Boermedia
Boermedia
  • 1 055
  • 3 103 705

วีดีโอ

Diere trek swaar, boere moet bontspring. Hoe ervaar en geniet jy die sneeu?
มุมมอง 55621 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Kort videotjie van die sneeu in die Oos-Vrystaat. Laaste sneeuvlokkies is van Barkly-Oos. Wys vir ons hoe julle die sneeu ervaar en wat julle doen om dit te geniet!! #boermedia #sneeu #sneeuverslag #boerdery #koue
Die Koppie in die Noord-Transvaal - Francois van der Merwe
มุมมอง 5054 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Ons plaasboere word uitgemoor terwyl die owerhede bly wegkyk en hoop die boere verdwyn en wil hulle selfs onteien. Ons plaasboere - die ruggraat van ons land, die versorgers van ons mense, die verskaffers van ons land se kos. Hulle is nie net boere nie; hulle is ons familie, ons vriende, ons gemeenskappe en ons volksgenote. Tog word hulle aanhoudend geteiken, aangeval en vermoor, terwyl die owe...
Gebruik Landbank en likwidateurs die arm van die gereg om boere te onteien? ~ Carel van der Merwe
มุมมอง 1.3K4 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Carel van der Merwe het uit wat met hom gebeur het, 'n groep op Facebook geskep waarin hulle vriende is wat boere ondersteun wat ‘n klasaksie loods om prokureurs en likwidateurs te stuit en krimineel te vervolg vir die onregmatige wyse hoe hulle boere en hul gesinne tydens sekwestrasies en likwidasies van hul boerderye emosionele en geldelike skade berokken. Boere kan ook hul stories hier verte...
Daar's 'n oorlog en net God kan ons red!! Plaasmoorde!! Witkruismonument! Kruisplanting 2024
มุมมอง 1.5K14 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Karlien Husselman sing 'n lied (wat sy spesiaal geskryf het oor die aanslag op ons boere deur plaasmoorde) tydens die Kruisplanting geleentheid wat jaarliks by die Witkruismonument plaasvind. #boermedia #stopplaasmoorde #kruisplanting #daarsoorlog #netGodkanonsred
Die 12 dae staptog kom by die Witkruismonument aan - StopPlaasmoorde ~ Liam R May
มุมมอง 88219 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Ons gesels met Liam R May oor die staptog wat hy aangepak het vanaf Pretoria tot by die Witkruismonument teen plaasmoorde. Magda het op haar perd ook saam met hom die tog meegemaak. Hy vertel ons meer.... #boermedia #witkruismonument #stopplaasmoorde
Danie Prins van die TLU SA sê dat plaasmoorde moet gelys word as 'n spesifieke kategorie
มุมมอง 59019 ชั่วโมงที่ผ่านมา
Danie Prins van die TLU SA sê dat plaasmoorde moet gelys word as 'n spesifieke kategorie in die misdaadregister ten einde fokus op plaasmoorde te kan sit. Ons is by die Witkruismonument op Vrydagaand tydens die 2024 Kruisplanting waar die kruise van die plaasboere wat die afgelope jaar wreed vermoor is op plase of kleinhoewes teen die ysterberg ingekap gaan word. Volg ons regstreeks vanaf Sater...
Mede-Afrikanervoete vat die Goeie Nuus na afgeleë statte langs die Kongorivier ~ worktheland.co.za
มุมมอง 308วันที่ผ่านมา
Johannes Meintjes vertrek in September 2024 na die DRK, Kongorivier, om die Goeie Nuus te bring aan afgeleë villages langs die Kongorivier. Sy sending: Uitreik na plaaslike kerke || Village evangelisering || Kerkplanting || Pastore opleiding || Landbouvaardighede en Vennootskappe bou. Indien jy vir Johannes Meintjes wil ondersteun kan jy vir hom 'n whatsapp stuur om jou by die ondersteunersgroe...
Staptog na Witkruismonument teen plaasmoorde is in Naboomspruit met groot steun begroet!!
มุมมอง 671วันที่ผ่านมา
Stap saam, ry saam, daag net op!! Die staptog na die Witkruismonument het vandag deur Naboomspruit gevorder en die ontvangs van die boere in daardie omgewing was iets besonders. Dankie Naboomspruit, mens kan sien julle verstaan waaroor dit gaan!! #hartsmense Saterdag 14 September 2024 sal die jaarlikse kruise geplant word van die boere wat die afgelope jaar hulle lewens op ons plase verloor het...
