Skryf met Danie - Deel 1: DIE WOORDE
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
- Deel 1: WRITE ONE TRUE WORD
Hoe begin ons met ’n song?
Ek kyk na hoe ons die waarheid kan omskep in inspirasie.
Soms is dit lekker om jou geloof, jou kwaad, jou hoop saam te sit - en te kyk wat gebeur.
Deel 1.2: EVERYBODY HURTS
Hoe skryf jy sodat mense daarmee kan assosieer?
Ons dink aan kleiner konsepte - en hoe dit groter goed vanself saamvat.
Appreciating the small things.
Oor die skryf van ons song ‘Storm,’
Deel 1.3: Protesteer
Opsoek na kuns en woorde wat protesteer - hoe goeie lovesongs ook eintlik teen iets protesteer.
’n Storie agter Lenie Blou
Hoe om teen jouself te protesteer.
Ons praat oor empatie.
Ons praat oor dankbaarheid.
Deel 1.4: Dit gaan ander laat beter voel
Hoe om te skryf oor dit wat seermaak.
Die bou van klein monumente.
Deel 1.5: Wat is oorspronklikheid even?
’n Opsomming. Praat net die waarheid.
Jy kan song saam met Danie skryf! Volg net hierdie link: reenwolf.mysho...