Moeilike vrae oor die Bloedrivier Gelofte ~ Ds. Schalk Strauss beantwoord die vrae van jongmanne

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 55

  • @boermedia
    @boermedia  2 วันที่ผ่านมา +3

    Kyk of jou Geloftefees gelys is op boermedia.co.za/geloftefeeste

  • @andries4061
    @andries4061 วันที่ผ่านมา +4

    Ek sal aan almal aanbeveel om so bietjie familienavorsing te doen, dit is vreeslik verrykend en maak die geskiedenis sommer soveel meer lewendig. Om uit te vind wie van jou voorouers by Bloedrivier was, hoeveel Voortrekkers was, wie dood is in konsentrasiekampe, wie Hugenote was..... ens ens ens maak dat mens net meer en meer van die geskiedenis wil leer.

  • @francesventer733
    @francesventer733 6 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    God is getrou, mag ons volk getrou wees. Dankie vir julle gesprek.

  • @andrejacobs5199
    @andrejacobs5199 วันที่ผ่านมา

    Hier's die amptelike vertaling van die Gelofte:
    Hier staan ons voor die heilige GOD van hemel en aarde
    om 'n gelofte aan Hom te doen dat
    as Hy ons sal beskerm
    en ons vyand in ons hand sal gee,
    ons die dag en datum elke jaar as 'n dankdag
    soos 'n sabbat sal deurbring,
    en dat ons 'n huis tot sy eer sal oprig
    waar dit Hom behaag,
    en dat ons ook aan ons kinders sal sê dat
    hulle met ons daarin moet deel tot
    nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte
    want die eer van Sy naam sal verheerlik word
    deur die roem en die eer van oorwinning
    aan hom te gee.
    Dit is duidelik dat die Gelofte 'n Sabbatdag herdenking en die bou van 'n huis (kerkgebou) as dankbaarheid vir oorwinning in die oog gehad het. Onthou asb - God bly nie in kerkgeboue nie. Nêrens in die Gelofte word vermeld dat die oorwinnaars die Evangelie sou verkondig en Jesus se boodskap van redding en regverdiging sou uitdra nie. Ten spyte van hierdie beknopte gelofte onderneming het Jesus hierdie oorwinning tot voordeel van sy Koningkryk gebruik deur die Evangelie via Afrikaners en Boere wat in Hom glo te versprei. Derhalwe kan (Afrikaners of Boere) Christene kies om hierdie dag te herdenk of nie. Ons is nie witbroodjies van die Hemelse Vader omdat ons hierdie Gelofte afgelê het nie. Ons is deel van sy volk Israel omdat ons deur die gawe van die Heilige Gees geloof ontvang het, nie omdat ons 'n geskiedkundige oorwinning gedenk nie, maar in sy kruisiging en opstanding en die werk van sy Heilge Gees glo en beleef. Dit is in hierdie uitstaande waarheid vasgemaak hoe herlewing van die volk Israel wereldwyd sal gebeur - dis nie 'n spesiale "witbroodjie" vergunning vir die Afrikaners of Boere nie.
    God se boodskap vir Israel (wat ook vandag geldig bly) is duidelik soos vervat in 2 Kronieke 7:14 - En as My volk oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en My aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ek uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. Die Gelofte spreek niks van hierdie opdrag nie, en mag derhalwe in die Gees ignoreer word.
    Dit mag wel as 'n kulturele dag en Sabbatdag en die bou van 'n kerkhuis gevier word ter nagedagtenis van God se wonderbaarlike vleeslike redding van die Voortrekkers in daardie tydsgreep. Om allerhande grootse en spesiale uitsondering van die Voortrekkervolksgenote as spesiale uitverkose persone van God se volk Israel hieruit te probeer formuleer is strydig met God se beskikking, wat niemand in die vlees uitsonder as spesiaal oor andere nie.
    Ek wens julle almal wat sal deelneem aan Geloftedagviering in 2024 'n wonderlike dag toe.

  • @georgeschlunz7587
    @georgeschlunz7587 14 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Uitstekende perspektief van Ds. Schalk Strauss

  • @susannebaker3403
    @susannebaker3403 วันที่ผ่านมา +8

    Geloftedag gaan oor God en Sy wonderwerk van redding. Alle Christene behoort dit te vier omdat dit God Self is wat ingetree het in die geskiedenis.

