Danie Reenwolf du Toit
Danie Reenwolf du Toit
  • 23
  • 74 341
Goud
Woordfilm. Bundels beskikbaar op www.reenwolf.com.
Geskiet deur Frits Visser.
มุมมอง: 409

วีดีโอ

Ek kom terug
มุมมอง 8928 วันที่ผ่านมา
Woordfilm. Bundels beskikbaar op www.reenwolf.com Geskiet deur Frits Visse.
MISGEDIG
มุมมอง 6328 วันที่ผ่านมา
Woordfilm. Bunbels beskikbaar op www.reenwolf.com Geskied deur Frits Visser.
BUITE MAAR BINNE
มุมมอง 10728 วันที่ผ่านมา
Woordfilm. Bundels beskikbaar op www.reenwolf.com Geskiet deur Frits Visser.
'n TV show wat nooit gebeur het nie!
มุมมอง 8228 วันที่ผ่านมา
Hier is 'n pitch wat ons gemaak het vir 'n TV show. Nooit gebeur nie. Maar lekker memories en scenes van Drum!
Kamp
มุมมอง 17828 วันที่ผ่านมา
'n Woordfilm. Bundels beskibaar op www.reenwolf.com
As jou bottel wyn die kershouer word.
มุมมอง 4628 วันที่ผ่านมา
Kies beter. Kies Fynbos.
Blikkies is minder gevaarlik.
มุมมอง 3528 วันที่ผ่านมา
Fynbos blikkies skiet jou nie in die gesig nie. Wees veilig in die Kerstyd! Geskiet deur Fris Visser.
Bokse maak minder geraas.
มุมมอง 4028 วันที่ผ่านมา
Fynbos se bokse maak minder geraas as bottels. Geskiet deur Frits Visser.
Wie Maak Die Beste Burger? Danie of Moskou?
มุมมอง 464ปีที่แล้ว
Ek en Moskou het in met die lockdown-tye ons besig gehou met dinge soos die. Dit was 'n once-off. Met die hulp van 'n klomp vriende! Damiane van Reenen hy het geskiet en die die edit gedoen.
Skryf Met Danie - DEEL 2 (DIE BAND)
มุมมอง 530ปีที่แล้ว
Deel 1: die band en die opname The band is bigger than the music. Deel 2.2: Trust is given, not earned Trust mense met jou song in die studio - en live. Deel 2.3: Die regte studio Van budget tot droom! Goeie bestanddele. Deel 2.4: Fight, sing, braai Staan jou man, maar doen jou deel. Deel 2.5: Soek en jy sal vind Vind die regte sounds. Jy kan song saam met Danie skryf! Volg net hierdie link: re...
Skryf met Danie - Deel 1: DIE WOORDE
มุมมอง 1.5Kปีที่แล้ว
Deel 1: WRITE ONE TRUE WORD Hoe begin ons met ’n song? Ek kyk na hoe ons die waarheid kan omskep in inspirasie. Soms is dit lekker om jou geloof, jou kwaad, jou hoop saam te sit - en te kyk wat gebeur. Deel 1.2: EVERYBODY HURTS Hoe skryf jy sodat mense daarmee kan assosieer? Ons dink aan kleiner konsepte - en hoe dit groter goed vanself saamvat. Appreciating the small things. Oor die skryf van ...
Skryf met Danie - Deel 3: Okay, kom ons skryf 'n song!
มุมมอง 613ปีที่แล้ว
Vir die eerste keer ooit, wys ek op kamera hoe ek ’n song skryf van scratch af. Ek probeer self die reëls van die eerste twee gesprekke gebruik , en skryf daarmee ’n nuwe song. Hy sny aan die einde af (en ons het dit lank terug opgeneem, so sue me)- maar jy kan hoor hoe die song uitgedraai het op enige van Spoegwolf se streaming platforms - dis Kylemore! Jy kan song saam met Danie skryf! Volg n...
Warmer voor die Tuimeldroër, Live by Atterbury
มุมมอง 4.9Kปีที่แล้ว
Danie du Toit se eerste vertoning van 'n digbundel by 'n uitverkoopte Atterbury in 2020. Cinematography and Edit: Marinus Gubitz
Planete
มุมมอง 6K2 ปีที่แล้ว
'n Oomblik in die show by Kleinkaap! Tickets by www.reenwolf.com Shot and edited by Kesh Fakir from Audio Culture, with additional footage from Eric Graham and Tehan Buys. Recorded, mixed and mastered by Jaco Naudé from Audio Culture.
Gesprekke met Oupa - Geloof op die maat van musiek (Psalms) (Deel Een) (Vierde Praatjie)
มุมมอง 1.8K2 ปีที่แล้ว
Gesprekke met Oupa - Geloof op die maat van musiek (Psalms) (Deel Een) (Vierde Praatjie)
Gesprekke met Oupa - Natuurwetenskap en die Bybel (Deel 1) (Derde Praatjie)
มุมมอง 6382 ปีที่แล้ว
Gesprekke met Oupa - Natuurwetenskap en die Bybel (Deel 1) (Derde Praatjie)
Gesprekke met Oupa - Is die Bybel God se Woord? (Deel Een) (Tweede Praatjie)
มุมมอง 7832 ปีที่แล้ว
Gesprekke met Oupa - Is die Bybel God se Woord? (Deel Een) (Tweede Praatjie)
Gesprekke met Oupa - Waarom lees ons Die Bybel? (Deel Een) (Eerste Praatjie)
มุมมอง 1K2 ปีที่แล้ว
Gesprekke met Oupa - Waarom lees ons Die Bybel? (Deel Een) (Eerste Praatjie)
Franse Bubbles vs Suid-Afrikaanse Bubbles!
มุมมอง 2762 ปีที่แล้ว
Franse Bubbles vs Suid-Afrikaanse Bubbles!
Spoegwolf - SEE (Acoustic)
มุมมอง 13K5 ปีที่แล้ว
Spoegwolf - SEE (Acoustic)
Reënwolf (Danie du Toit) - Remedy (Live in sy slaapkamer)
มุมมอง 38K6 ปีที่แล้ว
Reënwolf (Danie du Toit) - Remedy (Live in sy slaapkamer)
Moskou se Kombuis Voorskou
มุมมอง 3.8K6 ปีที่แล้ว
Moskou se Kombuis Voorskou

