Moet Bloedrivier afgebreek of uitgebou word? Watter een doen jy?

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 10 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 7

  • @annawitter5161
    @annawitter5161 2 หลายเดือนก่อน +3

    N gelofte aan God bly staan

  • @valeriemendes9988
    @valeriemendes9988 2 หลายเดือนก่อน +6

    Herdenking van 16Dec moet gevier word. Is n belofte aan God.

  • @gugivisser697
    @gugivisser697 2 หลายเดือนก่อน +1

    Alle eer aan God vir Bloedrivier waar God hierdie nasie gered het. Bloedrivier bly.

  • @ceveryonesboutique123ceb3
    @ceveryonesboutique123ceb3 2 หลายเดือนก่อน +6

    Wat vir n vraag is dit? Dit is deel van oms erfenis en n gelofte aan God. Dit MOET bly vir die nageslag

  • @emmarentiacrous3384
    @emmarentiacrous3384 2 หลายเดือนก่อน +6

    Wat n simpel vraag ???? DIT IS, DIE HEILIGE PLEK WAAR DAAR N GELOFTE AAN DIE ALLERHOOGSTE GOD GEMAAK IS. GOD WAS ONS VOOROUERS GENADIG EN DIE OORWINNING TEEN N OORMAG IS IN HULLE HANDE GEGEE.
    HOEKON MOET DAAR GEKIES WORD "VAN TOEGOOI OF BEHOU
    "?????

  • @jayb8881
    @jayb8881 2 หลายเดือนก่อน +6

    Ek sal later moet kyk. Maar van die titel: Dit is 'n historiese gebeurtenis. God het ons gehelp. Gaan hulle die Rooisee toegooi oor dit is waar God Moses en sy volk gehelp het? Daardie is 'n heilige plek. Ons het daar 'n gelofte aan God gemaak en ons moet dit hou! Gaan ons die eer wat ons aan Hom beloof het "toegooi"?

  • @friktruter2058
    @friktruter2058 2 หลายเดือนก่อน +1

    Geskiedenis kan nie uitgevee word nie en dit was nie hulle wat moeilikheid gesoek het nie en dit was die amper onmoontlike geveg om te wen maar deur geloof gewen is