Dis is a lekker liedjie. Ek is van Skotland af, maar ek probeer Afrikaans leer. Ek dink Afrikaans is a mooi taal en ek hoop dat ein dag, perfekte afrikaans kan praat! Ein nog a ding, Sud Afrika is 'n baie mooi land. Bly veilig almal!
Baie goeie werk met jou Afrikaans so vêr! Goeie sinstruktuur en baie naby aan perfek! Terloops, ein is meer Duits as Afrikaans maar vir inligting Ein (Duits) = Een (Afrikaans) = One (Engels). Ook, Dis = Dit is (it's = it is) so jy wil dalk met of 'dis' of 'dit is' begin, in plaas van dis is, anders is dit 'It's is a nice song' 😉 Andersins, hou so aan, en bly veilig!
Hierdie liedjie tref my in my binneste! In my moedertaal gesing! Ek is n kleurling meisie in Suid-Afrika... deel van die vergete mense in SA! Afrikaans is in my bloed...
I am a seventy year old, privileged white South African male. Kindly understand and believe MOST of my generation are not racist or biased towards other ethnicities. We were labeled as such by, especially black political parties, to suite their agenda. I am convinced our South Africans respect and love each other and only wish for safety and security for our families. By the way, I have been in a relationship with a black "Queen" for the past ten years!!! 😁
Ik legde mijn wapens neer Vanavond voor het eerst Ik zie mezelf in je ogen Ik heb deze oorlog verloren Ik staar naar het bloed op mijn handen Ik weet dat ik veranderd ben Je denkt dat ik weer aan het praten ben ik hou van jou ik zweer het Geen schijn Geen controle Buiten de stemmen die lachen Vrienden die begroeten Tot ziens Iedereen vindt zijn weg Ik weet dat ik mezelf ook moet koesteren Hé, mijn sweet Hey, mijn baby Jij bent mijn toevlucht Ik wil je nooit aan het huilen maken Jij bent mijn lied Jij bent mijn deuntje Wij hebben een hond We hebben een huis Ik heb genoeg gegeven Ik schreeuwde genoeg Ik heb lang geleden geleerd Maar toch probeerde ik het Vlucht als een verrader Van wat mij vasthoudt Er waren monsters in het donker Toen heb ik je gevonden ik zweer het Geen schijn Geen controle Dankie vir die song! Groeten uit Nederland. Afrikaans & Nederlands gaan hand in hand.
Ek is’n turks en ek leer afrikaans My afrikaans onderwyse het my hierdie lied gevoorgestel en nou Ek kan nie ophou luister na hierdie liedjie nie Ek is lief vir hierdie taal en ek is lief vir die mense van SA
I dreamed about this song and "huisie by die see" last night. Half my life revolves around choral so I know these songs through my choir experience. A Xhosa man Loving this beautiful Afrikaans song❤️
Ek sit in Engeland en luister na die liedjie, ek huil my oë uit, ek het hoendervleis. Ek mis Suid Afrika, ek mis Afrikaans, ek mis my familie en vriende. Fok dit is 'n mooi song.
Hoe wonderlik om as ñ moedertaal spreker van Afrikaans mense van reg oor die wêreld se reaksies en liefde vir Afrikaans te sien. Die wêreld se jongste taal, amptelik net ñ 100 jaar oud. Die wêreld se mooiste taal geskoei in ñ smeltpot genaamd Suid-Afrika (maar ook Namibië en ander Suidelike Afrika lande). En my kleurling susters en Xhosa broer, Afrikaans behoort nie aan ñ spesifieke ras of homogene groep nie (al is daar steeds mense wat haar of as hulle eie wil toe-eien of as die taal van die onderdrukker sien). Afrikaans behoort aan almal wat haar praat, haar lees, haar sing, haar liefhet en in haar droom. Dit is wat haar spesiaal maak: die feit dat sy nie net aan verskillende bevolkingsgroepe in Suid en Suidelike Afrika behoort nie, maar ook aan uitlanders wat haar leer praat en liefkry. Dit is ook wat haar toekoms verseker: want sy behoort aan ons almal.
The haphazard non - Afrikaans speaking person who may have dwelled onto this rendition by chance, - this is your small window into the poetic excellence of Afrikaans. What you perceive is multiplied 1000 times in the hearts of those who connects on every level...
I would never have discovered how beautiful Afrikaan music is and how talented SA singers are had not for that young girl from Holland who has become a regular at Afrikaan Is Groot and Classics is Groot Concerts. Thank you Amira W. for introducing me to great SA music.
TRANSLATION: (Afrikaans) - "Geen pretensie, Geen beheer" (English) - "No pretense, No control" The song tells the tale of an Epic love story. It takes us on the journey with the two lovers who is declaring their undying love to each other. Throughout the song the lyrics reflects on all their ups and downs etc, but also acknowledges how much they've grown due to their experiences. Hence, the reason why they keep emphasizing the fact that they are 'done pretending' (no pretence), because they have 'no control' of their feelings, I hope this short summary gives you some clarity.
2024, my husband's favorite song. Thought about it last night, forgot the title and then came about it by accident today... So glad I found it again!!!
I love this song so much, even though I don't understand 80% of what is being said here.🤞🏾😂❤️ Its 11:40pm and I can't sleep so I'm bingeing on Francois van Coke, Fokofpolisiekar and Van Coke Cartel 😅 my Afrikaans is not even that good lol I only understand a few words here and there but I love this man's music so much. He's the best Afrikaans singer-songwriter in my opinion. Very talented! 🙏🏾❤️✨
Flippit. Lanklaas, indien ooit, het 'n Afrikaanse liedjie my so geraak soos hierdie een. Rou emosie. Ek sê dankie. Julle is legendes. Breek die internet.