ความคิดเห็น

  • @user-vu3ew4vk2k
    @user-vu3ew4vk2k 23 วันที่ผ่านมา

    Genius

  • @user-vu3ew4vk2k
    @user-vu3ew4vk2k 23 วันที่ผ่านมา

    ❤❤❤❤🎉

  • @user-vu3ew4vk2k
    @user-vu3ew4vk2k 23 วันที่ผ่านมา

    Awesome ❤Amazing

  • @blackbeard9545
    @blackbeard9545 27 วันที่ผ่านมา

    Ons het BAIE meer van hierdie videos nodig. Guest judges, sodra Danie vir Moskou wen beweeg Daniel na die panel van judges toe en die volgende challenger moet step up.

  • @jackekkerd530
    @jackekkerd530 2 หลายเดือนก่อน

    Waar kan mens die hele show weer kyk?

  • @anyswortelrug
    @anyswortelrug 4 หลายเดือนก่อน

    Love 🖤💙🤍

  • @hestercastlemansa2976
    @hestercastlemansa2976 6 หลายเดือนก่อน

    Geloof is vertroue, vertwyfeling, verlange en verwondering...

  • @marilizejordaan7919
    @marilizejordaan7919 6 หลายเดือนก่อน

    Danie jy is een besonderse skrywer en digter. Ons geniet hierdie insetsels baie. ❤

  • @Qminnie1
    @Qminnie1 6 หลายเดือนก่อน

    Ongelooflike insigewende video. Het dit nou baie geniet. Dankie Danie en Oupa!

  • @melandrivs
    @melandrivs 8 หลายเดือนก่อน

    Ons kort nog gesprekke met oupa, voel of ek heeldag na hom kan luister.