Orania Gaan Groot - Tiaan gesels vanuit Orania
มุมมอง 2.1K14 วันที่ผ่านมา
Grond gebreek vir Orania se stadsplein. "In Orania word alles met eie arbeid gedoen. Hierdie is die begin van groot dinge in Orania." Saterdag 7 September 2024 gaan Orania groot!! Daar word fees gevier!! Kyk die video oor die Sooispits: share/v/36aLAwRNUU4uWeTF/?mibextid=qi2Omg Kyk meer hierso: ontwikkelorania #boermedia #oom #orania
Diens: Volksverootmoedings Aksie - Paardekraal, Krugersdorp
มุมมอง 46114 วันที่ผ่านมา
Diens: Volksverootmoedings Aksie - Paardekraal, Krugersdorp
Deel 2 - Toename in mynbou aktiwiteite bedreig landbou - riglyne, stappe, slaggate, handleiding
มุมมอง 21021 วันที่ผ่านมา
Deel 2 - Toename in mynbou aktiwiteite bedreig landbou - riglyne, stappe, slaggate, handleiding
Militêre Voertuie Demonstrasie - 24 Augustus 2024 by die Wonderboom Militêre (Wondermil) Museum.
มุมมอง 36K21 วันที่ผ่านมา
Militêre Voertuie Demonstrasie - 24 Augustus 2024 by die Wonderboom Militêre (Wondermil) Museum.
Die Agteros - Kortfilm
มุมมอง 2.4K28 วันที่ผ่านมา
Die Agteros - Kortfilm
Agter die skerms - Gesprek tydens die opname van Die Agteros Kortfilm.
มุมมอง 32928 วันที่ผ่านมา
Agter die skerms - Gesprek tydens die opname van Die Agteros Kortfilm.
Deel 1 - Toename in mynbouverwante aktiwiteite bedreig LANDBOU. Riglyne, stappe en 'n handleiding
มุมมอง 47328 วันที่ผ่านมา
Deel 1 - Toename in mynbouverwante aktiwiteite bedreig LANDBOU. Riglyne, stappe en 'n handleiding
Boer word amper raakgery in stad - nooi jou uit om eerder in die Bosveld te kom kuier!!
มุมมอง 1.8K28 วันที่ผ่านมา
Boer word amper raakgery in stad - nooi jou uit om eerder in die Bosveld te kom kuier!!
Die ossewa en sy spore ~ Prof Erik Holm tydens die Dorslandtrekfees
มุมมอง 12K28 วันที่ผ่านมา
Die ossewa en sy spore ~ Prof Erik Holm tydens die Dorslandtrekfees
VOLKSVEROOTMOEDIGINGSAKSIE - 1 September 2024
มุมมอง 557หลายเดือนก่อน
VOLKSVEROOTMOEDIGINGSAKSIE - 1 September 2024
Luister na Boeremusiek, dan het jy nie 'n sielkundige nodig nie - RUMOERFEES
มุมมอง 806หลายเดือนก่อน
Luister na Boeremusiek, dan het jy nie 'n sielkundige nodig nie - RUMOERFEES
Pak jou pelgrimstog aan - Kom kuier by Bloedrivier - regdeur die jaar!! ~ Judean staan reg vir jou
มุมมอง 278หลายเดือนก่อน
Pak jou pelgrimstog aan - Kom kuier by Bloedrivier - regdeur die jaar!! ~ Judean staan reg vir jou
Die Agteros - Kortfilm Lokprent
มุมมอง 392หลายเดือนก่อน
Die Agteros - Kortfilm Lokprent
Moet Bloedrivier afgebreek of uitgebou word? Watter een doen jy?
มุมมอง 421หลายเดือนก่อน
Moet Bloedrivier afgebreek of uitgebou word? Watter een doen jy?
Hy sit die pot mis en die tannies raak!! Hahaha ~ Afrikaanse Taalweek in Orania
มุมมอง 497หลายเดือนก่อน
Hy sit die pot mis en die tannies raak!! Hahaha ~ Afrikaanse Taalweek in Orania
Die 2024 Kruisplanting by die Witkruismonument vind plaas 13 en 14 September 2024 ~ StopPlaasmoorde
มุมมอง 680หลายเดือนก่อน
Die 2024 Kruisplanting by die Witkruismonument vind plaas 13 en 14 September 2024 ~ StopPlaasmoorde
Volkspele by KragDag - Die Noordelike Kring - Leef jou kultuur voluit! Kyk hoe lekker!
มุมมอง 121หลายเดือนก่อน
Volkspele by KragDag - Die Noordelike Kring - Leef jou kultuur voluit! Kyk hoe lekker!
Vizability - Blindes doen hierdie verpakking en vervaardig hierdie produkte.
มุมมอง 76หลายเดือนก่อน
Vizability - Blindes doen hierdie verpakking en vervaardig hierdie produkte.
Ditsong Museums van Suid Afrika - 'n Staatsorgaan wat kyk na museums en kulture se erfenis bewaar.
มุมมอง 95หลายเดือนก่อน
Ditsong Museums van Suid Afrika - 'n Staatsorgaan wat kyk na museums en kulture se erfenis bewaar.
Kierang, hoekom is jou neus so lank? Geselspoppe by die GHA
มุมมอง 254หลายเดือนก่อน
Kierang, hoekom is jou neus so lank? Geselspoppe by die GHA
'n Bybel in elke huis, op elke foon en binne elke hand.
มุมมอง 72หลายเดือนก่อน
'n Bybel in elke huis, op elke foon en binne elke hand.

