I am at the point where I see your name. click on it, and upvote before I even listen. I am really impressed. been over 30 years since I have been so happy to hear a musician that has really awesome instrumental backers and super good sound designer.
Die song van jou raak so na aan my hart. My vriendin (Danel Brits) het elke oggend Juan se musiek in my kar gespeel oppad werk toe. Ons het so lekker gekuier saam gesing en gelag met Juan se musiek en 'n garage koffie. Ons dag het altyd goed begin. Nou is daardie dae verby, Covid het oorgevat. In Junie 2020 het Jesus vir Danel kom haal. R.I.V vriendin. Ek mis jou ontsettend. Juan jou musiek is uitmuntend...Ek love jou songs.
Sterkte Vrou. Jou geliefde is by jou, dis 'n Engel. So jammer v jou seer, God dra jou. Tyd maak niks beter, jy leer om daarmee te leef. Jou nuwe normaal. Skies v jou seer. Dankie Jaun dat jy ander mense se seer so mooi uitbeeld in jou liedere. Dis diep. Maria du Preez 🐆
Jaun, weereens so beautiful diep woorde oor liefde en passie. Ek sal so ge eerd wees as die Man 🐗 wat nou vir my 🐆 verduidelik dat hy gebore is om by my te wees vir liefde. Seerkry juis oor lief he, het my 🐆 so bang... Ek hoop dat hy 🐗 regtig my lief het. Daars hoop as daar liefde is ne. Dankie dat Jy, Jaun Boucher die taal van liefde vir ons in Afrikaans verduidelik. Groete Maria du Preez.
Wys my hoe om jou lief te he, Vertel my hoe om dit terug te se Want daar is regtig niemand anders, Regtig niemand anders soos wie jy is nie Soos wie jy is nie, Kry jy ook nog daai gevoel As jy verstaan wat ek bedoel, Hoe kan jy dan seker wees, dat ek en jy net so sal bly Soos wat ons is, Soos wat ons is Elke uur wil ek net by jou wees Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees Want ek droom elke dag ek wil dit he Dat my hart net daar by jou sal le En jy weet ek is daar as jy my soek Om jou huil te verruil vir n glimlag In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees Jy praat sag maar ek kan dit hoor, Jy weet jy het met my kop getoor Daar is n verte waar jy nie is nie, En my lyf nie by joune is nie Sal my hart kan rus, Ek's gebore om by jou te wees Elke uur wil ek net by jou wees Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees Want ek droom elke dag ek wil dit he Dat my hart net daar by jou sal le En jy weet ek is daar as jy my soek Om jou huil te verruil vir n glimlag In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees Ek's gebore om by jou te wees, Want ek droom elke dag ek wil dit he Ek's gebore om by jou te wees, En jy weet ek is daar as jy my soek Ek's gebore om by jou te wees, In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees Elke uur wil ek net by jou wees Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees Want ek droom elke dag ek wil dit he Dat my hart net daar by jou sal le En jy weet ek is daar as jy my soek Om jou huil te verruil vir n glimlag In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees Elke uur wil ek net by jou wees Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees Want ek droom elke dag ek wil dit he Dat my hart net daar by jou sal le En jy weet ek is daar as jy my soek Om jou huil te verruil vir n glimlag In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees In my arms sal jy veilig wees, Ek's gebore om by jou te wees
Stunning lirieke en als oor liefde, diepte, seer kry, mal te smag na weer liefkry, te glo in die sag en mooi van liefde. Waarlike liefde wat so maklik deur 'n indringer gesteel kan word. Juis net om seer te maak. Ek glo dat liefde te maklik vertrap word en daarom wil ek seker wees dat die liefde wat nou voor my deur staan, vir altyd gaan hou. Hoe kan ek weet of hy 🐗 regtig vir my 🐆 vir altyd rerig lief gaan bly? Hoe kan ek weet, want seerkry is so eina in my hart. Hie doen ek 🐆 om vir 🐗 hom te verduidelik dat seerkry nie meer in my hart kan leef nie. Ek leer nou weer om lief te wees en eks bang. M du Preez 🐗❤🐆
Absoluut een van daai liedjies wat dit doen vir jou, luister oor en oor en oor. My grootste gunsteling...gebore om by jou te wees. n Man met n besonderse sexy stem.
