Ysterberg Produksies
Ysterberg Produksies
  • 98
  • 26 954
Farm Attacks and Murders September 2024
English (International version) of the monthly Farm Attacks and Farm Murder Statistics for September 2024.
#crime #crimestatistics #farming #farm_murders #farm_attacks #ruralsafety #rurallife #farming #crime #southafrica
มุมมอง: 125

วีดีโอ

Plaas aanvalle en Moorde  September 2024Plaas aanvalle en Moorde  September 2024
Plaas aanvalle en Moorde September 2024
มุมมอง 352วันที่ผ่านมา
Maandelikse statistiek vir September 2024. 12 Aanvalle, 2 Moorde. #farming #news #crimestatistics #crime #ruralsafety #rurallife #southafrica
Verskroeide Aarde 1 Okt 2024Verskroeide Aarde 1 Okt 2024
Verskroeide Aarde 1 Okt 2024
มุมมอง 1717 วันที่ผ่านมา
Massiewe brande in die Bosveld vernietig al wat voorkom. Ons kyk na waar oral, wat gebeur het, ongevalle wat aangemeld is en die uitdagings. #farming #arson #bosveld #ruralsafety #crime #working_on_fire #southafrica #fireseason
Verskroeide Aarde - 27 September 2024Verskroeide Aarde - 27 September 2024
Verskroeide Aarde - 27 September 2024
มุมมอง 16511 วันที่ผ่านมา
'n Besige week met brande. Ons kyk na van die brande reg oor die noorde van Suid Afrika. Een lewe is verloor, nog 2 kritiek in die hospitaal. Groot en wydverspreide skade is aangerig #arson #ruralsafety #farming #veldfires #fireseason #fire #crime
Verskroeide Aarde - 20 September 2024Verskroeide Aarde - 20 September 2024
Verskroeide Aarde - 20 September 2024
มุมมอง 25118 วันที่ผ่านมา
Agtergrond omtrent die "Verskroeide Aarde" konsep, die oorsprong en toepassing in die ABO (1899 tot 1902) en hoe dit ons vandag raak waar die persepsie is dat dit seisoenale brande is. #arson #crimestatistics #crime #ruralsafety #rurallife #farming #plaasaanvalle #plaasmoorde #southafrica
Vrydag gedagtes - 13 September 2024Vrydag gedagtes - 13 September 2024
Vrydag gedagtes - 13 September 2024
มุมมอง 21920 วันที่ผ่านมา
Opgeneem op die vooraand van die 2024 Witkruismonument Kruisplanting. 'n Paar gedagtes oor waar ons is in ons verhouding met God die Vader en die Gelofte. Die eeue oue stryd om ons Volk te vernietig is nog nie verby nie. Sal dit ooit stop? #witkruis_monument #plaasmoorde #plaasaanvalle #rurallife #ruralsafety #crime #southafricanhistory #moorddrift
Bosveld Brande - 6 tot 9 September 2024Bosveld Brande - 6 tot 9 September 2024
Bosveld Brande - 6 tot 9 September 2024
มุมมอง 8327 วันที่ผ่านมา
Drie brande het verwoesting gesaai die naweek. Ons kyk na feite, uitdagings en wat verlore gegaan het. #Bambelela #Nylsoog #Bosveld #crimestatistics #crimenews2024 #veldfires #ruralsafety #farming #arson
Farm Attacks and Murders - August 2024Farm Attacks and Murders - August 2024
Farm Attacks and Murders - August 2024
มุมมอง 548หลายเดือนก่อน
Monthly report on Farm Murders and Attacks in South Africa for August 2024. This video includes those perished in #fires during #fireseason as #veldfires are usually connected with #arson #crimestatistics #crime #crimnews #ruralsafety #farm #murders #attacks @Kaaplander_Boereryk @southafricanprepper1452