Daar was monsters in die donker...toe vind ek jou..ek sweer, geen pretensie, geen beheer. Jare later en eks nogsteeds in trane ❤briljant. 🔥 kleurling vannie kaap 🌻
Ek sit al heel dag en lees oor ons monumente wat vernietig word. Hulle proebeer ons kultuur vernietig en die verlede toe smeer. En dan gebeur so iets. En ek besef hulle kan doen net wat hulle fokken wil. Dié taal is sterker as n monument. Dit lewe in ons. Dis iets wat niemand kan vat nie. Dit is meer as n liefdes lietjie. Dit is uitbeelding van eerlikheid iets wat jy net kan vind in jou moedertaal. Dankie Francois, Dankie Karin. Dis al.
Die Lewende Woord Is nog magtiger as die pen en die swaard ... as ons dit net wil gebruik ! Die LOGOS was nog nooit oorwin nie kan nooit verloor nie al het hulle Hom aan 'n kruis vasgespyker was Hy drie dae later terug !.
+craigan woodward I don't know. I speak Flemish, the Belgian Dutch. I can not speak for other people. But here on the radio, the presentators loved the song and promoted a lot. Now they are promoting an Albanian song named 'Bon'. But I really love this language, ever since I watched 'Lang leve de koningin'. Great movie!!
Ek dink nogsteeds dis as gevolg van julle en die hele fanfokingtasties groep dat jong mense deesdae trots is om afrikaanse musiek/rock te luister. Well Done Francois soos Afrikaners van Braaivleis en biltong praat in n ander land so is Francois van Coke deel van dit
En hier sit ek in Korea en hoor die liedjie! Francois van Coke en Karen Zoid het my my huis laat mis, my land laat mis, maar meer as dit - My Taal! Die liedjie is befok.. Dink ek trek nou by luister nommer 30 in soos 20 ure!
Lekker om te sien dat Van Coke bietjie sing vir 'n slag - in plaas van daai afgryslike geskreeu wat hy altyd in sy liedjies doen !! Oh fok - daar doen hy dit by 2:30 !!
Ek woon reeds 'n geruime hoeveelheid jaar buite Suid Afrika en onlangs begin Afrikaans luister. My hart ontplof van trost! Die talent is asemrowend. Ek mis my land.
Sit in Uganda... Met trane in my oe.. n liedtjie met soveel betekenis vir my. Daar was monsters indie donker... Toe vind ek jou. Baie dankie Karen en Francois.
Hierdie is nie 'n goeie Afrikaanse song nie. Dis 'n goeie song, punt. Een van die heel bestes. Dit kry my elke keer. Wens die res van die wereld kan dit experience!
Still such a beautiful song!!! ❤️ "Hey my sweet...hey my Baby Jy's my toevlug; wil jou nooit laat huil nie Jy's my lied ..jy's my wysie Ons het 'n hond. Ons het 'n huisie..."
...So nou en dan skruif amazing kunstenaars daai een lidjie, daai een lidjie wat jy net nooit wil ophou hoor nie, wat jou oor en oor hoendervleis kan gee. Hierdie, is daai een! Karen en Francois, well done! Uit-f*-stekend!
'k Leg mijn wapens neer Vanavond voor het eerst Zie ik mezelf in je ogen Ik heb deze oorlog verloren Ik Staar naar het bloed op m'n handen Ik weet ik ben veranderd Je denkt da'k net weer praat 'k Heb je lief Ik zweer het Geen pretentie Geen controle Buiten de stemmen die schateren Vrienden die groeten "Zie je later" Iedereen vindt z'n weg Ik weet ik moet ook m'n schat Hoi, m'n zoet Hoi, m'n baby Jij bent m'n toevlucht Wil je nooit doen huilen Je bent m'n lied Je bent m'n wijsje We hebben een hond We hebben een huisje 'k Heb genoeg gegeven 'k Heb genoeg geschreeuwd En allang heb ik terug geleerd Maar toch heb ik geprobeerd Ik vlucht als een verrader Weg het wat me vasthoudt Er stonden monsters in 't donker Toen vond ik jou Ik zweer het Geen pretentie Geen controle
Matthew Leonard ah okay thank you. your translation helped me figure out what the english was since i couldn't figure out some of the afrikanns words., but the dutch was close enough to german that i could figure it out.
WoW .. Freekin wow !!! .. Een AMAZING song!!!! - Dit vat sommer lekker diep aan die hart en verleen introspeksie! - sien lekker pretensie woord daai " introspeksie " ... Francois & Karen, Julle stemme werk 100% saam, mens kan julle passie voel...Hoendervleis lekker hier diep en warem in my wese... Francois daai stem... ooh daai stem .. lekker man!! - Karen - ek laaik jou kwaai! - Jy is ons "SA Rock Chick"! - Daai titel sal nooit ooit van jou weggeneem kan word nie! - Love julle ouens - Hou so aan!
I'm an American studying Afrikaans here in Namibia. This is a gorgeous song - where can I find more like it? Ek is n' Amerikaaner en ek lief die song (?). Dankie vir dit. Hulle sing met baie ... passie. Waar kan ek leer baie songs soos hierdie?
+Catherine Clark Almost there. "Ek is 'n Amerikaner en ek is lief vir die liedjie. Dankie vir dit. Hulle sing met baie passie. Waar kan ek meer sulke liedjies kry?" Try songs from Van Coke Kartel, aKING is also South African but english, Die Heuwels Fantasties is also amazing..