What a fantastic song Juan. Love your voice and style because you are different to usual afrikaans that's on the scene. Looking forward to more Stardom!! 10 Uit 10
Ék wens krry. So n vrou om lief te he thnx juan jy weet wat n man moet se om die vrou te kry wat n boer se waardés verstaan is moeilík want n boer is nie plastiek
ek luister nie baie gereeld Afrikaanse musiek nie, maar hel man...what n great song!!! Lekker man!! Gaan hierdie song nog dans dat die teels daar trek!!!
Blykbaar is die Afrikaanse onnies almal met verlof as jy kyk na die swak taalgebruik van Afrikaanssprekendes soos hieronder weergegee. Komaan mense, as jy lief is vir jou taal sal jy hom met respek behandel.
Jy's gebore om te sing!!!!
Waardeer jou songs... en
Mal oor jou woorde !!!
Trots op jou
So awesome
Lajdn
Qirheo10😅❤😅❤
I am in love with this song.🇿🇦🇦🇺🇬🇪🇷🇺🇷🇺🇷🇺
Woruu4😊❤😊❤
N simple drukkie kan Lei tot n romantiese soen kan lei tot my dogter IM BLESSED
As dit binne n week gebeur het is dit n fokop😂
Jy is baie goed mense hou van jou music,sal dit elke dag luister❤❤😮🎉😊
I am at the point where I see your name. click on it, and upvote before I even listen. I am really impressed. been over 30 years since I have been so happy to hear a musician that has really awesome instrumental backers and super good sound designer.
Ditto!! Something really different to the normal meisie meisie.
Afrikaans, my moedertaal ❤ My Liefde vir die song, baie groot ❤
Unique voice. I like your music
Ek het hierdie song nou al seker 67 keer oor geluister vandag!!!! STUNNING!!!!!
Will oud word sàam met jou
Lourika Breed pl
Ben ten
Foket!!! Ek is lief vir my VROU!!!! Dankie vir die song ou maat wens jy kan dit vir ons kom sing
Jissie ek soek n man wat v my so sal sing. Mens voel die liefde♡♥
Ek wens my man, God Bless His Soul, wil dit weer vir my sê
Die song van jou raak so na aan my hart. My vriendin (Danel Brits) het elke oggend Juan se musiek in my kar gespeel oppad werk toe. Ons het so lekker gekuier saam gesing en gelag met Juan se musiek en 'n garage koffie. Ons dag het altyd goed begin. Nou is daardie dae verby, Covid het oorgevat. In Junie 2020 het Jesus vir Danel kom haal. R.I.V vriendin. Ek mis jou ontsettend.
Juan jou musiek is uitmuntend...Ek love jou songs.
Mooiste Afrikaanse liefdesliedjie in 'n baie lang tyd!
+Vincent De Beer
Stem 100 % saam jou
Hierdie liedjie is vir my gestuur deur n geliefde wat nou verhuis het na die Hemel,,,,,, ek wil net huil en huil,,,,soooo pragtig!
Sterkte Vrou. Jou geliefde is by jou, dis 'n Engel. So jammer v jou seer, God dra jou. Tyd maak niks beter, jy leer om daarmee te leef. Jou nuwe normaal. Skies v jou seer. Dankie Jaun dat jy ander mense se seer so mooi uitbeeld in jou liedere. Dis diep. Maria du Preez 🐆
Sing die lied vir jou vrou, sy sal mal wees oor jou, stunning song, skryf nog sullke liedjies, koester dit in my drome
Jaun, weereens so beautiful diep woorde oor liefde en passie. Ek sal so ge eerd wees as die Man 🐗 wat nou vir my 🐆 verduidelik dat hy gebore is om by my te wees vir liefde. Seerkry juis oor lief he, het my 🐆 so bang... Ek hoop dat hy 🐗 regtig my lief het. Daars hoop as daar liefde is ne. Dankie dat Jy, Jaun Boucher die taal van liefde vir ons in Afrikaans verduidelik. Groete Maria du Preez.
