Ik weet niet hoe ik hier gekomen ben maar wat een prachtige song is dit. Gelijk andere songs geluisterd en ik ben opslag verliefd!! Wat een stem! Groeten uit Nederland
Ons in Nederland weet nie van die geskiedenis van ons broers en susters. Maar hulle het ons nodig. As jy hierdie video wil verstaan sal ek jou advies gee om op SchoolTV "Goede Hoop in de Klas", n dokumentêr van Hans Goedkoop te kyk.
@@zaankantertje Ons het die Boere verraai tydens die Tweede Vryheidsoorlog/Boerenoorlog. Maar ons volk het nooit Afrikaner vryheid vergeet nie. As jy kyk na die Suid Afrikaanse vlag. Dan sien jy dat Mandela destyds Suid Afrika erken het as land van die Afrikaner. Bantus het nie bygedra aan die opbou van Suid Afrika. As daar swartes is gewees syn dit alleen bou mense gewees. Afrikaners het Suid-Afrika ingerig en dit tot n suksesvolle nasie gemaak
Ek glo God het vir Jan van Riebeeck in 1652 na die Kaap van goeie hoop gestuur vir n rede, om God se meester plan voort te sit op kontinent Afrika, ons Afrikaners hier in Zuid Afrika gaan tans deur n baie moeilike tyd van verdrukking op alle gebiede van die samelewing, maar God is in beheer, ons het uit ons foute geleer, ons is besig om weer op te staan, en ons sal weer die land beset, en voorspoedig wees, groete vanuit Zuid Afrika
My hart breek vir my volk! Jul moet bekeer terug na sy wette! Onse vader sal weer tot ons redding kom, alle eer aan Hom alleen!! Ons nodig Hom en net Hy alleen sal ons hierdeur kan dra, NIEMAND anders! Shalom broers en susters!
Erinnert mich an das Völkerschlachtdenkmal in Leipzig aber auch an das Baurnkriegsgemälde von Tüpke in Bad Frankenhausen. Der Clip ist emonmtional beeindruckend.
Met hoendervleis en trane in my oë is ek ontsettend dankbaar vir God dat Hy ons beskerm teen alle rampe en onheil. Seën jou huis, jou grond, jou besittings, jou geliefdes, vriende in Jesus naam. Spreek goedheid en liefde en vergifnis oor jou vyande. Kom ons maak Suid-Afrika weer heilige grond. 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Ruhan.....dis nie net hoendervleis mooi om te weet dat jy een is wat ons Afrikaaners kan laat sien waar ons krag en leiding vandaan kom.Daar is hoop vir ons Afrikaaners....mense ons moet net weer kan opstaan soos ons voorvaders en terug draai en ons lewens en ons harte oop maak voor God en weer kan wys dat ons n EENHEID kan wees en deur weer God in ons lewens te kry en op te staan en Hy sal en is nog altyd vir ons daar.Eks trots om te se ek nog n afrikaaner en glo in ons Geskiedenis. Great song Ruhan.....
Sitting in England, missing SA, beautiful song, love the video of some of our history monuments and status.Showing the world a fantastic part of our History and that done in our mother tongue
Ruhan does it again - that monument houses so much of my ancestral history. It is stunning to walk around and see the history in the murals on the walls. Baie dankie Ruhan.
En nou..... geloof, hoop en liefde bly oor. Maar die grootste hiervan is die liefde! Jou liefde vir die taal, musiek, ons mense.....maar meer as dit....onse Liewe Vader, bring weer hoop en waar daar hoop is, is daar geloof! Dankie Ruan....en dankie Here...vir Ruan.
Thanks for answer. I did a lot of research on Africa and his history. If I were younger, I would like to travel to the country. I hope I can do a lot more hear and read about it. Ruhan du toit is a proud and unique artist. His voice is genius. I wish him all the best. Greetings from Germany
Dankie Ruhan - dis so belangrik dat 'n volk nooit vergeet wie hulle voorsate was en hulde bring aan die mense wat leiers en voorsate was. Dis deel van die 5e gebod. " eer jou vader en jou moeder.... " en sluit ook die seën van God in " sodat jy mag lewe in die land wat jou God jou gee." [ek parafraseer] Ons weet God is altyd in beheer. Dankie vir jou huldeblyk aan ons volks se voorsate en leiers.
