Dit klink miskien soos n eenvoudig idee..... maar stig in verskillende areas n groep waar julle net n "Môre sê" boodskap stuur aan jou buurman. Julle sal dadelik oplet as daar nie n boodskap deurkom nie en ondersoek sal kan instel.
Nou n geval gehad in Kroonstad.Sommige Boere dink as hulle geld het.Dan kan hulle hulle werkers soos kak behandel.Hoop nie dit was in Piet se geval nie.Sterkte.Dit bly wreed
Unfortunately Afrikaans men mostly age around 60 plus can be racist against black people, My mother's uncle had a farm next to my granny/ her brother and I'm talking about in the 1960 and wow he was a big man, about 6.6vt and his hands looked like gorilla hands 😂 He was very aggressive towards his farm workers I saw myself in the 1960 how he hit on a Sunday afternoon one of his workers because he was drunk 😢😢😢😢
Hierdie mense wie die aanvallers in diens het en omarm en ten einde laaste vermoor word, is maar bitter min betrokke by gemeenskap veiligheid initiatiewe.
Hoe afgryslik om te verneem van nog 'n Boer se dood! Dis onverstaanbaar hoekom Piet nie homself kon verdedig met sy Roer nie! 'n Boer moet voorbereid wees op enige iets, in vandag se giftige politieke situasie. My innige simpatie met sy Geliefdes. Mag sy siel RIV.😵🙏🏻
Fantasties dan hul jul gehelp het My vraag is Rede tot die dood... Hoe besluit persoon dat hy skielik God is Hang hom stuur hom waar die oorlede de is Simpatie aan familie So sad
Hierdie is nie 'n plaas aanval in die werklike sin wat die term gebruik word om 'n aanval te beskryf nie. Hierdie is meer 'n arbeid/loon geskil wat verkeerd geloop het. Dit is ook nie uniek nie. Hierdie is ook soms die rede vir 'n werklik georganiseerde plaas aanval, waar 'n groep werknemers te na gekom voel. Die oplossing vir hierdie tipe moorde, want dit is wat dit is, nie 'n plaas aanval nie - die was 'n swart op wit moord, in die werkgewer/werknemer verband, wat toevallig op 'n kleinhoewe plaas gevind het. Om hierdie tipe aanvalle as plaas moorde toe te dig, sal die werklike waarde van die data wat versamel word, mbt hierdie misdade, later van tyd so afwater, dat dit van bitter min, tot geen waarde is nie. EK dink dit is dalk hoekom ons nie die wereld sover kry om ons ernstiog op te neem nie, om mee te begin
Beste raad, op ons plaas is ons werknemers mense wie se Ma's en Pa's dieselfde name en vanne as ons het...
So sad to hear - RIP ou sterkman ❤ sterkte vir sy familie, vriende en Freestate nd Griekwa Rugby supporters 🏉
RUS IN VREDE!!! DIT IS SO TRAGIES !!!😢
Baie Sterkte aan die familie.
Dit is tyd dat verdagtis net daar gedril word!!!!
Kry gesertifiseerde afskrifte van werkers se ID.... Vinger afdrukke... Bevestig hulle woonadres.... voordat hulle aangestel word
Ook kriminele rekord,vorige werkgewers.
So tragies en verfoeilik.
Even code of conducts moet hulle met werks aansoek toon,
So terrible 😢😢😢😢😢
Mighty Mouse Bester,hy was Klein van Statuur maar so sterk soos n Bees,Rus Sag
😢 Baie tragies.... Byt die hand wat jou voed😡
Krediet ook aan Chris vd Schyff vir die saamgestelde foto van Piet Bester.
Dis hartseer mag Yahweh Elohim die skuldiges laat hang vir ewig
So tragic.... So tragies...
Sinneloos!!!!
In n land waar jy wette het sonder effektiewe straf is die wette maar toevallige voorstelle.
Jammer vir die woorde maar hulle moet kak.