ความคิดเห็น

  • @martiebresler5453
    @martiebresler5453 17 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Baie sterkte!!

  • @roeteroestof3896
    @roeteroestof3896 17 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Sterkte 🙏

  • @hermanusvanheerden6826
    @hermanusvanheerden6826 22 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Klomp kriminele. 😮

  • @carienmoffat1797
    @carienmoffat1797 วันที่ผ่านมา

    Die likwidateurs tree op soos die mafia

  • @whitemandarin2043
    @whitemandarin2043 วันที่ผ่านมา

    Nog NIEMAND in die hele wereld, wat Bitcoin gekoop het, teen WATTER PRYS OOKAL, en dit vir 4 JAAR OF LANGER in jou wallet onaangeraak gelos het, het een sent verloor nie. Gaan bestudeer gerus die grafieke vanaf 2009 tot nou toe. Selfs al val die prys met 95% net nadat jy gekoop het, MOENIE SKRIK EN VERKOOP NIE. Daarom moet jy geen gelde in crypto sit as jy daardie gelde binnekort gaan nodig he nie. Crypto is 'n baie goeie ding wat op die mensdom se pad gekom het. Wat ons wel moet beveg is CBDCs (Central bank digital currencies). Dis waarmee hulle kontant wil vervang, sodat die regerings volle beheer oor die publiek kan he. Hulle kan nie crypto beheer nie, al maak hulle wette daarteen. Terloops, hulle praat van CBDCs ook as Crypto, om almal te verwar. Indien jy bang is die coin wat jy het se prys val, kan jy hom in jou wallet ruil vir 'n "stable coin" wat aan doller gekoppel is, soos bv. USDC of USDT en baie ander. Daar is selfs coins wat aan goud gekoppel is.

  • @monicakieck7501
    @monicakieck7501 วันที่ผ่านมา

    There was no need for Anc and eff to kill our farmers😢😢😢😢😢may they RIP safe in the arms of God 😢😢😢😢❤❤❤❤

  • @whitemandarin2043
    @whitemandarin2043 วันที่ผ่านมา

    Ek glo hierdie advies (van konkeling) is aan die die rigering gegee deur al die lande (wes en oos) wat nog altyd die blank Afrikaner hier wou vernietig. Ond stryd is nogsteeds teen die kommunis wat nou 'n "skaapvel jassie" van demokrasie aangetrek het.

