Orania in Beweging | Episode 9: Simboliek (English subtitles)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ก.ย. 2024
  • Orania se simbole.
    Orania het soveel simbole; die Kleine Reus, ons eie vlag, die ora, die koeksister-monument, die Orania trappe ensovoorts.
    Wat is die betekenis van hierdie verskillende simbole?
    Hoe leef Oraniërs ons vryheidsdroom deur ons simbole uit?
    Vind uit in vanaand se episode van Orania In Beweging: Simboliek.
    Word 'n Orania ondersteuner: Orania.co.za/lidmaatskap
    Orania's symbols.
    Orania has so many symbols; the Little Giant, our own flag, the ora, the koeksister monument, the decorated stairs and more.
    What is the meaning of these different symbols?
    How do Oranians live out their dream of freedom through our symbols?
    Find out in tonight's episode of Orania In Motion: Symbolism.
    Support Orania! Become a member of the Orania Movement: Orania.co.za/lidmaatskap

ความคิดเห็น • 46

  • @malanpapenfus6667
    @malanpapenfus6667 ปีที่แล้ว +10

    Me. HOLM lyk soos die ouma wat ons almal wil hê. So sag en mooi.

  • @DrOntaiWhite
    @DrOntaiWhite ปีที่แล้ว +31

    I am so proud of what you are doing. It is so important to protect your heritage and culture, and people where I live likely won’t understand that until we’re in a similar position to South Africa.

    • @barend4803
      @barend4803 ปีที่แล้ว +8

      Very true what you are saying. Do your best that you are able to where you live. God bless

    • @anna-mariedupreez542
      @anna-mariedupreez542 ปีที่แล้ว +6

      True

    • @davidsuber8756
      @davidsuber8756 ปีที่แล้ว

      Here in the US our society is like the RSA was in the 80's. Areas are becoming basically ungovernable. Looting of stores, police being killed. BLM group preaching revenge Marxism.

  • @shaybranch9901
    @shaybranch9901 ปีที่แล้ว +18

    Love this series, very wholesome, keep up all the good work from England.

  • @jharvey1209
    @jharvey1209 ปีที่แล้ว +5

    There needs to be thousands more Orania in the West.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 6 หลายเดือนก่อน

    So lekker om te deel in wat julle alles doen deur hierdie media!

  • @fvry402
    @fvry402 ปีที่แล้ว +4

    prachtige bijdrage van Cornelia Holms, bedankt....

  • @Raisonnance.
    @Raisonnance. ปีที่แล้ว +6

    My dear afrikaners, you are part of my family. The french family. You only are my distant cousin ! I love you. 💝

  • @priehowell8825
    @priehowell8825 ปีที่แล้ว +4

    This series is honestly fantastic.
    So interesting and shows what innovation can do.
    Bless the people of Orania

  • @barend4803
    @barend4803 ปีที่แล้ว +9

    Regtig mooi !

  • @santodiablo_pma
    @santodiablo_pma ปีที่แล้ว +3

    cheers from Panama, in Latin America

  • @heinsteyn1025
    @heinsteyn1025 ปีที่แล้ว +6

    Prys die Here vir Orania 🤍✝️🧡

  • @andrevanbeckhoven903
    @andrevanbeckhoven903 ปีที่แล้ว +5

    Een super video dit maakt alles nog duidelijker .ik buig diep

  • @regenerate2768
    @regenerate2768 4 หลายเดือนก่อน

    God bless Orania

  • @jacqueshorn
    @jacqueshorn ปีที่แล้ว +1

    9min50sec: Dis die absolute waarheid / That’s the absolute truth. 🙏🏻

  • @roelofmcdonald6982
    @roelofmcdonald6982 ปีที่แล้ว +4

    Die 9 episodes was nou net 'n heerlike kykervaring vir my. Sien uit na die res.

  • @thirdharvester7164
    @thirdharvester7164 ปีที่แล้ว +3

    Knap gedaan James en span, hou die vlag hoog.

  • @JamesOrr-v5g
    @JamesOrr-v5g 6 หลายเดือนก่อน +1

    Is any help being given to the Afrikaners in the squatter camps in Johannesburg ,Pretoria and elsewhere just seen the documentaries on this on youtube

  • @abriesteyn6055
    @abriesteyn6055 ปีที่แล้ว +1

    Dis belangrik en wonderlik om te weet waarvan ons kom en waarheen ons oppad is.. Graag as n Christen Afrikaner vra ek raad en hulp met iets waarmee ek worstel.. Waar dit kom by standbeelde en monumente.. EKSODUS 20:3-4 AFR83
    Jy mag naas My geen ander gode hê nie. “Jy mag nie vir jou 'n beeld of enige afbeelding maak van wat in die hemel daarbo of op die aarde hieronder of in die water onder die aarde is nie.