Ruhan wanneer ons op van ons serious jaagtogte van gekaapte of gesteelde karre is is van jou songs on chase songs. dis awesome. Jou songs se woorde gee inperasie om ons mense te dien want dis ons of hulle. Orde teen wanorde
Ek is trots om 'n Suid Afrikaner te wees en Afrikaans te kan praat. Ek was vir 10 jaar in New Zealand en het teruggekom om naby my dogter en kleinkinders te wees. Eers wou ek nie, want ek was bang. Nou kan ek bevestig, na 4 jaar terug weet ek dat ek gelukkiger as ooi't is. Ek weet nie wat dit is nie, die mense of die baie son.......en ek het ook besef dat ons 'n sterk nasie is, wat nie kla oor nonsens nie.
Hoendervleis Mooi. Ons boere en ons mense het daardie belofte aan ons Hemelse Vader gemaak. Hy is nog elke dag by ons. Al is dit hoe moeilik. Ons sal Opstaan en Aangaan. Baie dankie vir die Besonderse lied. Stunning Video. Herinner mens net elke dag aan die belofte wat ons gemaak het.
Ruhan dis n stunning kragtige lied. Baie dankie dat jy die instrument van GOD is om dit met ons te deel. Stunning video y gese. Julle almal agter die skerms is tops.
Die lied is amazing Ruhan. Dankie hiervoor. Ons het dit veral nodig nou in die tyd met al die boere wat ons verloor het. Here, seen ons en hou asb ons boere asb veilig 🙏
Ek kry hoendervleis terwyl ek luister. Jou passie vir jou land en taal is so duidelik en mens kan daarmee identifiseer. Chris Chameleon het ook gesê: "As ek droom, droom ek in my taal ..." Nou hoe kan ek nou stilbly? God is in beheer!!
Dit is amper tyd... maar my mense is nog te ver van God en weet nog nie eers wie hulle is nie. Vasgevang in Engelse liberale denke. Maar ek glo hul sal die Lig sien.
Dankie vir Suid Afrikaners wat nog hoop het en geloof in God.
Fantastisch lied dat recht doet aan de monumentale geschiedenis van de Afrikaners! Hou vol in God’s licht!
Dankie.
Ik weet niet hoe ik hier gekomen ben maar wat een prachtige song is dit. Gelijk andere songs geluisterd en ik ben opslag verliefd!! Wat een stem! Groeten uit Nederland
Ons in Nederland weet nie van die geskiedenis van ons broers en susters. Maar hulle het ons nodig. As jy hierdie video wil verstaan sal ek jou advies gee om op SchoolTV "Goede Hoop in de Klas", n dokumentêr van Hans Goedkoop te kyk.
En na de documentaire de film Begrond op TH-cam over de concentratiekampen en plaasmoorde
Afrikaans kom van Nederlands af. On voor ouers was Nederlands. Dis n nuwe taal created out of Nederlands.
Groete uit Suid-Afrika
Groete uit Suid-Afrika😊
Wat een prachtig nummer! Mooi om de Zuid-Afrikaanse geschiedenis te zien. Warme groet vanuit het vaderland.
Hierdie is die Vaderland
Nee, Suid Afrika is ons VADERLAND.
Julle probleem is, julle êrken ons nie as die Boere nasie nie.
Ons is wie ons is, ONS IS BOER!
@@shaunspies1108 je hebt compleet gelijk. Nederland zou de Boerennatie moeten erkennen en bovendien in moeten staan voor de beveiliging van de Boeren.
@@zaankantertje Mnr. Dankie dat U verstaan. Dit is ń riem onder ons harte. Lêkker dag vir U, ên ń geseënde, ên voorspoedige nuwe jaar vir U.
@@zaankantertje Ons het die Boere verraai tydens die Tweede Vryheidsoorlog/Boerenoorlog. Maar ons volk het nooit Afrikaner vryheid vergeet nie. As jy kyk na die Suid Afrikaanse vlag. Dan sien jy dat Mandela destyds Suid Afrika erken het as land van die Afrikaner. Bantus het nie bygedra aan die opbou van Suid Afrika. As daar swartes is gewees syn dit alleen bou mense gewees. Afrikaners het Suid-Afrika ingerig en dit tot n suksesvolle nasie gemaak
We built this country on the spilled blood of Christian farmers🍎🙏💐💜
Die Nasie van ons kan nie val nie! Ons God is groot.
Put God first and trust in Him it's the only way... He IS in control... Thank you Jesus
Great Song: We are a PROUD folk with a PROUD history!!!
Totally agree. I am not an Afrikaner but find this very moving and inspiring.