Witkruis Monument "20" KruistogWitkruis Monument "20" Kruistog
Witkruis Monument "20" Kruistog
มุมมอง 206หลายเดือนก่อน
Dit is in 2024 die Twintigste bestaansjaar van die Witkruis Monument. Deel van die vieringe is n staptog deur Liam Richard May vergesel deur Perde ruiters uit Gauteng. As jy wil saam stap of ry, kyk die video. Dis die tipe ervaring wat jou as Boer laat bydra aan ons Kultuur en Erfenis @bittereinders3597 @MaroelaMedia @bosveldstereo-107.5 #Witkruis #Monument @dievoortrekkermonument5782 @boermedi...
Umlilo - 29 Augustus 2024Umlilo - 29 Augustus 2024
Umlilo - 29 Augustus 2024
มุมมอง 245หลายเดือนก่อน
Terugvoer oor die 502 brand by Klerksdorp, Ons kyk na brand in die Tzaneen area en die brand indeks vir die naweek. #farming #arson #rurallife #ruralsafety #fireseason #limpopo #fire #drakensberg
Umlilo!! - BRAND HULPUmlilo!! - BRAND HULP
Umlilo!! - BRAND HULP
มุมมอง 91หลายเดือนก่อน
Kom ons help n Broer wat seergekry het as gevolg van n brand. #umlilo #farming #arson #crimestatistics #firefighting #fireseason #rurallife #ruralsafety @MaroelaMedia @Kaaplander_Boereryk @southafricanprepper1452
Umlilo - 27 Augustus 2024Umlilo - 27 Augustus 2024
Umlilo - 27 Augustus 2024
มุมมอง 833หลายเดือนก่อน
Die Klerksdorp brand op Sondag 25 Augustus 2024, Sakkie, Brand Indeks en veiligheid is alles in die een ingerol.#umlilo #farming #arson #crimestatistics #firefighting #fireseason #rurallife #ruralsafety @MaroelaMedia @Kaaplander_Boereryk @southafricanprepper1452
Aanmelding van Landelike Sake - Die Plaasaanvalle dilemmaAanmelding van Landelike Sake - Die Plaasaanvalle dilemma
Aanmelding van Landelike Sake - Die Plaasaanvalle dilemma
มุมมอง 240หลายเดือนก่อน
Bespreking rondom die berig avn Maroela Media dd 16 Augustus 2024. Wat was geldig in die aksies deur die owerhede of is daar meer? Wanneer klassifiseer dit as n plaasaanval. #farming #farm #attacks #crimestatistics #crime #ruralsafety #southafrica #publicsafety #crimenews2024
Terloops Dis Vrydag - 16 Augustus 2024Terloops Dis Vrydag - 16 Augustus 2024
Terloops Dis Vrydag - 16 Augustus 2024
มุมมอง 72หลายเดือนก่อน
Ons kyk terug op die week wat verby is en gesels Plaas aanval statistiek, brande, veediefstal en veiligheid op die paaie en slegte gewoontes. bad #habits #ruralsafety #rurallife #farmlife #crime #crime_news #crimestatistics #arson #veldfires #stocktheft
Umlilo 13 Augustus 2024Umlilo 13 Augustus 2024
Umlilo 13 Augustus 2024
มุมมอง 104หลายเดือนก่อน
Vinnge oorsig oor brand aktiwiteite vir tydperk 9 to 12 Augustus 2024. Ons gesels oor van die belangrikste wat uitgekom het per provinsie. LW. dis nie al die brande nie. #working_on_fire #velbrande #veldfires #farming #agriculture #arson #seasonal #fires Kommmentare welkom

ความคิดเห็น

  • @gideongrobler1164
    @gideongrobler1164 วันที่ผ่านมา

    Dankie Klaas!!!

  • @hesterbarnard9132
    @hesterbarnard9132 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir al jou moeite om ons ingelig te hou.

