Dankie dat jy steeds geduldig bly, inligting verskaf ens Ferdie. Dat daar 4.5 jaar na die Moreletta Beraad steeds na 'n 'Kompromie' wat 'ruimte skep terwyl ons verder leer' verwys word terwyl SA (en die Wêreld) desperaat soek na Leiers wat kan Staan vir wat waar is - spreek boekdele. Wat met die NG Kerk gebeur is sekerlik een van die Grootste Teleurstellings op Leierskapvlak van ons Tye.
Dankie vir lekker saam gesels oor belangrike aspekte oor die kerk van Jesus Christus, ons Saligmaker. Wat ek hieruit neem en Ds Ferdie nog die heel tyd hoor se is, daar is net EEN standaard. Die Woord van God. Ons moet soos die Bereans in Hand 17:11 wees en ALLES teen die Woord van God toets. Dankie Ds Ferdie. Mag die Here jou bewaar.
As 'n mens al hierdie dinge hoor, vermeerder dit ons intense dankbaarheid dat Tafelberg Gemeente die genade van Bo ontvang het om alle verbintenisse met die NGK te kon verbreek. Daar is absoluut geen ander pad nie!
Dankie ds Ferdie vd inligting. Baie lidmate het nie n idee wat aangaan in die NG Kerk nie. Lyk vir my of mammon(salaris en pensioen) baie swaarder geweeg het as die Waarheid (Sola Scriptura). Ek haal my hoed af vir gemeentes wat weggebreek het en die HERE en die Heilige Gees ten volle te vertrou vir Sy leiding en voorsienigheid.
Baie dankie, dis interessant dat in ons gemeente en dalk in meeste gemeentes hierdie inligting nooit aan ons deurgegee word nie. Ons weet byvoorbeeld nie eers wat ons kerkraad wat ons gemeente verteenwoordig se standpunt by die sinode was of is nie. Ons moet altyd alles in die media ontdek en hoor dis 'n verdraaide wêreldse weergawe daarvan. As ek geweet het watter kerk denominasie nog by die Woord staan sou ek lankal uit die NG Kerk gegaan het. In ons dorp is daar nie baie opsies nie. Na alles is die min of meer 60% wat jy noem van gemeentelede niks gepla oor hierdie dinge nie. Hulle staan dit nie teen nie en omdat hulle nie van die kansel af ingelig word nie gaan dit maar net verby. Due spreekwoord van liefde is liefde het nou so veralgemeend geraak dat ek 'n 5 jarige kleuter onlangs in 'n TV program dit hoor sê het toe daar vir hom gevra was is dit verkeerd dat mense van dieselfede geslag kan trou. Skokkend! Intussen wag ons nou om te hoor wat die uiteinde van ons dierbare NG Kerk gaan wees. Nogmaals dankie vir die uiteensetting nou weet ons ook wat besluit was.
Lekker! Ek sit ook rond en kyk waar, hoe en wat ek mee fout kan vind. Mens moet vir andere hulle eie medisyne teruggee in die lewe. Oog vir hin oog en tand vir hin tand soos die skrifte dit stel. Baie dankie dat u vir ons die sondige Vrystaatse sindode se foute uitwys.
Ek is uiters moeg vir die NG Kerk se rigtinglose rondtrappery en verontagsaming van die beproefde WOORD VAN GOD !! DANKIE DAT EK JARE GELEDE DIE LIG GESIEN HET EN WEGBEWEEG HET.
Dominee, baie dankie weereens 'n uitstekende stuk praktiese inligting (en boonop ook bevestig deur Woord). Kan nie altyd onthou hoe hierdie hele gedoente op die tafel gekom het nie, maar dit was moontlik by daardie eerste beraad by Moreletta gemeente. Hoe dit ook-al sy, was daar afgesien van al die besluite van die sinode in die Vrystaat asook die ASM, ook ander aksies. Ek dink byvoorbeeld aan die #HOPE4SA waaroor baie Christene in die Vrystaat baie opgewonde was, maar tot deur die politieke Covid verval het in nog 'n mislukte politieke party. Ek het egter baie hoop dat die Konoinia sinode die oplossing vir ongelukkige, dolerende en bande verbreekte (amper sê ek bandelose .... ha-ha) gemeentes in hierdie groep sy plek sal vind. Ek verneem graag u opinie hieromtrent. Dankie baie en mag die Here Jesus u stem sal versterk!!!!! En anders as die ou wat reken dat u die NGK maar nou moet uitlos, eerder vra hoekom daar nie meer leraars in hierdie kerk wat saam met u moet begin praat.
