My naam is Cobus louw. Ek bly in Parow. My lewe lank. Dankie vir mense soos jy! Jou mede pastore jou seun. Dit wat julle doen. Is wonderbaarlik. God se seën op jou ! Rooies die Here het jou diep uitgehaal. God het n Groot plan met jou. Ek pleit die bloed van Jesus oor jou! My trane loop. Terwyl ek die boodskap vir jou stuur.
During this action I heard this guy Rooies, say that he and his team were there as representatives of news 24 among other's, because of this statement I cannot support him or his belief (which the genuineness of I question, because of his association with media 24) as I have experienced media24 to be the leaders of misinformation in S. A.
Is alle registrasies in plek en op datum van school of fire en besighede? Word minimum lone aan spanne en werkers betaal of word net mense gebruik wat uithelp? Is daar enige jaarlikse verslae beskikbaar? Hoe vorder die internasionale uitreiking? Dankie
'n SOF "pastoor", wat tans onder borgvoorwaardes is, moenie hier betrokke wees nie. Alles net 'n desperate poging tot aandag, julle hou van oral betrokke wil raak as iemand julle brandstof sponsor.
Rooies vertel hulle hoe jy raai - raai gespeel het met die IK toets en toe 144 gekry het, ook van die blindes wat jy genees het en die dooie wat jy opgewek het.
As elke ou een gesin in sy agterplaas n wendy laat opslaan, en n groente tuin daar maak i.p.v. gras plant, sal dit nie nodig wees vir rooies om iets daar te doen nie, want daar sal nie sulke plekke wees nie, maar mense wil mos altyd hê "ander" moet iets doen
@@drikushayes6725 Volgens Rooies het hy 'n graad, 'n IK van 144, tussen 300-400 blindes en dowes "genees", 'n dooie opgewek uit die dood en het Autisme/Pokemon/Vape/drank en rook demone uitgedryf. Om te dink daar is mense wat dit glo en dan stemreg het.
Hoekom doen JY nie iets vir wit plakkers kampe nie? Hoekom het jy hom nodig? Lafharte vra altyd sulke vrae! Sterk God vresende mans baklei vir hulle mense! Skrik wakker, jyt n verstans, bene, arms, doen JY iets! Hou op wag vir iemand anders
My gewarsku ten Har die GeS van die Here het ok en Ker deur hom geptat met my en Vir my bodskap gewarsku ten iets wat gan gebeur die Gees van die Here deur hom geptat met my my g
Net i interesante vraag hoekom nou ieweskielik die mense van namakwaland wil help nou dat daar sensasie in die media oor dit is hoekom nie jare gelede al daardie mense probeer help in namakwaland nie hoekom nou eers nou dat julle deel kan word van die sensasie iets ruik vir my maar af hier ? Lyk my dit gaan oor sensasie vir julle
Die nood in namakwaland is al baie jare grooter as die as dit nie vir die delwers was nie dan het daardie bevolking geen inkomste nie daardie mense wat daar werk op daardie delwerye het niks gehaad voor die groot delwers daar gekom het nie as mense nie salarisse kry nie is dit verkeerd ek stem saam maar daar is i grooter prentjie om oor te worry as die klein handjie vol mense die nood in namakwaland is vêr grooter as die paar arbeiders wat nie salarisse gekry het nie dit voel net vir my assof julle hier agter die sensasie aan is daar is meer mense op straat in die res van die land wie julle kan probeer help as i klein handjie vol aarbeiders die feit bly staan hierdie gaan nie oor die mense nie hierdie gaan oor sensasie vir julle
Op die bandwagon is hulle, sosiale media weer vol fototjies waar daar gepose word terwyl die verniet meel vir die "armes" gegee word. Lief vir preek in Bloemfontein en omliggende areas, so tussen die mielieboere.
A man said on FB the other day, forget giving TV's and washing machines away at affordable prices, on Black Friday.. He has 2 TV's in his house but he is hungry, rather bring food prices down. Drop price on sugar, pasta, tamato sauce, meat and something to eat. Elize. South Africa.
Begin by Louis se broer. Hulle moet lank sit, maar dit gaan nie gebeur want loius gaan n Jooste, Prtrius en ander manner geuindag het. Watch hierdie space.