  • @whitemandarin2043
    @whitemandarin2043 วันที่ผ่านมา

    Die kommunis sal altyd sy taktiek aanpas by omstandighede. Indien hy Art25 sou uitgooi, sou hy nie meer ondersteuning vanaf die westerse lande ontvang nie, daarom doen hy dit nou op hierdie sogenaamde "wettige" manier.

  • @battru8302
    @battru8302 วันที่ผ่านมา

    ❤👍

  • @gerhardrahnvanniekerk5132
    @gerhardrahnvanniekerk5132 2 วันที่ผ่านมา

    Baie deurmekaar , die man speel nie oop kaarte oor sy sake nie , hy het Baie skuld gemaak , as jy nie betaal nie is dit kontrak breek, die reg gaan jou kou , ek weet , ek het fnb geld geskuld , het my huis en als verloor , moenie geld by die organisasies leen nie , hulle wen altyd 😢

    • @jacoeckley4029
      @jacoeckley4029 วันที่ผ่านมา

      nie dieselfde nie, hy het 5 x keer meer bates as skuld, maar as die LIKW. klaar is met jou skuld jy sommer nog der-miljoene

  • @Freesovcit
    @Freesovcit 2 วันที่ผ่านมา

    Die dag wanneer ons besef dat ons briefies en hofaansoekies en prokureerkies nie op gelyke speelveld is as ons vyand nie sal ons begin weerstand bied en die volk dalk iewers kom

  • @dawieoosthuizen2646
    @dawieoosthuizen2646 2 วันที่ผ่านมา

    Eerste nasionale bank het presies dieselfde met Bultfontein se boere gedoen gedurende die 7jaar aanhoudende droogte.Fnb se leuse moet eintlik wees: First nasional bank: how can we (help) DESTROY you

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 2 วันที่ผ่านมา

    Praying for the Boere from Canada.

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 วันที่ผ่านมา

    Dan is dit tyd dat landbank hulle boude sien 😂(gatsien)😂😂

  • @pietcordier5060
    @pietcordier5060 2 วันที่ผ่านมา

    Ek is moeg vir vra dat ek hier mag bly. Hulle wat roof en plunder en net vra wat het hulle gegee of bygedrae. Dit maak mens siek

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 วันที่ผ่านมา

    Dis dam n skande dat die mense wat kos genereer in die land so virniel word en besteel word en dan is hulle velle nog wit sies dis maar die duiwel se volgers niks anders nie want dis die duiwel se werk hy werk so die gemors😂and

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 วันที่ผ่านมา

    Ja die landbank is dan ook deel van die nuwewereld orde as ek dit so kyk dan sien ek groot probleeme vorentoe

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 วันที่ผ่านมา

    Ja al wat ek sal se daardie ouens wat daar betrokke was sal nie Hemel toe gaan nie 😂😂😂hulle sal hier agter bly by satan 😂

  • @LiamRichardMay-yf5tq
    @LiamRichardMay-yf5tq 2 วันที่ผ่านมา

    heartbreaking 💔. may the lord have mercy on our Boere.

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 วันที่ผ่านมา

    Ja 😂dagvaar die virpesting hoop hulle gaan heltoe maar hulle tyd kom soos wat more kom ons KONING JESUS slaap nie 😂

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 วันที่ผ่านมา

    Die deeler is net so goed soos die steeler blik,,,simse honde

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 วันที่ผ่านมา

    Ja ek se altyd wys my n arm prokereur hulle is geleer om te steel dis n blerie skande. By my is voertye gevat wat nie eers op my naam was nie blery skelms

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 วันที่ผ่านมา

    Ja en hoeveel van daardie geld vat hulle en die rowers ek meen die prokereurs

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 2 วันที่ผ่านมา

    Ja dis sleg en dan is dit n witvel wat jou so afknou maar ek se altyd ons HEMELSE FADER slaap nooit hulle dag sal kom en daar sal nie genade vir hulle sal wees nie dis n belofte

  • @alwyndippenaar1643
    @alwyndippenaar1643 4 วันที่ผ่านมา

    Ek ken baie Russe baie goei mense mense wat my al baie gehelp het sonder om iets van my gevra baie goeie mense

