Militêre Voertuie Demonstrasie - 24 Augustus 2024 by die Wonderboom Militêre (Wondermil) Museum.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 พ.ย. 2024
  • Militêre Voertuie Demonstrasie - 24 Augustus 2024 by die Wonderboom Militêre Museum, bekend as die Wondermil Museum.
    Ontdek die ryk geskiedenis van militêre konflik soos nog nooit tevore.
    Die Wondermil Museum se unieke voertuie neem jou op 'n reis deur hul interaktiewe uitstallings, vanaf die Tweede Anglo-Boereoorlog tot die einde van die Grensoorlog. Kom beleef die atmosfeer, sien indrukwekkende voertuie en wapens, en raak deel van ons geskiedenis.
    Besoek Wondermil en ervaar die geskiedenis wat tot lewe kom. Jy mag dalk jou army-boots moet saambring om saam te dril.
    www.wondermil.co.za
    Kurator: Ben Minnaar
    #Wondermil #GeskiedenisLeef #MilitêreErfenis #Grensoorlog #Boereoorlog

ความคิดเห็น • 39

  • @fransfourie1752
    @fransfourie1752 3 หลายเดือนก่อน +4

    Uitstekend, baie dankie Genl Lawrence! Jy is 'n Yster en ken jou voertuie, gevegskuns en aanwending! Insiggewend! Dankie! Frans

  • @fransbotha4641
    @fransbotha4641 3 หลายเดือนก่อน +4

    Voertuie, mooi opgepas, in uitstekende toestand. Dankie vir die deel van die video.

  • @angelikaesterhuizen1691
    @angelikaesterhuizen1691 3 หลายเดือนก่อน +5

    💜 Dankie

  • @colinm2056
    @colinm2056 3 หลายเดือนก่อน +4

    Intresante Ratel, ek het noot geweet van daai weergawe nie.

  • @robert-trading-as-Bob69
    @robert-trading-as-Bob69 2 หลายเดือนก่อน

    Good video of some old vehicles I haven't seen on our roads in ages.
    I klaared in at 2 SSB and went to Pantserskool after... still love the Noddy Cars look.
    I was in D Squadron - Tankers, while B Squadron were in the Elands, and yes, all the really tall okes were in B Squadron.

  • @frednel4326
    @frednel4326 3 หลายเดือนก่อน +2

    As a ex 20mm Ratel gunner myself from 1979 January intake to 1 SAI in Bloemfontein i know the Ratel verry well and was surprised to see the engine ducts where a side door used to be 👀, how that can be better i dont know but anyway ok then 🤔, all i can see is the driver and turret all crammed up with the engine now and noise and heat and the troops and section leader now all behind all of that, as it was the Ratel was rather loud with that huge bussing 6 cylinder engine whining away especially for long periods of time for those not wearing a headset who are not part of the Ratel crew, and now it must be even worse, personaly i like the Ratels the way they wer back in the day, and what great days those wer in a once verry capable and formidable South African Deffence Force ✌

  • @SuddenStorm982
    @SuddenStorm982 3 หลายเดือนก่อน +8

    Eerste keer dat ek sien troepe klim agter uit by n Ratel 😮. Die wat ek by 8SAI onthou se enjin het agter gesit. Onthou nog hoe het ek my hande warm gemaak by die uitlaatstelsel in die koue oggende by Riemvasmaak 😊

    • @dbs4898
      @dbs4898 3 หลายเดือนก่อน +5

      Ja dit is "prototype" ratel waaruit ons gespring het

    • @jannaude2106
      @jannaude2106 3 หลายเดือนก่อน +1

      Ja. Was op luatla. Ongelooflik baie ratels daar gewees. Wonder waar is hulle nou. Weet die rooikat het ook begin bekend raak.

    • @777cbx
      @777cbx 3 หลายเดือนก่อน +1

      Al ons Ratels by 2SDB het agter n deur gehad langs engine

  • @Ghoulza
    @Ghoulza หลายเดือนก่อน

    PT76 loving that thing in War Thunder

  • @jannaude2106
    @jannaude2106 3 หลายเดือนก่อน +2

    Die ratel was een ban die beste voertuie. Ratel 20, ratel 60, ratel 90 loop en ratel 90 mortuur. Was ook van die beste opleiding wat jy kon kry.

  • @9876543210357
    @9876543210357 3 หลายเดือนก่อน +2

    Nice, herinner sterk aan die “Military re-enactors” in Ingeland, daar is tot ouens met werkende T34’s ens.