+Catherine Clark absolutely do not try bles bridges!!! Look at lucas maree, coenie de villiers, koos du plessis(the covers of his songs, he was a brilliant lyricist bust terrible singer), check out skadus teen die muur, written by koos du plessis but covered brillantly by van coke cartel. Valiant swart's sonvanger is a great but depressing song.
MRBOBDIEREN Gaan kyk beslis na Die Heuwels Fantasties (enige liedjie, maar my gunstelinge is nogsteeds Leja en Klein Tambotieboom). Ook Stef Bos ('n Nederlandse sanger wat Afrikaans-Nederlandse musiek maak - check uit Gelukkig, Stilbaai en Ek Wil).
MRBOBDIEREN Bouwer Bosch... nie die beste stem, maar 'n bliksems goeie skrywer. Heuwels Fantasties, Jack Parow (as jy nie omgee vir al die vloek woorde) en dan natuurlik: Fokofpolisiekar.
MRBOBDIEREN Ook: Chris Chameleon, Laurika Rauch, Coenie De Villiers, Koos Kombuis (briljant), straatligkinders en Steve Hofmeyer (hy is 'n idioot, maar liedjies soos 'pampoen', 'agter elke man' 'ek ken jou soms' is goed). Individuele liedjies: Voshaarnooi, Hillbrow, Ballade Vir 'n Enkeling en Hande. Baie 'old school songs hier in, maar nie te min goed.
I don't know or understand the language...not sure of where they are but no matter that you don't understand music transcends throughout any culture...I think they're fabulous and I love the sound thank you for sharing CeJy from Campbell River BC Canada Westcoast Vancouver Island
@@flyonthewalls if they were in it for the money, they'd have written it in English, which billions understand, not Afrikaans, which less than 5 million understand.
Ek was n ruk af van afrikaanse musiek.... maar die.... die het my weer van voor af lief gemaak vir my taal en my van voor af verlief gemaak op musiek.... my terug gevat na so veel herinneringe.. dankie
Dit is altyd awesome om te dink dat hulle het hierdie vir my geskryf. Hulle het die song gemaak dat iemand dit oor en oor wil luister. Oor en oor. Hey my sweet, hey my baby. Ek het genoeg gegee,ek het genoeg geskree. Daar was monsters in die donker, toe vind ek jou. Seriously. Here. Afrikaans is fokken awesome. Geen pretensie. Geen beheer. Genoeg geskree. Awesome.
I agree. It's a classic. I've been obsessed with it for many years, I honestly can't get enough of this song, I love everything about it. The lyrics are so beautiful. It's amazing how they come up with such powerful lyrics and tunes then turn it into a Masterpiece. Francois and Karen really gave a powerful performance. If the whole world were able to understand the language, I'm almost certain they could have easily won a Grammy or in the very least be nominated for one. The song is timeless. In my opinion, I think it's one of the best songs made in South Africa.
Ongelooflike song! Nou hierdie is wat mens noem ordentlike afrikaanse musiek... nie al hierdie ander kak wat op ons rakke verskyn nie! AWESOME!!!!!!! My new favourite!
Afrikaans is a language that developed from dutch, thus you can understand it well. It is easier for dutch speakers to understand Afrikaans, than it is for us to understand dutch. But it's really not hard to learn :)
Nandi Burger you' re right. The grammar of Afrikaans is easier than Dutch.. Another fun thing is that some words are derived from several Dutch dialects and ain't standard Dutch. For example ' Stewels' and ' Arms' are ' Laarzen' en 'Armen' in standard Dutch, however in Groningen we call them ' Stevels' and ' Arms', I'm pretty sure that people in other parts of the Netherlands and Belgium find things that matched with their dialect. It makes Afrikaans a very colourful language and something to be proud of.
Baie interresant! I am a language student, and we worked very closely with dutch in Afrikaans. So I just love to hear such interesting facts :) It makes my heart happy! Thank you!
Natuurlijk lijken wij Nederlanders op de Zuid-Afrikaanse boeren. Het zijn onze mensen, alleen hebben we elkaar al 400 jaar niet gezien! Ons vir jou, en succes met de strijd die in jullie land binnenkort zal losbarsten. Ik heb alle vertrouwen in jullie.
Ek lê my wapens neer Vanaand vir die eerste keer Sien ek myself in jou oë Ek het hierdie oorlog verloor Ek staar na die bloed op my hande Ek weet ek het verander Jy dink ek praat net weer Ek het jou lief Ek sweer Geen pretensie Geen beheer Buite die stemme wat skater Vriende wat groet Sien jou later Elkeen vind sy pad Ek weet ek moet ook my skat Hey, my sweet Hey, my baby Jy’s my toevlug Wil jou nooit laat huil nie Jy’s my lied Jy’s my wysie Ons het ’n hond Ons het ’n huisie Ek het genoeg gegee Ek het genoeg geskree Ek het lankal terug geleer Maar nog steeds het ek probeer Vlug soos ’n verraaier Van dit wat my vashou Daar was monsters in die donker Toe vind ek jou Ek sweer Geen pretensie Geen beheer
In 'n land waar die vermaak kreatiwiteit meestal onoorspronklik en gevoelloos is, is hierdie song soos om op te kom vir nuwe asem! Goeie werk ***** & Francois Van Coke
Na amper 8 jaar saam die liefde van my lewe,vind ek haar weer. Janine,ek is lief vir jou. Ek wil die man langs jou wees wat grys,oud en lelik word. Jou hand in myne vir altyd.
Nog steeds een van die beste en perfekte afrikaans songs ooit....spot on...luister nog steeds in 2024✌🏻😎🤟 Rock on!!!
🤙
😂
I'm Dutch, and it's crazy how similar the language is, it's like a dialect in the Netherlands. Can understand so much of it (yes, I know why, history)
One day we're gonna conquer you. Mark my words. You'll be eating biltong and droewors.