Zo leuk om als Nederlander dit te zien :)
Ek glo God het vir Jan van Riebeeck in 1652 na die Kaap van goeie hoop gestuur vir n rede, om God se meester plan voort te sit op kontinent Afrika, ons Afrikaners hier in Zuid Afrika gaan tans deur n baie moeilike tyd van verdrukking op alle gebiede van die samelewing, maar God is in beheer, ons het uit ons foute geleer, ons is besig om weer op te staan, en ons sal weer die land beset, en voorspoedig wees, groete vanuit Zuid Afrika
Dankie Ruhan, jy maak my weer trots, op my herkoms, my geskiedenis. Ons buig nie die knie voor Baäl nie!
Ons vertrou en glo net in een GOD !!!!!!
Amen ons buig nie voor baal nie,maaaar ons moet dit vertel
Dis een van die mees fantasies liede wat ek nog ooit gehoor het
We need revolutionary Afrikaans songs written and sung by our wonderful Afrikaans singers. Awesome song beautifully sung. Love it....
Dankie! Deel die video gerus met jou mense!
I love the sound of this. Would it be possible to get the English translation?
K9k
"ons sal self" is that song
@@SuLouw ❤👍❤👍❤👍❤👍❤👍❤👍❤👍
Ons sal weer wees moet net terug draai na God... Want hy is in beheer!!!
My hart breek vir my volk! Jul moet bekeer terug na sy wette! Onse vader sal weer tot ons redding kom, alle eer aan Hom alleen!! Ons nodig Hom en net Hy alleen sal ons hierdeur kan dra, NIEMAND anders! Shalom broers en susters!
Erinnert mich an das Völkerschlachtdenkmal in Leipzig aber auch an das Baurnkriegsgemälde von Tüpke in Bad Frankenhausen. Der Clip ist emonmtional beeindruckend.
Dis 'n kosbare Afrikaner-lied wat ons land se Een Hoop verkondig. Dankie.
Verseker. Mens kan dit sommer op herhaal luister.
Ongelooflik as jy in my skoene staan🙏💜🙌
Wat se een hoop?
@@jacopotgieter7222 Jesus Christus
Met hoendervleis en trane in my oë is ek ontsettend dankbaar vir God dat Hy ons beskerm teen alle rampe en onheil. Seën jou huis, jou grond, jou besittings, jou geliefdes, vriende in Jesus naam. Spreek goedheid en liefde en vergifnis oor jou vyande. Kom ons maak Suid-Afrika weer heilige grond. 🙌🏻🙌🏻🙌🏻🙌🏻
TROTS OM SUID AFRIKANER TE WEES !! Dankie Ruhan - Hy is in beheer, hoe kan ons stil bly..
Brendin Horner .... R.I.V
Ook al ons ander afgestorwe Boere! Boer voort in die Hemel! Boer voort!
Ruhan.....dis nie net hoendervleis mooi om te weet dat jy een is wat ons Afrikaaners kan laat sien waar ons krag en leiding vandaan kom.Daar is hoop vir ons Afrikaaners....mense ons moet net weer kan opstaan soos ons voorvaders en terug draai en ons lewens en ons harte oop maak voor God en weer kan wys dat ons n EENHEID kan wees en deur weer God in ons lewens te kry en op te staan en Hy sal en is nog altyd vir ons daar.Eks trots om te se ek nog n afrikaaner en glo in ons Geskiedenis. Great song Ruhan.....
Pragtig Rohan speel dit oor en oor
YHWH DANKIE ONS GAAN DIT VERTEL ONS VERTROU !!!!!
You are monumental too... Greetings from Germany!
Didn't understand a word of it, but Ruhan has an amazing voice and any song he sings is so powerful and often very emotional.
Ons Vir Jou has an edit with English and Afrikaans subs
th-cam.com/video/mhL26G7-Y8U/w-d-xo.html
als een nederlander voel ik hier zelfs een beetje een connectie toe
Tereg/terecht ook
Fell in love with Afrikaans music especially it is revolutionary and inspirational. Baie dankie vir die pragtig musiek.
Voce chega alcançar meu coração quando canta, amo sua voz, voce simplismente é fantastico, musica lindissima, primeira vez ouvindo, amei.
Maak my trots om 'n Afrikaner te wees ! Hou vas aan God mense. Hy is in beheer!
Sitting in England, missing SA, beautiful song, love the video of some of our history monuments and status.Showing the world a fantastic part of our History and that done in our mother tongue
Kom terug. Ons het jou nodig!
