Vra jou Vraag - Episode 4┊Is daar werk in Orania? / Are there jobs in Orania?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2024
  • Vra jou Vraag! Volg hierdie skakel en stuur jou vrae in vir die volgende episode: forms.gle/Gdop...
    As jy hou van wat jy sien, oorweeg dit om ons te ondersteun deur aan te sluit as 'n lid van die Orania Beweging: www.orania.co.z...
    Of maak 'n donasie: www.orania.co.z...
    As jy wil verhuis na Orania, begin deur 'n e-pos te stuur na verblyfreg@myorania.co.za
    Meer inligting oor eiendom in Orania:
    orania.co.za/e...
    Stuur gerus jou CV in Afrikaans na hierdie adresse indien jy opsoek is na werk in Orania:
    personeel@byekorf.co.za
    sanri@solidariteit.co.za
    Orania Beweging Facebook: / oraniabeweging
    Orania Beweging Instagram: www.instagram....
    Orania Beweging TikTok: / oraniabeweging
    Webblad: www.orania.co.za
    Linktree: linktr.ee/oran...

ความคิดเห็น • 9

  • @barend4803
    @barend4803 2 วันที่ผ่านมา +4

    Pragtig.

  • @baconman2.052
    @baconman2.052 22 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Great series!

  • @The-truth-is-valuable.
    @The-truth-is-valuable. วันที่ผ่านมา +1

    Die agtergrond en musiek is 'n baie goeie idee, juis omdat dit 'n meer informele / rustige "koffiekroeg" tiepe atmosfeer skep. Maar die musiek is ietwat te hard. Dit maak luister na die spreker bietjie moeilik.

    • @antonhuman8446
      @antonhuman8446 วันที่ผ่านมา

      Reeds voorheen deur verskeie genoem.
      Geen reaksie.
      Drentel agter Amerikaanse. Europese en Afrika voorbeelde aan!

  • @pepperpeterpiperpickled9805
    @pepperpeterpiperpickled9805 วันที่ผ่านมา +5

    There's something very funny about the 'are there any jobs in Orania?' question. Did they think Orania was some hippy commune where they subsist on rations XD. It's like asking 'do Oranians know about chocolate' or something

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 วันที่ผ่านมา +2

    Stuur jou CV in na ORANIA om inligting te bekom!!!!

  • @hurlyzzz
    @hurlyzzz วันที่ผ่านมา

    Ek wil graag 'n vlieënierlisensie doen. (PPL). Is daar geleentheid hiervoor in Orania?