    • @QUINNEETHLING
      @QUINNEETHLING วันที่ผ่านมา +1

      Inderdaad! Om die fokus op die Boere te sit wat die gelofte afgele het is mynsinsiens n verbreking van die gelofte wat se dat "alle eer sal aan Hom gegee word". Die dag gaan oor God se genade wat Hy sal gee aan die wat in Hom vertrou. Dit is natuurlik wel Boere wat die gelofte afgele het, maar dit sou nie beteken dat jou voorvaders daar moes gewees het nie.

    • @barend4803
      @barend4803 21 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Absoluut !❤

  • @jacodiederiks6815
    @jacodiederiks6815 2 วันที่ผ่านมา +8

    Die weergawe van die Gelofte wat julle hier as verwysing gebruik, is nie die mees oorspronklike geskrewe weergawe van Jan Bantjes nie.

  • @janvorster4694
    @janvorster4694 วันที่ผ่านมา +4

    Janee....vrymesselaars neem oor.

    • @barend4803
      @barend4803 22 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Ongegronde leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het.
      Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede !
      PSALMS 140:12 AFR53
      [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag.
      LEVÍTIKUS 19:16 AFR53
      [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here.
      EXODUS 20:16 AFR53
      [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.

    • @barend4803
      @barend4803 20 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Leuens, u maak opmerkings wat u nie kan bewys nie en net iewers gehoor het van iemand anders.
      U is 'n kwaadspreker onder u volk.(Exo 20:16 Lev 19:16)

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 2 วันที่ผ่านมา

    Hoe kom ek in kontak met Schalk?

  • @MVDWalt-tw4gn
    @MVDWalt-tw4gn วันที่ผ่านมา

    Baie belangrike antwoord op God se opdrag.

  • @andretheone
    @andretheone วันที่ผ่านมา +5

    So, om iemand te kry om vrae te antwoord wat ń domine (lord) is wat nie sy geskiedenis ken, wat nie die verskil tussen ń Boer en ń Afrikaner ken nie dan moet jy baie versigtig luister. @Dawie het mooi verduidelik wat die verskil is tussen die twee.
    Die Volk, die Boere wat hierdie Eed afgelê het, het geweet wie hulle Elohey is, die Elohey van Abraham, Izak en Jacob. Nie die Elohey van Jan allerman en elke ander ras nie.
    Die sendelinge (gestuur deur Engeland) was juis gestuur om die vyandskap tussen die Boere en die duister volke te bewerkstellig. Waarom het hulle (sendelinge) nie die Eed afgelê nie????
    Ons, Sy Volk is ń AFGESONDERE Volk wat Hy APART gestel het!!!
    Weet wie jou naaste is. Hy of Sy kan selfs soos jy lyk maar is immers nie!!!
    Bly weg van die Gelotefeeste waar nou versoening en baäl priesters teenwoordig is want jy wil nie met afgodery betrokke wees nie. Ons Versoeningsdag word gekaap soos wat die Boere deur die Afrikaner en sy handlangers deur due eeue gekaap was.
    Ons dien ń jaloerse Elohey wat weet wie Sy Uitverkore Volk is en Hy laat nie met Hom mors nie. Shama!!
    Question Everything and EveryoneSo, om iemand te kry om vrae te antwoord wat ń domine (lord) is wat nie sy geskiedenis ken, wat nie die verskil tussen ń Boer en ń Afrikaner ken nie dan moet jy baie versigtig luister. @Dawie het mooi verduidelik wat die verskil is tussen die twee.
    Die Volk, die Boere wat hierdie Eed afgelê het, het geweet wie hulle Elohey is, die Elohey van Abraham, Izak en Jacob. Nie die Elohey van Jan allerman en elke ander ras nie.
    Die sendelinge (gestuur deur Engeland) was juis gestuur om die vyandskap tussen die Boere en die duister volke te bewerkstellig. Waarom het hulle (sendelinge) nie die Eed afgelê nie????
    Ons, Sy Volk is ń AFGESONDERE Volk wat Hy APART gestel het!!!
    Weet wie jou naaste is. Hy of Sy kan selfs soos jy lyk maar is immers nie!!!
    Bly weg van die Gelotefeeste waar nou versoening en baäl priesters teenwoordig is want jy wil nie met afgodery betrokke wees nie. Ons Versoeningsdag word gekaap soos wat die Boere deur die Afrikaner en sy handlangers deur due eeue gekaap was.
    Ons dien ń jaloerse Elohey wat weet wie Sy Uitverkore Volk is en Hy laat nie met Hom mors nie. Shama!!
    Question Everything and Everyone

    • @DawiePieterse-n7t
      @DawiePieterse-n7t วันที่ผ่านมา

      @@andretheone Dankie, dit is eintlik die Afrikaner en die dominees wat by die Boer se geloftes moet wegbly. Maar soos die geskiedenis bewys word die Boer oral waar hy gaan gevolg en probeer oorheers. Daarom moet Boere wegbly waar die Afrikaner en kerke betrokke is sodat hy nie brein besoedeling optel nie.