Ruhan does it again - that monument houses so much of my ancestral history. It is stunning to walk around and see the history in the murals on the walls. Baie dankie Ruhan.
Ek verlang so na my kinderdae as ek so na die lied luister, daar was liefde en respek vir mekaar gewees.
GEES gely en gedy Ruhan .. Hou aan Sy naam uitroep en jou stem te offer tot Sy eer!
En nou..... geloof, hoop en liefde bly oor. Maar die grootste hiervan is die liefde!
Jou liefde vir die taal, musiek, ons mense.....maar meer as dit....onse Liewe Vader, bring weer hoop en waar daar hoop is, is daar geloof!
Dankie Ruan....en dankie Here...vir Ruan.
Prys die Here vir genade onbeskryflik! Monumentaal bou ons nasie se trots
Echt prachtig, super mooi nummer🙏🏻 🇳🇱
Wow, Style and song are sussesful, impressive. Unfortunately I can't translate afrikaans. Video from your country is unique. Thanks from German fan.
Thanks for answer.
I did a lot of research on Africa and his history. If I were younger, I would like to travel to the country. I hope I can do a lot more hear and read about it. Ruhan du toit is a proud and unique artist. His voice is genius. I wish him all the best. Greetings from Germany
Dankie Ruhan - dis so belangrik dat 'n volk nooit vergeet wie hulle voorsate was en hulde bring aan die mense wat leiers en voorsate was. Dis deel van die 5e gebod. " eer jou vader en jou moeder.... " en sluit ook die seën van God in " sodat jy mag lewe in die land wat jou God jou gee." [ek parafraseer] Ons weet God is altyd in beheer. Dankie vir jou huldeblyk aan ons volks se voorsate en leiers.
Epic! Even if you can't understand, it's powerful!
God sëen julle, ouens.
My eerste song wat ek luister op SA grond nadat ek 20 jaar uit suid afrika was en nou terug is.
Ruhan wanneer ons op van ons serious jaagtogte van gekaapte of gesteelde karre is is van jou songs on chase songs.
dis awesome. Jou songs se woorde gee inperasie om ons mense te dien want dis ons of hulle. Orde teen wanorde
'Niks kan ons keer nie, want Hy is in beheer'
Pragtige lied! ❤⚘
Afrikaaners dit is tyd dat ons moet saam in hak en dit maak werk met GOD in beheer
Hello my ou pel.
Sjoe jy laat ons trane tel hier in Kanada, dis n stunning song. Maak my die huis by mis vandag.
Mooi bly
Een van die mooiste liedjies wat ek al ooit gehoor het. Dankie Ruhan vir die wonderlike liedjie oor ons geskiedenis. Jy mag maar aanhou ❤️
Daar is min dinge so lekker as om 'n naweek te begin met 'n bietjie Ruhan du Toit nie. Uitstekende song, uitstekende kunstenaar.
Virei fã ao ouvi-ló cantar pela primeira vez.😍❤❤❤❤ que voz maravilhosa.
Ek is trots om 'n Suid Afrikaner te wees en Afrikaans te kan praat. Ek was vir 10 jaar in New Zealand en het teruggekom om naby my dogter en kleinkinders te wees. Eers wou ek nie, want ek was bang. Nou kan ek bevestig, na 4 jaar terug weet ek dat ek gelukkiger as ooi't is. Ek weet nie wat dit is nie, die mense of die baie son.......en ek het ook besef dat ons 'n sterk nasie is, wat nie kla oor nonsens nie.
Die beste Afrikaanse manlike Sanger op hierdie oomblik in RSA. Manjifiek
Nice dat ik dit als Nederlander kan verstaan 😂👍🏻
Afrikaans is de zussen taal van Nederlands,groete uit Kaapstad!
I love the fact that Dutch and Afrikaans are so similar. I love languages. Skuus ek kan seker maar Afrikaans praat😂. Groete uit Suid-Afrika
and I'm finishing the day with your CD again
The man with the VOICE delivers again. Awesome performance.
Hoendervleis pragtig. Jy mag maar sing Ruan. HY is in beheer van als. Bo sal ons uitkom met God aan ons sy.
Congratulations on your activity and a wonderful video. Let god guide in further work.
Lekker Ruhan! Maak mens sommers trots!
Bonjour Ruhan, magnifique cette chanson, et ta voix est juste MONUMENTALE. bises
Merci, bone Amis.