Hi papa Ek Grot my papa in Dai 9rwing Nam Jesusus GriStus Here Wonlikgoed Vir my Ek so baie Om vv9r Fankbaar te Wes Jared terug het Ek gebloei in my vrour dele of Vir tw3ker begin vloei het fit goeie par Ker die gebeurmis herhal Ek vverstan Nie Elke Ker as so onstel is gebeur wer fit het Elke Ker gebeur so drag my sirf sister af Kom Ek hey Pat jar terugv9tdat Ek my stroke gehat het màr dà 9k ie Ek hey s. Stroke gehàt baie erg Mar Kon nog altyf l9p dàr Na
Baie baie jare en dar vrou by ons in dir biur wat in tawl begin praat en st het vir my word iit gele in afrikan Dars n roeping op ny ler ek het weer gekry nou so paar mande terug die bevestig die selfe w9rd wat se el is gekiecd daar roeping op my lwe maar die en vrou wat ek gedgedinkhet is my beste vriendin die man sam wie ek gebly i het afgestetf Hy het goeie klimket vir my gese sy stan met mes sgter jou rug
Ek sukel bietjie konsontrer my brein harlop met weg van en onder werp ping or na volde nus wat papa mee wil d3l e en goeie dong gebeur jet ek damer vir my nuwe fon gekop rk eol baie grag vir papa se besinne onder sten bese menie r wat ek kan doe as papa sal in my Gesloke prend beryd wees om te spelek het van dag so baoe versklide mense gevra of hule nie in movie wil spel nie kanpapa dirt glodrar is mense wat vir my gese het ondr anderte die man wat langs gesit het se eragig vir my hy geom vir geld wat almwil vergoed dis n Grot Sen uit die Hemel ek Verduidelik vir hom so hy sr sowaar vir my. Hy stel belanggeomvor geldtjir wat homvanvertel uot likklsap in my gesig want ek bedoel sogoeopregtig Hart ek het baie baie voet mar my Hart is pp reg maknie sak hoe sitphasie lyk nie ek verkoes omdie warheid te prat ek se vir en vrouyjir ek verkies omwaatheid te praat rn nie n len nie en ek se vir hat dir wardheid. Mak pnsvvry Jesus is warheid Die Vader van Waarheid. Weh Niemand kom na ons Helse Vader mar net deur my Jesus Cristus en die waarheid màk jou ons vry my pa het vir my as klein kontjir geleer Die leen Harlop maar so Snel mar die Waarheid AgterHarlpp hom len wel die t is die reinwarheid ek glo dit met alles in my in die Bil sstan ook alles wat in duiser gebeur word lig opbar ek. Ek nog noi die byl ge hrle bybel geles nie ek hel erste soobeg hohowat getui gedel vsn sifvies maar erst bork wat geles hhet was boek begon met N die Stad se mure wat af gebeur was ek word noi gestur na mense wat bene af fgesit sis maar papa meer hor vlakad ek ek wet of ek regte person os vir doe wer k nor mar ek het gekry die zheile ges het vir my opbarige gege dat U my uit jgekies biljone mense dat ek vir Here gaan wek. Ek behor aan bid groepie al vir
Deel 2, Sondag 10 November 2024 om 19:00 beskikbaar
Ek wil ook graag sien wat word vir die wit plakkers kampe gedoen asb,veral die kinders.
Rerig Rooies. Duidelik julle verstaan nie sekuriteit by n diamant myn nie. "Demand" asb. Hou op sensasie soek.
My naam is Cobus louw. Ek bly in Parow. My lewe lank. Dankie vir mense soos jy! Jou mede pastore jou seun. Dit wat julle doen. Is wonderbaarlik. God se seën op jou ! Rooies die Here het jou diep uitgehaal. God het n Groot plan met jou. Ek pleit die bloed van Jesus oor jou! My trane loop. Terwyl ek die boodskap vir jou stuur.
Well done Rooies. Laat God se geregtigheid geskied!
During this action I heard this guy Rooies, say that he and his team were there as representatives of news 24 among other's, because of this statement I cannot support him or his belief (which the genuineness of I question, because of his association with media 24) as I have experienced media24 to be the leaders of misinformation in S. A.
He said that he had some Media 24 people with him
🙈🙈🙈🤡🤡🤡
Media 24 has sunk to new depths getting involved with clown Strauss.
Is alle registrasies in plek en op datum van school of fire en besighede? Word minimum lone aan spanne en werkers betaal of word net mense gebruik wat uithelp? Is daar enige jaarlikse verslae beskikbaar? Hoe vorder die internasionale uitreiking? Dankie
And the "Sensation Circus" rolled into town...
