Dr Willie Marais het hierdie vraag so beantwoord. Die geloftes wat deur die leiers van 'n volk gemaak word bind die nageslag van daardie volk ongeag of hul voorsate die leiers van daardie volk was. 'n Voorbeeld hiervan is Joshua en die volksleiers wat 'n gelofte gedoen het aan die Gibeoniete en koning Saul wat dit baie jare later verbreek het, wat veroorsaak het dat God hongersnood in die land gestuur het en Koning Dawid eers die saak moes reg stel voor die Here (Jos 9:15-16, 2 Sam 21:1-6) Verder gee Dr Peter Hammond 'n engelsman en oud Rhodesiër ook baie goeie insigte oor die Gelofte van Bloedrivier.
Al wat ek sal se dankie vir ons wonderlike KONING JESUS vir die hulp daardie dag anders was baie mense nie vandag hier nie
Dr Willie Marais het hierdie vraag so beantwoord. Die geloftes wat deur die leiers van 'n volk gemaak word bind die nageslag van daardie volk ongeag of hul voorsate die leiers van daardie volk was. 'n Voorbeeld hiervan is Joshua en die volksleiers wat 'n gelofte gedoen het aan die Gibeoniete en koning Saul wat dit baie jare later verbreek het, wat veroorsaak het dat God hongersnood in die land gestuur het en Koning Dawid eers die saak moes reg stel voor die Here (Jos 9:15-16, 2 Sam 21:1-6)
Verder gee Dr Peter Hammond 'n engelsman en oud Rhodesiër ook baie goeie insigte oor die Gelofte van Bloedrivier.
As jy Boer is, is jou saak reg
Alle blankes in SA behoort daarby te behoort. Andersins sou bitter baie van hulle vandag nie hier gewees het nie. Hoe anders