Dewald Wasserfall - Oorleef

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 54

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +9

    Bly ek het OORLEEF om hierdie te kan beleef! ! ! !
    Epic, Epic, Epic Vibez
    🔥😎🎧💯🥳
    🎵🙌🎶💓🔊
    Kan altyd net die beste verwag van hierdie man!
    #MooiSoDewald!
    #LoveDieTune

  • @rudivanheerden1
    @rudivanheerden1 3 ปีที่แล้ว +5

    Dêmmit Dewald, dis bleddie hoogtyd dat jy weer van jou laat hoor! Great song, baie dankie!

  • @louisaryan3503
    @louisaryan3503 3 ปีที่แล้ว +5

    Dis ongelooflik mooi Dewald, dankie vir kunstenaars soos jy...En die beste deel is dat jy bevestig ons moet op ons knieë wees. Niemand kan sonder God nie...

  • @mariekruger3720
    @mariekruger3720 3 ปีที่แล้ว +5

    Stunning! Mag ons almal op ons knieë val, en saam oorleef. Ons voel jou met die song.

  • @roelschaap3936
    @roelschaap3936 3 ปีที่แล้ว +4

    Prachtig! Groetjes uit Nederland

  • @g.harmonyinvestmentscc841
    @g.harmonyinvestmentscc841 3 ปีที่แล้ว +5

    Deep woorde, dankie vir hierdi musiek.

  • @barron4755
    @barron4755 3 ปีที่แล้ว +3

    Great Production - Great Message - Well Done !!!

  • @vanessarossouw6102
    @vanessarossouw6102 3 ปีที่แล้ว +3

    Nog n awsome liedtjie van jou af.diep woorde baie Dankie. Xx

  • @berne8973
    @berne8973 ปีที่แล้ว +1

    Mooiste!!!

  • @RealityOffset
    @RealityOffset 3 ปีที่แล้ว +2

    My held ek kyk op na jou.... Wyse waare woorde.... Jys die beste!

  • @NG-mz8gk
    @NG-mz8gk 3 ปีที่แล้ว +2

    Amper tyd, byt vas Afrikaners

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 3 ปีที่แล้ว +3

    Beautiful, stunning, amazing

  • @slangvandieveld2192
    @slangvandieveld2192 3 ปีที่แล้ว +1

    Rochelle se bass is weer KOOKWATER!!🤘🤘🤘🎸

  • @kobusbrits5311
    @kobusbrits5311 6 หลายเดือนก่อน

    Omdit te oorleef ja harde woorde

  • @minke_brits
    @minke_brits 3 ปีที่แล้ว +3

    Great song! Well done 👍🏻

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk 2 ปีที่แล้ว

    Daarshy Dewald, nou n jaar gelede wat hierdie song uitgereik is, ampertjies hoor, nog net bietjie vasbyt..⌛

  • @sinetteomran4776
    @sinetteomran4776 3 ปีที่แล้ว +3

    Absolutely beautiful

  • @adelleboshoff8097
    @adelleboshoff8097 11 หลายเดือนก่อน

  • @magicworldbyjorg
    @magicworldbyjorg 3 ปีที่แล้ว +1

    .cool video keep up the great content

  • @ruanniemann2258
    @ruanniemann2258 3 ปีที่แล้ว +1

    Die video is bja kwaai love die song bja ❤️🙏🏻

  • @alanholloway3992
    @alanholloway3992 3 ปีที่แล้ว

    Afrikaans sal lewe so lank as iemand lewe in die sad world we live in!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg 3 ปีที่แล้ว

    AWESOME VIDEO !!! LOVE it ! Puik werk ! So kom ons staan OP en laat waai 😃💪

  • @liesieedefrey7934
    @liesieedefrey7934 3 ปีที่แล้ว +1

    😍😍😍 Looooove!

  • @hanliesterhuizen5387
    @hanliesterhuizen5387 3 ปีที่แล้ว +1

    Sjoh

  • @altabrouwer722
    @altabrouwer722 3 ปีที่แล้ว +1

    Wow

  • @nicolaasvan
    @nicolaasvan 3 ปีที่แล้ว +1

    Nice Dave!!

  • @kaylas_makeup_beautificati7987
    @kaylas_makeup_beautificati7987 3 ปีที่แล้ว +1

    Wow!🤩

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 ปีที่แล้ว +1

    Love dit ❤️

  • @ankegreeff3551
    @ankegreeff3551 3 ปีที่แล้ว +1

    Jy is AWESOME

  • @nicolemeyer807
    @nicolemeyer807 3 ปีที่แล้ว +1

    ek lief dit

  • @justnaturesmusic2133
    @justnaturesmusic2133 3 ปีที่แล้ว

    Baie waar Dewald, mooi boodskap in 'n mooi song.

  • @mikaylabest5898
    @mikaylabest5898 3 ปีที่แล้ว

    Diepste en ware woorde. N liedjie wat mens se hart snare raak. Well done

  • @clivecloete6544
    @clivecloete6544 3 ปีที่แล้ว

    Nooit teleurgesteld nie Dewald is n Ster!!

  • @jannieboshoff5185
    @jannieboshoff5185 3 ปีที่แล้ว

    Jys verseker op n ander level as die ander ouens! Well done!

  • @aliciarossouw2610
    @aliciarossouw2610 3 ปีที่แล้ว

    Wow! Ek love die! So amazing liedjie.

  • @bytejuggler
    @bytejuggler 3 ปีที่แล้ว

    Fantasties, Inspirasioneel, Dankie❣

  • @lizandriferreira8256
    @lizandriferreira8256 3 ปีที่แล้ว

    Oh wow. Wow. Wens ek het woorde... Wow

  • @ellenkruger9863
    @ellenkruger9863 3 ปีที่แล้ว

    Love die liedjie!!!! PUIK!!!

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 3 ปีที่แล้ว

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    Bsie dankie, het die woorde so nodig

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    So mooi, so waar....

  • @marizaanvanheerden2737
    @marizaanvanheerden2737 3 ปีที่แล้ว

    RIV Brendon Horner

  • @seanwolf6493
    @seanwolf6493 3 ปีที่แล้ว

    flippen mooi woorde !

  • @anelenell1018
    @anelenell1018 2 ปีที่แล้ว

    Jy is so cool 💜

  • @estelledyer-smith4191
    @estelledyer-smith4191 3 ปีที่แล้ว

    Beautiful

  • @maruchellebecker1295
    @maruchellebecker1295 3 ปีที่แล้ว

    Mal oor die liedtjie

  • @wilmarieeyssen5179
    @wilmarieeyssen5179 3 ปีที่แล้ว

    Pragtige Woorde!!

  • @Jacolize_
    @Jacolize_ 3 ปีที่แล้ว

    Beautiful...🌸🌸🌸

  • @davidtrollip186
    @davidtrollip186 3 ปีที่แล้ว

    Was that 2020 or 2021?