    • @andries4061
      @andries4061 วันที่ผ่านมา +2

      Elohey???? Die Voortrekkers het gepraat van God, HERE, Jesus, ens, jy is die een wat 'n ander god aanbid. Hulle het kerke gebou, dominees gehad en ja, ook sendingwerk gedoen, weereens verskillend van jou god.
      'n Boer is maar net 'n hoogmoedige Afrikaner, hoogmoedig en in baie gevalle onkundig.

    • @andries4061
      @andries4061 วันที่ผ่านมา +1

      So terloops, 'n ander Israeliet het te vertelle Meyer is 'n Joodse van! Ek sien dit is jou van, maar ek oordeel nie, ek het ook daardie "Jode" in my voorgeslagte!

    • @DawiePieterse-n7t
      @DawiePieterse-n7t วันที่ผ่านมา +1

      @andries4061 gee vir my die Dominee se naam wat saam met die Boere getrek het??
      Moet net nie vir my sê eewaarde Smith nie, hy was n sendeling wat met n Boervrou getroud was en was nie by Bloedrivier betrokke nie.
      Die boere, nie Voortrekkers nie, dit is n naam wat agerna aan die Bioere gegee is, het gepraat van, " die God van Hemel en aarde"

    • @DawiePieterse-n7t
      @DawiePieterse-n7t วันที่ผ่านมา

      @andries4061 N Afrikaner is n ding wat aan geen volk behoord nie, maar identietloos is. Hulle het onderleiding van ds SJ u toit en Jan Hoffmeyer in 1875 eers die genootskap van regte Afrikaners begin in die Kaap. Die Blankes wat nie Boervolk was nie was tot oo daardie tyd nog Cape Dutch genoem deur die Britte. Die Boere het toe reeds in Botsing met die Cape Dutch en die kerk gewees en het bekend gestaan voor 1836 se groot trek as, Boere, grens Boere, trek Boere of Imigrante Boere.
      In 1881 is die Afrikaner bond gestig aan die Kaap eur oa ds Du Toit en Jan Hoffmeyer. Hulke het toe finaal die naam Afrikaner by die kleurling stam, die Afrikaner stam gesteel en die blankes daar Afrikaners bein noem. Gaan doe maar n bietjie navorsing oor die Afrikaner stam van oude Ram en Jan Jonker Afrikaner.
      Na die Afrijaner Bond gestig is, is die Boere republieke, wat reeds in 1836 noord van die Oranje gestig is, geinfiltreer en geg om ook die Boere onder die naam Afrikaner te plaas.

  • @janvorster4694
    @janvorster4694 วันที่ผ่านมา +1

    Hy domineering....daai sendelinge se plig was om ander volkere soos di zoeloes se doen en late op te teken en n Paar di taal te leer vir toekomstige ontmoetings en hul wyses te leer ken van wie wat wanneer waar en hoe om di uit te oorlê inpalm beheer ensovoorts