  • @highcloud7948
    @highcloud7948 8 หลายเดือนก่อน

    When can we have you on our podcast

  • @francoisschwalb7553
    @francoisschwalb7553 9 หลายเดือนก่อน

    Wonderlik, diep, pragtig, baie dankie!

  • @sybilwilson452
    @sybilwilson452 11 หลายเดือนก่อน

    Wonderful - but whoever is trying to translate needs to stop!

  • @anne-mariettappous9759
    @anne-mariettappous9759 11 หลายเดือนก่อน

    Thnx.. Beautiful,! 👌💟

  • @karenderman4561
    @karenderman4561 11 หลายเดือนก่อน

    Weskus het jou padkaart gekies, tyd dat jy weskus terug kies 🎉 vir n konsert!!!!!

  • @euniceesterhuizen1554
    @euniceesterhuizen1554 10 หลายเดือนก่อน

    ❤ Ag dit was nou lekker om hierdie gesprek te luister!

  • @ilsemeyer8929
    @ilsemeyer8929 11 หลายเดือนก่อน

    Profoundly genius!

  • @wjhepburn6743
    @wjhepburn6743 ปีที่แล้ว

    Pizza-War volgende asseblief!! :)

  • @hhhc364
    @hhhc364 ปีที่แล้ว

    dis awesome dat jy dit deel ou! legend

  • @stefansmith5937
    @stefansmith5937 ปีที่แล้ว

    Hierdie is grea!!t. Ek wens ek kan een dag die storie hoor van lenie blou twee. Want die gevoel in dit is nie van planeet aarde nie

  • @andredeklerk10
    @andredeklerk10 ปีที่แล้ว

    Wat ń beautiful show!!!! Ek hoop om jou eendag so live te sien. Jy is ń digter 3000 Danie. Mag die Here jou vir ewig seën!!!

  • @blackbeard9545
    @blackbeard9545 ปีที่แล้ว

    Hierdie is magical. Ek glo vas enige iemand kan skryf en enige iemand kan met genoeg tyd 'n instrument leer, maar hierdie deel waar die woorde en wysie een word deur die musiek te "voel". Julle kunstenaars is magicians.

  • @blackbeard9545
    @blackbeard9545 ปีที่แล้ว

    Sal enige tyd nog talk shows wil kyk soos die gesprekke met jou oupa, of wynproe met jou pa of hierdie skryf wenke. Mal daaroor.

  • @chrisvdburgh
    @chrisvdburgh ปีที่แล้ว

    Hi Danie, ek wil net weer laat weet dat hierdie regtig special is. Ek is nie 'n musiekant nie, maar ek is deur deel 1, deel 2, en deel 3. As daar 'n deel 4 was is ek hom ook deur! PS. hier van 20:51 minute af sny die klank ongelukkig af. So jy los ons met n moerse cliffhanger om te hoor hoe die song toe uit draai! :) Groete. Chris

    • @daniereenwolfdutoit6743
      @daniereenwolfdutoit6743 ปีที่แล้ว

      Haha! Baie dankie! Hierdie is lank terug opgeneem - so ek is bang ek het nie die file met die klank nie - maar ek gaan more gou kyk of ek 'n plan kan maak! Die song is toe opgeneem as 'Kylemore'! Haha

  • @chrisvdburgh
    @chrisvdburgh ปีที่แล้ว

    Danie, hierdie is bitter mooi. Dankie dat jy dit deel met ons. Meeste van ons gaan in ons lewens nooit 'n treffer skryf nie, maar jy laat ons voel dat ons almal kan, en ons almal gaan! :) Dankie.

  • @tommieackerman
    @tommieackerman ปีที่แล้ว

    Hel man, ek dink dis hoekom jy so goeie songs bou. Die woorde speel is bloody goed. Hou so aan

  • @MyDogLovesPizza
    @MyDogLovesPizza ปีที่แล้ว

    Amazing! Ek en my verloofde het jou show gekyk by Attebury laasjaar op my verjaarsdag. Sal dit nooit vergeet nie, een van my gunsteling shows wat ek al in n teater beleef het.

