่อน

    Net jammer Orania antwoord nie eers my eposse nie.

  • @ElmariMeyer-v5w
    @ElmariMeyer-v5w 7 หลายเดือนก่อน +7

    Boere Mafia - niks meer - Dis n besigheid ons moet dit onthou - met winsbejag nie n NPO nie

    • @JUAN_OLIVIER
      @JUAN_OLIVIER 7 หลายเดือนก่อน

      Dankie tog vir dit. Geld is mag, niemand in sy regte verstand dink die plek sal groei sonder om die geldmag/ekonomie te groei. Behalwe nou vir kommuniste en ons almal weet hoe het kommunistiese denkwyse uitgedraai. Om die plek net op skenkings te wil groei sou onnosel wees.

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 7 หลายเดือนก่อน +1

      Boere se selfbeskiking wat deel van Codesa se ooreenkoms was verkoop vir n pot lensie sop (aka Orania). Die "baie" is opgeoffer sodat the "few" daarby kon baat.

    • @bloembloem7820
      @bloembloem7820 7 หลายเดือนก่อน +1

      Asseblief, hulle moet dit só op die oomblik doen. Geen mafia nie

    • @pietercelie
      @pietercelie 6 หลายเดือนก่อน

      🤦🏻‍♂️ Het jy al mooi gekyk wat alles vermag word met min geld? Ons is besig om 'n nuwe Boere-Afrikaner land te vorm. As jy dink jy kan beter, kom wys ons. As jy dink geld word gesteel, kom wys ons. Maar jy gaan stert tussen die bene met eier op jou gesig rond loop.

  • @martinvanvuuren
    @martinvanvuuren 7 หลายเดือนก่อน +3

    Vra vir Hollandse oompie wat daar n kaasery gehad het. Hulle het hom so besteek hy het alles opgegee.😢

    • @valeriemendes9988
      @valeriemendes9988 7 หลายเดือนก่อน

      😮ooo jitte klink nie goed.

    • @nedor64
      @nedor64 7 หลายเดือนก่อน +1

      "Hulle het hom so besteek hy het alles opgegee.😢" 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣arme oompie is hy nou Ok? 🤣🤣

    • @valeriemendes9988
      @valeriemendes9988 7 หลายเดือนก่อน

      @@nedor64 dink die persoon bedoel besteel.

    • @hermanfyfer5990
      @hermanfyfer5990 7 หลายเดือนก่อน +2

      Klink vir my na n stekerige wolhaar storie!😂

    • @martinvanvuuren
      @martinvanvuuren 7 หลายเดือนก่อน

      @@nedor64 besteek, innie rug gesteek, of besteel van sy goed.

  • @janheystek9334
    @janheystek9334 7 หลายเดือนก่อน +8

    Dit klink maar verdag... ń nuwe model vir slawerny is p die tafel. Skandelik....😢😢!!!

    • @hermanfyfer5990
      @hermanfyfer5990 7 หลายเดือนก่อน

      Kyk die hele video dan verstaan jy beter.

    • @vleis2543
      @vleis2543 7 หลายเดือนก่อน +1

      Hou op nonsens praat.

    • @JUAN_OLIVIER
      @JUAN_OLIVIER 7 หลายเดือนก่อน +2

      Dalk moet jy die definisie van die woord slawerny gaan lees voor jy dit.

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 7 หลายเดือนก่อน +4

      As jy nie lus is vir werk nie, moet jy beslis nie Orania toe kom nie. Eie arbeid maak vry.

    • @pietercelie
      @pietercelie 6 หลายเดือนก่อน

      My mense kan nie so dom wees nie 🤦🏻‍♂️. Hierdie is seker 'n onderduimse EFF ondersteuner se rekening.

  • @jacovanbiljon5227
    @jacovanbiljon5227 7 หลายเดือนก่อน +1

    Kan 'n mens daar kom begin met niks?

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 7 หลายเดือนก่อน

      Nee ek glo nie.

    • @nedor64
      @nedor64 7 หลายเดือนก่อน +1

      Nee jy kan nie, die mense daar kan nie vir jou sorg nie. Dit werk ongelukkig nerens so nie.

    • @jjhout5988
      @jjhout5988 7 หลายเดือนก่อน

      NEE. jy moet baie geld saamvat. Dis amper soos om na n prosperity kerk te gaan. Jy vat baie saam want daai pastoor wil dit als he.

    • @nedor64
      @nedor64 7 หลายเดือนก่อน

      ​@@jjhout5988amper soos pastoor Ramaphosa wat al jou belasting geld vat of hoe?

    • @pietercelie
      @pietercelie 6 หลายเดือนก่อน

      Jy slaan die bal mis.

  • @Mralibabarooibakkie
    @Mralibabarooibakkie 7 หลายเดือนก่อน

    Hoekom dra hierdie selfbevredigers altyd sulke kak hemde?

    • @jankruger4922
      @jankruger4922 7 หลายเดือนก่อน +2

      Hier vrouens en kinders ook, regtig jou taal verklap meer van jou karakter as wat jy seker besef.

    • @ivanbasson982
      @ivanbasson982 4 หลายเดือนก่อน

      Maar kies jy self dan jou jou EIE hemde.... stem saam jou taal.praat HARD...

  • @theninja2916
    @theninja2916 7 หลายเดือนก่อน

    Mag afrikaanse gay mense ook in Orania kom bly?