Dit sal so aangaan vir nog jare.hulle weet ons wit boere is the bang om op te tree.Raar maar waar.lyk my ons is maar net n klomp kroegsoldate Verder vokol.
Ek was n boervrou...het op n plaas gebly...is nou stokoud en bly in n dorp Wat ek nie kan verstaan nie, is hoekom plaasmense nie paraad is nie...hulle weet mos hulle is n teiken, elke sekonde ......ongelukkig is dit baie ouerige boere wat nog hul "medemens" vertrou, wat aangeval word. Waar is die kinders.....?Vat ma en pa en oupa en ouma vd plaas afweg. O ja ek weet..en kan hulle nie hardkoppig wees nie.! Hulle weier om te trek na veilige omgewing. gaan kyk eerde hoekom blaf die honde. in die middel v d nag.
@@m6057kl kyk na die vid net voor die een, Anatomie. Ek praat daar oor wat ons op een plaas gekry hey. Mense dink dit kan nie met hulle gebeur nie, dis die probleem
Woedend!! 😢😢dis n wonderwerk dat ons nog boere het
Kan raai watter ras die aanvallers is
@@AmeliaLeRoux-r2g die nasionaliteit is ook baie wyd, meestal plaaslik maar baie ander ook
Swart
Dit sal so aangaan vir nog jare.hulle weet ons wit boere is the bang om op te tree.Raar maar waar.lyk my ons is maar net n klomp kroegsoldate Verder vokol.
Zimbabweans ens is mos nou in beheer
Soos hulle in Engels se " the usual suspects " .
Ek was n boervrou...het op n plaas gebly...is nou stokoud en bly in n dorp
Wat ek nie kan verstaan nie, is hoekom plaasmense nie paraad is nie...hulle weet mos hulle is n teiken, elke sekonde ......ongelukkig is dit baie ouerige boere wat nog hul "medemens" vertrou, wat aangeval word.
Waar is die kinders.....?Vat ma en pa en oupa en ouma vd plaas afweg. O ja ek weet..en kan hulle nie hardkoppig wees nie.! Hulle weier om te trek na veilige omgewing.
gaan kyk eerde hoekom blaf die honde. in die middel v d nag.
En wees bedag op tekens...sommer baie raakgeloop....
@@m6057kl kyk na die vid net voor die een, Anatomie. Ek praat daar oor wat ons op een plaas gekry hey.
Mense dink dit kan nie met hulle gebeur nie, dis die probleem
Die boere moet kyk na " drones" met infrared kamera , net na sons onder vlieg n draai om die opstal, jy behoort 90 percent suksesvol hulle gewaar