  • @michellev214
    @michellev214 ปีที่แล้ว

    Ons kort meer van die

  • @Bond58
    @Bond58 ปีที่แล้ว

  • @t.heonos6174
    @t.heonos6174 ปีที่แล้ว

    Hierdie gesprekke is baie goed Hou asb aan daarmee

  • @t.heonos6174
    @t.heonos6174 ปีที่แล้ว

    Hierdie is baie goed! Kan julle een doen oor die Bybel en Sielkunde (Emosies en Gedagtes)?

  • @t.heonos6174
    @t.heonos6174 2 ปีที่แล้ว

    Oana cafe ❓

  • @williepretorius8954
    @williepretorius8954 2 ปีที่แล้ว

    Awesome 👍👍👍

  • @dawiedejager2171
    @dawiedejager2171 2 ปีที่แล้ว

    Dankie! So mooi. Ek grou ook graag in Psalms, omdat ek die menslikheid daarin makliker raak sien. Dit gee my altyd hoop om te weet die digters het ook met baie vrae, twyfel en verlange na liefde, geleef. Daarom is party psalms so mooi dat jy dit nie net kan lees en sê nie, maar saam met musiek moet sing.

  • @pcvermaak
    @pcvermaak 2 ปีที่แล้ว

    Beautiful song , wens regtig ek kon sulke diep lirieke skryf 🙈🔥🤘🏼❤️

  • @leebehne2345
    @leebehne2345 2 ปีที่แล้ว

    Haha jk🤣❤

  • @leebehne2345
    @leebehne2345 2 ปีที่แล้ว

    Plantete❤

  • @phillipmulder
    @phillipmulder 2 ปีที่แล้ว

    Danie jy is geseënd met inspirerende vaderfigure in jou lewe. Werklik geseënd.

  • @etresialombard7741
    @etresialombard7741 2 ปีที่แล้ว

    Ek het hierdie gesprek geniet omdat ek op nuwe maniere kan dink oor Psalms en geloof. Ek sien uit na julle gesprek oor Job. 💜

  • @etresialombard7741
    @etresialombard7741 2 ปีที่แล้ว

    Dankie vir hierdie insiggewende gesprek; dit beteken heelwat vir my verstaan van die Bybel en maak my lus om die Bybel te bestudeer op hierdie manier. 💜

  • @etresialombard7741
    @etresialombard7741 2 ปีที่แล้ว

    Dankie julle twee vir sienings waaruit ek kan kies. Ook het ek nog altyd gesukkel om die Bybel van voor tot agter deur te lees, en nou verstaan ek hoekom. Komplimente aan die fotograaf met sy verskeie naby en vêr aansigte. 💜

  • @mcom314
    @mcom314 2 ปีที่แล้ว

    Wow 🙌 Kort definitief 'n deel 2.

  • @stefansnyman4009
    @stefansnyman4009 2 ปีที่แล้ว

    Awesome Danie! Jou Oupa se spieël analogie is kragtig.

  • @johanvandermerwe7328
    @johanvandermerwe7328 2 ปีที่แล้ว

    Fantasties! Graham stuur groete.

  • @louisnel9765
    @louisnel9765 3 ปีที่แล้ว

    Fok die rebel in my wou thumbs down druk net om anders te wees. 😂. Maar jy is net te fokken goed.

  • @miloviviers9828
    @miloviviers9828 3 ปีที่แล้ว

    love dit my bra dis so mooi

  • @lnpikachu
    @lnpikachu 3 ปีที่แล้ว

    Awesome!!

  • @mijaunesmith4757
    @mijaunesmith4757 3 ปีที่แล้ว

    undone. again and again and again.

  • @FedoraNation
    @FedoraNation 4 ปีที่แล้ว

    Dit is pragtig, Danie!

  • @louisnel256
    @louisnel256 4 ปีที่แล้ว

    Dankie dit was nou goeie Insperassie om my dag te begin . Groete uit Amerika .