  • @letitiaolivier1374
    @letitiaolivier1374 5 วันที่ผ่านมา

    Awesome my sussie❤😢

  • @mammaherbst9703
    @mammaherbst9703 5 วันที่ผ่านมา

    Thanks, It’s worth the effort👏

  • @bsleds4585
    @bsleds4585 5 วันที่ผ่านมา

    When do we put a stop to whats going on in our once beutiful country

  • @josephcoetzee5946
    @josephcoetzee5946 5 วันที่ผ่านมา

    Ek en my vrou hou baie van julle musiek Vatvas Dansorkes. Baie dankie :-)

  • @spacemuis
    @spacemuis 5 วันที่ผ่านมา

    Siener SIEN.....min mense BLY OOR....Johanna Brandt SIEN....eish dit kom....

  • @saamstaan6540
    @saamstaan6540 5 วันที่ผ่านมา

    Ons gaan moet op staan en begin iets doen, ek weet nie wat nie,maar soos dit nou aangaan,roei hulle ons uit een vir een,bid ja..maar bid sonder aksie gaan nie werk nie.

    • @spacemuis
      @spacemuis 4 วันที่ผ่านมา

      Verootmoedig as n VOLK....maar eers na die NAG VAN LANG MESSE...

  • @JanBailey-t1d
    @JanBailey-t1d 5 วันที่ผ่านมา

    Mag God else boer help. Verkoon- die mense wat kritiseer. Hulled doen- niks.

  • @rpc1605
    @rpc1605 5 วันที่ผ่านมา

    Dankie.

  • @mervynmarkram4934
    @mervynmarkram4934 5 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir die kosbare en kragtige lied. Ja net God kan ons red.

  • @samsonkjoseph6087
    @samsonkjoseph6087 5 วันที่ผ่านมา

    Ons Hemelse Vader Jesus Christus hulp ons.

  • @johnlourens2460
    @johnlourens2460 6 วันที่ผ่านมา

    This music is a disgrace to the monument. I wonder what they got paid for this tragic performance. A moment of silence would be more becoming. SHAME ON THE EVENT COORDINATOR

    • @pieterhodgman5946
      @pieterhodgman5946 6 วันที่ผ่านมา

      Ja jy is n engels man jy hoor nie in ons land suidafrika nie jy hoor in engeland julle is die peste wat duisende onskuldege vrouens en kinders virmoor het dan het jy nog iets te se jou foken mordenaar na saat maar gelukag het ons siele wat aan ons skeper behoord maar julle tyd kom HY het als gesien van die virlede julle gaan betaal daarvoor

    • @pieterhodgman5946
      @pieterhodgman5946 5 วันที่ผ่านมา

      Jy is disgrace jou engelse ding jy hoord nie in suidafrika ne jy hoord in engeland dis julle goed wat duisende vrouens en kinders virmoor het dan het jy nou iets te se julle het ons land leeg gesteel van minerale nou laat virmoor julle die boere wat nog oor is julle engelse gemors sit agter als ons weet dit maar ons HEMELSE FADER weet wat julle engelse aan die boere gedoen het in die virlede en nou ook maar daar kom n tyd wat julle gaan rekenskap moet gee vir die doen en late van die virlede gaan terug na jou pesluk land gaan bly daar julle virnietug als hier in suidafrika

    • @lynettetrenam4506
      @lynettetrenam4506 5 วันที่ผ่านมา

      Why focus on the music good or bad, focus on the message: Only God can help us now and only if we humble ourselves before Him as a nation through prayer!

    • @johnlourens2460
      @johnlourens2460 5 วันที่ผ่านมา

      It's not listenable. That is the issue. Great lyrics

    • @bsleds4585
      @bsleds4585 5 วันที่ผ่านมา

      I think you missed the message i feel what you just said is disgracefull even if the music sucks for you the message is simple we are few and many are dying in some of the most horific ways please consider deleting your comment we need to stsnd together not insult each other

  • @annawitter5161
    @annawitter5161 6 วันที่ผ่านมา

    Ai! Ek voel vir ons

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie 6 วันที่ผ่านมา

    Is hierdie konsertagtige emosionele ruk-en-rol-musiek en -sang nie te ongewyd nie?