  • @D12345-d
    @D12345-d 16 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie Klaas. Groetnis, Dawie.✝🙏👊

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 16 วันที่ผ่านมา

      @@D12345-d net n plesier my Vriend

  • @D12345-d
    @D12345-d 16 วันที่ผ่านมา

    Goeie middag Klaas. Dit was 'n groot voorreg vir my om daardie boodskap met jou te gedeel het. Hoop dit gaan goed met jou, mater. Groetnis, Dawie.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 16 วันที่ผ่านมา

      @@D12345-d dankie Dawie, goed om van jou te hoor

    • @D12345-d
      @D12345-d 15 วันที่ผ่านมา

      @@YsterbergZA Hoe gaan dit met jou en jou gesin, Klaas? Almal gesond en an die gang?

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 15 วันที่ผ่านมา

      @D.J.W-m9s daar is altyd uitdagings, die Bloemfonteiner doen goed in haar 1ste jaar, gesondheid is goed en ons is dankbaar vir al die Genade

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 17 วันที่ผ่านมา

    Dankie Klaas

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 19 วันที่ผ่านมา

    Dankie Klaas

  • @deonfourie7
    @deonfourie7 20 วันที่ผ่านมา

    Baie hartseer, regering gaan niks doen nie want dit is deel van 'n agenda 🙏

  • @christobosman5710
    @christobosman5710 หลายเดือนก่อน

    I wonder what the new south africas black government reaction will be if whites attack the black elite and black households on their property's

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou หลายเดือนก่อน

    Freind had fence cut and sheep stolen on vaal river.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA หลายเดือนก่อน

      @@obySedgefieldgemofourgardenrou to notch stock theft is an effort on its own. But we're trying

  • @obySedgefieldgemofourgardenrou
    @obySedgefieldgemofourgardenrou หลายเดือนก่อน

    Is magaliesberg safe. Compared.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA หลายเดือนก่อน

      @obySedgefieldgemofourgardenrou the whole of SA is relatively safe. In the same, I can say that no area is less dangerous or the risk is lesser than another area.

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA หลายเดือนก่อน

      @@natquinn7750 dankie

  • @mikeb8682
    @mikeb8682 หลายเดือนก่อน

    thanks for the info. much appreciated.

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas

  • @hanneliecrous8878
    @hanneliecrous8878 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas.. Ons stuur aan..

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 หลายเดือนก่อน

    Baie Dankie Klaas sal forum toe pos.

  • @Robbievanstaden
    @Robbievanstaden หลายเดือนก่อน

    Bo en behalwe vir die Boere van die R502 en omgewing wat alles laat los het en baie verliese gelei het om die brand te bestry, moet mens die private instansies bedank vir hulle onbaatsugtige bydrae en hulp gedurende die brand op die R502 naby Orkney. NECP Buurtwag, 'n lid van CPF Orkney, Prowatch en Spectrac Sekuriteit, verkeer en Harmony Myn se brandweer afdeling, wat net betyds was toe die vuur die R502 ook spring het gereageer op die noodroep. Dit is inderdaad n riem onder die hart om waar te neem hoe sekere groepe van n gemeenskap kan saamstaan. Dit is jammer dat munisipale dienste en beskerming -wat die belasting betaler ten duurste onderhou - nie beskikbaar was nie.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA หลายเดือนก่อน

      Baie dankie Robbie, waardeer jou inset 💪👊

  • @dawidroos3500
    @dawidroos3500 หลายเดือนก่อน

    Die aanslagte is Groot.

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 หลายเดือนก่อน

    Baie Dankie Klaas

  • @christobosman5710
    @christobosman5710 หลายเดือนก่อน

    These atacts on white citizens are done by blacks and only blacks .

