FINALIS: Piet Snyman en sy orkes - Balke-Toe Boeremusiekkompetisie 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2024
  • Die top 8 orkeste speel vandag uit. Laat weet ons wie is jou gunsteling. Boeremusiek is familie kuiermunsiek. Ons maak dit weer lekker. Help ons bemark aan Boeremusiek deur dit te deel met jou familie en vriende.
    1. DIE VRYSTATERS
    2. DAGBREEK BOEREORKES
    3. PIET SNYMAN EN SY ORKES
    4. KROMDRAAI BOEREORKES
    5. DIE VATVAS BOEREORKES
    6. FRIKKIE KRIEL EN SY ORKES
    7. KEER DIE BEESTE
    8. COENRAAD HARMSE EN SY ORKES
    Luister saam en laat weet ons in die kommentare wie is jou gunsteling.
    #boermedia #rumoerfees #rumoerfm #boeremusiek #hartsmusiek #tradisioneel #modern #balketoe

ความคิดเห็น • 1

  • @GeorgeHolm-z3r
    @GeorgeHolm-z3r 21 วันที่ผ่านมา +1

    Geluk oom Piet Snyman, dit was n puik orkes, die banjo so naby aan perfek soos kan kom.
    George
    Kromdraai orkes.