    • @spacemuis
      @spacemuis 5 วันที่ผ่านมา

      Siener praat van n VEROOTMOEDIGING wat moet plaasvind....maar dit sal.eers na JOHANNA BRANDT se NAG VAN LANG MESSE gebeur....waarin sy grys geword het want " sy sê daar kan nie so BAIE wit mense in JHB wees nie", en hul het doodgelê in die strate en gaan nie begrawe word nie....

    • @boermedia
      @boermedia 5 วันที่ผ่านมา

      Hanno het jy ingeskakel Saterdag op die regstreekse uitsending? Indien jy enige voorstelle en aanbevelings het om konstruktief by te dra tot die geleentheid van die Witkruismonument, stuur dit vir ons en ons sal dit vir die bestuur aanstuur.

    • @HannoVisagie
      @HannoVisagie 5 วันที่ผ่านมา

      @@boermedia , laat kundige mense besluit op die mees gepaste Christelike musiek en sang (indien enige) vir die geleentheid asb.

    • @spacemuis
      @spacemuis 5 วันที่ผ่านมา

      @@HannoVisagie miskien moet ons uit die "Christelike" Moeder kerk ding UITKOM en nie met haar SONDES gevang word nie.....ONS IS BLANKE ADAMIETE,.en totdat ons dit nie GLO nie sal DEUT 28 se vloek nie van ons VOLK weggeneem word nie. Kerke werk saam die KOMMUNISTIESE ANC....lees ANC CIRCULAR 213-6, June 1993.....pumt no. 2.....

    • @jacosmith1892
      @jacosmith1892 5 วันที่ผ่านมา

      Ja nee regtig, ek is nie priss nie maar die musiek regtig is goedkoop , kleredrag ook swak

  • @kaduskadewet608
    @kaduskadewet608 6 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir alles wat julle doen vir ons boere. Hulle sal altyd in ons harte voort leef❤😢

  • @BogusBolloks-mf4wq
    @BogusBolloks-mf4wq 6 วันที่ผ่านมา

    Dis uitstekende nuus! Sesering en selfbeskikking is ons enigste toekoms. Baie sterkte en Godseen. As ons 'n klein bydrae kan maak laat weet asb.

  • @BogusBolloks-mf4wq
    @BogusBolloks-mf4wq 6 วันที่ผ่านมา

    VF+ Verraaiers Front + Ja briljant. Ik hoop dit kan realiseer. Enigste weg vorentoe. Indien nie is die blankes gedoem.

  • @jancovanderwesthuizen8070
    @jancovanderwesthuizen8070 7 วันที่ผ่านมา

    Partykeer kan ek net nie die gedagte afskud dat ek n paar dekades te laat gebore is nie

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 7 วันที่ผ่านมา

    Wat sal gebeur ss plaasboere swartes in die dorpe aanval en virmoor soos wat die swartes die witboere op die plaase virmoor en virmink word hulle is lankal besig met uitwising van die witvel stadig maar seker tot daar nie meer oor is nie

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 7 วันที่ผ่านมา

    ❤❤❤❤ thank you! For praying for our farmers God bless 🙌 🙏 ❤️

  • @johanvandersandt8904
    @johanvandersandt8904 7 วันที่ผ่านมา

    Knap gedaan Liam!

  • @pureharvester5454
    @pureharvester5454 8 วันที่ผ่านมา

    Ek wens ek het vroeër geweet van hierdie verrigtinge, ek sou graag ñ kruis vir my Oupa ook wou opsit- hy is ook op sy plaas vermoor terwyl hy besig was om te ploeg.😢

  • @evionair
    @evionair 8 วันที่ผ่านมา

    Jouw geld, jouw geheim*

  • @paulbeukes9137
    @paulbeukes9137 8 วันที่ผ่านมา

    As ek mag vra, hoekom in die nag? ❤😊

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 8 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir waardeer. Ek bid altyd vir boere plase in suid afrika.

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou 8 วันที่ผ่านมา

    Well done Liam, we must all pull together ,this must be stopped, everyone loses in the long run, take care ,sterkte vorentoe.