  • @hanneliecrous8878
    @hanneliecrous8878 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas.. Ek share

  • @genieferreira1075
    @genieferreira1075 หลายเดือนก่อน

    Goeie middag, die klank is baie swak met die wind wat in agtergrond op ander video speel, kon jou nie op daai tyd mooi gehoor het nie. Dankie vir die updates, dit word waardeer. Wees geseënd

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA หลายเดือนก่อน

      @genieferreira1075 dankie Genie, ek is bewus daarvan maar ek kon nie die materiaal vetander nie, moes genruik soos ek ontvang het.

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas-Gedeel soos altyd en die ander video ook

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA หลายเดือนก่อน

      @@natquinn7750 baie dankie Nat, ek waardeer dit

  • @dawidroos3500
    @dawidroos3500 หลายเดือนก่อน

    Vuur is die sluip moordenaar op Landelike gebied. Boere moet baie meer doen hulle eie veiligheid te verseker.

  • @sidelineropinions4692
    @sidelineropinions4692 หลายเดือนก่อน

    Thank you for the comprehensive and detailed report Klaas.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA หลายเดือนก่อน

      @sidelineropinions4692 you're welcome and thank you top for reading and commenting

    • @paulmartinez7163
      @paulmartinez7163 หลายเดือนก่อน

      Can you imagine how many African people were killed in order for that farm to exist. I can.

    • @BendertSmit
      @BendertSmit หลายเดือนก่อน

      ​@@paulmartinez7163Must be millions and no one is talking about that. The land needs to be returned

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 หลายเดือนก่อน

    Thank you Klaas-shared

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA หลายเดือนก่อน

      @natquinn7750 thank you Nat

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas-gedeel

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA หลายเดือนก่อน

      @@natquinn7750 baie dankie, jy is n ster. Nog wat kom

  • @bertusbasson8161
    @bertusbasson8161 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie.

  • @dawidroos3500
    @dawidroos3500 2 หลายเดือนก่อน

    Hoop die plaasboere maak voorbrande. Arme hulpelose diere .Dankie Klaas. Ek share

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 2 หลายเดือนก่อน

      @@dawidroos3500 dankie maat

  • @hanneliecrous8878
    @hanneliecrous8878 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klasie.. Ek share..

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 2 หลายเดือนก่อน

      @@hanneliecrous8878 dankie Vriendin

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas-gedeel

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 2 หลายเดือนก่อน

      @@natquinn7750 jy is n ster

  • @and43048
    @and43048 2 หลายเดือนก่อน

    Will share overseas

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 2 หลายเดือนก่อน

      @@and43048 baie dankie Maat

  • @lourenciamiesner4570
    @lourenciamiesner4570 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie!

  • @UTubeRvH
    @UTubeRvH 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie, gedeel. Groot probleem in Mooinooi en Barnardsvlei en Buffelspoort en Buffelsfontein area naby Brits met oopgroef chroommyne en baie plakkers / onwettige immigrante wat agter werk aan is by die myne. Onwettige chroom washplants ook wat ons probeer toe kry sonder sukses . Diefstalle van enige iets wat jy buite jou huis of stoorkamers durf los, inbrake sodra jy jou rug draai om winkel toe te gaan. Wildskampe word leeg gesteel. Ook aanvalle op ouer mense en selfs plaaswerkers neem erg toe wat plaaswerkers ekstra beveiliging met "panic buttons" , bewegingsensors en ligte wat beweging optel in die nag nodig het by woonkwartiere. Aanvalle op mense wat te voet inkopies moet gaan doen. Raak buite beheer en nie veel samewerking van SAPS buiten 'n saaknommer gee nie. Is afhanklik van eie patrollie ry groepe en radio roepgroepe. Veral as krag af is en Vodacom toring werk nie. In die dorp word shacks / kamers en onwettige besighede aangebou in erwe wat uitverhuur word (loan sharks en 2de handse parte) , het dit al 'n jaar terug gerapporteer en nog niks gebeur wat bou-inspekteure en stadsbeplanners van Madibeng (Brits) belowe het om dit te laat verwyder nie. Onwettige Truck stops en truck washes , steenmakerye, sandmyne , shebeens, taverns en onwettige skrootwerwe in plakkerskampe wat niemand kamstig weet onder wie se jurisdiksie dit is om plakkers te verwyder en skrootwerwe en onwettige besighede te laat toemaak nie. Eskom transformers en besproeing pompe en DB Borde en kabel diefstalle ruk ook hand-uit. Een groot sindikaat / korrupsie wat hier aan die gang is. Die wetsgehoorsame burgers bly agter tralies en alarms en beweeg nie na donker uit die huis nie en die kriminele loop vry rond net waar hulle wil.