Dis is a lekker liedjie. Ek is van Skotland af, maar ek probeer Afrikaans leer. Ek dink Afrikaans is a mooi taal en ek hoop dat ein dag, perfekte afrikaans kan praat! Ein nog a ding, Sud Afrika is 'n baie mooi land. Bly veilig almal!
Baie goeie werk met jou Afrikaans so vêr! Goeie sinstruktuur en baie naby aan perfek!
Terloops, ein is meer Duits as Afrikaans maar vir inligting Ein (Duits) = Een (Afrikaans) = One (Engels).
Ook, Dis = Dit is (it's = it is) so jy wil dalk met of 'dis' of 'dit is' begin, in plaas van dis is, anders is dit 'It's is a nice song' 😉
Andersins, hou so aan, en bly veilig!
Skotland is ook 'n mooi land. x
😂Dankie
Slainte!
Jy is awesome! Dankie dat jy belangstel in ons mooi taal! Dankie, Afrikaans is n taal wat min mense ken.
Hierdie liedjie tref my in my binneste! In my moedertaal gesing! Ek is n kleurling meisie in Suid-Afrika... deel van die vergete mense in SA! Afrikaans is in my bloed...
Mandscinnamontan
Joh, ek voel dieselfde 3 jaar later. Afrikaans is ook in my bloed. Ek is n Kleurling Dame van die jare en ek Love Afrikaans.
Afrikaans is deel van wie ons is, dis ons identiteit. Maak nie saak wat ons identifiseer as nie. Dis in ons bloed.
Nooit vergete my girl.
Ek is kleurblind,ons bloed is dieselfde
Afrikaans sal ons by mekaar hou
P.S. I'm coloured and my whole house knows this song word by word coz I'll be blasting it from my room
you and me both, im so sick of the crap music nowadays, Afrikaans music is so wholesome🥰
I am a seventy year old, privileged white South African male. Kindly understand and believe MOST of my generation are not racist or biased towards other ethnicities. We were labeled as such by, especially black political parties, to suite their agenda. I am convinced our South Africans respect and love each other and only wish for safety and security for our families. By the way, I have been in a relationship with a black "Queen" for the past ten years!!! 😁
Why does the need to bring skin color into music? 😮 puzzled
'k zweer het je dat dit het mooiste lied is dat ik ooit hoorde in belgie vanuit zuid-afrika
Ik legde mijn wapens neer
Vanavond voor het eerst
Ik zie mezelf in je ogen
Ik heb deze oorlog verloren
Ik staar naar het bloed op mijn handen
Ik weet dat ik veranderd ben
Je denkt dat ik weer aan het praten ben
ik hou van jou
ik zweer het
Geen schijn
Geen controle
Buiten de stemmen die lachen
Vrienden die begroeten
Tot ziens
Iedereen vindt zijn weg
Ik weet dat ik mezelf ook moet koesteren
Hé, mijn sweet
Hey, mijn baby
Jij bent mijn toevlucht
Ik wil je nooit aan het huilen maken
Jij bent mijn lied
Jij bent mijn deuntje
Wij hebben een hond
We hebben een huis
Ik heb genoeg gegeven
Ik schreeuwde genoeg
Ik heb lang geleden geleerd
Maar toch probeerde ik het
Vlucht als een verrader
Van wat mij vasthoudt
Er waren monsters in het donker
Toen heb ik je gevonden
ik zweer het
Geen schijn Geen controle
Dankie vir die song!
Groeten uit Nederland. Afrikaans & Nederlands gaan hand in hand.
Dankie,Verstappen voel Soos ons sin!!
Magnifiek 👌
Goeie vertaling, dankie baie.
Dankie vir die vertaling ... 😀
Karen Zoid is gebore in Brussel!
Ek is’n turks en ek leer afrikaans
My afrikaans onderwyse het my hierdie lied gevoorgestel en nou Ek kan nie ophou luister na hierdie liedjie nie
Ek is lief vir hierdie taal en ek is lief vir die mense van SA
*voorgestel ;)
Baie goeie afrikaans geluk! en dankie vir jou belangstelling
Welgedaan. Ek was n ruk terug in jou land..het dit geniet
th-cam.com/video/VF2WtUQLKDc/w-d-xo.html&start_radio=1&list=RDQMeryaETXZcIo
Die musiek is soos suurstof! Dit mmal you voel jy is deel van iets...
I dreamed about this song and "huisie by die see" last night. Half my life revolves around choral so I know these songs through my choir experience. A Xhosa man Loving this beautiful Afrikaans song❤️
Thank you so much,we need positive vibes.
👌
enkosi kakhule
Bhuti wam'
Music brings people of all races and colors together!!
This will always be my favorite Afrikaans song.
Can’t disagree 🔥
This song is my ringtone on my phone for 4 years and will not likely change!
La mía también
Karen zoiD
Personally ,it is "Lisa se Klavier." I know it is about a girl and a piano,that is all but what a song!!!
Ek sit in Engeland en luister na die liedjie, ek huil my oë uit, ek het hoendervleis. Ek mis Suid Afrika, ek mis Afrikaans, ek mis my familie en vriende. Fok dit is 'n mooi song.
Nothing like home. Forever engraved in us.
Ons mis jou ook sister..
Hoe wonderlik om as ñ moedertaal spreker van Afrikaans mense van reg oor die wêreld se reaksies en liefde vir Afrikaans te sien.
Die wêreld se jongste taal, amptelik net ñ 100 jaar oud. Die wêreld se mooiste taal geskoei in ñ smeltpot genaamd Suid-Afrika (maar ook Namibië en ander Suidelike Afrika lande).
