Sammy Marks Museum

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ต.ค. 2024
  • Esté Gross gaan terug in tyd met ‘n toer deur die Sammy Marks Museum in Pretoria, saam met gids Riana van Wyk. Sammy Marks het in sy testament die ongewone klousule ingesluit dat alles net so behoue moet bly na sy dood. Daar is steeds ‘n Skotse inwonende spook wat die vloere in die aand laat kraak…

ความคิดเห็น • 6

  • @sharonspilkin7299
    @sharonspilkin7299 2 ปีที่แล้ว +2

    Sammy Marks was an amazing man. I do understand most of the Afrikaans but English sub titles would be fantastic.... Would have loved to see more of the inside of the house. Well done.

  • @vincentvanwyk5522
    @vincentvanwyk5522 2 ปีที่แล้ว +1

    Great video. Pity I can't forward it on because there are no English subtitles.

  • @CaRLaiTJiE
    @CaRLaiTJiE ปีที่แล้ว +1

    Ons het vandag terug gegaan vir nog 'n toer en was so teleurgesteld met die toergids. Hierdie tannie het altyd die beste toer aangebied. Die man wat die toer vandag aangebied het het nie 'n idee gehad waarvan hy praat nie.

  • @ceceliagrgin8324
    @ceceliagrgin8324 7 หลายเดือนก่อน +1

    Such a pity that lots of the family treasures especially as used to be on the dining room table and sideboards, have been taken by the government somewhere for "safekeeping " !!! I attended these tours often, but the last time I was hugely sad and disappointed. So, it's not correct to say the house's contents are exactly as Sammy wished. 😢

  • @incartravelguide
    @incartravelguide 9 ปีที่แล้ว +3

    Ek het 5 jaar gelede 'n soortgelyke video van hierdie huis gemaak vir Incar Travel Guide. Voorwaar 'n besondere plek en besoek! Die geskiedenis van hierdie man het ons so begeester dat ons navorsing oor sy lewe by Tuks geleen het. Uiteindelik het ons seker vier maal meer tyd aan die navorsing bestee omdat ons dit nie kon los nie! Hoogs aan te bevele!

    • @MarnusvdMerwe
      @MarnusvdMerwe 3 ปีที่แล้ว

      Hi Piet, jy moet daai video op TH-cam laai. Klink baie interessant!