Wys my hoe om jou lief te he, Vertel my hoe om dit terug te se
Want daar is regtig niemand anders,
Regtig niemand anders soos wie jy is nie
Soos wie jy is nie, Kry jy ook nog daai gevoel
As jy verstaan wat ek bedoel,
Hoe kan jy dan seker wees, dat ek en jy net so sal bly
Soos wat ons is, Soos wat ons is
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees
Want ek droom elke dag ek wil dit he
Dat my hart net daar by jou sal le
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
Jy praat sag maar ek kan dit hoor, Jy weet jy het met my kop getoor
Daar is n verte waar jy nie is nie, En my lyf nie by joune is nie
Sal my hart kan rus, Ek's gebore om by jou te wees
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees
Want ek droom elke dag ek wil dit he
Dat my hart net daar by jou sal le
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
Ek's gebore om by jou te wees, Want ek droom elke dag ek wil dit he
Ek's gebore om by jou te wees, En jy weet ek is daar as jy my soek
Ek's gebore om by jou te wees, In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees
Want ek droom elke dag ek wil dit he
Dat my hart net daar by jou sal le
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees
Want ek droom elke dag ek wil dit he
Dat my hart net daar by jou sal le
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
In my arms sal jy veilig wees, Ek's gebore om by jou te wees
Stunning lirieke en als oor liefde, diepte, seer kry, mal te smag na weer liefkry, te glo in die sag en mooi van liefde. Waarlike liefde wat so maklik deur 'n indringer gesteel kan word. Juis net om seer te maak. Ek glo dat liefde te maklik vertrap word en daarom wil ek seker wees dat die liefde wat nou voor my deur staan, vir altyd gaan hou. Hoe kan ek weet of hy 🐗 regtig vir my 🐆 vir altyd rerig lief gaan bly? Hoe kan ek weet, want seerkry is so eina in my hart. Hie doen ek 🐆 om vir 🐗 hom te verduidelik dat seerkry nie meer in my hart kan leef nie. Ek leer nou weer om lief te wees en eks bang. M du Preez 🐗❤🐆
Absoluut een van daai liedjies wat dit doen vir jou, luister oor en oor en oor. My grootste gunsteling...gebore om by jou te wees. n Man met n besonderse sexy stem.
Jy sing vrek pragtig! Mal mal mal oor jou musiek! ♥️
Nogal my gunsteling song op cd.
Jy het n manier om met my siel te gesels deur jou songs. Love dit!!!!
Juan danki jy sing mooi dankbaar vir n Sanger soos jy Hou so aan
STUNNING STUNNING STUNNING STUNNING STUNNING STUNNING!!!
Wow die mooiste woorde ooit...
Hoendervleis mooi wow
Luister nie na Afrikaanse musiek nie, maar heck...dis darem mooi ♥♥♥
Een van jou mooste songs nog ooit...
Love Jou Musiek Ongelooflik Baie💪👈
My man het die song vir my gespeel ek was swanger met ons seuntjie hy is nou 4 en die bly ons song!!❤
Meen jy 'toe was ek swanger met ons seuntjie'? DIT sal ek kan glo met musiek soos die....lol
What a fantastic song Juan. Love your voice and style because you are different to usual afrikaans that's on the scene. Looking forward to more Stardom!! 10 Uit 10
Absolute talentvolle sanger.
Hel, ek hey nooit gedink ek sal Afrikaans musiek so geniet na 21jaar se pommie musiek in Australia .Dankie Juan.
Hi Mike. Ons is bly dat ons na 21 jaar deel van jou experience kon wees 😎
Beste song!! Sulke mooi woorde.
Ons trou liedjie waarop ons die dansbaan geopen het ❤️❤️
Ék wens krry. So n vrou om lief te he thnx juan jy weet wat n man moet se om die vrou te kry wat n boer se waardés verstaan is moeilík want n boer is nie plastiek
Hierdie liedjie is gebore om vir my te speel. Love dit bly daar is nog mooi afrikaanse songs
ek het lankal die cd.You go Juan Boucher en sien jou 30 Januarie by Maders. Jy is een awesum stukkie mens
goeie helllll, eks versot oor die song!!!! kry nie genoeg van dit nie!