En my kleurling susters en Xhosa broer, Afrikaans behoort nie aan ñ spesifieke ras of homogene groep nie (al is daar steeds mense wat haar of as hulle eie wil toe-eien of as die taal van die onderdrukker sien).
Afrikaans behoort aan almal wat haar praat, haar lees, haar sing, haar liefhet en in haar droom.
Dit is wat haar spesiaal maak: die feit dat sy nie net aan verskillende bevolkingsgroepe in Suid en Suidelike Afrika behoort nie, maar ook aan uitlanders wat haar leer praat en liefkry.
Dit is ook wat haar toekoms verseker: want sy behoort aan ons almal.
The haphazard non - Afrikaans speaking person who may have dwelled onto this rendition by chance, - this is your small window into the poetic excellence of Afrikaans. What you perceive is multiplied 1000 times in the hearts of those who connects on every level...
Woop! Woop! 🎉❤❤❤
I would never have discovered how beautiful Afrikaan music is and how talented SA singers are had not for that young girl from Holland who has become a regular at Afrikaan Is Groot and Classics is Groot Concerts. Thank you Amira W. for introducing me to great SA music.
Soweto Gospel Choir "Ubombela". South Africans have the best choir music to be found anywhere.
Thank you. Note it's "Afrikaans", not "Afrikaan". All the best.
Ik vat het gedeelte /geen pretentie, geen beheer/ nog steeds niet geheel na al die jaren. Topnummer
TRANSLATION:
(Afrikaans) - "Geen pretensie, Geen beheer"
(English) - "No pretense, No control"
The song tells the tale of an Epic love story. It takes us on the journey with the two lovers who is declaring their undying love to each other. Throughout the song the lyrics reflects on all their ups and downs etc, but also acknowledges how much they've grown due to their experiences. Hence, the reason why they keep emphasizing the fact that they are 'done pretending' (no pretence), because they have 'no control' of their feelings,
I hope this short summary gives you some clarity.
@@ValenciaC-b3e Baie dank. That did help seeing 'beheer' in another context than it is mostly used in Dutch.
2024, my husband's favorite song. Thought about it last night, forgot the title and then came about it by accident today... So glad I found it again!!!
I love this song so much, even though I don't understand 80% of what is being said here.🤞🏾😂❤️
Its 11:40pm and I can't sleep so I'm bingeing on Francois van Coke, Fokofpolisiekar and Van Coke Cartel 😅 my Afrikaans is not even that good lol I only understand a few words here and there but I love this man's music so much. He's the best Afrikaans singer-songwriter in my opinion. Very talented! 🙏🏾❤️✨
Its cool that these guys kept singing during the load-shedding.
+Continuum Hahahahahahahaha
Underrated comment...
Continuum dead
Waaaahahahhaaaaaaa!!!! :D best comment ever
Continuum Hogg's sf HFCS GDF
Ik heb dit lied pas nu ontdekt doordat ik willekeurig op Spotify een Afrikaanse lijst ging luisteren!
Prachtig lied ❤ Groeten uit Nederland
Flippit. Lanklaas, indien ooit, het 'n Afrikaanse liedjie my so geraak soos hierdie een. Rou emosie. Ek sê dankie. Julle is legendes. Breek die internet.
Selfie hier! Ooowweee
Sorry, nie selfie nie...selfde hier!
Stem saam
Flippet......🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣👍👍👍
Daar was monsters in die donker...toe vind ek jou..ek sweer, geen pretensie, geen beheer. Jare later en eks nogsteeds in trane ❤briljant. 🔥 kleurling vannie kaap 🌻
Ek sit al heel dag en lees oor ons monumente wat vernietig word. Hulle proebeer ons kultuur vernietig en die verlede toe smeer. En dan gebeur so iets. En ek besef hulle kan doen net wat hulle fokken wil. Dié taal is sterker as n monument. Dit lewe in ons. Dis iets wat niemand kan vat nie. Dit is meer as n liefdes lietjie. Dit is uitbeelding van eerlikheid iets wat jy net kan vind in jou moedertaal. Dankie Francois, Dankie Karin. Dis al.
So waar!
Kan nie meer daam stem nie. Dis iets om op trots te wees. Dis special. Dis ons. Vokken great
Die Lewende Woord Is nog magtiger as die pen en die swaard ... as ons dit net wil gebruik ! Die LOGOS was nog nooit oorwin nie kan nooit verloor nie al het hulle Hom aan 'n kruis vasgespyker was Hy drie dae later terug !.
This song I hear all the time here on the radio in Belgium. It is at the moment really popular !Lovely song❤️
❤
How did it get there
Aurelio Mulumba I don't know, maybe because we speak here dutch?
But its an afrikaans song , and i thought dutch speaking people dont like afrikaans music
+craigan woodward I don't know. I speak Flemish, the Belgian Dutch. I can not speak for other people. But here on the radio, the presentators loved the song and promoted a lot. Now they are promoting an Albanian song named 'Bon'. But I really love this language, ever since I watched 'Lang leve de koningin'. Great movie!!
ekt een lekker liedje.. groeten uit Nederland!
After falling in love with this song few years ago I started learning and my Afrikaans makes some sense now
I am a rou soutpiel. But Afrikaans can express some things that... ek weet nie...
JULLE hou die taal hoog... and hit a salty right in the feels...
Baie dankie 😂😂❤
What a comment 😂👌🏻 ek myself is Afrikaans 🫶🏻
Hierdie liedjie se diepte van betekenis het my so laat huil hoe mooi dit is! Julle maak Afrikaans trots . Ek is so mal oor julle!