Dit wil lyk asof waarlike reformasie op plaaslike gemeente vlak moet gebeur. As jy goeie ouderlinge het wat hul storie ken, sal 'n voorlegging van die AS moderamen nie veel kan doen nie.
Beste broer, jy sê self dat jy nie meer in die NGK is nie (self ook nie). Los tog nou maar dié organisasie, jy het nog niks meer daar te make nie. Gemeentes wat wil wegbreek uit hulle denominasie sal dit hopelik doen met insig verkry vanaf die Heilige Gees, en nie vanaf ń gewese leraar wat lyk of hy nog ń laaste "innings" wil inkry nie. Vergeef as die uwe dit mis het, maar so lyk dit altans.
Ferdie kom allermins voor as iemand wat nog 'n laaste "innings" wil inkry, nee eerder om te vermaan die wat nog SLAAP en ongelig is oor hierdie afdwaling wat aan die gebeur is. Die Woord is duidelik daaroor dat ons nie moet stilbly oor ongeregtigheid nie, maar dit eerder aan die KAAK moet stel. Ferdie is 100% skriftuurlik, dis nie sy eie opinie of sogenaamde "wraak" nie, maar eerder uit liefde en bekommernis oor mede-gelowiges wat salig onbewus is wat aangaan in die kerk.
Of hy nou deel van NGK is of nie, is irrelevant. Die belangrike werk wat hy nou doen sal bly voortgaan om mense te waarsku teen die onbybelse gemors wat die Algemene Sinode aanvaar het. Jou kommentaar laat my dink dat jy dalk geïntimideerd voel deur hom.
Ferdie verkondig net die WOORD VAN GOD. Hy ken die NG KETK uit sy kop en is gevra om te sê wat die Besluite beteken. En dis wat Hy gedoen her. Hy het die Besluite verduidelik en perpektief daarop gewerp. Hy is nie nodig om n Ds in die NG Kerk te wees nie ‼️
Dankie dat jy steeds geduldig bly, inligting verskaf ens Ferdie. Dat daar 4.5 jaar na die Moreletta Beraad steeds na 'n 'Kompromie' wat 'ruimte skep terwyl ons verder leer' verwys word terwyl SA (en die Wêreld) desperaat soek na Leiers wat kan Staan vir wat waar is - spreek boekdele. Wat met die NG Kerk gebeur is sekerlik een van die Grootste Teleurstellings op Leierskapvlak van ons Tye.
Dankie beste Ds Ferdie. Hierdie inligting is so waardevol. Ere aan God vir jou getrouheid.
Hy som dit altyd so maklik verstaanbaar op. Gee 'n bietjie insig wat daar eintlik besig is om te gebeur.
@@metapolitikgedanken612 Ek stem. Ek glo dit is die kenmerk van 'n kundige.
Dankie vir lekker saam gesels oor belangrike aspekte oor die kerk van Jesus Christus, ons Saligmaker. Wat ek hieruit neem en Ds Ferdie nog die heel tyd hoor se is, daar is net EEN standaard. Die Woord van God. Ons moet soos die Bereans in Hand 17:11 wees en ALLES teen die Woord van God toets. Dankie Ds Ferdie. Mag die Here jou bewaar.
My hart bloei nou,hoe lekker om n afrikaanse predikant te hoor, wat God dien
Dankie ❤❤❤
Dankie Ferdie, tydige waarskuwing met die nodige Skrifverwysings om kerkrade voor te berei 😇
As 'n mens al hierdie dinge hoor, vermeerder dit ons intense dankbaarheid dat Tafelberg Gemeente die genade van Bo ontvang het om alle verbintenisse met die NGK te kon verbreek. Daar is absoluut geen ander pad nie!
Dankie ds Ferdie vd inligting. Baie lidmate het nie n idee wat aangaan in die NG Kerk nie. Lyk vir my of mammon(salaris en pensioen) baie swaarder geweeg het as die Waarheid (Sola Scriptura). Ek haal my hoed af vir gemeentes wat weggebreek het en die HERE en die Heilige Gees ten volle te vertrou vir Sy leiding en voorsienigheid.
Mooi Ferdie. Goeie aanbieding!
AMEN ❤
1000 dankies
Baie dankie, dis interessant dat in ons gemeente en dalk in meeste gemeentes hierdie inligting nooit aan ons deurgegee word nie. Ons weet byvoorbeeld nie eers wat ons kerkraad wat ons gemeente verteenwoordig se standpunt by die sinode was of is nie.