Hy was ook 'n Vrystaatstoeier.
I remember him and his brother Andre
Beasts on the field
RIP sir condolences to the family.
Alle meer gevoel vir die familie en vriende.
Dit klink miskien soos n eenvoudig idee..... maar stig in verskillende areas n groep waar julle net n "Môre sê" boodskap stuur aan jou buurman. Julle sal dadelik oplet as daar nie n boodskap deurkom nie en ondersoek sal kan instel.
Ek stem 100% saam, baie kleiner groepe.. nie mense wat 50km van jou af is nie, maar eerder mense wat langs jou bly verkieslik op plotte ..
That's why years ago they had the marinet radio system
Does it still available
Nou n geval gehad in Kroonstad.Sommige Boere dink as hulle geld het.Dan kan hulle hulle werkers soos kak behandel.Hoop nie dit was in Piet se geval nie.Sterkte.Dit bly wreed
Unfortunately Afrikaans men mostly age around 60 plus can be racist against black people,
My mother's uncle had a farm next to my granny/ her brother and I'm talking about in the 1960 and wow he was a big man, about 6.6vt and his hands looked like gorilla hands 😂
He was very aggressive towards his farm workers
I saw myself in the 1960 how he hit on a Sunday afternoon one of his workers because he was drunk 😢😢😢😢
It's all over in South Africa like that
@@Palmstreet-u7x All over South Africa? Really? How do you know that?
"Boerekarakter" must change to operate in the full image of Christ.
Hierdie mense wie die aanvallers in diens het en omarm en ten einde laaste vermoor word, is maar bitter min betrokke by gemeenskap veiligheid initiatiewe.
Hoe afgryslik om te verneem van nog 'n Boer se dood! Dis onverstaanbaar hoekom Piet nie homself kon verdedig met sy Roer nie! 'n Boer moet voorbereid wees op enige iets, in vandag se giftige politieke situasie. My innige simpatie met sy Geliefdes. Mag sy siel RIV.😵🙏🏻
Fantasties dan hul jul gehelp het
My vraag is
Rede tot die dood...
Hoe besluit persoon dat hy skielik God is
Hang hom stuur hom waar die oorlede de is
Simpatie aan familie
So sad
Ai tog, dit is baie slegte nuus. Rus in vrede
Ai, ysterman gewees...
😢
Die politieke gemotiveerde misdaad sal nie ophou totdat die staat verantwoordelikheid begin aanvaar.😢
Le rouxtjie nee man jy moes hulle vakant gemaak het....al wat oorbly om die volgende een n les te leer
Hierdie is nie 'n plaas aanval in die werklike sin wat die term gebruik word om 'n aanval te beskryf nie. Hierdie is meer 'n arbeid/loon geskil wat verkeerd geloop het. Dit is ook nie uniek nie. Hierdie is ook soms die rede vir 'n werklik georganiseerde plaas aanval, waar 'n groep werknemers te na gekom voel. Die oplossing vir hierdie tipe moorde, want dit is wat dit is, nie 'n plaas aanval nie - die was 'n swart op wit moord, in die werkgewer/werknemer verband, wat toevallig op 'n kleinhoewe plaas gevind het. Om hierdie tipe aanvalle as plaas moorde toe te dig, sal die werklike waarde van die data wat versamel word, mbt hierdie misdade, later van tyd so afwater, dat dit van bitter min, tot geen waarde is nie. EK dink dit is dalk hoekom ons nie die wereld sover kry om ons ernstiog op te neem nie, om mee te begin
Same as the story about et terrablanch
Dispute with farm workers
Die Kak Moët stop ons Moët meer Oranje dra om te wys ons is nie bang !
Dis nie n plaasaanval nie
why dont you make thr video in English so we kan draw attention to this issue the mainstream media does not report on this pressing issue.
Tyd dat die Kommandos moet terug kom
Boere julle moet wakker word
More is dit dalk jy
Wees ten minster gecover
Alarm en beam