Laat ny verdrink in trane😂👌 weet presies hoe jy voel
Thank you guys for giving the world a glimpse of what South African Music looks like
So mooi, laat my stem heeltyd kraak as Ek saam sing. Soveel emosies en gedagtes geheg aan die song. So,so na aan my hart.
Who on Earth dislikes this song? Apparently 161 people do. Those mistaken souls... Afrikaans rocks!
Mistaken souls indeed.
my husband and I opened our dance floor at our wedding to this song. #toevindekjou
Awesome ..
Ag nee man, rerig?
This song remind me of my teacher from South Africa we used to listen to this song together but now he's gone and I really miss him
Francois en Karin se stemme complimenteer mekaar so mooi, veral op die kliemaks van die liedtji! Hierdie liedtji is amazing!! Goeie werk julle twee!!
Wow. Betowerend mooi. Die oorspronklike is nog steeds die beste weergawe, maar dié weergawe is glad nie sleg nie.
Hierdie is die oorspronklike weergawe
'n Namibiër luister na die liedjie vanaf Kanada! Afrikaans... ❤
Weet jy ooit waar is Kanada?
Een van die Afrikaanse liedtjies wat my in afrikaanse rock ingetrek het ❤
Ek dink nogsteeds dis as gevolg van julle en die hele fanfokingtasties groep dat jong mense deesdae trots is om afrikaanse musiek/rock te luister. Well Done Francois soos Afrikaners van Braaivleis en biltong praat in n ander land so is Francois van Coke deel van dit
En hier sit ek in Korea en hoor die liedjie! Francois van Coke en Karen Zoid het my my huis laat mis, my land laat mis, maar meer as dit - My Taal! Die liedjie is befok.. Dink ek trek nou by luister nommer 30 in soos 20 ure!
Ek hoop jy is nou al terug in SA- om die song hier te luister, Bly bitter mooi
Lekker om te sien dat Van Coke bietjie sing vir 'n slag - in plaas van daai afgryslike geskreeu wat hy altyd in sy liedjies doen !! Oh fok - daar doen hy dit by 2:30 !!
Ek verstaan nie Afrikaans nie, maar heirdie liedjie, dinge doen. Love it. ❤
Enige een wat nog luister na die lied in 2022☺️... Klasiek
Ek woon reeds 'n geruime hoeveelheid jaar buite Suid Afrika en onlangs begin Afrikaans luister. My hart ontplof van trost! Die talent is asemrowend. Ek mis my land.
Sit in Uganda... Met trane in my oe.. n liedtjie met soveel betekenis vir my. Daar was monsters indie donker... Toe vind ek jou. Baie dankie Karen en Francois.
Ek is mal vir die track
awe nganwam one Race ; human Race
al die pad aan die ander kant van die wereld. blerrie hel dit maak my homesick. 4 keer oor geluister. werklik besonders. sooooooooo mooi
I am brasilian and i love afrikaans musics
Hi Dirk! Hahaha x,D
ek kom net glad nie oor hierdie song nie ... elke keer... die gaan daai songs word wat ons, ons kinders gaan speel ...
Afrikaans sal nog baie lank fine wees. Hulle sal die nuwe musikante inspireer om aan te gaan. Ons is baie awesome. What a song.
Hierdie is nie 'n goeie Afrikaanse song nie. Dis 'n goeie song, punt. Een van die heel bestes. Dit kry my elke keer. Wens die res van die wereld kan dit experience!
Stem saam😊
Amo esta canción. Saludos desde Argentina.
Baie dankie 🙏🏼 die lied is in Afrikaans. Jy moet ons land kom besoek! :) 🇿🇦
Still such a beautiful song!!! ❤️
"Hey my sweet...hey my Baby
Jy's my toevlug; wil jou nooit laat huil nie
Jy's my lied ..jy's my wysie
Ons het 'n hond. Ons het 'n huisie..."
Our wedding song 17 November 2019. I can`t wait to dance to this beautiful song which moves me every time I hear it.
Me encanta esta canción, una letra espectacular, buenísimo dueto. Karen hace más música, te escucho hasta El Salvador, Centro América.
7.1m views. Dankie tog suid afrikaners begin die regte musiek ondersteun. Al te veel hierdie song geluister en steeds awesome. Lief vir julle twee!
die song het my vanaand geruk tot in my hart... trane het geloop. baie mooi song.
song of the year doesnt matter which year
groot song
+Pat Naidoo That's a great comment!
My moedertaal in 'n land wat my omring het in liefde...Ek is lief vir Nieu Seeland!
After 8 years, this is still one of my favs.
Ek kan nie ophou om hierna te luister nie. Afrikaans is werklik groot !!!!
...So nou en dan skruif amazing kunstenaars daai een lidjie, daai een lidjie wat jy net nooit wil ophou hoor nie, wat jou oor en oor hoendervleis kan gee. Hierdie, is daai een! Karen en Francois, well done! Uit-f*-stekend!
Miss you jo, my dearest SA friend who send this song.
'k Leg mijn wapens neer
Vanavond voor het eerst
Zie ik mezelf in je ogen
Ik heb deze oorlog verloren
Ik Staar naar het bloed op m'n handen
Ik weet ik ben veranderd
Je denkt da'k net weer praat
'k Heb je lief
Ik zweer het
Geen pretentie
Geen controle
Buiten de stemmen die schateren
Vrienden die groeten "Zie je later"
Iedereen vindt z'n weg
Ik weet ik moet ook m'n schat
Hoi, m'n zoet
Hoi, m'n baby
Jij bent m'n toevlucht
Wil je nooit doen huilen
Je bent m'n lied
Je bent m'n wijsje
We hebben een hond
We hebben een huisje
'k Heb genoeg gegeven
'k Heb genoeg geschreeuwd
En allang heb ik terug geleerd
Maar toch heb ik geprobeerd
Ik vlucht als een verrader
Weg het wat me vasthoudt
Er stonden monsters in 't donker
Toen vond ik jou
Ik zweer het
Geen pretentie
Geen controle
+Matthew Leonard what language did you translate this to?