Ons moet altyd alles in die media ontdek en hoor dis 'n verdraaide wêreldse weergawe daarvan. As ek geweet het watter kerk denominasie nog by die Woord staan sou ek lankal uit die NG Kerk gegaan het.
In ons dorp is daar nie baie opsies nie.
Na alles is die min of meer 60% wat jy noem van gemeentelede niks gepla oor hierdie dinge nie. Hulle staan dit nie teen nie en omdat hulle nie van die kansel af ingelig word nie gaan dit maar net verby.
Due spreekwoord van liefde is liefde het nou so veralgemeend geraak dat ek 'n 5 jarige kleuter onlangs in 'n TV program dit hoor sê het toe daar vir hom gevra was is dit verkeerd dat mense van dieselfede geslag kan trou. Skokkend!
Intussen wag ons nou om te hoor wat die uiteinde van ons dierbare NG Kerk gaan wees.
Nogmaals dankie vir die uiteensetting nou weet ons ook wat besluit was.
Lekker! Ek sit ook rond en kyk waar, hoe en wat ek mee fout kan vind. Mens moet vir andere hulle eie medisyne teruggee in die lewe. Oog vir hin oog en tand vir hin tand soos die skrifte dit stel. Baie dankie dat u vir ons die sondige Vrystaatse sindode se foute uitwys.
Ek is uiters moeg vir die NG Kerk se rigtinglose rondtrappery en verontagsaming van die beproefde
WOORD VAN GOD !! DANKIE DAT EK JARE GELEDE DIE LIG GESIEN HET EN WEGBEWEEG HET.
Dominee, baie dankie weereens 'n uitstekende stuk praktiese inligting (en boonop ook bevestig deur Woord).
Kan nie altyd onthou hoe hierdie hele gedoente op die tafel gekom het nie, maar dit was moontlik by daardie eerste beraad by Moreletta gemeente. Hoe dit ook-al sy, was daar afgesien van al die besluite van die sinode in die Vrystaat asook die ASM, ook ander aksies. Ek dink byvoorbeeld aan die #HOPE4SA waaroor baie Christene in die Vrystaat baie opgewonde was, maar tot deur die politieke Covid verval het in nog 'n mislukte politieke party.
Ek het egter baie hoop dat die Konoinia sinode die oplossing vir ongelukkige, dolerende en bande verbreekte (amper sê ek bandelose .... ha-ha) gemeentes in hierdie groep sy plek sal vind.
Ek verneem graag u opinie hieromtrent. Dankie baie en mag die Here Jesus u stem sal versterk!!!!! En anders as die ou wat reken dat u die NGK maar nou moet uitlos, eerder vra hoekom daar nie meer leraars in hierdie kerk wat saam met u moet begin praat.
Nee geen kompromie
Dit wil lyk asof waarlike reformasie op plaaslike gemeente vlak moet gebeur. As jy goeie ouderlinge het wat hul storie ken, sal 'n voorlegging van die AS moderamen nie veel kan doen nie.
Beste broer, jy sê self dat jy nie meer in die NGK is nie (self ook nie). Los tog nou maar dié organisasie, jy het nog niks meer daar te make nie. Gemeentes wat wil wegbreek uit hulle denominasie sal dit hopelik doen met insig verkry vanaf die Heilige Gees, en nie vanaf ń gewese leraar wat lyk of hy nog ń laaste "innings" wil inkry nie. Vergeef as die uwe dit mis het, maar so lyk dit altans.
Ferdie kom allermins voor as iemand wat nog 'n laaste "innings" wil inkry, nee eerder om te vermaan die wat nog SLAAP en ongelig is oor hierdie afdwaling wat aan die gebeur is. Die Woord is duidelik daaroor dat ons nie moet stilbly oor ongeregtigheid nie, maar dit eerder aan die KAAK moet stel. Ferdie is 100% skriftuurlik, dis nie sy eie opinie of sogenaamde "wraak" nie, maar eerder uit liefde en bekommernis oor mede-gelowiges wat salig onbewus is wat aangaan in die kerk.
Of hy nou deel van NGK is of nie, is irrelevant. Die belangrike werk wat hy nou doen sal bly voortgaan om mense te waarsku teen die onbybelse gemors wat die Algemene Sinode aanvaar het. Jou kommentaar laat my dink dat jy dalk geïntimideerd voel deur hom.
@@dirkhoekstra727 exactly
So ver ek onthou was Ferdie nie 'n leraar in die NGK nie, hy is reeds as student geskors. Miskien kan hy my reghelp as ek verkeerd is.