Luister na Boeremusiek, dan het jy nie 'n sielkundige nodig nie - RUMOERFEES

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2024
  • Tydens die Rumoerfees 30-31 Aug 2024 op Rotundus (Endicott Springs) gaan 'n paar boeremusiekorkeste kompeteer vir die kampioentitel van daie Balke-Toe Boeremusiekkompetisie.
    Maak dit 'n naweekkuier, kom met jou tent of karavaan of vang 'n UBER.
    Kontak vir Heidie op 084 209 7131 om jou plek te bespreek.
    #boermedia #rumoerfees #rotundus #boeremusiek #rumoerfm

ความคิดเห็น • 4

  • @IOSARBX
    @IOSARBX หลายเดือนก่อน +2

    Boermedia, cool video I really liked it

  • @Kwitta
    @Kwitta หลายเดือนก่อน +2

    Lekker boeremusiek. Gaan julle sien daar.

  • @WakkerWordWoord
    @WakkerWordWoord หลายเดือนก่อน +1

    Absoluut, sterkte vir die manne daardie kant. Ander stroomkanale vir Boeremusiek op 'n Saterdag is net na die 1 uur nuus op Pretoria FM, dan op RSG 2 uur, dan op Namakwaland FM na 4, dan JouStasie in Kaapstad van 4 tot 6, dan Piet Matras se Koffiehuiskonsert op Radio Overberg FM. As iemand van ander stasies en uitsaaitye sal dit verwelkom word!

    • @boermedia
      @boermedia  26 วันที่ผ่านมา

      Baie dankie @WakkerWordWoord, ons kan sien jy luister beslis na Boeremusiek!! Dankie vir die laat weet!