+Aidan Hodge Talks
Dutch.
Matthew Leonard ah okay thank you. your translation helped me figure out what the english was since i couldn't figure out some of the afrikanns words., but the dutch was close enough to german that i could figure it out.
Moo liedje hoor, die vertaling helpt enorm. Afrikaans is een Nederlandse taal, met een beetje hulp kan ik prima volgen, zonder.... Wat minder.
+Songs Mienskip
Ja, er zijn wel verschillen. Het kan een beetje verwarrend.zijn.
WoW .. Freekin wow !!! .. Een AMAZING song!!!! - Dit vat sommer lekker diep aan die hart en verleen introspeksie! - sien lekker pretensie woord daai " introspeksie " ... Francois & Karen, Julle stemme werk 100% saam, mens kan julle passie voel...Hoendervleis lekker hier diep en warem in my wese... Francois daai stem... ooh daai stem .. lekker man!! - Karen - ek laaik jou kwaai! - Jy is ons "SA Rock Chick"! - Daai titel sal nooit ooit van jou weggeneem kan word nie! - Love julle ouens - Hou so aan!
Uit Nederland en ik kan dit verstaan!
+Tuigturk Maar jij bent FAN van RONNIE FLEX toch?
Ons kan ook Stef Bos se musiek goed verstaan. ;)
Ik uit België ook !! 😉
Ja duits en afrikaans is amper dieselfde
ik ook jonge
Absolutely stunning!!! Wonderful song performed beautifully by two talented singers.
I'm an American studying Afrikaans here in Namibia. This is a gorgeous song - where can I find more like it?
Ek is n' Amerikaaner en ek lief die song (?). Dankie vir dit. Hulle sing met baie ... passie. Waar kan ek leer baie songs soos hierdie?
+Catherine Clark Almost there. "Ek is 'n Amerikaner en ek is lief vir die liedjie. Dankie vir dit. Hulle sing met baie passie. Waar kan ek meer sulke liedjies kry?"
Try songs from Van Coke Kartel, aKING is also South African but english, Die Heuwels Fantasties is also amazing..
baie dankie!
+Catherine Clark Try Bles Bridges :-)
+Catherine Clark absolutely do not try bles bridges!!! Look at lucas maree, coenie de villiers, koos du plessis(the covers of his songs, he was a brilliant lyricist bust terrible singer), check out skadus teen die muur, written by koos du plessis but covered brillantly by van coke cartel. Valiant swart's sonvanger is a great but depressing song.
+Catherine Clark search for fokofpolisiekar. The same lead singer. Other band I like check out the song "leja heuwels fantasties".
Sou bitter graag jou gig in Londen wou sien, mr in SA daai tyd. Awesome song, Francios. Jy mag mr nog v d outjies skryf!
Ek is dink ek die enigste Nederlander wat fan is van Afrikaanstalige musiek. Ek is veral 'n fan van jou Francois, maar ook van Karen!
MRBOBDIEREN Gaan kyk na die bands: VanCokeKartel, Die Heuwels Fantasties, #Fokofpolisiekar ,
MRBOBDIEREN Nee hoor, zeker niet de enige!
MRBOBDIEREN Gaan kyk beslis na Die Heuwels Fantasties (enige liedjie, maar my gunstelinge is nogsteeds Leja en Klein Tambotieboom). Ook Stef Bos ('n Nederlandse sanger wat Afrikaans-Nederlandse musiek maak - check uit Gelukkig, Stilbaai en Ek Wil).
MRBOBDIEREN Bouwer Bosch... nie die beste stem, maar 'n bliksems goeie skrywer.
Heuwels Fantasties, Jack Parow (as jy nie omgee vir al die vloek woorde) en dan natuurlik: Fokofpolisiekar.
MRBOBDIEREN
Ook: Chris Chameleon, Laurika Rauch, Coenie De Villiers, Koos Kombuis (briljant), straatligkinders en Steve Hofmeyer (hy is 'n idioot, maar liedjies soos 'pampoen', 'agter elke man' 'ek ken jou soms' is goed).
Individuele liedjies: Voshaarnooi, Hillbrow, Ballade Vir 'n Enkeling en Hande.
Baie 'old school songs hier in, maar nie te min goed.
Dankie francoise en karen. Trots om n afrikaner te wees met sulke kwaliteit musiek en kunstenaars👍👍👍
Julle twee is fantasties saam. Liefde en Groete uit LIma Peru!!
Hier is die liedjie wat my lus gemaak het om Afrikaans te leer ! Dankie !
I can honestly say hand on heart this is one of the most powerful songs I have ever heard...
Het die song deur kyknet gehoor toe moes ek dit kom soek soover my beste afrikaanse song.
Kry net nie genoeg hiervan nie! Defnentief die Beste Afrikaanse musiek wat ek jare gehoor het.
I don't know or understand the language...not sure of where they are but no matter that you don't understand music transcends throughout any culture...I think they're fabulous and I love the sound thank you for sharing CeJy from Campbell River BC Canada Westcoast Vancouver Island
This is an Afrikaans song from South Africa.
Awesomely sung together!!!.
SA artist have real talent. Tops
So pas na di song geluister. Ge Dedicate vir my by n ou skool liefde! My hart klop mal
I'm not sure how this song got in my music library but it played it and played it and played it just now. Intense amazing beautiful.