Hey
Just love it!! luister die song minstens 3x n dag en ook al jou ander
whoww, dankie tog vir nog 'n mooie Afrikaanse liedjie met meer as drie lyne se woorde! Oor en oor geluister!
Daniel Bezuidenhout
love die song dit het vir my bja betekenis love jou musiek vreeslik bja ju songs is so vir my
I love your music ❤❤❤❤
Awesome song! Goosebumps. So my n man se song! Izak en shaunee Tait
Jaun DIS AMAZING SONG die boet, keep it up
Net 2 woorde om dit te beskryf.... Verlief..... Verlore...😍😍😍😍
Juan jou songs is absoluut vir n mens om jouself in te verloor....
WOW - hoendervleis ELKE slag wanneer ek hierna luister!
ek luister nie baie gereeld Afrikaanse musiek nie, maar hel man...what n great song!!! Lekker man!! Gaan hierdie song nog dans dat die teels daar trek!!!
Dis 'n fantastiese liedjie!, ek kyk hom oor en oor!
Eks regtig mal oor die song.. Juan boucher. Die is my gunsteling song. Speel hom oor en oor. Luv
mooiste liedjie...my dogter se 1ste dans liedjie op hulle troudag! Love it!
Ppppp
Baie nice song. Mooiste een wat ek in n lang tyd gehoor het. Wel done. Ek luister hom gedurig
GREAT song en een AWESOME video. LEGEND!!!
Blykbaar is die Afrikaanse onnies almal met verlof as jy kyk na die swak taalgebruik van Afrikaanssprekendes soos hieronder weergegee. Komaan mense, as jy lief is vir jou taal sal jy hom met respek behandel.
Stunning verby!! Ek love you songs Juan
Hi Juan ek is Cindy Oosthuizen!eK's mal oor jou stem, musiek en woord keuses in jou songs dis so nice en DIEP! Ek sing die song gereeld by kareokee's
Die beste liedjie ooit. Was ons trou liedjie
Stunning stunning Juan
Weereens phenomenal 👏
Volgende legend❤❤❤❤
Dis die mees ideale song vir n mens se troue
Vir my 2de troue met die selfde vrou. Die ma van my kids❤️
Ek is mal oor jou en jou musiek!!
Awésome song, absoluut crazy daaroor
Dit is so awesome song
Ek't jou Show Saterdag by PALMS baie geniet!! Love jou musiek
Baie mooi liedjie 💙
Love this song❤❤
Stunning!!
Beste song of all time
Jy sing in n mens se hart in Juan veral myne......Eks gebore om by jou te wees
Boere musiek
Love you just so damn much my Yodi.
Speel die song aanhoudend ❤❤
juan nou waar dai pragtage dame wat saam op jou musiek video van gebore om by jou te wees
Jitte die Man maak my hart vinniger klop...!
love jou musiek John
Love you my love ❤❤❤❤❤
Bitter mooi.
I love this song ❤️😍
Awesome Juan, way beter as kurt
LOVE LOVE LOVE die liedjie!!
Ons het verloof op die song gebore om by jou te wees mal daar oor
Ek love jou musiek.
more please!
Love die song ❤
Wow hy mag masr soekookso n man wat so sing uit sy hart
Love die song!
beste Musiek om oor see te luister
💙 jou musiek!🎉🎉
Jy vokken mag maar ou Juan.
Stunning
Eks mal oor jou song Juan
So so wow !!!!
Ek love die song.....as Bruce Springsteen net saam jou kon sing! IMAGINE DIT!
Jou musiek tops❤😂
❤❤stunning song
So goeie liedjie! Aaah die dae to ejy nog kon soen sonder 'n masker 😂
Nice Juan!!!!!
Love die song
Regtig 'n baie mooi liedtjie.
Awesome man . Mal oor die song.👍👍
Oh my soul 😍
Jy sing baie mooi dit is my beste song
Dis nou musiek
love you Juan
hoekom is jy nie op jakaranda nie>
stunning song
LOVE jou nuwe CD!!!!