Wowww, My hare rys op my lyf.... Finominaal. Eks bly om n Afrikaner te wees. My taal en my trots
WOW WOW. Hoendervleis!! Dankie Ruan dat jy iets van ons geskiedenis deel! En jys reg. Dis monumentaal!!
Dankie dankie dankie - Dit is liede soos dié wat ons weer trots maak en ons koppe laat optel
Ek voel so trots om te kan sê dis my geskiedenis. Dankie Ruhan, dit is so so mooi 🤗❤️!
DIt maak my hart warm Annie!
Ek ht dit al hoeveel keer geluister en elke keer ht ek hoendervleis!!!! Stunning stunning stunning Ruhan!! Beste kunstenaar in SA!!!
n groot lied gepas vir n groot en ryk geskiedenis.
Puik liedjie. Baie mooi
Ongelooflik mooi! En om al daardié monumente te sien! Dankie vir die vasvang van hierdié geskiedenis saam met mooi lirieke van geloof en genade!!
Loves from Turkey
Dem dis a awesome song jy het dit met soveel gvoel gesing op Afrikaans is Groot, baie Respek groete vanuit die baai
Dit is n absolutely fantastic se song performance en stem!
Amen broer, daai tyd is om die draai !
Hoendervleis mooi!!
Best song ever
Pragtig ! Gee mens sommer weer moed :)
Hoendervleis Mooi. Ons boere en ons mense het daardie belofte aan ons Hemelse Vader gemaak. Hy is nog elke dag by ons. Al is dit hoe moeilik. Ons sal Opstaan en Aangaan. Baie dankie vir die Besonderse lied. Stunning Video. Herinner mens net elke dag aan die belofte wat ons gemaak het.
Dankie Ruan... Dit bewys weereens aan my hoe trots ek is om 'n Afrikaanse vrou genoem te word... Wel gedaan!
Ruhan dis n stunning kragtige lied. Baie dankie dat jy die instrument van GOD is om dit met ons te deel. Stunning video y gese. Julle almal agter die skerms is tops.
Puik gedoen. Dankie Ruhan. Ons mag trots wees op ons geskiedenis.
Stunning!! Hoendervleis!!
Hoe kan jy so mooi song van liefde en vertroue 32 dislikes gee? Well done Ruhan
GREAT SONG EXCELLENT VOICE
Die lied is amazing Ruhan. Dankie hiervoor. Ons het dit veral nodig nou in die tyd met al die boere wat ons verloor het. Here, seen ons en hou asb ons boere asb veilig 🙏
Ek kry hoendervleis terwyl ek luister. Jou passie vir jou land en taal is so duidelik en mens kan daarmee identifiseer. Chris Chameleon het ook gesê: "As ek droom, droom ek in my taal ..." Nou hoe kan ek nou stilbly? God is in beheer!!
Ek love die song....so na aan my HART...eks in trane elke as ek daarna luister...so opreg...
One awesome song done by 1 awesome singer🥰
Omg Ruhan, jy maak my dag met die song. Pragtige uit die hart song. VIVA AFRIKAANS VIVA die Song
Uitmuntend Ruhan!
Pragtig! Viva Afrikaans!!!
Fantasties Ruhan beautiful song
Pragtig pragtig!!! Amen!!!!
Dit is amper tyd... maar my mense is nog te ver van God en weet nog nie eers wie hulle is nie. Vasgevang in Engelse liberale denke. Maar ek glo hul sal die Lig sien.
Trots op my geskiedenis, dit gee hoop - pragtig!!!
Bou op die positiewe van die verlede!! Mooi so Jong Man
Baie mooi song en dit is waar niks kan ons keer nie hy is in beheer dankie ruan 💖💖💖
Ruhan wat ñ fantastiese stem dankie dankie
Dit is werklik verskriklik mooi Ruan
Ruan, jy raak nou hartsnare hier aan! Dit in onbeskryflik mooi.
Wow dis beautiful
Wat se julle nou❤️🙏❣️
Ongelooflik mooi! Hys in beheer!! Jou stem is fantasies @Ruhan du toit👌😁
Wow. Inspiring and beautiful.
Well done Ruhan!!! Die in hoendervleis musiek.
Trots! Hoendervleis mooi! Dankie!
Wow 😳 that was amazing. Thank you for sharing xx
Amen...!
n Monumentale lied geklee in n monumentale video. Baie dankie! Dis MONUMENTAAL!
Baie mooi lied
Suid Afrika kort die lied