Dewald Wasserfall - Stop (Lyric Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ก.ย. 2024
  • Music video by Dewald Wasserfall performing Stop (Lyric Video). © 2020 Coleske Artist
    vevo.ly/IBW88w
  • เพลง

ความคิดเห็น • 25

  • @carlimarais1089
    @carlimarais1089 4 ปีที่แล้ว +8

    Een van die min Afrikaanse sangers wie se musiek nie ny ore laat bloei nie! Nice song

  • @baaardmanbt5369
    @baaardmanbt5369 3 ปีที่แล้ว +6

    Dink die laaste 700 views is myne. hahahaha...
    Die song is al op repeat vr dae an een...
    Ek is nou defnitief nie n 30goue sokkie treffer tipe nie maar die een is n wenner...

  • @aneriduplessis1158
    @aneriduplessis1158 4 ปีที่แล้ว +5

    Die regte song op die regte tyd. Dus die presiese woorde uit my mond gespreek dieselfde dag wat die song gepubliseer is. ! Love dit!

  • @frikkienel1607
    @frikkienel1607 4 ปีที่แล้ว +2

    Wow Amazing song 🎵

  • @jeanherbst9121
    @jeanherbst9121 4 ปีที่แล้ว +2

    Love it

  • @renevanderwesthuizen1520
    @renevanderwesthuizen1520 3 ปีที่แล้ว

    Die enigste "probleem" met hierdie song is dat ek nie MEER hoor van watookal met die dromme gebeur tussen 2:57 en 3:06 nie. Ek weet nie of daar 'n sekere term daarvoor is nie - but that was awesome. I wish there was more of that.

  • @lovegalexy5989
    @lovegalexy5989 3 ปีที่แล้ว

    Baie dankie vir lyric
    This way i can understand the words and enjoy the song 😊
    Ek leer Afrikaans 😃

  • @natashagroenewald5334
    @natashagroenewald5334 3 ปีที่แล้ว +1

    hierdie is die beste

  • @ronchemeij4154
    @ronchemeij4154 4 ปีที่แล้ว +2

    ❤️🤩❤️

  • @tshepomatlakeng6151
    @tshepomatlakeng6151 3 ปีที่แล้ว +1

    💚💚💚💚✊✊👌👌☺️☺️☺️

  • @issypiek5018
    @issypiek5018 3 ปีที่แล้ว +1

    Love it

  • @nicoletteflemix7918
    @nicoletteflemix7918 3 ปีที่แล้ว

    Wow wow wow Dewald jou songs het nog altyd my hart en kop beskryf, weereens n treffer na my hart ❤ jy is awesome 👌🏻 baie dankie en jy rock 🤟🏻

  • @danielleal8839
    @danielleal8839 3 ปีที่แล้ว +1

    RSA 🧡🇿🇦

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 ปีที่แล้ว

    Love die song ❤️

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

    Stunning song, 👌

  • @christacoetzer9121
    @christacoetzer9121 3 ปีที่แล้ว

    Amazing song!

  • @RealityOffset
    @RealityOffset 3 ปีที่แล้ว

    Mal hier oor!!!

  • @ernstvanzyl2259
    @ernstvanzyl2259 3 ปีที่แล้ว

    Dis baie mooi

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 3 ปีที่แล้ว +2

    ,Hemel Vader, hier is soveel seer, soveel pyn in hierdie wêreld van U. Ek bid en vra dat U koninkryk kom en U wil geskied hier op aarde soos dit is in die hemel. Ek droom oor ‘n wêreld sonder al die pyn en die seer ‘n wêreld vry van haat en misdaad. Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk, die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

    • @ancoisnaude4087
      @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว

      O Hemelse Vader kom ons bid vir gesinne om deur hierdie moeilike tye te kom, mooi song, hou aan met jou pragtige musiek en boodskappe, ek het dit so baie nodig, moet maar die sterk een wees in ons gesin, met Jesus se krag, cope ek op n manier🙏🙏🙏🙏

    • @Ewie7
      @Ewie7 ปีที่แล้ว +1

      Ahhh, jy moet die liedjie:Hemel Vader, ons aanbid U luister. Mag God jou seën

  • @fatih7170
    @fatih7170 3 ปีที่แล้ว

    Loves from Turkey

  • @vivienlewis6240
    @vivienlewis6240 3 ปีที่แล้ว

    Krdn