"Bruin mense in hierdie land is ’n politieke speelbal."

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ก.ย. 2024
  • Tydens die onlangse tussenverkiesings, in aanloop tot die plaaslike verkiesings van 27 Oktober, het die Patriotic Alliance (PA) die DA uit die hoofsaaklik bruin buurt Eldoradopark in Johannesburg gedryf deur al twee wyke oortuigend te wen. Freek Robinson gesels met die leier van die PA, Gayton McKenzie.

ความคิดเห็น • 8

  • @lydiaboyes5123
    @lydiaboyes5123 2 ปีที่แล้ว +18

    🙌🏼🙏🏼Yes gayton jy praat waarheid

  • @vickeybasson6856
    @vickeybasson6856 3 ปีที่แล้ว +7

    Wow!

  • @gavinkywe1270
    @gavinkywe1270 2 ปีที่แล้ว +6

    AI MY BROER JY MAAK ons TROTS

  • @johnsias7250
    @johnsias7250 3 ปีที่แล้ว +14

    Ai my broer jy prt die Goddelike Waarhyt jy mk SA trots alle seen op jou Party se toekoms

  • @oompie8870
    @oompie8870 2 ปีที่แล้ว +5

    Daar is goeie feite en humor

    • @emmafritz5127
      @emmafritz5127 2 ปีที่แล้ว +1

      Ja my broer soos jy eendag gese het God kyk nie die goeie dade wat ons doen nie hy kyk jou hard as jou hard is hoe jy praat dan kaan mense se wat hule wil want God is in beheer

  • @ismailarmino5648
    @ismailarmino5648 2 ปีที่แล้ว +6

    DAIS ONS YSTER MR GAYTON

  • @cleroux103
    @cleroux103 3 ปีที่แล้ว +15

    Freek, jy gaan binnekort jou snaakse glimlag in moet insluk. Laugh at your own peril.