Boereorkes Kompetisie 84 SAP Orkes en Piet Botha vol Program

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2021
  • เกม

ความคิดเห็น • 13

  • @elizeferreira9457
    @elizeferreira9457 9 หลายเดือนก่อน +2

    Hansie Rood as kitaar speler en orkes leier skop mens nie agter elke Bos uit - Goeie kombinasie van Musikante vir SA polisie orkes 1984 !!🎉🎉😊❤❤❤

  • @chriserasmus
    @chriserasmus 8 หลายเดือนก่อน +1

    Ek was een dag by 'n troue onthaal in Bethal. Piet Botha se orkes het daar gespeel. Die musiek was puik.

  • @burleightunbridge7786
    @burleightunbridge7786 ปีที่แล้ว +1

    Very proud of my late cousin Eddie Basson,.

  • @elizeferreira9457
    @elizeferreira9457 9 หลายเดือนก่อน +1

    Natuurlik is my Liefie GIF Baie Trots op sy Oom Adam ,Klein Broer van Flip en Magiel Grobler die 2 Ling Broers !! 🎉🎉😊❤❤

  • @fransbritsmusic7389
    @fransbritsmusic7389 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek en my Pa Johan Brits sit in die gehoor. Was altyd lekker om hom naby my te he.

  • @elizeferreira9457
    @elizeferreira9457 9 หลายเดือนก่อน +1

    SA se Bestes wat teen mekaar kompiteer egte Tradisionele Boeremusiek op sy Beste **

  • @elizeferreira9457
    @elizeferreira9457 9 หลายเดือนก่อน +1

    Eks Baie Dankbaar vir die Vidio Met Adam Grobler wat die konsertina spel oorgeneem het nadat SA polisie orkes geen kompitisie kon wen vorige jare ,en die ou pelle Hasie Rood saam Adam wys hoe word dit gedoen !! 🎉🎉😊❤❤❤❤

  • @elizeferreira9457
    @elizeferreira9457 9 หลายเดือนก่อน +1

    Nico van Rensburg kon en sal nooit oorlede Adam Grobler op n Konsertina kan Baasraak nie ** Adam is dié speler waarna elke Konsertina speler met respek gepraat het ,n Mentor vir menige !! **🎉🎉🎉❤❤

  • @ravirajah2010
    @ravirajah2010 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi

  • @sammyvyfers8849
    @sammyvyfers8849 3 หลายเดือนก่อน

    Hansie roodt was n meester met n kitaar🎉

  • @peterpooe3145
    @peterpooe3145 5 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi bly maar mooi...

  • @wynandswarts2521
    @wynandswarts2521 3 ปีที่แล้ว +3

    Boere musiek bo

  • @vrot9255
    @vrot9255 10 หลายเดือนก่อน

    more culture in a tub of yoghurt