Hoe kan ek die song nog en nog en nog gaan like...!!!!! --- Amazing song---beslis my siening verander oor karen zoid en van coke....!! LOVE DIT..!!!
My understanding of Afrikaans is minimal at this point but I like the song. Thumbs up.
Its not that good. They in it for the money not the music
@@flyonthewalls if they were in it for the money, they'd have written it in English, which billions understand, not Afrikaans, which less than 5 million understand.
@@Nswix sure I believe you random stranger acting like they know it all
@@flyonthewalls my guy hy kan die selle vir jou se🙃
@@Nswix 5 million?
Wow, ek is Mal daaroor! Luister oor en oor..!
After many years still my favorite song I can't get enough of it
Ek was n ruk af van afrikaanse musiek.... maar die.... die het my weer van voor af lief gemaak vir my taal en my van voor af verlief gemaak op musiek.... my terug gevat na so veel herinneringe.. dankie
Die tune slaan deur tot in my been murg !! What a powerful song ! Hooked !
Dit is altyd awesome om te dink dat hulle het hierdie vir my geskryf.
Hulle het die song gemaak dat iemand dit oor en oor wil luister. Oor en oor.
Hey my sweet, hey my baby.
Ek het genoeg gegee,ek het genoeg geskree.
Daar was monsters in die donker, toe vind ek jou.
Seriously.
Here.
Afrikaans is fokken awesome.
Geen pretensie.
Geen beheer.
Genoeg geskree.
Awesome.
After all these years...... still a very very fav song. Simply stunning ❤
Absolute lieflike liedjie !!..As 'n Engelse Suid Afrikaner ek is baie trots op julle !! Dankie baie 🙏❤😊
One of the most meaningful songs in afrikaans!
I agree. It's a classic. I've been obsessed with it for many years, I honestly can't get enough of this song, I love everything about it. The lyrics are so beautiful. It's amazing how they come up with such powerful lyrics and tunes then turn it into a Masterpiece. Francois and Karen really gave a powerful performance. If the whole world were able to understand the language, I'm almost certain they could have easily won a Grammy or in the very least be nominated for one. The song is timeless. In my opinion, I think it's one of the best songs made in South Africa.
Ongelooflike song! Nou hierdie is wat mens noem ordentlike afrikaanse musiek... nie al hierdie ander kak wat op ons rakke verskyn nie! AWESOME!!!!!!! My new favourite!
I love how I can understand most of this and I'm Dutch :D. South-African and Dutch are so much alike
There is no language South African. South Africa has 11 official languages and this is Afrikaans.
Afrikaans is a language that developed from dutch, thus you can understand it well. It is easier for dutch speakers to understand Afrikaans, than it is for us to understand dutch. But it's really not hard to learn :)
Nandi Burger you' re right. The grammar of Afrikaans is easier than Dutch.. Another fun thing is that some words are derived from several Dutch dialects and ain't standard Dutch. For example ' Stewels' and ' Arms' are ' Laarzen' en 'Armen' in standard Dutch, however in Groningen we call them ' Stevels' and ' Arms', I'm pretty sure that people in other parts of the Netherlands and Belgium find things that matched with their dialect. It makes Afrikaans a very colourful language and something to be proud of.
Baie interresant! I am a language student, and we worked very closely with dutch in Afrikaans. So I just love to hear such interesting facts :) It makes my heart happy! Thank you!
Natuurlijk lijken wij Nederlanders op de Zuid-Afrikaanse boeren. Het zijn onze mensen, alleen hebben we elkaar al 400 jaar niet gezien! Ons vir jou, en succes met de strijd die in jullie land binnenkort zal losbarsten. Ik heb alle vertrouwen in jullie.
in my lewe het ek nog nie so powerful love song gehoor nie!!!!!! dis ongelooflik mooi! ek het tot hoendervleis in my gesig!
Cor Grobbelaar ek sekondeer dit ń jaar later
Die man se stem gee my hoendervleis.. Julle altwee is blessed met 'n epic talent.. love julle stemme saam!!
Proudly South African. My fave ❤ ons het a hond ons het a huisie.
Daar was monsters in die donker toe vind ek jou.
❤❤❤
Ek wil mooi en skoon Afrikaans gebruik om hierdie liedtjie te beskryf... maar niks sê dit beter as "liewe hel, dis n befokte song" nie! Fantasties!
Ek het hoendervleis. Stunning song!
Ek lê my wapens neer
Vanaand vir die eerste keer
Sien ek myself in jou oë
Ek het hierdie oorlog verloor
Ek staar na die bloed op my hande
Ek weet ek het verander
Jy dink ek praat net weer
Ek het jou lief
Ek sweer
Geen pretensie
Geen beheer
Buite die stemme wat skater
Vriende wat groet
Sien jou later
Elkeen vind sy pad
Ek weet ek moet ook my skat
Hey, my sweet
Hey, my baby
Jy’s my toevlug
Wil jou nooit laat huil nie
Jy’s my lied
Jy’s my wysie
Ons het ’n hond
Ons het ’n huisie
Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos ’n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou
Ek sweer
Geen pretensie Geen beheer
In 'n land waar die vermaak kreatiwiteit meestal onoorspronklik en gevoelloos is, is hierdie song soos om op te kom vir nuwe asem! Goeie werk ***** & Francois Van Coke
I simply love this song.... Since the first time I heard it over the radio. Perfect combination of voices.
Na amper 8 jaar saam die liefde van my lewe,vind ek haar weer. Janine,ek is lief vir jou. Ek wil die man langs jou wees wat grys,oud en lelik word. Jou hand in myne vir altyd.
The Voice SA has been blessed with some truly amazing judges/mentors but Karen and Francois take the cake!