'n SOF "pastoor", wat tans onder borgvoorwaardes is, moenie hier betrokke wees nie. Alles net 'n desperate poging tot aandag, julle hou van oral betrokke wil raak as iemand julle brandstof sponsor.
Daar is soveel korrupsie, mense is bang om betrokke te raak.😢😢😢
Mens se gewoontlik amen want da maak jou gebed vas met God ou rooies onthou dit volgende keer geen krag in daai gebed !!
Jy is wragtig n wenner in God dankie
Die rooies kort u goeie pak slae
Rooies vertel hulle hoe jy raai - raai gespeel het met die IK toets en toe 144 gekry het, ook van die blindes wat jy genees het en die dooie wat jy opgewek het.
ag, ou Rooies
Hope for sa, Rooies wat doen jy vir wit plakkers kampe. Waarom altyd sensasie soek.
Rooies is n groot meneer. Hy wil tog so graag iets belangrik wees
As elke ou een gesin in sy agterplaas n wendy laat opslaan, en n groente tuin daar maak i.p.v. gras plant, sal dit nie nodig wees vir rooies om iets daar te doen nie, want daar sal nie sulke plekke wees nie, maar mense wil mos altyd hê "ander" moet iets doen
@@drikushayes6725 Volgens Rooies het hy 'n graad, 'n IK van 144, tussen 300-400 blindes en dowes "genees", 'n dooie opgewek uit die dood en het Autisme/Pokemon/Vape/drank en rook demone uitgedryf. Om te dink daar is mense wat dit glo en dan stemreg het.
Hoekom doen JY nie iets vir wit plakkers kampe nie? Hoekom het jy hom nodig? Lafharte vra altyd sulke vrae! Sterk God vresende mans baklei vir hulle mense! Skrik wakker, jyt n verstans, bene, arms, doen JY iets! Hou op wag vir iemand anders
Gaan die hof dit glo, daars Baie onwettiges wat nou nog diamante uitgrou en goud
Daai security ou doen net sy job. Moenie hom aanvat nie.
Behalwe dat hy dreig en nie enige papiere het nie? Die man is ook blykbaar so met die werkers wat daar werk
My gewarsku ten Har die GeS van die Here het ok en Ker deur hom geptat met my en Vir my bodskap gewarsku ten iets wat gan gebeur die Gees van die Here deur hom geptat met my my g
Net i interesante vraag hoekom nou ieweskielik die mense van namakwaland wil help nou dat daar sensasie in die media oor dit is hoekom nie jare gelede al daardie mense probeer help in namakwaland nie hoekom nou eers nou dat julle deel kan word van die sensasie iets ruik vir my maar af hier ? Lyk my dit gaan oor sensasie vir julle
omdat die mense nou gevra het om hulp en nou nie hul salarisse ontvang het nie
Die nood in namakwaland is al baie jare grooter as die as dit nie vir die delwers was nie dan het daardie bevolking geen inkomste nie daardie mense wat daar werk op daardie delwerye het niks gehaad voor die groot delwers daar gekom het nie as mense nie salarisse kry nie is dit verkeerd ek stem saam maar daar is i grooter prentjie om oor te worry as die klein handjie vol mense die nood in namakwaland is vêr grooter as die paar arbeiders wat nie salarisse gekry het nie dit voel net vir my assof julle hier agter die sensasie aan is daar is meer mense op straat in die res van die land wie julle kan probeer help as i klein handjie vol aarbeiders die feit bly staan hierdie gaan nie oor die mense nie hierdie gaan oor sensasie vir julle
Rooies is kort kort in Namakwa besig om te preek en kos te vat en uitreikings te doen. Gaan kyk bietjie terug?
Niks met sensasie te doen nie.
Rooies help nog altyd waar hy ookal kan en soos wat die Here hom lei om te doen.
Op die bandwagon is hulle, sosiale media weer vol fototjies waar daar gepose word terwyl die verniet meel vir die "armes" gegee word.
Lief vir preek in Bloemfontein en omliggende areas, so tussen die mielieboere.
Rooies jy is 'n twee gesig agterbaks bliksems jy en jou span
NETSO N VALSE PROFEET.
Presies
A man said on FB the other day, forget giving TV's and washing machines away at affordable prices, on Black Friday.. He has 2 TV's in his house but he is hungry, rather bring food prices down. Drop price on sugar, pasta, tamato sauce, meat and something to eat. Elize. South Africa.