  • @mornayjansen4176
    @mornayjansen4176 15 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Goeiedag Ds. Strauss, wees verseker, wanneer ek praat van God, dan praat ek van die God van die Bybel, ek praat van die God van Abraham, Isak en Jakob, ek praat nie van enige ander god of voorvadergees nie. Ek praat van die God, wat Jesus geformeer het met die doel dat Hy na God se Israelvolk sal omsien.
    Nou vra ek aan u hierdie vraag: Hoekom het God die Voortrekkers tot hulp gesnel toe hulle van Hom hulp afgesmeek het. Die antwoord is eenvoudig en onbetwisbaar. Hy het die Voortrekkers bewaar teen die aanslag van hulle vyand, omdat hulle Sy Volk is. Dit is die boodskap wat u aan die jongmanne moet bring. U moet hulle vertel wie hulle is en ek praat van hierdie Boervolk, waaroor u as leraar aangestel is en dat u hierdie Waarheid aan hulle moet verkondig. Dit is u opdrag en u plig, al het u dit tot nou toe nie geweet nie. U het minstens sewe jaar geleer om 'n dienskneg van God te wees en wil u nou vir my vertel dat in die ganse sewe jaar hierdie opdrag nie aan u gegee is nie. Dit wil nie vir my so voorkom nie. Wees dan nou verseker dat dit u ware opdrag is en as u dit nie gaan doen nie, wil ek nie op die oordeelsdag in u skoene staan nie.
    Wat het die Engelse sendelinge tussen die Zoeloes gesoek? U moet gaan lees wat Jopie Fourie in die hof gesê het toe hy valslik aangekla was. Hy het gesê dat die Britse regering in die Kaap opdrag gegee het aan die sendelinge om die Zoeloes te oortuig dat die Voortrekkers boos is en dat hulle die Voortrekkers moes uitmoor. Dit is die ‘evangelie’ wat deur die sendelinge aan hulle verkondig is en nié die Evangelie van Jesus Christus nie.
    Die Evangelie van Jesus Christus mag in elk geval nie aan hulle verkondig word nie, want hulle is nie Israel nie. Gaan lees in die Ou Testament van die straf wat uitgedeel word aan enigiemand wat die bestanddele van die Heilige Salfolie uit deel aan enigiemand wat dit nie mag weet nie. Dit is die doodstraf. En moenie dink dat omdat die regering nou die doodstraf afgeskaf het, dit is by God ook afgeskaf nie.
    Hoekom dink u, het Jesus met Sy eie mond gesê : (Mat 15:24) Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.
    En moenie vir my sê, soos 'n NG predikant onlangs vir my gesê het op hierdie vraag nie. Hy het gesê : Ja, maar ons moet onthou onder watter omstandighede Jesus dit gesê het. Nee, het ek vir hom geantwoord: Omstandighede het hier niks met die saak te doene nie. Jesus het dit met 'n doel gesê omdat Hy geweet het die predikante in ons dae 'n ander storie en 'n ander evangelie sal verkondig.
    Jesus se Evangelie is die Evangelie van die Koninkryk. Dit staan so duidelik in die Woord. Het u dit nog nooit raak gelees nie?
    Mag u gehoorsaam wees en van vandag af hierdie Evangelie verkondig ELKE KEER WAT U OP 'n PREEKSTOEL STAAN.

  • @reneewolfaardt7011
    @reneewolfaardt7011 วันที่ผ่านมา +1

    Een ding waaroor ek nog steeds wonder... Baie van die Voortrekkers was vrymesselaars wat Andries Pretorius insluit. Ek is ñ afstammeling van Andries Pretorius. Nou ons almal weet dat vrymesselary nie goed is nie... Die vraag kom dan op... Watter God het hy aanbid?

    • @barend4803
      @barend4803 23 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Ongegronde leuens. U het geen bewyse nie, maar vertel net oor wat u tweedehands gehoor het !
      Kommunistiese strategie, beswadder mense se voorgeslagte en hul geskiedenis en maak hul skaam oor hul verlede !
      LEVÍTIKUS 19:16 AFR53
      [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here.
      EXODUS 20:16 AFR53
      [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.
      PSALMS 140:12 AFR53
      [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag.

    • @barend4803
      @barend4803 22 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Ongegronde leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het.
      Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede !
      PSALMS 140:12 AFR53
      [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag.
      LEVÍTIKUS 19:16 AFR53
      [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here.
      EXODUS 20:16 AFR53
      [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.

    • @barend4803
      @barend4803 22 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Ongegronde leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het.
      Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede !
      PSALMS 140:12 AFR53
      [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag.
      LEVÍTIKUS 19:16 AFR53
      [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here.
      EXODUS 20:16 AFR53
      [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.

    • @barend4803
      @barend4803 22 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Ongegronde leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het.
      Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede !
      PSALMS 140:12 AFR53
      [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag.
      LEVÍTIKUS 19:16 AFR53
      [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here.
      EXODUS 20:16 AFR53
      [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.

    • @mariapretorius246
      @mariapretorius246 20 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Ongegronde aantygings en leuens. U het geen bewyse vir dit nie maar herhaal net wat u tweedehands iewers gehoor het.
      Tipiese kommunistiese strategie. Beswadder 'n volk se geskiedenis en maak hulle skaam vir hul verlede !
      PSALMS 140:12 AFR53
      [12] Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld - laat die ongeluk hom jaag met slag op slag.
      LEVÍTIKUS 19:16 AFR53
      [16] Jy mag nie as 'n kwaadspreker onder jou volksgenote rondloop nie. Jy mag nie teen die lewe van jou naaste optree nie. Ek is die Here.
      EXODUS 20:16 AFR53
      [16] Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie.

  • @pappafrikmoller2350
    @pappafrikmoller2350 วันที่ผ่านมา

    Domenica is not n kunt wat weet die seun nou iendluk ???.

    • @barend4803
      @barend4803 21 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

      Is u taalgebruik 'n sprekende voorbeeld van u goeie opvoeding ?