  • @jacosnoek4706
    @jacosnoek4706 3 หลายเดือนก่อน +3

    Laat mens terugdink!

  • @dbs4898
    @dbs4898 3 หลายเดือนก่อน +2

    Die museum open amptelik die 5de oktober as jy die een gemis het. Die plek se naam is wondermil

  • @jb3704
    @jb3704 3 หลายเดือนก่อน +1

    DKW MUNGA word gebruik vir smokescreens met die engines wat so rook...

  • @9876543210357
    @9876543210357 3 หลายเดือนก่อน +4

    Daar is tot een ou met ń Yak, Russiese vegvliegtuig. As ń mens genoeg geld in Ingeland het kan jy vir jouself enige tank, vliegtuig of ou 25 pounder kanon koop, moet net nie vir ‘ń 9mm pistool vra nie….

  • @solliedeklerk5873
    @solliedeklerk5873 3 หลายเดือนก่อน +1

    Wil net weet of die terein naby die 5 sein basis is. Pragtige militere voertuie

    • @dbs4898
      @dbs4898 3 หลายเดือนก่อน +1

      Dit is die wondermil museum by die wallmannsthal afrit

  • @somone4800
    @somone4800 2 หลายเดือนก่อน +1

    behalwe vir die bakkie se olieringe wat gaar is. lol

  • @ShaunJewell-o4t
    @ShaunJewell-o4t 2 หลายเดือนก่อน

    Hi.. Dit is n Ratel 81 mortuur..

  • @hartmanvanheerden1571
    @hartmanvanheerden1571 2 หลายเดือนก่อน

    Daai lyk Na our material. Hoekom Sal hulle met R1's dit down ipv R4.

  • @js250
    @js250 2 หลายเดือนก่อน

    Opmerking. 'n Trok is 'n ding wat op 'n spoor loop en deur 'n lokomotief gesleep word. Die regte woord is 'n vragmotor, of as mens so bietjie slap Afrikaans wil gebruik, 'n lorrie.

  • @henningvisser1108
    @henningvisser1108 3 หลายเดือนก่อน +2

    Hierdie video is onvanpas in die huidige bedeling. Jammer om julle hok te skud.

    • @pieterdupreez8355
      @pieterdupreez8355 2 หลายเดือนก่อน +2

      Rêrig?? Jou kommentaar is onvanpas!!

    • @henningvisser1108
      @henningvisser1108 2 หลายเดือนก่อน

      @@pieterdupreez8355 Ag siestog.
      Die video laat die huidige bedeling goed lyk, asof of dit is wat die "demokrasie" bereik het gedurende hulle terreur veldtog teen apartheid. Die wêreld assosieer die video met die huidige bedeling.
      Ek was daar. Vandag dink die wêreld die son skyn uit CR se gat uit. Word wakker.

    • @wingtip76
      @wingtip76 2 หลายเดือนก่อน +1

      Hou aan huil asb😥😥

    • @dbs4898
      @dbs4898 2 หลายเดือนก่อน +2

      ag nee mense wat pret he en geskiedenis wil lewendig hou dis so erg. Eks so jammer dit het jou hartjie seer gemaak

    • @henningvisser1108
      @henningvisser1108 2 หลายเดือนก่อน

      @@dbs4898 Julle het nagelaat om te noem dat hierdie wapentuig gedurende die apartheid era ontwerp en gebou is.
      Julle het ook vergeet om te noem dat hierdie instansies bankrot is as gevolg van demokrasie.

  • @thabopule8745
    @thabopule8745 2 หลายเดือนก่อน +1

    I simply see a ticking time bomb.our south african army needs to keep this museum in check. We are not all sleeping.

    • @robert-trading-as-Bob69
      @robert-trading-as-Bob69 2 หลายเดือนก่อน

      No, you're not sleeping, just seriously paranoid.
      Don't you understand the purpose of museums?
      If all you see is a white man threatening you, you've missed the point.

    • @wingtip76
      @wingtip76 2 หลายเดือนก่อน

      🤡

    • @dbs4898
      @dbs4898 2 หลายเดือนก่อน +2

      we do it because the SANDF didn't afford us the opportunity. If you want to see racism or make your own conclusions that's on you. Honestly a really dull comment.

  • @cbmostert4791
    @cbmostert4791 3 หลายเดือนก่อน +2

    Vir fokkol