    • @TradingLapa
      @TradingLapa ปีที่แล้ว +11

      'n Standbeeldtjie is nie 'n afgod nie. Standbeelde en grafeerwerk word nie aanbid nie, dink aan die Voortrekkermonument. Dis net 'n herinnering van iets belangriks, moenie dat 'n Bybelversie jou mislei nie.

    • @barend4803
      @barend4803 ปีที่แล้ว +1

      Goeie dag. Ek verstaan u probleem en ek verstaan ook die oorsprong van die weerstand tans onder ons volk teen gedekstene ens. Ongelukkig het hierdie weerstand ontstaan uit publikasies soos "Oes die Stormwind" deur Denise Woods wat bv 'n totaal valse beeld van ons volksgeskiedenis geskep het. Sy gebruik leringe wat geskoei is op enkele Bybelverse buite konteks en maak totale valse aannames.
      Die feit is dat God self aan Israel telke male die opdrag gegee het om gedenkstene en derglike voorwerpe ter herhinnering aan Sy goedheid op te rig. So sien ons ook dat Jakob so 'n gedenksteen oogerig het.
      "En Jakob het 'n gedenksteen opgerig op die plek waar Hy met hom gespreek het, 'n gedenksteen van klip, en daarop 'n drankoffer uitgegiet en olie daarop gegooi."
      GÉNESIS 35:14 AFR53
      God roep ons ook op om deurgaans terug te kyk na die geskiedenis en om aanhoudend herhinner te word. Die Bybel bestaan groot gedeeltes uit geskiedenis waaruit ons moet leer. Ook herhinner gedenstene ons aan die geskiedenis en God se goedheid oor ons.
      Eksodus 20:3-4 verwys spesifiek na afbeeldinge waar God gelyk gestel word en vergelyk of uitgebeeld word met enige iets in die skepping, omdat Hy verhewe en Heilig en ver bokant die skepping is en nie uitgebeeld kan word nie. Spesifiek beelde wat gebruik word in aanbidding.

    • @faniecremer4899
      @faniecremer4899 ปีที่แล้ว +5

      Hierdie beelde word nie aanbid nie.

    • @alexpapkok
      @alexpapkok ปีที่แล้ว +1

      Sluit dit Selfies ook in? :)

    • @abriesteyn6055
      @abriesteyn6055 ปีที่แล้ว +1

      @@alexpapkok ek glo so.. Dink Jy nie die mens is sy eie grootste afgod in die moderne wereld nie???

  • @shavesh.
    @shavesh. ปีที่แล้ว +2

    I hoping that the president or CEO of Oriana come visit our area and tell me what can we doe in our area to save it from the south Africa economy hopefully we may not be like Oriana but I am hoping that some if his ideas and my ideas can implement in to the area to help it grow

  • @YESYES-qz2ex
    @YESYES-qz2ex ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @morielvision9447
    @morielvision9447 ปีที่แล้ว +1

    what is the coat of arms of orania?

  • @shavesh.
    @shavesh. ปีที่แล้ว +1

    Sy mooi en nalatenskap moet altyd voortleef, bid dat Oriana voorspoedig sal wees van die rampe van die Suid-Afrikaanse kreupel samelewing 🙏,I am hoping yourl also have a commercial and industrial area in Oriana,and then Oriana will prosper even more 🙏 ,I call it the : " Oriana Economy " ,

  • @ericsmith1453
    @ericsmith1453 ปีที่แล้ว

    Ja als goed en wel .Kan ons op datum gebring word met die Poppie van der Merwe situasie .Wat het met skuldiges gebeur? Is die persone wat maar net stil gebly het en nie wou " 'inmeng' en so hulle plig versuim en dus aandadig was nog deel van die gemeenskap?

  • @alexpapkok
    @alexpapkok ปีที่แล้ว

    Funny how nobody EVER mentions all of the poor labourers who are expelled from the exclusive "Utopian" society of Narnia :D

    • @nedor64
      @nedor64 ปีที่แล้ว +1

      Where is "Narnia"

    • @vladimirpetrov1239
      @vladimirpetrov1239 ปีที่แล้ว +2

      They are doing all the work themselves, there are no outsiders envolved

  • @vladimirpetrov1239
    @vladimirpetrov1239 ปีที่แล้ว +4

    This is an all white town right?

    • @JoelHitchcock
      @JoelHitchcock ปีที่แล้ว +7

      Orania's mission is not to be a white town, but an Afrikaner town - stewarding Afrikaner culture, language, religion, history, etc. Naturally, Afrikaners are white.

    • @vladimirpetrov1239
      @vladimirpetrov1239 ปีที่แล้ว +1

      @@JoelHitchcock I am so proud of what they all are doing, it is a blue print for the rest of us.

  • @santodiablo_pma
    @santodiablo_pma ปีที่แล้ว +1

    Orania should embrace bitcoin ₿

  • @heinrichatjustonsite3182
    @heinrichatjustonsite3182 ปีที่แล้ว

    Moet nie n fout maak nie, n koeksister is nie n beeld van iets wat lewe nie. Ek hou van die koeksister 😀