Agter die skerms - Gesprek tydens die opname van Die Agteros Kortfilm.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ก.ย. 2024
  • Die Agteros Kortfilm is ingeskryf vir die OKeR Kortfilmfees. Tydens die opname het Koot van der Ryst van Boermedia, 'n vinnige informele gesprekkie gehad met Hans Sturgeon oor so paar van die osse se name.
    Hierdie kortfilm gaan op Boermedia se sosiale media platforms uitgesaai word.
    #boermedia #agteros #kortfilm #osse #ossewa

ความคิดเห็น •