  • @dawidroos3500
    @dawidroos3500 2 หลายเดือนก่อน

    Good work. I will share😊

  • @hanneliecrous8878
    @hanneliecrous8878 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas.. Ek share..

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 2 หลายเดือนก่อน

      Dankie Hanna

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas-gedeel.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 2 หลายเดือนก่อน

      @@natquinn7750 baie dankie, ek kon net nie op LL inkom nie, sal later weer probeer

    • @natquinn7750
      @natquinn7750 2 หลายเดือนก่อน

      @@YsterbergZA Ek het hom op die forum geplaas

  • @fireandicewine
    @fireandicewine 3 หลายเดือนก่อน

    Horrible news. Thanks for your broadcast.

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 3 หลายเดือนก่อน

      @@natquinn7750 net n plesier

  • @martieallers2356
    @martieallers2356 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die deel hiervan Wees paraat! Groete, Mia Ons panic buttons se alam was baie hard Die bure kon hoor...

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas goed soos altyd.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 3 หลายเดือนก่อน

      Dankie Nat

  • @hanneliecrous8878
    @hanneliecrous8878 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas.. Sal share..

  • @YsterbergZA
    @YsterbergZA 3 หลายเดือนก่อน

    @Nickjfreitas, please have a look?

  • @goodbarbenie5477
    @goodbarbenie5477 3 หลายเดือนก่อน

    These insidious murders are nearly always inside jobs... People mustn't be so trusting. As if workers are involved U must look out for signs on your premises. U can spot them if U are awake. Like the gates and doors being left unlocked. Grass patches or any item that not supposed to be there is set up in such a way. As to notify the criminals in giving them the go ahead sign to enter your premises and attack U. I am aware that if U keep dogs they will be poisoned. But there again I urge people to "waker slaap." If the dogs barks don't just say it's only the dog barking. And lastly be very prepared and armed if gonna investigate any situation. As it may just be your last. 😢😮😢

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 3 หลายเดือนก่อน

      Very true, you see it in every attack. I I'm working on another rural safety video, should be out by Friday. But I've also been admonished that people don't listen. But if we don't drill it in, then we won't ever get the message across. Thanks for the contribution

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 3 หลายเดือนก่อน

    Just keeps coming Klaas-so bad-Thank you.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 3 หลายเดือนก่อน

      Will do Nat. 😉

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 4 หลายเดือนก่อน

    Amen Klaas en dan se hulle kill the the farmer kill the boer is nie haat spraak nie!!!!

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 4 หลายเดือนก่อน

    Ja my BYBEL se as n slaaf n land regeer sal als ten gronde gaan 😂😂😂

  • @pieterhodgman5946
    @pieterhodgman5946 4 หลายเดือนก่อน

    Ek stem nie my KONING is JESUS ❤❤❤

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 4 หลายเดือนก่อน

      AMEN

  • @guillaumejordaan5368
    @guillaumejordaan5368 4 หลายเดือนก่อน

    Ons folk is egotistical en Godeloos

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 4 หลายเดือนก่อน

    Dankie Klaas dit is baie belangrik.

    • @YsterbergZA
      @YsterbergZA 4 หลายเดือนก่อน

      Dankie Nat

  • @briekmerke
    @briekmerke 4 หลายเดือนก่อน

    Dankie. Mense wil nie die waarheid hoor nie.