Ik heb het eerder gezegd ik ken geen anderen nieuwslezer die zo RELAXED werkt ...hou die winkels dicht op zondag...... DANK JE WEL ik groet u Andrè Nederland
Baie dankie hiervoor, en vir die pragmatiese antwoord op die Sondag vraag. Baie van ons wat in ander dele van Suid Afrika bly, het gewoond geraak aan die sekulere verval van die samelewing, waar besighede, selfs drankwinkels, op Sondae handel dryf. Ons het vergeet dat onse Here op die sewende dag gerus het, en sodoende die gedragspatroon vir werk en rus vir ons gegee het. Ook dat ons God aanbidding vereis, en dat die minste wat ons kan doen, is om een dag per week aan die Here toe te wy, en dit te gebruik om aan Hom ere te gee en Hom te aanbid. Orania is op die regte pad wat geestelike leiding betref. Op my onlangse besoek, was my ervaaring asof ek weer terug was in die 1980s. Ek het ook een van die eredienste bygewoon, en die suiwere bybel onderrig baie geniet.
As ek so na mense luister wonder ek hoe die voortrekkers aan die trek gekom het. Orania is n vryheidsbesluit nie n rustige aftrede nie. Jy glo en werk daaraan. Ons afrikaners het saf geword
Ek dink n vraag wat baie jong mense het is, is dit moontlik om n lewe daar te begin as jy nie finansieel goed af is nie. Sal jy jou lewe kan los en Orania toe trek, en eintlik n goeie lewe daar kan bou, en nie in armoede lewe nie?
Wouldn't it have been smarter to split the land between white and black South Africans at the end of apartheid? So that both form their own independent countries where they can live on their own? Would probably have been a lot safer.
That was what Dr Verwoerd planned: a homeland for each tribe. So that every tribe/ culture can govern themselves and speak their own language. . It was a brilliant plan but the world screamed: Apartheid, No to Apartheid! Today, South Africa is a mess.
Netjiese antwoord. God sal voorsien.
Ek gaan gereeld Oranja toe en geniet dit baie, ons sien julle weer Desember maand. 🎉🎉🎉🎉❤❤❤
Ik heb het eerder gezegd ik ken geen anderen nieuwslezer die zo RELAXED werkt ...hou die winkels dicht op zondag...... DANK JE WEL ik groet u Andrè Nederland
@@andrevanbeckhoven903 Ek stem, hou die winkels toe op Sondag en die kettingwinkel groepe uit.
Thanks for the subtitles
Baie dankie hiervoor, en vir die pragmatiese antwoord op die Sondag vraag. Baie van ons wat in ander dele van Suid Afrika bly, het gewoond geraak aan die sekulere verval van die samelewing, waar besighede, selfs drankwinkels, op Sondae handel dryf. Ons het vergeet dat onse Here op die sewende dag gerus het, en sodoende die gedragspatroon vir werk en rus vir ons gegee het. Ook dat ons God aanbidding vereis, en dat die minste wat ons kan doen, is om een dag per week aan die Here toe te wy, en dit te gebruik om aan Hom ere te gee en Hom te aanbid.
Orania is op die regte pad wat geestelike leiding betref. Op my onlangse besoek, was my ervaaring asof ek weer terug was in die 1980s. Ek het ook een van die eredienste bygewoon, en die suiwere bybel onderrig baie geniet.
Intressant om hierna te luister
Brilliant love It .
Dankie vir die antwoord
As ek so na mense luister wonder ek hoe die voortrekkers aan die trek gekom het. Orania is n vryheidsbesluit nie n rustige aftrede nie. Jy glo en werk daaraan. Ons afrikaners het saf geword
Wonderlike plek
Hulle gaan wag dat julle n stad word en goeie skole en werke bied voor hulle gaan oorvat. Tans is die plek nog te klein.
e
Sê eers vir ons wie is "hulle" en ten tweede hoe langer "hulle" wag hoe moeilikker gaan dit wees om 'n stad net oor te vat, dit sal nie gebeur nie.
@@nedor64Hmmmm…ek dink aan die kleur swart.
As mens jou huis sou verkoop in Orania, kry jy die bedrag in Ora of Rand?
@@DaneleaBeyers Rand.
Ek dink n vraag wat baie jong mense het is, is dit moontlik om n lewe daar te begin as jy nie finansieel goed af is nie. Sal jy jou lewe kan los en Orania toe trek, en eintlik n goeie lewe daar kan bou, en nie in armoede lewe nie?
Ek stem hou die besighede toe op Sondag en die kettingwinkel groepe uit. Werk en besigheid vir eie mense.
*beëindig
Wouldn't it have been smarter to split the land between white and black South Africans at the end of apartheid? So that both form their own independent countries where they can live on their own? Would probably have been a lot safer.
That was what Dr Verwoerd planned: a homeland for each tribe. So that every tribe/ culture can govern themselves and speak their own language. . It was a brilliant plan but the world screamed: Apartheid, No to Apartheid! Today, South Africa is a mess.
@@anna-mariedupreez542 this will still happen eventually. There is no other way.
Engelse onderskrifte is tot voordeel van intl'e kykers. Is belangrik. Netjies.