As jy die bybel volledig lees sal jy verstaan dat jesus se jy wat sonder sonde is gooi jy eerste klip so jy is sonder sonde mense siem deur jou
Respek wat jy vir die mense wil doen.Wees geseend.
WIL doen ????
😂😂😂
Lasteelik
❤
Die Here ons Vader sal elke rein hart raaksien en elke valse een oordeel.
Begin by Louis se broer. Hulle moet lank sit, maar dit gaan nie gebeur want loius gaan n Jooste, Prtrius en ander manner geuindag het. Watch hierdie space.
You go Rooies!
Vat Vas - Ons Bid Uit Wolseley
Zulu 4 Whiskey❤
They will get shunted big time, therafter he'll choose the fate of Jooste.......All investors will loose.
Hi papa Ek Grot my papa in Dai 9rwing Nam Jesusus GriStus Here Wonlikgoed Vir my Ek so baie Om vv9r Fankbaar te Wes Jared terug het Ek gebloei in my vrour dele of Vir tw3ker begin vloei het fit goeie par Ker die gebeurmis herhal Ek vverstan Nie Elke Ker as so onstel is gebeur wer fit het Elke Ker gebeur so drag my sirf sister af Kom Ek hey Pat jar terugv9tdat Ek my stroke gehat het màr dà 9k ie Ek hey s. Stroke gehàt baie erg Mar Kon nog altyf l9p dàr Na
Hoop hulle almal verstaan afrikaans!!!!!
Baie baie jare en dar vrou by ons in dir biur wat in tawl begin praat en st het vir my word iit gele in afrikan Dars n roeping op ny ler ek het weer gekry nou so paar mande terug die bevestig die selfe w9rd wat se el is gekiecd daar roeping op my lwe maar die en vrou wat ek gedgedinkhet is my beste vriendin die man sam wie ek gebly i het afgestetf Hy het goeie klimket vir my gese sy stan met mes sgter jou rug
Ek kry nie deel 2 nie.
Ongelukkig eers Sondag, 10 November beskikbaar
Praat net baie
Ek sukel bietjie konsontrer my brein harlop met weg van en onder werp ping or na volde nus wat papa mee wil d3l e en goeie dong gebeur jet ek damer vir my nuwe fon gekop rk eol baie grag vir papa se besinne onder sten bese menie r wat ek kan doe as papa sal in my Gesloke prend beryd wees om te spelek het van dag so baoe versklide mense gevra of hule nie in movie wil spel nie kanpapa dirt glodrar is mense wat vir my gese het ondr anderte die man wat langs gesit het se eragig vir my hy geom vir geld wat almwil vergoed dis n Grot Sen uit die Hemel ek Verduidelik vir hom so hy sr sowaar vir my. Hy stel belanggeomvor geldtjir wat homvanvertel uot likklsap in my gesig want ek bedoel sogoeopregtig Hart ek het baie baie voet mar my Hart is pp reg maknie sak hoe sitphasie lyk nie ek verkoes omdie warheid te prat ek se vir en vrouyjir ek verkies omwaatheid te praat rn nie n len nie en ek se vir hat dir wardheid. Mak pnsvvry Jesus is warheid Die Vader van Waarheid. Weh Niemand kom na ons Helse Vader mar net deur my Jesus Cristus en die waarheid màk jou ons vry my pa het vir my as klein kontjir geleer Die leen Harlop maar so Snel mar die Waarheid AgterHarlpp hom len wel die t is die reinwarheid ek glo dit met alles in my in die Bil sstan ook alles wat in duiser gebeur word lig opbar ek. Ek nog noi die byl ge hrle bybel geles nie ek hel erste soobeg hohowat getui gedel vsn sifvies maar erst bork wat geles hhet was boek begon met N die Stad se mure wat af gebeur was ek word noi gestur na mense wat bene af fgesit sis maar papa meer hor vlakad ek ek wet of ek regte person os vir doe wer k nor mar ek het gekry die zheile ges het vir my opbarige gege dat U my uit jgekies biljone mense dat ek vir Here gaan wek. Ek behor aan bid groepie al vir
Hoe betaal jy mense as jy toe gesluit is ...serious
Hul is nie betaal mnde voor hy toegesluit is
Hul is vir maande nog voor hy toegesluit is nie betaal nie.